# Afrikaans Grade 1 ANA 2012 Question Paper

> Grade 1 Afrikaans question paper from the ANA 2012, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-1-2012/6f6aaa6f-81c9-43b4-bb81-619ec403e391
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 1
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-1) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-1/afrikaans) › [Afrikaans Grade 1 ANA 2012 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-1-2012/6f6aaa6f-81c9-43b4-bb81-619ec403e391)

## About this document

Afrikaans · Grade 1 · ANA · 2012 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

*1AFHL*

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Nota aan die onderwyser:

Lees elke vraag stadig en duidelik aan die leerders voor. Lees die
vraag twee keer, terwyl die leerders in hulle boeke volg, Gee die
leerders kans om die antwoorde onaf hanklik in die spasie in te
vul. Sedra hulle klaar is, lees die volgende vraag. aan hulle voor.

Volg dieselfde prosedure tot by die laaste vraag. Die duur van
die toets is 60 minute.

Praktiese oef\ eninge

i Omkring die woord wat by die prent jie pas.

kat hond hen

2. Plaas 'n X in die korrekte blokkie.

Dit is ‘n .. kat | rot hond X koei |

L

Die toets begin op die volgende bladsy.

Graad 1 Afrikaans HT 4

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

iF Kyk na die prent jies hieronder.

Ky
LI

cS

Skryf die letter van die eerste klank van elke prent jie neer.

1.1

2. Kies die korrekte woord uit die blokkies en skryf dit. neer onder die

rent jies.
Pp J

1.2

koei

hond

skaap |

Graad 4 Afrikaans HT

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

3. Lees die storie en beantwoord vraag 3, 4, 5 en 6 hieronder.

Bongi en Ned is ses jaar oud. Hulle is maats. Hulle twee het baie
pret. Gister het hulle met 'n bal gespeel. Hulle het eers vir 'n bal
gesoek en het toe buitentoe gegaan om met die bal te gaan
speel. Hulle het. die bal geskop en rond-gehardloop. Dit was baie
lekker om buite in die son te speel, maar toe word dit. donker.

Bong en Ned het koud gekry en het toe huis toe gegaan.

3.1 Maak 'n X in die blokkie.

Kies die korrekte antwoord.,

Bong en Ned is | broers susters maats mans

3.2 Voltooi die sin.
Waarmee het hulle gespeel?

Bongi en Ned het met [1 vucccccccccccsecsssesessessvesessessesseceeares gespeel.

4. Plaas die volgende sinne van die storie in die korrekte volgorde.

Nommer hulle van 1 tot 3.

Dit het. donker geword.

Hulle het huis toe gegaan.

Hulle het in die son gespeel.

Graad 1 Afrikaans HT 3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
5. Plaas 'n X in die korrekte blokkie.

Kies die beste naam vir die storie.

'n Dag by die see.

Ek hou daarvan om TV te kyk.

Skool is baie pret.

Bongi en Ned is maats.

6. Maak ‘n X in die korrekte blokkie.

Hoekom het die seuns huis toe gegaan?

Hulle het ‘n slang gesien.

Hulle het koud gekry.

Hulle is huis toe geroep.

Hulle het baklei.

7. Omkring die letter langs die grootste bal.

Graad 4 Afrikaans HT 4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
8.  Plaas 'n X in die blokkie wat die korrekte tyd gee.

Gister speel ek met speelgoed.

Gister het ek met speelgoed gespeel.

Gister het ek speel met speelgoed,

Gister sal ek met speelgoed speel.

9. Maak 'n X in die korrekte blokkie.

Kies die korrekte woord om die sin te voltooi.

Die perd ... oor die draad.

sping

spring

sprong

spin

Graad 1 Afrikaans HT §

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

10. Kyk na die prent jie hieronder.

Skryf twee sinne oor die prent jie.

TOTAAL: 15

Graad 1 Afrikaans HT 6

## Related documents

- [Afrikaans Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-1-memo/bf419bbe-5830-4b4e-837e-f3ce5572f353) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 1 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-1-afrikaans-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/6e5ac47e-413f-4e4d-b1ff-1b878c49711d) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 1 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-1-afrikaans-hl-memo/7fd2c387-9954-4834-82fe-e306121f57d2) — Afrikaans · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+1+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-1-afrikaans-hl-2013-memo/0aa7e5d0-02ab-4cd7-86c5-8b7747c817d6) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-1-memo/90e02a7f-129d-4ad3-94c7-83aa7ed432eb) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr
- [2013+Grade+1+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-hl-exemplar-memo/00a4d3d0-f276-4a18-9b2b-c43ac6b4bab4) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr

## Collection

- [Grade 1 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-1/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
