# Afrikaans Grade 1 ANA 2011 Question Paper

> Grade 1 Afrikaans question paper from the ANA 2011, 4 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-1/71fd2cb6-0ae9-4c83-bda2-dc946c061dbd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 1
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-1) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-1/afrikaans) › [Afrikaans Grade 1 ANA 2011 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-1/71fd2cb6-0ae9-4c83-bda2-dc946c061dbd)

## About this document

Afrikaans · Grade 1 · ANA · 2011 · Afrikaans. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                      LEARNER NUMBER

                         JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010
                            GRAAD 1 GELETTERDHEID: AFRIKAANS

VAN                                       GESLAG (MERK )   SEUN   DOGTER

NAAM                                      PROVINSIE

GEBOORTEDATUM

SKOOL SE NAAM
EMIS NR.                           DISTRIK /STREEK

Nota vir die onderwyser/es:

Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten minste twee keer, terwyl die
leerders in hul eie boeke volg. Laat nou genoeg tyd toe vir die
leerders sodat hulle, hul eie antwoorde onafhanklik kan neerskryf.
Nadat die leerders klaar geskryf het, kan u voortgaan om die
volgende vraag op dieselfde wyse te lees. Volg dieselfde
prosedure tot en met die laaste vraag. Hierdie vraestel duur 60
minute.
Lees die storie en gebruik dit om die vrae te beantwoord.

Pieter het ŉ klein hondjie. Op ŉ dag speel Pieter en die hondjie buite.

Die hondjie raak weg, maar Pieter vind hom na ŉ rukkie terug.

Pieter neem die hondjie huis toe. Terug by die huis gee Pieter ŉ groot
been vir die hondjie. Die hondjie was nou gelukkig en het gaan slaap.
Pieter het toe ook gaan slaap.

1.     Gebruik die storie en soek die ontbrekende woord om die
       sin te voltooi.

       Pieter het ŉ klein_________________.

                                     1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

2.   Merk  die blokkie met die regte antwoord.

     Wat het aan die einde van die storie gebeur?

     a)    Die hondjie was gelukkig.

     b)    Pieter en die hondjie het gaan slaap.

     c)    Pieter en die hondjie het buite gaan speel.

     d)    Pieter het die hondjie ŉ groot been gegee.

3.   Merk  die blokkie met die regte antwoord.

     Wat het Pieter gedoen nadat hy die hondjie terug gevind het?

     Hy gee die hondjie ŉ           Hy gee die hondjie weg vir ŉ
     drukkie.                       maat.

     Hy was die hondjie.            Hy neem die hondjie terug
                                    huis toe.

4.   Merk  die blokkie met die regte antwoord.

     Kies die beste naam vir hierdie storie.

      Pieter en sy huis.                   Pieter en sy hondjie.

      Pieter en die been.                 Pieter en sy katjie.

                                     2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

5.W Kies die regte woord, in die blokkies, vir elke prentjie en skryf
    dit op die lyntjies neer.

    koei          hond             skaap                kat

 5.1                              5.2

6. Skryf ŉ klank neer vir elke prentjie.

       6.1                                  6.2

7. Merk  twee voorwerpe wat jy sal gebruik om te kan skryf.

                    lessenaar               stoel

                       pen                 liniaal

                       boek                 tafel

                      uitveër              potlood

                                    3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Gebruik die prentjie hieronder en beantwoord vrae 8 tot 11.

8.    Wat sien jy in die prentjie? Skryf nou twee sinne neer, maar begin
      met ...
8.1 Ek ________________________________________________
         ________________________________________________
8.2 Ons _______________________________________________
          _______________________________________________

9.    Kies die regte woord in die blokkies en skryf die woord neer.

      Ek wil graag ŉ groot sny _________ die koek hê.
                    op                       na

                    van                       vir

10.   Kies die regte woord in die blokkies en skryf die woord neer.

      Drie maats het na my partytjie ________________.

                    kom                        gekom

11.   Kies die regte woord in die blokkies en skryf die woord neer.

      Daar is sewe ____________________.

                      kers                          kerse

                          Einde van hierdie toets.
                                 Dankie!

                                        4

## Related documents

- [Afrikaans Geletterdheid Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-1-memo/90e02a7f-129d-4ad3-94c7-83aa7ed432eb) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr
- [2014 ANA Grade 1 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-1-afrikaans-hl-memo/7fd2c387-9954-4834-82fe-e306121f57d2) — Afrikaans · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+1+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-1-afrikaans-hl-2013-memo/0aa7e5d0-02ab-4cd7-86c5-8b7747c817d6) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+1+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-hl-exemplar-memo/00a4d3d0-f276-4a18-9b2b-c43ac6b4bab4) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-1-memo/bf419bbe-5830-4b4e-837e-f3ce5572f353) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 1 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-1-afrikaans-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/6e5ac47e-413f-4e4d-b1ff-1b878c49711d) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 1 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-1/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
