# Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)

> Grade 3 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2012 (Afrikaans), 27 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/17dc785a-ab80-4ccf-816a-65f87fe4841f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 27

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/17dc785a-ab80-4ccf-816a-65f87fe4841f)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Question paper, 27 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

           GRAAD 3

           WISKUNDE

    STEL 1: 2012 MODELVRAE

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)

1. Algemene oorsig

   Die Jaarlikse Nasionale Assessering (ANA) is 'n summatiewe assessering van die verwagte kennis en
   vaardighede wat leerders aan die einde van graad 1 tot 6 en graad 9 moes ontwikkel het. As hulpmiddel vir
   die skoolgebaseerde assessering en om te verseker dat leerders die nodige selfvertroue ontwikkel om
   suksesvol deel te neem aan eksterne assessering, het opvoedkundige panele en vakspesialiste
   voorbeeldvraestelle vir Taal- en Wiskunde-onderrig saamgestel. Die voorbeeldvraestelle is op die
   kurrikulum gebaseer en strek oor die eerste drie kwartale van die skooljaar. Daar is ook 'n volledige
   Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets (ANA). Die voorbeeldvraestelle, insluitend die modeltoets, is
   slegs aanvullend tot die skoolgebaseerde assessering wat leerders deurgaans moet voltooi en vervang nie
   die skoolgebaseerde assessering nie.

2. Die struktuur van voorbeeldvraestelvrae

   Die voorbeeldvraestelle is ontwerp om verskillende tegnieke of style te illustreer om dieselfde vaardighede
   en/of kennis te assesseer. Sommige van die inhoudkennis of 'n vaardigheid kan byvoorbeeld geassesseer
   word deur 'n meervoudigekeuse-vraag (waar leerders die beste antwoord uit die gegewe opsies kies) of 'n
   stelling (wat van die leerder vereis om 'n kort antwoord of 'n paragraaf te skryf) of ander soorte vrae (wat
   leerders vra om gegewe woorde/stellings met lyne te verbind, om gegewe sinne of patrone te voltooi, om
   hulle antwoorde met tekeninge of sketse te toon, ens.). Indien onderwysers en leerders dus 'n aantal
   voorbeeldvraestelvrae kry wat verskillend gestruktureer is, maar dieselfde ding vra, moet hulle verstaan dat
   dit opsetlik is en leerders moet op al die voorbeeldvraestelvrae reageer. Blootstelling aan 'n groot
   verskeidenheid vraagstellingstegnieke of -style gee leerders die nodige selfvertroue om toetse te
   konfronteer.

3. Verband met ander leer- en onderrigbronmateriaal

   Sommige teksgedeeltes en vrae word doelbewus vir integrering met die graadverwante werkboeke verbind.
   Die voorbeeldvraestelle voldoen ook aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) vir
   graad R tot 12, die bepalings van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklarings (NKABV) vir
   die onderskeie grade en die Nasionale Protokol vir Assessering. Saam vorm hierdie dokumente, sowel as
   ander dokumente wat deur die skool voorsien kan word, 'n ryk bron van bronmateriaal wat onderwysers in
   staat stel om lesse te beplan en om formele assessering uit te voer (assessering van leer).

4. Hoe om die voorbeeldvraestelle te gebruik

   Alhoewel die voorbeeldvraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is,
   beteken dit nie dat die onderwyser die hele stel net so aan die leerders moet gee om binne een sessie af te
   handel nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Kies
   sorgvuldig die afsonderlike voorbeeldvrae van die betrokke les of 'n hanteerbare hoeveelheid vrae en
   gebruik dit tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg:

   4.1   Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas te stel. Die
         diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word
         om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die
         diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd te verloor nie.

                                                                                                             1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

   4.2   Gedurende die les as 'n kort informatiewe toets om te assesseer of leerders die veronderstelde
         kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les ontwikkel en verloop en om seker te maak dat
         geen leerder agter raak nie.

   4.3   By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of leerders
         voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas.
         Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van
         die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.

   4.4   Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv.
         hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK) te beantwoord, oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens.

   Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe
   toets heelwat meer vrae insluit om 'n volwaardige toets te wees, afhangend van die hoeveelheid werk wat
   reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is egter belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik
   genoeg oefening kry in 'n volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale
   Assesseringsmodeltoets.

5. Memorandum of riglyne vir antwoorde

   'n Tipiese voorbeeld van die verwagte respons (memorandum) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse
   Nasionale Assesseringsmodeltoets-antwoorde gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die
   memorandum geensins rigied is nie. Die memorandum gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte
   response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van
   die leerders aanvaar.

