# Afrikaans SAL Grade 10 North West June 2019 Memo

> Grade 10 Afrikaans SAL memorandum from the North West June 2019, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-gr-10-sal-memo-v1/7ee695f4-8d4a-4efd-8e3e-ab440b761759
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans SAL
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Afrikaans SAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/afrikaans-sal) › [Afrikaans SAL Grade 10 North West June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-gr-10-sal-memo-v1/7ee695f4-8d4a-4efd-8e3e-ab440b761759)

## About this document

Afrikaans Sal · Grade 10 · North West June · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 10

                AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

                     NASIENRIGLYNE VRAESTEL 1

                                  JUNIE 2019

PUNTE : 120                       JUNIE 2010
TYD : 2 ½ UUR

                   Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye

                     Demo
                            NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6*******   1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal             Graad 10                      Junie 2019

Vraag                         Moontlike antwoord/e                     Punt      Denk vlak
1.1       Eerste                                                        1           2
1.2       In ‘n gebeurtenis wat die hele wêreld laat regop sit het.     1           1
1.3       ‘n Motorongeluk/’n Jong dame is omgery/’n Jong dame is
          breindood verklaar.
          (Enige EEN of soortgelyk)                                     1                1
1.4       25 jaar                                                       1                1
1.5       Groote Schuur Hospitaal                                       1                1
1.6       Sy was breindood                                              1                2
1.7        B
           se brein nie meer funksioneer nie.
          (Enige EEN)                                                   1                2
1.8       Sy hart was onherstelbaar beskadig/swak hart/hartaanvalle     1                2
1.9       Beaufort-Wes                                                  1                1
1.10      Hy was ‘n (hart)chirurg/dokter                                1                1
1.11      Sy pa√ was ‘n sendelingpredikant√                             2                2
1.12      Hy het navorsing oor die moontlikheid van hartoorplantings
          op mense gedoen.                                              1                2
1.13       Sy hart was onherstelbaar vernietig/swak
           Hy het vir ‘n hartskenking gewag/dieselfde bloedsoort
              gehad.
          (Enige EEN)                                                   1                1
1.14      Haar hart het aan al die vereistes voldoen/was geskik.        1                2
1.15      3 Desember 1967                                               1                1
1.16       D
           Suid-Afrika
          (Enige EEN)                                                   1                2
1.17      Deur ‘n elektriese skok .                                     1                1
1.18       Hy het sy volle bewussyn herwin
           Hy kon gemaklik met sy vrou praat
          (Noem net EEN)                                                1                2
1.19       Hy wil almal gelyke kans op ‘n beter lewe gee.
           Hy wou opleiding onder die minder bevoorregte kinders
              bevorder.
           Hulle het nie geld om vir operasies te betaal nie.
          (Enige EEN of soortgelyk)                                     1                3
1.20      Koning van harte                                              1                1
1.21      Ja, dit gee my kans om die wêreld vol te reis en mense te
               ontmoet.
           Jy kry die nodige erkenning en respek./Jy kan baie geld
              verdien.
          Nee, jy kan maklik vermoor word.
           Mense gaan gedurig geld soek.
           Jy sal nie vrylik kan beweeg nie./Jy werk te hard.
          (Enige EEN of soortgelyk)                                     1                3

                            Demo
                                    NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6*******   2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal             Graad 10                         Junie 2019

