# Mathematics Grade 9 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2012 (Afrikaans), 25 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-9/f7f99f59-dd17-4d9c-b816-33f898638f02
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 25

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-9/f7f99f59-dd17-4d9c-b816-33f898638f02)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

            GRAAD 9

           WISKUNDE

    STEL 1: 2012 VOORBEELD

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)

1. Algemene oorsig

Die Jaarlikse Nasionale Assessering (ANA) is 'n summatiewe assessering van die verwagte kennis en
vaardighede wat leerders aan die einde van graad 1 tot 6 en graad 9 moes ontwikkel het. As
hulpmiddel vir die skoolgebaseerde assessering en om te verseker dat leerders die nodige selfvertroue
ontwikkel om suksesvol deel te neem aan eksterne assessering, het opvoedkundige panele en
vakspesialiste voorbeeldvraestelle vir Taal- en Wiskunde-onderrig saamgestel. Die voorbeeldvraestelle
is op die kurrikulum gebaseer en strek oor die eerste drie kwartale van die skooljaar. Daar is ook 'n
volledige Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets (ANA). Die voorbeeldvraestelle, insluitend die
modeltoets, is slegs aanvullend tot die skoolgebaseerde assessering wat leerders deurgaans moet
voltooi en vervang nie die skoolgebaseerde assessering nie.

2. Die struktuur van voorbeeldvraestelvrae

Die voorbeeldvraestelle is ontwerp om verskillende tegnieke of style te illustreer om dieselfde
vaardighede en/of kennis te assesseer. Sommige van die inhoudkennis of 'n vaardigheid kan
byvoorbeeld geassesseer word deur 'n meervoudigekeuse-vraag (waar leerders die beste antwoord uit
die gegewe opsies kies) of 'n stelling (wat van die leerder vereis om 'n kort antwoord of 'n paragraaf te
skryf) of ander soorte vrae (wat leerders vra om gegewe woorde/stellings met lyne te verbind, om
gegewe sinne of patrone te voltooi, om hulle antwoorde met tekeninge of sketse te toon, ens.). Indien
onderwysers en leerders dus 'n aantal voorbeeldvraestelvrae kry wat verskillend gestruktureer is, maar
dieselfde ding vra, moet hulle verstaan dat dit opsetlik is en leerders moet op al die
voorbeeldvraestelvrae reageer. Blootstelling aan 'n groot verskeidenheid vraagstellingstegnieke of -
style gee leerders die nodige selfvertroue om toetse te konfronteer.

3. Verband met ander leer- en onderrigbronmateriaal

Sommige teksgedeeltes en vrae word doelbewus vir integrering met die graadverwante werkboeke
verbind. Die voorbeeldvraestelle voldoen ook aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring
(NKV) vir graad R tot 12, die bepalings van die Nasionale Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidsverklarings (NKABV) vir die onderskeie grade en die Nasionale Protokol vir
Assessering. Saam vorm hierdie dokumente, sowel as ander dokumente wat deur die skool voorsien
kan word, 'n ryk bron van bronmateriaal wat onderwysers in staat stel om lesse te beplan en om
formele assessering uit te voer (assessering van leer).

4. Hoe om die voorbeeldvraestelle te gebruik

Alhoewel die voorbeeldvraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel
is, beteken dit nie dat die onderwyser die hele stel net so aan die leerders moet gee om binne een
sessie af te handel nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die
beplande les. Kies sorgvuldig die afsonderlike voorbeeldvrae van die betrokke les of 'n hanteerbare
hoeveelheid vrae en gebruik dit tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos
volg:

4.1   Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas te stel.
      Die diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet
      ontwikkel word om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit
      te bou. Die diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd te verloor nie.

                                                                                                       1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

4.2   Gedurende die les as 'n kort informatiewe toets om te assesseer of leerders die veronderstelde
      kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les ontwikkel en verloop en om seker te maak dat
      geen leerder agter raak nie.

4.3   By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of leerders
      voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas.
      Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele
      van die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.

4.4   Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te
      stel, bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK) te beantwoord, oop vrae of vryeresponsvrae,
      kortvrae, ens.

Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die
summatiewe toets heelwat meer vrae insluit om 'n volwaardige toets te wees, afhangend van die
hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is egter belangrik om seker te maak dat
leerders uiteindelik genoeg oefening kry in 'n volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse
Nasionale Assesseringsmodeltoets.

5. Memorandum of riglyne vir antwoorde

'n Tipiese voorbeeld van die verwagte respons (memorandum) word by elke voorbeeldtoets en
Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets-antwoorde gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat
die memorandum geensins rigied is nie. Die memorandum gee slegs breë riglyne ten opsigte van
verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare
response van die leerders aanvaar.

6. Kurrikulumdekking

Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die
voorbeeldvraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is
slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en slegs van toepassing op die werk wat in
die eerste drie kwartale van die skooljaar behandel word. Die tempo waarteen die werk in sekere
kwartale behandel moet word, is vervat in die betrokke Nasionale Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidsverklarings (NKABV).

7. Gevolgtrekking

Die doelwit van die Departement is om die vlak en kwaliteit van leerderprestasie in die kritiese
grondslagvaardighede van gesyferdheid en geletterdheid te verbeter. Die Jaarlikse Nasionale
Assesseringsmodeltoets is een instrument wat die Departement gebruik om vas te stel of
leerderprestasie verbeter, dieselfde bly of verswak. Daar word van distrikte en skole verwag om
onderwysers te ondersteun en om die nodige hulpmiddels daar te stel om die effektiwiteit van onderrig
en leer in skole te verbeter. Deur van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoetse gebruik te
maak as deel van die onderwyshulpmiddels, sal onderwysers leerders help om vertroud te raak met
verskillende vorms en tegnieke van assessering. Indien die voorbeeldvraestelle behoorlik aangewend
word, sal dit help dat leerders die toepaslike kennis en vaardighede bekom om effektief te leer en om
beter te vaar in toekomstige Jaarlikse Nasionale Assesseringstoetse.

                                                                                                    2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

                    JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2012

                       GRAAD 9 WISKUNDE VOORBEELD

REELĖ GETALLESTELSEL

    1.1 Klassifiseer die volgende getalle as rasionaal of irrasionaal.
        1.1.1 4

         1.1.2 √2

         1.1.3 0,2

         1.2    Teken en voltooi die tabel.

                 GETAL           REËL          NIE-REËEL       ONGEDEFINIE
                                                               ERD
                         0
                         7

                         7
                         0
                       √7
                      √−7

    13. Skryf elk van die volgende getalle as gewone breuke.
        1.3.1 0,7

         1.3.2 0,13

         1.3.3 2,01

    1.4 Bereken en skryf die antwoord in wetenskaplike notasie.

         1.4.1 2,5 × 10 × 7

         1.4.2 0,04 × 10     + 3 × 10

         1.4.3 1,12 × 10     × 3 × 10

                                                                             3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

1.5 Watter getal is die kleinste?

      1.5.1 √3 of 1,6

      1.5.2 −√5 of −1,3

1.6 Bepaal een reële getal tussen
      1.6.1 0,15̇ en 0, 1̇ 5̇                                                                (1)

      1.6.2 0,7 en 0, 7̇                                                                     (1)

1.7 Tussenwatter 2 heelgetalle sal die volgende irrasionale getalle lê?

      1.7.1 √6                                                                               (2)

      1.7.2 √21                                                                              (2)

      1.7.3 √5                                                                               (2)

      1.7.4 √80                                                                              (2)

1.8      Teken en voltooi die onderstaande tabel en klassifiseer die gegewe getalle met
         behulp van ‘n regmerkie (√).