6. Kurrikulumdekking

   Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die
   voorbeeldvraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n
   voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en slegs van toepassing op die werk wat in die eerste
   drie kwartale van die skooljaar behandel word. Die tempo waarteen die werk in sekere kwartale behandel
   moet word, is vervat in die betrokke Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklarings (NKABV).

7. Gevolgtrekking

   Die doelwit van die Departement is om die vlak en kwaliteit van leerderprestasie in die kritiese
   grondslagvaardighede van gesyferdheid en geletterdheid te verbeter. Die Jaarlikse Nasionale
   Assesseringsmodeltoets is een instrument wat die Departement gebruik om vas te stel of leerderprestasie
   verbeter, dieselfde bly of verswak. Daar word van distrikte en skole verwag om onderwysers te ondersteun
   en om die nodige hulpmiddels daar te stel om die effektiwiteit van onderrig en leer in skole te verbeter. Deur
   van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoetse gebruik te maak as deel van die
   onderwyshulpmiddels, sal onderwysers leerders help om vertroud te raak met verskillende vorms en
   tegnieke van assessering. Indien die voorbeeldvraestelle behoorlik aangewend word, sal dit help dat
   leerders die toepaslike kennis en vaardighede bekom om effektief te leer en om beter te vaar in
   toekomstige Jaarlikse Nasionale Assesseringstoetse.

                                                                                                               2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE

  1.   Kyk na die onderstaande prent.

         a.   Skat hoeveel pennetjies daar in die prent is.   ________

         b.   Tel die gegewe pennetjies.                          ________

         c.   Groepeer die pennetjies in viere.                   ______

         d.   Merk die helfte van die pennetjies met ‘n “X”        ________

         e. Wat is die verskil tussen die gekatte aantal en die werklike aantal
            pennetjies? ________

         f.   Hoeveel moet ek bytel of aftrek om die geskatte
              aantal gelyk te maak aan die werklike aantal?  ________
         g.   Onderstreep die regte antwoord.

               Daar is ____ pennetjies in die prentjie

               42       25        44          100

                                                                                  3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

2.   Vul die ontbrekende getalle in.

     a.600, 500 ,____, 300 , ____, 100.

     b.4, 8 , 12 ,___ , ____ ,24 , ____.

3.   Voltooi die tabel.

      a.          Tel aan in

                     2’s               128

      b.        Tel terug in
                    tiene
                                       170

      c.         Tel in drieë

                                                          9

4.   Vul die ontbrekende getalle op die oop spasies in.

     a.173, 172 , 171 ,____ , ____ , 168 , 167 , ____.

     b.195, 190, ____, ____ , 175 , ____ , 165.

                                                              4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

  5.
                                 MEDI          CLINIC

                                       +   +

             Die hospitaal het 3 verdiepings.

             Die kamers, in die tabel, is vanaf nege-en-neëntig tot eenhonderd een
             en twintig genommer.

Derde                      115                 117              119      120
verdieping

Tweede          106                            109      110                         113
verdieping

Eerste          99         100                                  103      104
verdieping                                     Ingang

        Skryf die ontbrekende kamernommers in die oop spasies.

        Voltooi die kamernommer in elke sin.

           a.        Die derde laaste kamer op verdieping 2 is kamer nommer _____.

           b.    Die vyfde kamer op verdieping 1 is nommer                 _____.

           c.    Die laate kamer op die derde verdieping is                _____.

           d.    Watter getal kom voor 114                                 _____.

           e.        Na 105 is                                             _____.

           f.    Tussen 99 en 101 is                                       _____.

                                                                                          5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

6.   Vul die ontbrekende getalle in.

             23      25       29         33

     Watteer reel het jy gebruik.

7.   Skryf die getalnaam vir 168 neer.

8.   Trek ‘n reguit lyn om die getalnaam met die regte getalsimbool te
     verbind

         134

                                               tweehonderd

       200
                                               sewe en sestig

        145
                                               eenhonderd vier en dertig

        67
                                               eenhonderd vyf en veertig

9.   Skryf die getalsimbool vir .

     a. Eenhonderd nege en neëntig _________

     b. Agt en sewentig      _________

                                                                           6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

10.   Kyk na die prentjie. Tel die aartappels en skryf dan die getalsimbool
      en die getalnaam neer.

      a .________________                   b. _________________

11.   Voltooi.

      Die heelgetal:

      a. voor 88 is                         _________

      b. na 88 is                           _________

      c. tussen 88 en 90 is                 _________

12.   Vul >, < of = in om die getalsin waar te maak.

              24 + 10 ____ 10 x 10

13.   101 > 122

      Is die bostaande getalsin waar?

