# Afrikaans Grade 3 ANA 2012 Question Paper

> Grade 3 Afrikaans question paper from the ANA 2012, 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-grade-3-2012/3cdb4626-a214-412f-88e2-6d532084ea7d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 ANA 2012 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-grade-3-2012/3cdb4626-a214-412f-88e2-6d532084ea7d)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · ANA · 2012 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        *3AFHL*

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan leerders:

1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur.
2. Beantwoord al die vrae op die vraestel.
3. Die onder-wyser sal Jou deur die praktiese voorbeelde lei voordat Jy

met die toets begin.

4. Hierdie toets duur 60 minute.

Praktiese voorbeelde

1. Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

Skape gee ons ...
A melk.

C truie.

D _ serpe.

Jy het die vraag korrek beantwoord as JY B omkring het.

Graad 3 Afrikaans HT 4

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

2. Maak 'n kruisie (x) in die blokkie langs die korrekte antwoord.

Bome gee Ons...

meubels

hout x

potlode
boeke

Jy het die vraag korrek beantwoord as Jy 'n kruisie (x) in die blokkie
gemaak het.

3. Die volgende sinne vertel ons hoe om ‘'n koppie kof fie te maak:

Nommer die sinne in die blokkies van 1 tot 4 om die regte volgorde aan

te dui van hoe Jy 'n koppie kof fie sal maak.

Plaas die kof fie in die koppie. 9
Roer die kof'Fie en geniet. dit. 4
Gooi warm water in die kappie. 3
Skakel die ketel aan om die water te kook. 1

J y het die vraag korrek beant-woord as Jy die sinne in die regte volgorde
genommer het.

Jy sal meer vrae net soos dié wat jy nou net voltooi het, in Jeu toets kry.

Die toets begin op die volgende bladsy,

Graad 3 Afrikaans HT 2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Lees die storie en beantwoord dan vrae 1 tot 6.

Suzette wil haar dagboek wegsteek. Sy soek 'n vellige plek om dit in weg te
steek. Sy kyk orals in haar slaapkamer rond en sien nie eintlik ‘n plek om iets

weg te steek nie. Dan besluit sy om dit. onder haar bed weg te steek.

Een middag, toe Suzette van die skool af kom, sien sy haar dagboek lé oop op
haar kamer se vloer. “Temand het. my dagboek gelees!" roep sy. Suzette kry 'n
bruin haar tussen die bladsye. "Kyk, dis 'n leidraad. Die persoon wat, my dagboek
gelees het, het. bruin hare, maar wie kan dit. wees? Almal in my gesin het. swart

hare." Suzette het nie geweet wat aangaan nie...

Sy besluit. om ‘n strik te stel, Sy sit. haar dagboek terug onder haar bed. Toe
vat sy haar spesiale babapoeier en strooi dit op die vloer langs haar bed. As
iemand naby haar dagboek korn, sal sy die voetspore in die poeier vind. Suzette

gaan uit, haar kamer, gaan kruip om die hoek weg en wag!

Skielik hoor sy krapgeluide uit, haar kamer. Sy hardloop terug na haar kamer.
Orals op die houtvloer is poeierspoort jies. Zola, haar hond, het. met die dagboek

gespeel! Suzette kan nie glo wat sy sien nie.

So, Zola was al die tyd die dagboekleser! Suzette sal volgende keer 'n beter

wegsteekplek moet kry,

Graad 3 Afrikaans HT 3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

1. Gee 'n goeie naam vir die storie.

2. Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

Wat is die naam van die dogtert jie in die storie?

Suzette
Anette
Zola

Minette

0 OO oO >

3. Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Suzette het haar dagboek weggesteek onder die...

A mat,
B sak.
Cc bed,
D kussing.
4. Joon die korrekte volgorde van gebeure in die storie.

Nommer die sinne (1 tot 4) in die blokkies om die korrekte volgorde

aan te dui.

Sy het ‘n strik gestel.

Zola was haar dagboekleser.

Suzette het 'n veilige wegsteekplek vir haar dagboek
gesoek,

Sy het uitgevind dat iemand haar dagboek gelees het.

Graad 3 Afrikaans HT 4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

5. Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

Suzette het poeier op die vloer gestrooi om die dagboekleser see

dop te hou.
uit te vang.

bang te maak.