                      Natuurlikegetalle   Telgetalle Heelgetalle   Rasionale Irrasional-   Reële-
                                                                   -getalle
                                                                             e getalle     getalle
           bv. 3                                                      √                        √
              7
             15
                  1
              2
                  8
             0,081
             2
            −√16
            0,528
             2,6
              6
              2

                                                                                       4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

1.9 1.9.1     Rangskik in stygende volgorde.
              1.9.1
              0,75 0,625 0,8 0,6

              1.9.2
              0,24 0,2      0, 2̇ 0, 2̇ 0̇

              1.9.3
              0, 6̇ √0,36   0,69        √0,366

              1.9.4
                                                      −2 −3        1       5
                                                               −       −
                                                      3 2          6       6
              1.9.5
                                               −0,1   − 0,12   − 0,11      − 0,01̇

FINANSIËLE WISKUNDE

1.1   ‘nSaklemoenebevat 22 lemoene en kos R20,00. Hoeveel wins                       (3)
      kanekmaak as ekelkelemoenvir R1,50 verkoop?

1.2   Die volgendetabeltoon die belastingaanwat ‘n person moetbetaal per
      jaar.

      BELASBAREINKOMSTE                                BELASTINGKOERS
      R0 – R80 000                                             18%
      R80 000 - R120 000                       R12 000 + 20% van die bedrag bo R80
                                             000
      R120 000 – R160 000                    R20 000 + 25% van die bedrag bo R120
                                                               000
      R160 000 – R220 000                    R30 000 + 30% van die bedrag bo R160
                                                               000
      R220 000 en meer                       R42 000 + 35% van die bedrag bo R220
                                                               000

      1.2.1     Hoeveel belasting moet ‘n person betaal as sy belasbare
                inkomste per jaar die volgende is:
                (a) R75 000                                                          (2)
                (b)   R97 500                                                        (2)
                (c) R150 000                                                         (2)

                                                                                      5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

              (d)   R300 000                                                   (2)

      1.2.2   Gebruik die tabel in VRAAG 1.2 om die onderstaande tabel te
              voltooi.

               Belasbareinkomste R140 000                     R230 000
               Belasting                            R16 000                    (6)

1.3           Die prys van ‘n selfoon het vermeerder van R1500,00 na
              R1740,00. Wat is die persentasie vermeerdering?                  (2)

1.4           Temoso belê R1 500,00 vir twee jaar teen 11% p.j.
              enkelvoudige rente (ER) Wat is haarbeleggingwerdaan die
              einde van die tweedejaar?                                        (2)
1.5           R2 750 word belêvir 7 jaar teen 11,5% p.j. saamgestelderente.

      1.5.1   Berekenhoeveel die beleggingwerd is nahierdieperiode.            (3)
      1.5.2   Bereken die bedragrentewatverdien is op hierdiebelegging.        (1)

1.6           Bereken die finale bedrag en renteverdien as R9500 belê word
              vir
              8 jaar teen ‘n rentekoers van ...
      1.6.1   12% per jaar kwartaaliks saamgestel                              (4)

      1.6.2   8% per jaar halfjaarliks saamgestel                              (4)

      1.6.3   6,5% per jaar maandeliks saamgeste                               (4)
      1.6.4   7,25% per jaar jaarlikss aamgestel
                                                                              (4)

                                                                                    6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

VERHOUDING EN KOERS

       1.1     ‘n Vlug van Johannesburg na Durban neem een uur as die
               vliegtuig teen 600km/h vlieg. Teen watter spoed sal ditvlieg as
               dieselfdevlug 2 ure neem?

       1.2     Die selfoontariewege durendespitstyd word in die onderstaande
               table gegee. Teken die tabel en voltooi.

                Aantal   2        4        6         8
                minute
                Koste    R1,60    R3,20                      R16,00

1.3            Dit neem 5 mans 45 ure om ‘n muur te bou. Hoe lank sal dit vir 9
               mans neem wat teen dieselfde tempo werkom die muur te bou?

1.4            3 werkers kan die gras van ‘n stadion in 8 uresny. Hoeveel
               werkers wat teen dieselfde tempo werk kan dit in 2 uresny?

1.5            As 3kg aartappels R24kos, watsal 7 kg aartappelskos?

1.6            Bestudeer die tabel.

                          2           3         6          9
                          10          15        30         45

       1.6.1   Is die en - waardes direk of indirek eweredig?

       1.6.2   Skryf ‘n vergelyking neer wat die verwantskap tussen    en     sal
               aandui.

       1.6.3   Gebruik die vergelyking in VRAAG 1.6.2. om die waarde van            te
               bepaal as = 25.

1.7    1.7     As 15 appelkose R5,60 kos, hoeveelappelkose sal R10,08 kos?

