# Afrikaans HL Grade 5 ANA 2012 Memo

> Grade 5 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2012, 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-5-2012-memo/c472acc4-4aee-49e5-9e5f-28325f7ce023
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 5 ANA 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-5-2012-memo/c472acc4-4aee-49e5-9e5f-28325f7ce023)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 5 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                           JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
                                              GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL
                                                         TOETS
                                                     MEMORANDUM

PUNTE: 40

                          Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

 VRAE                                                                               TOTAAL
                                                                            PUNTE
                                VERWAGTE ANTWOORDE

1.      A – stoute
                                                                            1       1

2.      C – verbaas.
                                                                            1
                                                                                    2
3.      D – verleë.
                                                                            1

4.      A – dieretuin
                                                                             1      1

5.      B – het dit op die mense gespat.
                                                                            1
                                                                                    2
6.      B – die olifant gesien het.
                                                                            1

7.1     soet
                                                                            1
                                                                                    2
7.2     donderweer
                                                                            1

8.1     Die olifant het water op Yanx gespuit/Hy het water gedrink/Hy was
        verbaas//Die olifant het skril en donderend gehoes.                 1
                                                                                    2
8.2     Die jellie het op die mense gespat.
                                                                            1

9.      A – geïnspireer te word.
                                                                            1       1

Graad 5 Afrikaans HT                          1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

10.    B – Mthatha
                                                                             1
11.    A – Die Nobelprys vir Vrede
                                                                             1

12.    B – Graça                                                                 3
                                                                             1

13.                           GEBEURTENIS                        KORREKTE
                                                                 VOLGORDE
        1.   Nelson Mandela is in 1994 tot president van Suid-       5
             Afrika verkies.

        2.   Hy is in 1964 tronk toe gestuur.                       3

        3.   Hy is op 18 Julie 1998 met Graça getroud.              6

        4.   Nelson Mandela is op 18 Julie 1918 gebore.              1           2

        5.   Hy is in 1990 uit die gevangenis vrygelaat.            4

        6.   Mandela is as president van die Jeugliga in 1950       2
             verkies.
                                                                             2

       (1 punt vir die eerste 3 regte antwoorde.)

       (2 punte as alles reg is.)

14.1 Ons sal/gaan Nelson Mandela se sterk leierskap mis.
     Aanvaar ook: Ons sal/gaan die sterk leierskap van Nelson Mandela mis.   2
                                                                                 4
14.2   Die verkiesing sal/gaan vry en regverdig wees.
                                                                             2

Graad 5 Afrikaans HT                            2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

15.    Mandela is baie sleg behandel, maar hy het nie hoop op vryheid verloor
       nie.

       1 punt vir komma en “maar”
       1 punt vir die vervanging van “Mandela” (eienaam) met “hy”
       (voornaamwoord)
                                        OF
                                                                                      2   2
       Alhoewel Mandela baie sleg behandel is, het hy nie hoop op vryheid
       verloor nie.
       1 punt vir “alhoewel” aan die begin van die sin en die komma tussen “is”
       en “het”.
       1 punt vir die vervanging van “Mandela” (eienaam) met “hy”
       (voornaamwoord)
16.    Biskop Tutu het gesê : “Nelson Mandela is ŉ ware inspirasie vir die hele
       Suid-Afrika . ’’
                                                                                      3   3
       (2 korrekte leestekens = 1 punt.)
       (4 korrekte leestekens = 2 punte.)
       (6 korrekte leestekens = 3 punte.)
17.    Nelson Mandela het gesê dat die stryd sy lewe is.

       (2 punte as alles korrek is)
       (1 punt vir die korrekte gebruik van “sy” en “is” en “is” moet laaste staan)   2   2
       (1 punt vir die gebruik van “dat” en die weglating van leestekens (komma
       en aanhalingstekens))
18.1   ontbyt/maaltyd/ete                                                             1

18.2   Donderdae                                                                      1
18.3   vrug                                                                           1   5

18.4   hoender                                                                        1
18.5   verpakte
                                                                                      1

19.    Skryf 2 paragrawe van ongeveer 8–10 sinne.

       8 punte:
       Daar is 4 tipes kriteria wat elk 2 punte tel.                                  8   8
       0–2 punte per kriterium toegeken.

       Die nasienriglyne vir die skryf van paragrawe volg op die volgende
       bladsy.

  Graad 5 Afrikaans HT                             3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

INHOUD: Kriteria                                          PUNTE
                                     0                      1                         2

Begrip van onderwerp:

Leerders skryf sinne wat   Geen begrip van         ŉ Mate van begrip van    Toon begrip van
van toepassing is op die   onderwerp.              onderwerp.               onderwerp.
onderwerp.

Sinskonstruksie:

Logiese sinne              Geen sinstruktuur.      Swak sinstruktuur.       Duidelike
                                                                            sinstruktuur.

Spelling en taalgebruik:

Korrekte taalgebruik,      Baie foute met          ŉ Paar foute met         Geen foute met
spelling en leestekens.    taalgebruik, spelling   taalgebruik, spelling en taalgebruik, spelling
                           en leestekens.          leestekens.              en leestekens.

Begrip van formaat en
getal sinne:

Leerder het korrekte       Formaat is glad nie     Formaat is tot ŉ mate    Formaat in
getal sinne en korrekte    nagekom nie.            nagekom.                 paragrawe is
formaat gebruik.           Onvoldoende             Lengte in ŉ mate         nagekom.
                           lengte.                 nagekom.                 Voldoende lengte.

(8–10 sinne in 2           (0–3 sinne)             (4–7 sinne)              (8–10 sinne)
paragrawe)
                           (Geen paragrawe)        (1 paragraaf)            (Twee paragrawe)

                                                                            TOTAAL: 8

                                                                                TOTAAL: 40

Graad 5 Afrikaans HT                         4

## Related documents

- [Afrikaans HL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-5-2012/6ff5b502-0974-4e84-a7b5-9917e9dd5dd3) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5-memo/c26c3fd0-68c0-4095-9181-7f04ace50d75) — Afrikaans HL · Memo · 2011 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/3d48fb07-e752-4d2e-ae87-e648da67883b) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-hl-test/e70ab73f-eb42-487d-97e3-cebbeec54211) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2013-test/fc350822-ed0e-49c4-831b-ae3e44c7ba60) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5/37419aff-74c7-4e8f-860b-3a79eac84264) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans HL

- [Afrikaans Term 4 Eksamen](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2020-november-exam-question-paper-afrikaans/91d324fe-6ed2-47eb-ae56-1a3215f88b6e) — QP · 2020 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+HL+Eksemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-hl-eksemplar-test/d0a9d037-d7ec-4a7c-9267-117513b75771) — QP · 2013 · Afr
- [Gr 5 Afr HL voorbeeld](https://www.hlayiso.com/library/gr-5-afr-hl-voorbeeld/ef43f90d-6cd6-4b0e-ac30-b1b0afadb8a3) — QP · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
