# Afrikaans FAL Grade 10 North West June 2017 Memo

> Grade 10 Afrikaans FAL memorandum from the North West June 2017, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-gr-10-memo-fal/2c182942-2872-4e38-a34c-982b4fb74487
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: North West June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 10 North West June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-gr-10-memo-fal/2c182942-2872-4e38-a34c-982b4fb74487)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 10 · North West June · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 Onderwys en Sportontwikkeling
                                 Lefapha la Thuto le Tlhabololo ya Metshameko
                                 Dept. van Onderwys en Sportontwikkeling
                                 Dept. of Education and Sport Development
                                  NOORDWESPROVINSIE

  AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE
              TAAL

                 GRAAD 10

VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE
              01 JUNIE 2017

Punte: 80

Tyd: 2 uur

             Hierdie MEMO bestaan uit 7 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                   MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE
AFDELING A: KYK – EN LEESBEGRIP
VRAAG 1
AFDELING A: BEGRIPSLEES

TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL

VRAAG ANTWOORD                                                            PUNT VLAK
  1.1     diep                                                             1     1
  1.2     Olifante het groot voete en is grys van kleur
          (of soortgelyk)                                                  1     2
  1.3     B – dat ŉ klein probleem nie groter gemaak moet word nie.        1     2
  1.4     Die wêreld se olifantbevolking … met 62% afgeneem.               1     2
  1.5     Persent/persentasie                                              1     2
  1.6     Suid-Soedan/Soedan.
          Sentraal-Afrikaanse Republiek.                                   2     1
  1.7     Stropery.
          Hul blyplek in Afrika word al hoe kleiner.
          Mynbou vernietig hul blyplek.
          Gewapende konflik.
          (enige twee)                                                     2     1
 1.8      Verrassende                                                      1     2
 1.9      Botswana                                                         1     2
 1.10     baie geld het en ‘n goeie saak ondersteun.                       1     2
 1.11     Daar is baie min blare aan die bome/ wat dit maklik maak
          om die olifante te sien.                                         1     1
 1.12     Vloot                                                            1     1
 1.13     Botswana                                                         1     1
 1.14     Net 90 van die 268 mense wat gehelp het is wetenskaplikes
          OF … ses nie-regerings organisasies                              1     2
 1.15     Hulle slurpe.                                                    1     1
 1.16     22 maande                                                        1     1
 1.17     Ja, alles wat hy in die artikel oor olifante sê is positief.     1     3
 1.18     Hulle word doodgemaak vir (die ivoor in) hulle tande.            1     3
 1.19     Die persoon kan baie goed onthou/het ŉ baie goeie geheue.
                                                                           1     2
 1.20     Ja, die hele artikel handel oor dalende olifantgetalle en die
          oorsake daarvan.
          (of soortgelyk)                                                  1     3
 1.21     Bv …. Hulle dit nie self kan doen nie.
          (enige sinvolle antwoord)                                        1     3
 1.22     Hulle bly in troppe, beskerm mekaar, maak hulle kleintjies
          self groot.
          (Enige een of soortgelyk)                                        1     3

TEKS B: TEKS EN PRENT

 1.23     D – ŉ verbeeldingskarakter wat onmoontlike dinge kan
               doen.                                                       1     2
 1.24     diskriminasie                                                    1     2
 1.25     vlieg                                                            1     1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

    1.26    Elmer                                                          1        1
    1.27    Hartseer/ongelukkig/seergemaak
            (Of soortgelyk)                                                1        2
    1.28    Bv. Kinders identifiseer makliker met sprokies
            karakters/verstaan stories beter.
            (of soortgelyk)                                                1        3

                                                             TOTAAL AFDELING A: 30

    DENKVLAK 1:                         DENKVLAK 2:               DENKVLAK 3:
    12/30 [40%]                         12/30 [40%]               6/30 [20%]

AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2
ASSESSERINGSRIGLYNE
ALGEMEEN
►              Beplanning is nie nodig nie.
►              Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui word.
►              Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien.
►              Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat ál die vereiste inligting,
               word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
►              Kandidate mag nie afkortings in hulle opsommings gebruik nie, maar
               indien wel, word elke afkorting getel volgens die woorde wat dit voorstel.
►              Die aantal woorde moet deur die onderwyser getel word.
►              Leerders verloor nie ‘n punt as hulle nie die aantal woorde aandui nie.
►              As die woordlimiet oorskry word, word net nagesien tot die sin waarin die
               aantal bereik is.
               Die res van die opsomming word geïgnoreer.
PUNTETOEKENNING
•      7 punte vir 7 feite
•      3 punte vir Taal
•      Totaal: 10 punte

DUI DIE PUNTE SÓ AAN:
       Feite     = 7
       Taal      = 3
                 = 10
FEITE: 7
►              Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (‘n Volsin het
               ‘n werkwoord)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

TAAL: 3
►             ELKE taalfout (grammatika, spelling en punktuasie) in ELKE feit, word
              aangedui (ook in verkeerde feite), daarna getel en soos volg
              bereken:

Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders NIE DIREK aangehaal het NIE:

    1 – 3 feite korrek                     1 punt
    4 – 5 feite korrek                     2 punte
    6 – 7 feite korrek                     3 punte

Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders DIREK aangehaal het:

    1 – 5 direkte aanhalings               1 punt vir Taal
    6 – 7 direkte aanhalings               0 punte vir Taal

TIPIESE TAALFOUTE:

•       Woordorde in enkelvoudige sin (bv. O/werp + ww. + voorwerp)
•       Dubbelnegatief
•       Lydende vorm
•       Tyd, wyse & plek – Direkte vertaling (moedertaalinvloed)
•       Voornaamwoorde
•       Infinitief
•       Woordorde in saamgestelde sinne ( Voegwoord 1, 2 & 3)
•       Omgekeerde woordorde.

FORMAAT:
Kandidate moet die opsomming in die korrekte formaat aanbied:
•   puntsgewys onder mekaar
•   indien in paragraafvorm aangebied, word die eerste sin gemerk EN die res
    geïgnoreer.
GETAL WOORDE:
•  Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui.
•  Indien hy/sy nagelaat het om dit aan te dui of dit verkeerd aangedui het, word
   hulle NIE GEPENALISEER met een punt NIE.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2:
OPSOMMING - Denkvlak 2 (100%) - Opsomming van inligting
Redes hoekom dit goed is vir jou om na musiek te luister.

    Uit die leesstuk                                        Moontlike antwoorde
1   Een tiener slaap met haar selfoon onder haar            As jou vriende jou nodig het, moet
    kussing sodat sy nie belangrike SMS’e mis nie. ŉ        jy beskikbaar wees.
    Ander een kry meer as 100 boodskappe terwyl sy
    in die bed is. Volgens tieners is dit belangrik
    om beskikbaar te wees as jou vriende jou
    nodig het.
2   Van die dinge wat vriendskappe laat werk, is            ŉ Mens moet eerlik wees in jou
    eerlikheid. As jou hare lyk asof ŉ voël daarin nes      vriendskap.
    gemaak het, sal ŉ goeie vriend dit vir jou op ŉ
    mooi manier sê. ŉ Kennis sal nie so eerlik wees
    nie
3   ŉ Vriend is iemand wat die lafste ding op die           Vriende sal mekaar ondersteun
    vreemdste tyd sal sê, net om te keer dat jy huil        en bystaan.
    nie. Vriende sal mekaar deur dik en dun
    ondersteun.
4   Dikwels is vriende omtrent die hele dag saam.           As mens dinge saamdoen, sal jy
    Hulle studeer saam, oefen saam en kuier saam.           jul vriendskap versterk.
    Vriendskappe word versterk deur dinge saam
    te doen.
5   Tieners praat eerder met hulle maats oor                Tieners kan makliker met ander
    emosies, en probleme as met hulle                       vriende gesels as met familie of
    gesinslede. Deur te praat word negatiewe                ouers.
    emosies verwerk.
6   In ons moderne samelewing is veiligheid ŉ               As ŉ mens dieselfde belange as
    absolute prioriteit. Jy moet veilig wees in die huis.   jou vriend het, voel jy veilig.
    Op straat en tussen mense. Maats met
    dieselfde waardes as jy, verskaf ŉ gevoel van
    veiligheid en sekuriteit
7   ŉ Verskeidenheid vriende help om ŉ goeie                Tieners moet baie vriende hê dan
    vriendekring te bou. Deesdae is jy in ŉ                 sal van hulle ook goeie vriende
     kliek. Saam met jou in die kliek is jou BFF            wees.
    [Aantal woorde: 75]                                     [Aantal woorde: 70]
    TOTAAL AFDELING B                                                                    [10]