1.8    1.8     Sipho betaal R605,50 vir 70ℓ brandstof. Wat het die brandstof
               per liter gekos?
1.9    1.9     Hoeveelsaleen kilogram ham kos as 0,35kgham R25,10 kos?

1.10   1.10    As 12,5 kg suiker R90 kos, hoeveel sal 7,2 kg suiker kos?

1.11   1.11    ‘nMotorfietsgebruik6,5ℓ brand stof om 130     te ry. Hoeveel
               brandstof sal dit gebruik om 80 km te ry?

1.12   1.12    Peter gebruik 5ℓ verf om ‘n muur wat 8 lank en 5     hoog is te
               verf. Hoeveel     kan Peter verf met 1 verf?

                                                                                         7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

SPOED/TYD /AFSTAND

1.
     1.1   Durban is 600 km van Johannesburg. Hoe lank sal dit neem om die          (2)
           afstand per kar te voltooi teen ‘n gemiddelde spoed van 120 km/h?

     1.2   Die bestuurder van ‘n trokneem 8 ureomdieselfdeafstandtevoltooi. Wat     (2)
           was sygemiddeldespoed?

2.         Zaheda reisvir 6 uregedeeltelik per motor teen 100 /ℎ en gedeeltelik     (3)
           per vliegtuig teen 300 /ℎ. Indien sy ’n totale afstand van 1200
           afgelê het, hoe lank het sy per vliegtuig gereis?

3.         Teken en voltooi die onderstaandetabel.

            Spoed(    /ℎ)    Tyd(ℎ)           Afstand(    )
            120              1,5
                             2,75             343,75
            220                               660
                                                                                    (3)
4.         Ditneem Linda 30 minute om van die huisna die skooltestap as syteen
           5 /ℎ stap. Wat is haar gemiddelde spoed per fiets as dithaar 15 minute
           neemvirdieselfdeafstand met haarfiets?                                   (3)
5.

              A
              f
              s
              t
              a
              n
              d

              i
              n

              k
              m
                                Tyd in ure
           Die afstand van Durban tot by Pietermaritzburg is 90 . Die bostaande
           grafiek toon die tyd aan wat dit sal neem vir ‘n maratonatleet om van
           Durban tot by Pietermaritzburg te hardloop.
     5.1   Gebruik die grafiekom die gemiddeldespoed van die atleettebepaal.        (3)
     5.2   Hoe ver was sy van Durban nadatsy 6uregehardloop het?                    (1)

                                                                                      8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

6.  Bongiwereis kilometers teen kilometers per uur. Op haar terugreis het
    sy haar spoed vermeerder met 20 kilometers per uur. Bepaal hoe lank die
    terugreishaarsalneem in terme van en .                                  (3)
EKSPONENTE

1    Bereken, sonder die hulp van ‘n sakrekenaar.
     1.1.                                     99 × 1001                           (1)
     1.2                                          ×                               (1)
     1.3.                                         ( )                             (2)

     1.4.                                    (8   )(−4     )                      (3)
                                                 (2      )
     1.5.                                       2 8                               (3)
                                                    2
     1.6.                                     15 . 3 . 25                         (4)
                                                9 . 125
     1.7.                                                5                        (3)
                                             (2       )×
     1.8.                                          ()( )                          (1)
     1.9.                                    (    .. )÷                           (2)
     1.10.                                    (3   ) (   )                        (3)
                                                 (    )

PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA

1.      Voltooielkerydeur die ontbrekendegetalle in tevul .
        1.1.    97;___; 83; 76;___
        1.2.    36; 72; ____ ; 144; ____ ; 216.
        1.3.                                12; 21; 30; ____; _____
2.              Bestudeer die ry3; 9; 15;____________; 57.
        2.1.    Beskryf hoe jy die getalna15 salvind.
        2.2.    Skryf die algemene term van die gegewery in die vorm =
        2.3.    Watter term in die ry is gelykaan 45?
3.              Die onderstaandetabeltoon die aantalpanele, pale en plate in ‘n
                heiningan.

