# Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2018 QP

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018, 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept2018/e038bd38-ba3a-4474-9d6c-23d602a417c3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept2018/e038bd38-ba3a-4474-9d6c-23d602a417c3)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2018

       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                                 *AFRFA3*

                       Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3           (EC/SEPTEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

        AFDELING A:       Opstel                        (50)
        AFDELING B:       Langer transaksionele teks    (30)
        AFDELING C:       Kort transaksionele teks      (20)

 2.     Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

 3.     Skryf in die taal wat jy geassesseer word.

 4.     Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

 5.     Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ŉ
        kopkaart of ŉ vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning
        VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.

 6.     Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Trek ŉ streep
        deur jou beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.

 7.     Beplan jou tyd só:

        AFDELING A:      80 minute
        AFDELING B:      40 minute
        AFDELING C:      30 minute

 8.     Nommer elke skryfstuk soos wat dit op die vraestel genommer is.

 9.     Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.

 10.    Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

 11.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)         AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                                3

  AFDELING A: OPSTEL

  VRAAG 1

  •     Skryf ŉ opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
  •     Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou
        skryfstuk neer.

  1.1     Jou ma en haar susters het ŉ argument gehad en praat al vir jare nie met
          mekaar nie.

          Vertel in ŉ interessante opstel waaroor die argument gegaan het en hoe
          dit julle as ŉ uitgebreide familie affekteer.                                   [50]

  1.2     Bloedskenking ... dit kan ŉ lewe red!                                           [50]

  1.3     ŉ Toekoms om na uit te sien.                                                    [50]

  1.4     Begin met die volgende woorde as titel:
          My vriend(in)/suster/broer/ma/pa se foute het my oë oopgemaak.                  [50]

  1.5     Is dit die moeite werd om na skool oorsee te gaan of moet ek dadelik
          begin studeer – ja of nee?                                                      [50]

  1.6     Kies EEN van die volgende prente en skryf ŉ OPSTEL daaroor. Skryf die
          vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van die opstel neer.

          LET WEL:      Daar moet ŉ duidelike verband wees tussen die opstel en die
                        prent wat jy gekies het.

          1.6.1

                                                    [Bron: www.google images.com 2018]    [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3            (EC/SEPTEMBER 2018)

         1.6.2

                                                [Bron: Fresh Living: November 2017]    [50]

         1.6.3

                                                        [Uit: Huisgenoot, Julie2017]   [50]

                                                       TOTAAL AFDELING A:                50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3                               5

 AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS

 VRAAG 2

 •     Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
 •     Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

 2.1    BEDANKINGSBRIEF

        Skryf ŉ bedankingsbrief aan ŉ onderwyser(es) wat ŉ baie belangrike rol in
        jou skoollewe gespeel het.                                                    [30]

 2.2    HULDEBLYK

        Jou gunstelingtante/-oom is na ŉ kort siekbed oorlede. Jy is gevra om
        namens die niggies/neefs ŉ huldeblyk by die begrafnis te lewer. Skryf nou
        die huldeblyk neer wat jy by die begrafnis gaan lewer.                        [30]

 2.3    AGENDA EN NOTULE

        Dit is ses weke voor jou skool se matriekafskeid. Jy is die
        sekretaris/sekretaresse van die matriekdanskomitee. Julle het alreeds ŉ
        jaarlikse vergadering gehad. Skryf nou die notule van die vergadering
        neer.

        Gebruik die onderstaande agenda om die notule op te stel.

        1.     Opening en verwelkoming
        2.     Register en verskonings
        3.     Notule van die vorige vergadering
        4.     Nuwe sake: Fondsinsameling
                             Dekor
                             Uitnodigings
                             Spyskaart (menu)
                             Algemeen
        5.     Datum van nuwe vergadering
        6.     Afsluiting en bedanking                                                [30]

 2.4    DIALOOG

        Jy het ŉ belangrike afspraak as gevolg van ŉ misverstand gemis. Skryf nou
        die dialoog tussen jy en die persoon met wie die afspraak was waar jy om
        verskoning vir die misverstand vra.                                           [30]

                                                          TOTAAL AFDELING B:           30

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3              (EC/SEPTEMBER 2018)

    AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS

    VRAAG 3

    • Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
    • Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou
      skryfstuk neer.

    3.1 ADVERTENSIE

         Jy wil gedurende die Desembervakansie graag die nuwe graad 8’s afrig om
         plek in die skool se eerste krieketspan/tennisspan/swem ensovoorts te
         behaal.

         Ontwerp nou ŉ advertensie waarin jy graad 8 leerders uitnooi om jou
         sportkliniek by te woon.                                                          [20]

    3.2 POSKAART

         Jy neem deel aan die Tropica realiteitskompetisie waarin julle ŉ paar weke
         saam met bekendes op ŉ eiland deurbring.

         Stuur ŉ poskaart aan jou beste vriend(in) by die huis waarin jy ŉ paar
         hoogtepunte oor die eiland deel.                                                  [20]

    3.3 INSTRUKSIES

         Jy het vir ŉ kompetisie, genaamd Toptienwenke: hoe om jou
         matriekpunte te verbeter ingeskryf waarin jy groot pryse kan wen.

         Skryf nou die wenke (7–10) in die vorm van instruksies neer.                      [20]

                                                             TOTAAL AFDELING C:             20
                                                                 GROOTTOTAAL:              100

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Afrikaans FAL P3 Feb March 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-feb-march-2018/d5792d63-2c3e-4beb-8266-56724e7a6ef4) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — Afrikaans FAL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2022 Deaf](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2022-deaf/48a74464-ecb5-4f1f-b140-12d7ffdc2ea4) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2020/bf136b62-bc43-43ce-acfb-1cf8daa9e249) — Afrikaans FAL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2019/1175654c-a72b-4022-82c5-578a071301c9) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr
- [Afrikaans EAT V3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v3-memo/12f32baf-763b-42f2-bf2f-172e2b185537) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans P2 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-2021-memo/fa39593a-6800-4788-88d4-bfdf1e468aa8) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