1.22         Mense kan die land besoek en geld kom belê en so kan
              weksgeleenthede geskep word.
           Ander lande leer Suid-Afrika ken.
           Ander lande sien dat Suid-Afrika goeie werk kan doen.
          (Enige EEN of soortgelyk)                                        1                3
1.23      Ja, dit gee ‘n ander persoon kans om te lewe.
          Nee, dit is oneties.
           Godsdiens oortuigings kan ook in ag geneem word.
          (Enige EEN of soortgelyk)                                        1                3
1.24       Nege
           9                                                              1                1
1.25      Noord-Kaap/Kaap                                                  1                2
1.26      Mpumalanga                                                       1                2
1.27      April 2015 – Maart 2016                                          1                1
1.28      Statistieke Suid-Afrika                                          1                1
1.29      Ja, daar is hospitale en klinieke vir siek mense.
                 Mense het toegang tot medisyne en pille
          Nee, die geld wat per persoon bestee word is te min.
                 Daar is nie altyd medisyne en pille by klinieke nie.
                 Daar is te min dokters en verpleegsters.
          (Enige een of soortgelyk)                                        1                3
                  Totaal Afdeling A                                      30
            Vlak 1                          Vlak 2                        Vlak 3
            13/30                           12/30                          5/30
            43.3%                            40%                          16.7%

AFDELING B: OPSOMMING
NASIEN VAN DIE OPSOMMING
Die opsomming word soos volg nagesien:
Puntetoekenning:
   7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
   3 punte vir taal
   Puntetotaal: 10
Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het
nie:
     1–3 feite korrek: ken 1 punt toe
     4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
     6–7 feite korrek: ken 3 punte toe
Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat woordeliks aangehaal het:

       6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie
       1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe.

                            Demo
                                    NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6*******   3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal             Graad 10                       Junie 2019

LET WEL:

Tel van woorde:

   Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel.
   Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of
    as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
   Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 65 woorde en
    ignoreer die res van die opsomming.
   Korter opsommings wat die vereiste feite bevat, mag nie gepenaliseer word nie.

Vraag 2                             Moontlike antwoord/e
                  Teks                                Vewagte antwoorde
1          Neem ‘n lekker warm bad in die      Bad in die oggend.
           oggend.
2          Maak seker jy het die regte         Sorg dat jy die regte medisyne by jou
           medikasie byderhand                 het.
3          Bly weg van koffie en gemorskos. Moenie koffie drink en gemorskos eet
                                               nie.
4          Moenie die hele dag lank vir almal Moenie vir almal van jou siekte vertel
           in die fynste besonderhede vertel nie.
           wat met jou verkeerd is nie.
5          Bel onmiddellik die apteek.         Bel dadelik die apteek.
6          Stel vergaderings of afsprake wat Maak jou dag rustig.
           stresvol mag wees uit.
7          Maak ‘n afspraak by jou             Maak ‘n afspraak by jou dokter.
           huisdokter oor middagete.
       Totaal Afdeling B                                   10
          Vlak 1                        Vlak 2                      Vlak 3
            40%                          40%                         20%

                            Demo
                                    NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6*******   4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal             Graad 10                            Junie 2019

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN –KONVENSIES
NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

   1. Spelling:
      Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
      By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
       taalstruktuur is wat getoets word.
      Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
   2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens
      die instruksies.
   3. Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is, by ŉ
      meervoudigekeuse-vraag.

Vraag                  Moontlke antwoord/e                             Punt   Denk vlak
3.1   Bio-oil                                                           1        1
3.2    C
       C R10
       R 10
      (Enige EEN)                                                       1            2
3.3   vroutjie                                                          1            1
3.4   aan-vaar                                                          1            3
3.5    B
       B littekens
       Littekens
      (Enige EEN)                                                       1            2
3.6   twee                                                              1            1
3.7   kliphard                                                          1            2
3.8   My tannie het my geleer.                                          1            2
3.9   Liefdadigheidsorganisasies                                        1            1
3.10   Om ontslae te raak van littekens
       Om hulle mooi te maak.
       Omdat hulle dit kan bekostig                                     1           3
      Totaal                                                            10
         Vlak 1                      Vlak 2                              Vlak 3
          4/10                        4/10                                 2/10
          40%                         40%                                  20%

                            Demo
                                    NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6*******   5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal             Graad 10                            Junie 2019

