# Afrikaans Grade 2 ANA 2011 Question Paper

> Grade 2 Afrikaans question paper from the ANA 2011, 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-2/60de918c-b796-4647-ac7e-7a89066d133d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 2
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-2) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-2/afrikaans) › [Afrikaans Grade 2 ANA 2011 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-2/60de918c-b796-4647-ac7e-7a89066d133d)

## About this document

Afrikaans · Grade 2 · ANA · 2011 · Afrikaans. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                       2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS
                                      GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS

                                               GESLAG (MERK )    SEUN   DOGTER
VAN
                                               PROVINSIE
NAAM

GEBOORTEDATUM

SKOOL SE NAAM

EMIS NR.                                       DISTRIK/STREEK

______________________________________________________________________________

Nota vir die onderwyser/es:

Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten minste twee keer, terwyl die
leerders in hul eie boeke volg. Laat nou genoeg tyd toe vir die leerders
sodat hulle, hul eie antwoorde onafhanklik kan neerskryf. Nadat die
leerders klaar geskryf het, kan u voortgaan om die volgende vraag.
Volg dieselfde prosedure tot en met die laaste vraag. Hierdie vraestel
duur 60 minute.

Lees die storie en gebruik dit om die vrae te antwoord.

Die Botha gesin het besluit om die Desember vakansie vir die Phosa gesin
in Polokwane te gaan kuier. Hierdie uitstappie word saam met die
kinders beplan. Ma bak koekies en Ouma brei truie vir die Phosa gesin.
Almal pak hul eie reistasse vir die besoek.
Met hul aankoms, verwelkom die Phosa gesin hulle vriendelik. Die Phosa
gesin het een kind, Pamella. Die drie kinders van die Botha gesin heet
Maggie, Calvin en die jongste, Linda.

1.     Wie het die Phosa gesin besoek? ____________________________

                                         1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

2.   Waar woon die Phosa gesin? _______________________________

3.   Merk  die blokkie met die regte antwoord.

     Watter maand het hulle gaan kuier?

                    Maart                     Junie

                 September                  Desember

4.   Kies die regte woord in die blokkies en skryf dit op die lyntjie neer.

     ‘n Ander woord vir “arriveer” is ___________________.

        weggaan             aankom         bykom          kom
                               d

5.   Skryf die regte antwoord op die lyntjie neer.

     Gee die teenoorgestelde van jonk. ____________________

6.   Nommer die sinne (van 1 tot 4) soos wat dit gebeur het in die storie.
     Skryf die nommer in die blokkies neer.

a)    Die Phosa gesin verwelkom die besoekers.

b)    Ouma brei truie.

      Ma bak vir hulle koekies.
c)

      Hulle pak die reistasse.
d)

                                       2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

7.     Merk  die blokkie met die regte antwoord .

       Kies die beste naam vir hierdie storie.

       ‘n Besoek aan die strand.               ‘n Besoek aan Polokwane.

       ‘n Besoek aan die Botha                 ‘n Besoek aan die Phosa
       gesin.                                  gesin.

8.    Kies die regte woord in die blokkies en skryf die woord neer.

      Die gesin sit ___________ tafel vir middagete.

          op               langs               by              aan

9.    Skryf die volgende sin oor, maar begin met die woord wat gegee is.

      9.1 Die kinders is vrolik.

          Gister______________________________________________________

      9.2 Hulle het dorp toe gegaan.

            Nou _____________________________________________________

10.    Kies en merk  die blokkie met die regte woord vir hierdie sin.

       Hulle      bly       blei    blui       in Polokwane.

                                           3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

      Gebruik die prentjie om vraag 11 te beantwoord.

11.   Skryf drie (3) sinne oor die prentjie neer.

                                       4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

12.      Lees die sinne en voltooi die tabel. Saterdag se etes word in die
         tabel gelys.

        Saterdag kry ons roosterbrood vir ontbyt. Ons gaan toebroodjies vir
        middagete kry en rys vir aandete.

         Voltooi nou die tabel:

                                            Saterdag

      12.1 Ontbyt

      12.2 Middagete

      12.3 Aandete

13.      Kies ‘n geskikte woord vir die onderstreepte woord uit die lys.
         Skryf jou antwoord op die lyntjies neer.

      13.1   Oupa maak ‘n gat in die grond met ‘n graaf.

             Oupa ___________ ‘n gat in die grond met ‘n graaf.

      13.2   Maak ‘n lyn met die liniaal.

                           ‘n lyn met die liniaal.

                          trek      kap         grawe   skryf

                                 Einde van hierdie toets.
                                        Dankie!

                                            5

## Related documents

- [Afrikaans Geletterdheid Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-2-memo/92cc43ed-dc89-49a4-9933-2ac5b6a8e4ac) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr
- [ANATest+Grade+2+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-hl-2013-memo/37e4030a-8bbe-4afb-b8c3-6a3fcbb3f77f) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+2+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-hl-exemplar-memo/af177923-31b3-4f2d-8fa6-9456380c7d18) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 2 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-afrikaans-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/37fcc7bb-638b-4089-8a84-505231edaa65) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 2 memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-2-memo/7d452934-32bc-4246-8158-4fd185104326) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 2 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-2/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