      Merk die korrekte blokkie.                   Ja         Nee

14.   Skryf waar of onwaar.

         a.   37 + 20 = 50 + 8       ___________

         b.   190 > 119              ___________

         c. 18 ÷ 2 < 9 x 2           _________

                                                                              7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

15.   Rangskik die gegewe getalle van die kleinste tot die grootste.

              99 , 13 , 35 , 70 , 9

16.   In een van die rye is die getalle van groot na klein gerangskik.
      Omkring die letter met die korrekte antwoord.

      A    17 , 35 , 53 , 59 , 95
      B    59 , 17 , 95 , 35 , 53
      C    95 , 59 , 53 , 35 , 17
      D    53 , 17 , 59 , 95 , 35

17.   Skryf Ja of Nee.

      Is die volgende getalle korrek van groot na klein gerangskik?

      24 , 27 , 30 , 51 , 64 , 99                 __________

18.   Skryf die plekwaarde van die onderstreepte syfer neer.

      a. 56             __________

      b. 74             __________

19.   Wat is die waarde van die onderstreepte syfer?

      a. 63          __________

      b. 19           __________

20.    Breek die gegewe getalle af.

      a. 61
      b. 50

21.   Omkring die letter met die korrekte antwoord.

      Die plekwaarde van die 3 in 93 is

      A.   ene              B. tiene          C. honderde

                                                                         8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

22.   Maak ‘n “X” in die blokkie met die regte antwoord.
      Die waarde van die 6 in die getal 61 is

                  60                      6

23.   Bou die volgende getalle op.

      100 + 80 + 9 = _______

      100 + 100 + 0 + 0 =    _______

      100 + 40 + 30 + 2 + 1 = _______

24.   Breek af.

      a. 136 = ___ + ___ + ___
      b. 36 = ___+ ___

25.   Vul die ontbrekende getalle, op die onderstaande tabel in.

          Getal verdubbel                 Getal                Getal halveer

                                              42

                                              37

                                              34

26.   Vul die ontbrekende getalle op die getallelyn in.

                   I   I    I    I   I     I   I    I     I
                  45   __   55   60 ___   ___ 75   ___    85

                                                                               9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

27.   a. Wys hoe jy die getallelyn kan gebruik om 16 en 12 bymekaar te tel.

                           I         I        I         I      I        I     I

               0   4       8    12       16   20    24 28       32 36

      b. Verdubbel jou antwoord.                        _________________

      c. Halveer jou antwoord.                              _________________

28.   Omkring die letter met die korrekte antwoord.

      Die helfte van 50 is:

      A   20           B       15         C        24          D   25

29.   Daar is 67 blikkies koeldrank in die yskas. Pappa sit nog 32 blikkies in.

      Hoeveel blikkies koeldrank is daar nou in die yskas?                  ____________

30.   Bob versamel 122 glasbottels vir ‘n herwinningsprojek. 38 van die
      bottels breek.

      Hoeveel bottels het nie gebreek nie?                      ________________

31.   Die graad 1 leerders versamel 67 roomysstokkies. Die graad 2 leerders
      versamel 56 roomysstokkies en die graad 3 leerders versamel 45.
      Hoeveel roomysstokkies het die grondslagfase leerders versamel?

      ___________________

32.   Daar is twintig mandjies met vyf appels in elke mandjie. Hoeveel
      appels is daar in die mandjies? __________________

33.   Busi het sestien houers met eiers. Elke houer hou twaalf eiers. Sam
      bring vir Busi nog twaalf houers met eiers. Hoeveel houers het Busi
      ________

34.   Sally koop tien pakkies Jelly Tots. Een pakkie kos R3,00. Hoeveel
      betaal sy vir die Jelly Tots? __________________

                                                                                           10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

35.   Donald het negentig stokkielekkers en wil dit gelykop tussen sy drie
      Nefies verdeel. Hoeveel stokkielekkers sal elke nefie kry? __________

36.   Mamma bak vier en twintig kolwyntjies en deel hulle gelykop tussen
      haar vier kinders. Hoeveel kolwyntjies kry elke kind? ____________

                                                                              11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

37.   GELD

       a. Skryf die kleur neer van elk van die volgende Suid-Afrikaanse
       banknote.

                                                                          12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

b. Hoeveel van die onderstaande munte is R2,00 munte?

   ________

Voltooi.