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN – KONVENSIES
VRAAG 3                                                                        PUNT     DVLAK
 3.1.   Vliegtuigkaartjie                                                        1      1
 3.2.   Dit is altyd moeilik om met SAA te vlieg                                 1      2
 3.3.   konnotasie                                                               1      2
 3.4.   Ek betaal met geld                                                       1      2
 3.5.   Jy behoort in die wolke te wees                                          1      1
 3.6.   C/ jy baie gelukkig sal wees                                             1      2
 3.7.   moeilik                                                                  1      1
 3.8.   Jy kon jou SAA-vliegkaartjies op die internet bespreek                   1      2
 3.9.   Weet                                                                     1      2

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

 3.10.   ● Trollie het vlerke
         ● In die middel van prent
           (of soortgelyk)                                               1    3
                                                                       (10)
 4.1     B/ hartseer                                                     1    2
 4.2     groter                                                          1    1
 4.3     onbeholpe                                                       1    2
 4.4     Willie het gister vir tant Minnie gegroet.                      1    2
 4.5     Wie het die arms gebreek?                                       1    2
 4.6     Jy kan huis toe gaan nadat jy die glasstukke optel het.
         Nadat jy die glasstukke opgetel het kan jy huis toe gaan       1     2
  4.7    Ek sal die beeld omstamp                                       1     2
  4.8    Tant Minnie het nie die beeld se arms afgebreek nie.           1     2
  4.9    spieëltafel                                                    1     1
 4.10    Hy vra wie die beeld se arms afgebreek het.
         (of soortgelyk)                                                 1    3
                                                                       (10)
5.1.1     motortjie                                                      1    2
5.1.2     oog                                                            1    2
5.1.3     ly                                                             1    1
5.1.4     sagte                                                          1    1
5.1.5     gesond                                                         1    1
5.1.6     hom                                                            1    3
5.1.7     vraagteken                                                     1    3
5.1.8    stokblind                                                       1    1
5.1.9    kat                                                             1    3
5.1.10   D
          D/as die ouers weg is …
          as die ouers weg is …
           (Enige een)                                                  1     2
5.1.11   kat-te-bak                                                     1     1
5.1.12   Die seun sê dat sy kat tevrede spin                            1     3
5.1.13   Die kat is deur die veearts op die boud ingespuit              1     3
5.1.14   Ja, katte is huisdiere
         Nee, Katte maak die huis vuil en laat dit stink.
         (Of soortgelyk)                                                1     3

 5.2.1   verbaas                                                        1     1
 5.2.2   agter                                                          1     1
 5.2.3   skaatsplank                                                    1     1
 5.2.4   onderstebo                                                     1     1
 5.2.5   ouers                                                          1     1
 5.2.6   heup                                                           1     1
                                                        TOTAAL AFDELING C: [40]
                                                            GROOTTOTAAL: 80
DENKVLAK 1:                   DENKVLAK 2:                    DENKVLAK 3:
16/40 [40%]                   16/40 [40%]                    8/40 [20%]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

                                                                     Onderwys en Sportontwikkeling
                                                                     Dept van Onderwys
                                                                     NOORDWESPROVINSIE
AFRIKAANS         HT          EAT            TAT

GRAAD              10

ASSESSERINGSTAAK               1        2        3         4         5         6     7     8     9      10         11

                    Vraestel 1: Kyk – en leesbegrip, Opsomming & Taalstrukture en -
BESKRYWING
                               konvensies
A            PRE MODERERING
1            Is die volgende inligting aangedui?