                        Aantalp   1     2         3    4   5    6    7
                        anele
                        Aantal    2     3         4
                        pale

                        Aantal    6     12        18
                        plate

                                                                                    9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

     3.1.   Teken en voltooi die bostaandetabel.                                     (2)
     3.2    Skryf die algemene term van die gegeweryneerom die verhoudingtussen      (2)
            die aantal pale en die aantalpanele van die heiningvoortestel.
     3.3.   Skryf die algemene term van die gegeweryneerom die verhoudingtussen      (2)
            die aantal plate en die aantalpanele van die heiningaante dui.
     3.4.   Hoeveel pale en plate saldaar in die 10de paneelwees?                    (2)

4.          Bepaal die ontbrekendeuitvoerwaardes in die onderstaandevloeidiagram.

            INVOER/UITVOER
            REëL
            1                                                       _________
                         -2n                     +3
            2                                                       _________

            3                                                       _________        (3)

5.          Bepaal die ontbrekendeuitvoerwaardes in die onderstaandevloeidiagram.

            INVOERUITVOER

            -2                                           ________
            -1                                           ________
            0                       −                    ________
            1                                            ________
            2                                            ________                    (5)

6.                                           = −2     +6 −8
            Bepaal die waarde van       as    =
     6.1                                             0                               (1)
     6.2                                            −1                               (1)
     6.3                                                                             (1)
     6.4                                            +2                               (4)

7.   7                                              =3
            Bepaal die waarde van       as   =
     7.1                                             0                               (1)
     7.2.                                            3                               (1)
     7.3.                                           −2                               (1)

                                                                                    10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

PRODUKTE

1.        Vermenigvuldig en vereenvoudigwaarnodig.
          1.1.                                3(2 − 1) − 5
          1.2.                               5 − 3(2 − 1)
          1.3.                              5 − 3 (2 − 1)
          1.4.                               ( + 3)( − 3)
          1.5.                             (3 + 2)(3 − 2)
          1.6.                              3( + 3)( − 1)
          1.7.                           −5( + )(2 − )
          1.8.                                   ( − 4)
          1.9.                                  (2 − 3)
          1.10.                                3(4 − 3)
          1.11.                        ( − 2)( − 3) − ( + 2)
          1.12                     3 ( − 2) − 4 (3 − 3) − 5( − 2)
          1.13.                   1                    2
                                    (3 − 1)(3 + 1) − ( + 1)( − 1)
                                  3                    3
          1.14.                              1       1       1
                                      4 +          − −     +
                                             4       4       4
          1.15.                            1         1         1
                                        +          −    −    −

FAKTORE

1.    Faktoriseer die volgendeuitdrukkingsvolledig.
      1.1.                                 8 + 12
      1.2.                               −10 − 15
      1.3.                                     +
      1.4.                             24 − 12 + 16
      1.5.                                     −
      1.6.                                −2 − 2
      1.7.                                8 − 10
      1.8.                           6 − 12 + 18
      1.9.                           8     − 12 − 20
      1.10.                              −     −    +
      1.11.                           ( − )+ ( − )
      1.12.                                    −
      1.13.                                   −
      1.14.                                    −
      1.15.                               16     −
      1.16.                              3 − 27
      1.17.                                 1
                                                −2
                                            2
      1.18.                               1      1
                                               −
                                          2      8

                                                                    11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

2.    Gebruikfaktoriseringom die volgendetebereken.
      2.1.                                (97) − 9
      2.2.                            (101) − (100)
      2.3.                              (55) − (25)
      2.4.                            (20,5) − (15,5)