  5c + 20c + 50c + 10c =
a. Vusi wil rolskaatse wat R90 kos, koop. Sy het tot nou toe al R45
   gespaar. Hoeveel moet sy nog spaar? ____________

b. Lefa wil twee balle wat R34 elk kos, koop. Hoeveel geld het sy nodig
   om die balle te koop? ____________

c. Lebo se ma gee vir haar ‘n 50c munt om te spandeer en haar pa gee vir
   haar vier 20c munte.

  Hoeveel kleingeld sal sy kry as sy ‘n pakkie lekkers van 95c koop?

   ________

                                                                          13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA

1.   Kleur die laaste diagram in om die patron te voltooi.

       Beskryf die patroon in jou eie woorde.

2.   Teken die volgende diagram in die groeiende diagrampatroon.

3.   Teken jou eie patroon met vorms.

4.   Vul die ontbrekende getalle in.

         60; 70; 80; ____ ; ____ ; ____ .

                                                                   14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

5.   Susan se ma bak 10 pizza’s en sny elkeen in dieselfde aantal snye.

           Voltooi die tabel.

        Aantal

                        1               2                3    4           10
         Pizza
        Aantal

         snye           5                                15

5    Skryf die volgende vier getalle in elke getalreeks.

        a. 412 ; 410 ; 408 ; ____ ; ____ ; ____ ; ____
        b. 123 ; 126 ; 129 ; ____ ; ____ ; ____ ; ____ .

                                                                               15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

    RUIMTE EN VORM

1   Hoeveel sye het elk van die onderstaande vorms?

2   Verbind elke woord met sy ooreenstemmende vorm.

          vierkant

          reghoek

          sirkel

          driehoek

3   Skryf die naam van elk van die gegewe vorms.

          a.                              b.

               c.                         d.

                                                      16

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

4   Teken die vorm onder die woord.

            a.   Driehoek                            b. Reghoek

5   Gebruik die getalle in die vorms om die onderstaande sinne waar te
    maak.

                       1              2          3             4

         a. Die sirkel is met die getal   __________ gemerk.

         b. Die reghoek is met die getal __________ gemerk.

         c. Die vierkant is met die getal __________ gemerk.

         d. Die driehoek is met die getal _________ gemerk.

6

            Kleur:
    a.      die driehoeke groen in.
    b.      die vierkante rooi in.
    c.      die reghoeke blou in.
    d.      die sirkel geel in.

                                                                         17

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

METING
1. Bestudeer die almanak van Februarie 2012 en voltooi dan die sinne wat volg.
                                       februarie

       So           Ma              Di             Wo    Do         Vr    Sa

                                               1        2          3      4

       5            6          7               8        9          10    11

      12           13         14               15       16         17    18

      19           20         21               22       23         24    25

      26           27         28               29

      a. Februarie 2012 het _____ dae.

      b.    Februarie begin op ‘n        ________________ (dag).

      c. Die eerste week het ____________ dae.

      d. Februarie eindig op ‘n _______________(dag).

      e. In Februarie 2012 is daar _______ Sondae.

      f. Daar is_____ vol weke in Februarie 2012.

      g. Op die 7de Februarie vertrek die Moloi gesin met vakansie. Hulle keer op
         die 23ste Februarie terug. Die Moloi gesin se vakansie was ______ dae lank.

      h. Die graad 3 leerders het vir 16 dae in dieNasionale KrugerWildtuin getoer.
         Hulle het op die 13de Februarie 2012 vertrek. Hulle het op
         _____________ teruggekeer.

                                                                                 18

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

2.   Skryf die regte tyd wat op die wyserplate van die onderstaande horlosies
        aangedui word, neer.

                  12                                    12                                                          12
             11        1                    11                   1                                         11               1

      10                   2       10                                2                             10                           2

     9                         3   9                                     3                         9                                3

         8                 4           8                                 4                             8                        4
             7         5                       7                 5                                         7                5
                   6                                    6                                                               6

     a ___________                     b___________                                                    c ___________

3.   Skryf die digitaletyd en die analoogtyd wat op die onderstaande
       wyserplate van die horlosies aangedui word, neer.

                  12
                                                                                                   12
             11        1                                    12                                11                1
                                                   11                1
      10                   2
                                                                                     10                             2
                                           10                                2
     9                         3
                                                                                     9                                  3
                                       9                                         3
         8                 4
                                                                                         8                          4
             7         5                   8                                 4
                                                                                              7                 5
                   6                               7                 5
                                                                                                       6
                                                             6

     a ____________                             b__________                              c___________

         ____________                              __________                                _________

                                                                                                                                19

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

4.   Teken die wysers op die onderstaande wyserplate in om die gegewe
       tyd aan te dui.

                           12
                 11                  1                                          12                                         12
                                                                      11             1                               11                 1
      10                                 2
                                                              10                         2                    10                            2
     9                                       3
                                                              9                              3               9                                  3
         8                               4
                 7                   5                            8                      4                       8                          4
                           6                                          7              5                               7                  5
                                                                                6                                          6

     half tien                                                        11uur                                               kwart oor 7