INSTANSIE/NAAM          VAK EN              GRAAD               DATUM              TYDSDUUR            PUNTE
VAN SKOOL               VLAK
  Ja√     Nee            Ja√   Nee       Ja√         Nee       Ja√       Nee       Ja√    Nee    Ja√         Nee

2            Kognitiewe vlakke

DENKVLAKKE                               1                            2                            3
VOORGESKREWE RIGLYN                     40%                          40%                          20%
WERKLIKE                                40%                          40%                          20%

Kommentaar: Barrett se taksonomie is haalbaar en dus voldoen aan die vlakke wat vereis word.

3            Standaard van assesseringstaak: Die assesseringstaak voldoen aan die standaard vir
             Graad 10 EAT - leerders

4            Verskeidenheid en inklusiwiteit: ‘n Verskeidenheid vrae wat al die vereiste kognitiewe
             vlakke aanspreek, is ingesluit in dié vraestel en sal deur ál die Graad 10 EAT - leerders
             beantwoord kan word.

5            Taalgebruik

                                                                 KOMMENTAAR
             Geskiktheid vir vlak en graad                       Ja
             Korrekte vakterminologie                            Ja

6            Assesseringsinstrument

             MEMORANDUM √               RUBRIEK                                    KORREKTHEID    Ja√         Nee
             Indien Nee, veranderinge wat aangebring moet word:                    N.v.t.

            MODERATOR              Y. Du Preez                 HOEDANIGHEID               Vakadviseur: Afrikaans
            HANDTEKENING           Y. Du Preez                 DATUM                      20/03/2017

## Related documents

- [Afrikaans-GR-10-FAL-Vraestel-1 -1](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-gr-10-fal-vraestel-1-1/48b10ff1-e2c9-4c23-b0b0-6ea725db9dac) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans GR 10 FAL MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-gr-10-fal-memo/16838aa2-84e2-485a-8989-71a0793bddf6) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [Afrikaans-GR-10-FAL-MEMO -1](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-gr-10-fal-memo-1/2db7655a-c65d-41eb-9514-d252bebfb71b) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans GR 10 FAL Vraestel 1](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-gr-10-fal-vraestel-1/306a7f97-1fbe-481d-b2f8-2344a1129d88) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr
- [Afrikaans-GR-10-FAL-Vraestel-1 -2](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-gr-10-fal-vraestel-1-2/adfd751a-9591-4620-99dc-a88df1b95804) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [Gr10-AFR-EAT-OG-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-afr-eat-og-sg-lr/e42cb3be-2665-4c5f-85d6-1b0171570a06) — Afrikaans FAL · Guide · Afr

## More from Grade 10 Afrikaans FAL

- [Grade 10 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/5b9ed50e-88b5-43dd-a711-857ebf090ad1) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 10 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/dd92e542-4b59-40d2-abbb-5b447f1c4b69) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 10 Afrikaans FAL P3 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/4797542c-af1a-4ad8-9e92-72f765fdcd7c) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 10 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-1-afrikaans/c926d975-7984-45e1-b839-2174528ff136) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 10 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-2-afrikaans/fe9d9fdb-11e4-479d-aac9-c56a9317a6b0) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 10 Afrikaans FAL P3 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-3-afrikaans/cb987201-67d1-4466-92d1-afb01a8e058f) — QP · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