0 OO DO >

seer te maak.

6. Heekom wou Suzette haar dagboek wegsteek?

Suzette wou haar dagboek wegsteek OME ccccsescsssessssecssecssseesssssessesscesessesssesseneesee

Graad 3 Afrikaans HT 5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

7.  Kyk na die prent en beantwoord vrae 7.1 en 7.2.

7.) Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

Die kinders is besig om te ...

A spel.
B skryf.
C  slaap.
D lees.

7.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

Daar is baie ... in die biblioteek.

A diere

B beeke
C eskoene
D _ potlode

Graad 3 Afrikaans HT 6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

8. Skry? die volgende sinne oor en begin met die woord wat gegee is.
8.1 Die kinders sit. doodstil in die biblioteek.

Gister ooeecceceecceeccseecsesessssseesecssusssceesseveesssssssvessvecsivseesuvansansarsacanusensesssiseesasecasaensee

8.2 Thabo sorteer die boeke.

9, Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

Johan, Anna en Themba het gesé dat ... pret het.

A hulle
Bons
Cy
D by

10. Gee die meervoud van die onderstreepte woord in die oop spasie.

Die juf frou lees die storie vir die leerders.

Die jet Frou lees ecccceccesesessessseseeeenee vir die leerders.

1. Skryf die volgende sin oor en gebruik die korrekte leestekens.

wanneer is dit m broer se ver jaarsda
N J 3

Graad 3 Afrikaans HT 7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

12, Vul die korrekte werkwoord in die oop spasie in.
Ons sé:
My juffrou lees ‘n boek uit die biblioteek.
maar

Gister het my juf frou 'n boek uit die biblioteek ooo ccccccccecccseesseeeeeee

13. Lees die tabel hieronder en beant-woord vrae 13.1 tot 13.3.

Lys van takies vir Graad 3
Naam Maandag Dinsdag
Themba Gee die plante water. Vee die klas.
Susie Vee die klas. Maak die bord skoon.
Linda Maak die bord skoon. Stof die banke af”
Nkosi Stof die banke af, Maak die vensters toe,
Arnanda Maak die vensters toe. Gee die plante water.

13.1 Wie moet die plante op Dinsdae natgooi?

13.2 Wie moet die banke op Maandae af stof?

13.3. Wat moet Linda op 'n Maandag doen?

Graad 3 Afrikaans HT 8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

14. Lees die graf’ iek hieronder en beantwoord vrae 14.1 en 14.2.

Ouderdemme van kinders in die klas

10

9

8

7

4 6
24 ©
3 &
2 Zs
1 SS
7 Jear 8 Jjear 9 jaar 10 Jjoar

14.1 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

Die meeste kinders in die klas is ... jaar oud.

A 7
B 8
Cc 9
D 10

Graad 3 Afrikaans HT 9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

14.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

Hoeveel kinders is 'n jaar Jenger as die meeste kinders in ons klas?

UO WD >
N

15. Skryuf twee paragrawe van ten minste 10 sinne oor hoe Jy speeltyd

by die skool deurbring. Gebruik die korrekte leestekens en spelling,

TOTAAL: 25

Graad 3 Afrikaans HT 10

## Related documents

- [Grade 3 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo-deaf/f00bce5b-7a65-4377-bb7d-2c16f0a6dcdc) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo/d9182e4e-f030-4aef-ac7a-b2fdacfbc002) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo-Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo-braille/e4149a01-3063-47f1-b5e3-883fafa72d30) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/ddc28c04-3eef-4c34-8978-91d54259dfa5) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/a85d9df0-b989-401a-9feb-348e04275161) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-2013-test/e2a70661-db5a-445d-9e1e-9bfcbe437fa1) — Afrikaans · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFR HL GR3 MEMO NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov-2017/22f8c140-851a-489c-a7a4-6798f315b4d6) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-memo/25dbbf8a-08bf-43a4-9497-0ca5dd954bd0) — Memo · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-memo/cd371929-13ac-4fe9-ace1-b55ba4cc8d31) — Memo · 2016 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2016/f14f351a-68f8-4501-9fda-bd1052c37337) — Memo · 2016 · Afr
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl-memo/f171434f-fcb3-4c7f-a6ca-1e1561ceb493) — Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2014/d82f2bbc-837a-4026-afb2-33c2b44ed49d) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