5.   Liza stap skool toe.

                                12                                                                                   12
                      11                 1                                                               11                1

             10                                  2                                               10                             2

             9                                       3                                           9                                  3

                 8                               4                                                   8                          4
                      7                  5                                                               7                  5
                                6                                                                                    6

     Sy stap 7:00vm. by die huis weg. Sy kom 7:30vm. by die skool aan.
     Dit neem Liza _____ minute om skool toe te stap.

6.   Skryf die ontbrekende minuutintervalle op die horlose
             wyserplaat.
                                                                                         5

                                                         45                      .

                                                                           30

                                                                                                                                                    20

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

7.   Voltooi:

       As 1 bottel koeldrank 4 glase vul, dan sal:

        a. 2 bottels    ______________ glase vul.

        b. 5 bottels    ______________ glase vul.

        c. _______ bottels 40 glase vul.

        d._______ bottels 12 glase vul.

8.   Skryf die kapasiteit van die volgende houers van klein na groot.

       500ml     blik sap          5 ml teelepel            250 ml koppie

        5 l emmer                2l bottel

9.   Kyk na die prente hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                 5l                     1l                 10l              2l

        a. Hoeveel 2l bottels is nodig om die 10l blik te vul?

        b.   Hoeveel 1l houers kan ek met ‘n 2l houer volmaak?

                                                                            21

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

10.                A                   B                        C

             2                        1                   500
      
      
      Bestudeer die prente hierbo en voltooi dan die onderstaande sinne
      deur JA of NEE te skryf.

      a.     Die kapasiteit van A is dubbel die van B   _____________

      b.     Die kapasiteit van B is dubbel die van A   _____________

      c.     Die kapasiteit van C is dubbel die van A   _____________

      d.     Die kapasiteit van C is dubbel die van B    _____________

                                                                          22

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

1.   DATAHANTERING

     Die graad 3 leerders is gevra om hul gunsteling kleure te kies.

         Die uitslae is hieronder gelys.

                       Kleur                     Aantal leerders

                       rooi                            16

                       blou                            20

                      groen                            12

                       geel                            10

                                                                       23

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com

Gebruik die bostaande inligting om die staafgrafiek te voltooi.

                             Leerders se gunsteling kleure.

Aantal

leerders

                rooi            blou             groen            geel

                                        kleure

                                                                         24

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com

     Voltooi die sinne wat volg.

           a.____ leerders het deelgeneem aan die ondersoek.

           b. Die gewildste kleur is   ___________

           c. Die ongewildste kleur is___________

           d.______ leerders verkies rooi bo geel.

           e. Die totale aantal leerders wat groen en geel gekies het

             is______________________

2.   Ons plaaslike vrugtewinkel het ‘n houer met vrugte aan die
     Tshabalalagesin geskenk. Die houer het ‘n verskeidenheid
     vrugte, soos in die prent hieronder aangedui, bevat.

                                                                        25

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com

Voltooi die frekwensie-tabel.

        Vrugtesoort             Telmerkies   Frekwensie

Appel

Piesang

Aarbei

                                                          26

## Related documents

- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3-1/5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans Maths Memo-Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-maths-memo-braille/fafe3485-40e4-457a-8d04-c8ff09776e14) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans Maths Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-maths-memo-deaf/3fee82d0-dc0f-4376-86d3-3703e29b718e) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans Mathematics Memo 2012](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-mathematics-memo-2012/59f8c908-7717-4ad6-b883-55d9da59dbc1) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2012-memos-memorandum-afrikaans/7e8545c7-e522-467d-811d-17417904d4f2) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+Mathematics+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-mathematics-exemplar-memo/2109761d-459b-401f-a5f3-1b671b38e886) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 3 Mathematics

- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — CAPS · Afr
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/6a26e4bb-cf9b-4110-904f-405916d68a28) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-memorandum-afrikaans/6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths IsiNdbele June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum/27f55445-a307-466b-8250-d9e9a46c30b5) — Memo · 2017
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/3cd40084-9b43-45ec-99dc-ab4394dc8edb) — Memo · 2017 · Afr
- [MEMORANDUM GR 3 NOV 2017 5 Oct](https://www.hlayiso.com/library/memorandum-gr-3-nov-2017-5-oct/fc963f4f-2195-4bba-8b85-ceb48c942402) — Memo · 2017

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