VERGELYKINGS

1.    1        Los die volgendevergelykings op.
      1.1.                               6 − 8 = 16
      1.2.                                   −3 =0
      1.3.                         2( + 2) = 3(3 − 4)
      1.4.                            −5 3−4
                                           −         = 13
                                      4         9
      1.5.                                         2 +1
                                   3 + + 13 =
                                          5           3
      1.6.                                 5 = 625
      1.7.                                  1
                                                = 32
                                            2
      1.8.                                3     = 81
2.
      2.1      Die som van 3 opeenvolgende ewe getalle is 78. Bepaal die 3
               getalle.
      2.2.     Patrick is 5 maalouer as Ben.Oorvierjaarsal Patrick driekeer so
               oudweessoos Ben. Vindhulhuidigeouderdomme.
      2.3.     Die oppervlakte van ‘n reghoekigekameris (−12 + 6 ) . As
               die lengte (−6 ) is, bereken die breedte in terme van .
      2.4      Die oppervlakte van ‘n reghoekis (2 − 8) . Bepaal die lengte
               in terme van as die breedte ( + 2) is.
      2.5.     Die lengte van ‘n reghoek is twee maalso lank as die breedte.
               Bepaal die lengte van die sye van die reghoek as die oppervlakte
                32      is.

ONGELYKHEDE

1.     Stel die volgendeongelykhede op ‘n getallelynvoor.
       1.1.                           3 ≤       < 6         ∈

       1.2.       ≤ −3 of       ≥0   en    ∈

       1.3.     −3 <      < 0 en     ∈

       1.4.       ≤ −8    en    ∈

       1.5.       ≥ −8     en   ∈

                                                                                  12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

2.      Skryf die ongelykhedeneerwatdeur elk van die volgendegetallelynevoorgestel
        word.
        2.1.

        2.2.

        2.3.

        2.4.

        2.5.

ALGEBA ̈ ESE BREUKE

1.              Vereenvoudig.
       1.1.                               2       2
                                              ×
                                                  2
       1.2.                               (   −       )
                                              +
       1.3.                         15     3
                                         ÷      ×
                                     5      6
       1.4.                       −4      4
                                       ×        ÷
                                  4       ( − )           −
       1.5.                                  +
                                            2 2
       1.6.                          7 − 5 10 − 7
                                             −
                                        2        3
       1.7.                         6 + 10 3 − 5
                                            +      −6
                                      6        5
       1.8.                               3     +2
                                             −
                                         +1     −1

                                                                                     13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

GRAFIEKE

1.        Op aparteassestelsels, skets die grafieke met vergelykings
          1.1                                        =3 −2
          1.2                                            2
                                                    =−      +1
                                                         3
2.        Skryf die vergelykingneer van die verhoudingtussen en in elk van die
          onderstaande tabelle .
          2.1
                                     1            2          3       4
                                      −4            −6       −8       −10

          2.2.
                                −2             −1        0        1      2
                                  7        5             3        1     −1

          2.3.
                                 1          2       3          4        5
                                  1          2      2           1        2
                                1          1                 2         2
                                  3          3                  3        3
3.        Die hoekpunte van ∆      is die snypunte van die reguitlyne gedefinieer deur
          3 − − 3 = 0, =         + 1 en = −3. Skets ∆         .

4.        ‘nReguitlyngrafieksny die X- en Y- asse by −1 en 2 onderskeidelik. Bepaal die
          vergelyking van die lyn.

RUIMTE EN VORM

     1.
            A
                                               B

            C                              D

            E

                                                                                          14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

1.1. Benoem elk van diebostaande figure.

1.2. Benoem die volgende 3-D voorwerpe.

     AB

     C                          D

2.

     ABED is ‘n reghoeken       = 20°. Voltooi:
2.1. _______ is die dieptehoek van B vanaf D.
2.2. Die kompasrigting van C vanaf B is _______

3.   In die onderstaandefiguuris PS = QR,     = 90° en   = 90°. Bewys dat ∆        ≡
     ∆      .

                                                                              15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

4.

     In die bostaande figuur is = 90° ,    = 5 eenhede,      = 3 eenhede en BD=√7
     eenhede. Bereken die lengtes van AD en DC. Los jou antwoord in wortelvorm indien
     nodig.
5.   KLMN is ‘n parallellogrammet    = ,       =       en = 120°. Bereken die grootte
     van

6.   In die onderstaande figuur is KM||NP, LN = LP en   = 40°. Bereken, met redes, die
     grootte van       .

                      T

                                                                             16

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

     7.   In die onderstaandefiguur, sny die hoeklyne van parallellogram PQRS mekaar by M.

     7.1. Bewys dat     =      en    =    .
     7.2. Bewys dat     =      en     =     .
     7.3 Wat kan jy aflei in verband met die hoeklyne van ‘n parallellogram?