Vraag                      Moontlike antwoord/e                        Punt    Denk vlak
4.1      ongelukkig                                                     1         2
4.2      Die pasiënt sal by die dokter kla.                             1         2
4.3      Die pasiënt het siek gelyk.                                    1         2
4.4      duur                                                           1         1
4.5      op                                                             1         1
4.6      bril                                                           1         1
4.7      Die pasiënt kan nie die diagnose bekostig nie.                 1         1
4.8       C
          C daardie
          daardie
         (Enige EEN)                                                     1           2
4.9      dr.                                                             1           2
4.10     Die dokter is ryk en die pasiënt is arm.                        1           2
                 Totaal                                                 10
           Vlak 1                          Vlak 2                        Vlak 3
              4/10                          6/10                           0/10
              40%                           60%                            0%

Vraag                       Moontlike antwoord/e                        Punt     Denk vlak
5.1      goeie                                                            1         1
5.2      suiker                                                           1         1
5.3      vrugte                                                           1         2
5.4      groente                                                          1         2
5.5      bloeddruk                                                        1         3
5.6      jou                                                              1         1
5.7      gesond                                                           1         1
5.8      Wat kan jy doen om voedselvergiftiging te keer?                  1         2
5.9      te                                                               1         2
5.10     Die                                                              1         1
5.11     dertig                                                           1         2
5.12     Probeer altyd oefeninge doen wat jy geniet.                      1         3
5.13     honger                                                           1         1
5.14     hande                                                            1         1
5.2.1    sukses                                                           1         1
5.2.2    hartseer                                                         1         1
5.2.3    tevrede                                                          1         1
5.2.4    trane                                                            1         2
5.2.5    klere                                                            1         1
5.2.6    rooi                                                             1         2
                Totaal                                                 20
            Vlak 1                     Vlak 2                             Vlak 3
            11/20                       7/20                                2/20

                            Demo
                                    NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6*******   6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal                  Graad 10                                           Junie 2019

AFRIKAANS        HT          EAT            TAT
GRAAD             10          11            12

ASSESSERINGSTAAK              1       2        3       4         5         6         7     8     9       10         11

BESKRYWING         Vraestel 1: Kyk – en leesbegrip, Opsomming & Taalstrukture en -konvensies

A           PRE MODERERING
1           Is die volgende inligting aangedui?

INSTANSIE/NAAM         VAK EN VL          GRAAD             DATUM              TYDSDUUR                 PUNTE
VAN SKOOL
  Ja√     Nee          Ja√   Nee      Ja√        Nee       Ja√       Nee       Ja√       Nee    Ja√           Nee

2           Kognitiewe vlakke

DENKVLAKKE                             1                          2                                3
VOORGESKREWE RIGLYN                   40%                        40%                              20%
WERKLIKE                              40%                        40%                              20%

Kommentaar: Barrett se taksonomie is haalbaar en dus voldoen aan die vlakke wat vereis word.

3           Standaard van assesseringstaak: Die assesseringstaak voldoen aan die standaard vir Graad
            10 TAT - leerders

4           Verskeidenheid en inklusiwiteit: ‘n Verskeidenheid vrae wat al die vereiste kognitiewe
            vlakke aanspreek, is ingesluit in dié vraestel en sal deur ál die Graad 10 TAT - leerders
            beantwoord kan word.

5           Taalgebruik

                                                              KOMMENTAAR
            Geskiktheid vir vlak en graad                     Ja
            Korrekte vakterminologie                          Ja

6           Assesseringsinstrument

            MEMORANDUM √               RUBRIEK                                 KORREKTHEID        Ja√           Nee
            Indien Nee, veranderinge wat aangebring moet word:                 N.v.t.

            MODERATOR             N Ackerman               HOEDANIGHEID                   Vakadviseur: Afrikaans
            HANDTEKENING          N Ackerman               DATUM                          01/05/2019

                             Demo
                                      NW/JUNE/AFSAL/ EMIS/6*******              7

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