8.

          In bostaande figure is vierhoek PQRS|||vierhoek UVWX. Bepaal die lengtevan PQ en
          VW.
9.        In die onderstaandefiguur is ||     ,    =2 ,      =3 ,        = 2,5     en
               = 6 . Bereken die lengte van LM.

                                                                M
                          K
                                   3   O
                2             12                   6

                      L        2,5
                                                                 N

                                                                                    17

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

TRANSFORMASIES

1.     Bepaal die koördinate van die beeld van (3; −4) vir elk van die volgende
       transformasies.
       1.1.                               ( ; ) → ( − 4; )
       1.2.                               ( ; ) → ( ; − 2)
       1.3.                                 ( ; ) → (− ; )
       1.4.                                  ( ; )→( ; )

       2.        Benoem twee verskillendetransformasieswat die figuur in die
                 eerstekwadrant op die figuur in die vierdekwadrantsalafbeeld.

                                                                                  18

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

3.      Wattersoorttransformasie sal ∆         afbeeld op ∆ ′ ′ ′ in elk van die
        volgende?
3.1

3.2.

4.        (−2; 3), (1; 5) en (5; −2) is die hoekpunte van ∆           . Die sye van
        ∆      word vergroot met ‘n skaalfaktor 3. Skryf die ko ̈ rdinate van die
        hoekpunte van die vergrotedriehoekneer.

                                                                                   19

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

         5.

                 Gebruik die bostaande diagram om die volgendevraetebeantwoord.

         5.1.    Transleerdie driehoek 2 eenhederegs en 1 eenheidopwaarts. Noem die
                 beeld C.

         5.2.    Reflekteerdriehoek Cin die   =   lyn. Noem die beeldD.

METING

1.

                                                                                  20

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

In die bostaandefiguuris    =     =   ,    =3    en     =4 .
1.1.                              Bereken die oppervlakte van∆
1.2.                              Bereken die oppervlakte van∆
1.3.    Bereken die oppervlakte van trapesium ADEG
1.4.    Bereken die oppervlakte van parallellogram BDEG
1.5.    Bereken die lengte van BE
1.6.    Bereken die omtrek van:
1.6.1.                                         ∆
1.6.2. trapesium ADEG

2.

BC is die middellyn van die halfsirkel.       = 90°,     = 7,     = √120 en   =      .Bereken
die oppervlakte van die halfsirkel, korrek tot 2 desimale plekke.

3.     Die lengte, breedte en hoogte van ‘n reghoekigeprismais 8 , 12       en
       18     onderskeidelik. Bereken:
3.1.   Die totalebuiteoppervlakte van die prisma.
3.2.   Die volume van die prisma.
4.     Bereken, sondergebruik van ‘n sakrekenaar, die hoogte van ‘n silindermet
       volume550       as = en = 5 .
5.     ‘nReghoekigetenk met lengte50      en breedte 30    bevat 24 water. Bereken die
       diepte van die water.

DATAHANTERING

1.      Die volgende is dieWiskundetoetspunteuit 100 van ‘n groepGraad 9 leerders.

         70           30         80          90        50
         100          70         60          40        20
         70           50         80          70        30
        1.1.     Rangskik die punte in stygendevolgorde.
        1.2.     Vir die bogenoemde data, bepaal die
        1.2.1.   mediaan
        1.2.2.   modus
        1.2.3.   omvang
        1.2.4.   gemiddeld

                                                                                        21

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

2.    3       2      15       27    35     4          5       14
      45      30     2        37    42     53         33      50
      70      15     34       31    2      1          32      59

     Die bostaande data dui die ouderdommeaan van passasierswat op ‘n Greyhound bus van
     Johannesburg naKaapstadreis.
     2.1.    Hoeveelpassasiers is op die bus?

     2.2.     Bepaal die omvang van die ouderdomme van die passasiers.
     2.3.     Bereken die gemiddeldeouderdom van die passasiers op die bus, tot die naastetelgetal.

     2.4      Teken en voltooi die frekwensietabel.

               Ouderdom in        Telmerkies               Frekwensie
               jare
               1 - 13
               14 - 26
               27 - 39
               40 - 70
     2.4.1.   Wat is die modaleklas van die data?

     2.4.2.   Hoeveelpassasiers is jonger as 40 jaar?

3.            Die volgende dui die skoengroottes van graad 9 leerdersaan.

               3    10    2    12   8     7      5     15     9    6    8
               9    7     4    9    6     13     13    11     10   14   6

     3.1.     Hoeveelleerders is in die groep?

     3.2.     Bepaal die omvang van die skoengroottes.

     3.3.     Teken die data aan in ‘n gegroepeerdefrekwensietabel.

                                                                                     22

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

4.            Die volgende histogram dui die ouderdomme (in maande) van babas by ‘n
              kleuterskoolaan.

                                        Babas by die kleuterskool
                              8
                              7
                              6
                              5

               Aantal babas
                              4
                              3
                              2
                              1
                              0
                                  1-5           6- 10               11-15              16-20
                                                    Ouderdom in maande

     4.1.     Hoeveelbabas isdaaraltesaam in die kleuterskool?
     4.2.     Hoeveelbabas isjonger as 16 maande?
     4.3.     Wat is die modaleklas van die data?

5.            Philanigooi ‘n gewone 6-sydigedobbelsteen en ‘n muntstuk.
     5.1.     Lys al diemoontlikeuitkomste.
     5.2.     Teken ‘n boomdiagramom die moontlikeuitkomsteaante dui.
     5.3.     Wat is die waarskynlikheiddatPhilani die volgendesalkry:
     5.3.1.   ‘n 5 en ‘n kop?
     5.3.2.   ‘nstert en ‘n ewe getal?

6.            Mary het ‘n swart en ‘n bruin romp watsydaaglikswerk toe dra. Sy het ‘n swart, ’n wit, ’n
              blou, ‘n gestreepte en ‘n rooibloes. Wat is die waarskynlikheiddatsy die
              volgendesalkiesomwerk toe tedra?
     6.1.     ‘n swart romp en ‘n swart bloes
     6.2.     ‘n bruin romp en ‘n wit bloes
     6.3.     ‘n blou of gestreeptebloes met ‘n swart romp
7.            Daaris 12 mans en 18 dames in die kerkkoor.Slegseen person kangekies word om ‘n solo
              te sing. Die dirigentkies ‘n sanger willekeurig.

     7.1.     Wat is die waarskynlikheiddatsy ‘n dame salkies?
     7.2.     Wat is die waarskynlikheiddatsy ‘n man salkies?

                                                                                       23

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com

8.   ‘n Letter word gekiesuit die woord STATISTIEK.

     8.1.     Hoeveel letters “S” is daar?
     8.2.     Wat is die waarskynlikheiddat die volgende letters gekiessal word?
     8.2.1.   S
     8.2.2.   I
     8.2.3.   A

9.   Tozigooi ‘n munstuk 3 keer op. Teken ‘n boomdiagramom die moontlikeuitkomsteaante dui.

                                                                                   24

## Related documents

- [Gr 9 Eng FAL exemplar](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eng-fal-exemplar/51209275-1189-4405-9fca-713a794bbea6) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Gr 9 Afr HL voorbeeld](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-afr-hl-voorbeeld/979de39b-c9a0-491d-b510-baa1abfc8fba) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Gr 9 Eng HL exemplar](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eng-hl-exemplar/0aafb415-a464-4612-883b-0b6dd61ec0cc) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Grade 9 Afrikaans Maths Memo-Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-maths-memo-braille/8325d280-8c85-4df5-908b-1ab0a2ee098d) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans Maths Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-maths-memo-deaf/f89a636f-1391-4474-87ad-195c771b83c9) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Mathematics Afrikaans Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-afrikaans-memo/f601de0e-7e09-4173-bbab-decb68004b65) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
