# Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2023 Memo

> Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the GEC Test 2023, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-marking-guideline/9f5d1f41-c88b-40c4-9849-80d0bebb5a9b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: GEC Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-marking-guideline/9f5d1f41-c88b-40c4-9849-80d0bebb5a9b)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · GEC Test · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                       AOS PROEFSTUDIE
                                        NASIENRIGLYN 2023
                                      AFRIKAANS HUISTAAL
                                           GRAAD 9

         Een punt per antwoord.
         Geen halwe punte word toegeken nie.

Vraag 1

Nr.                                      Moontlike antwoorde
1.1       B    Ons voel magteloos oor beurtkrag.                                  
1.2       A    ou motorbande                                                      

1.3       C    deurlopende beskikbaarheid                                         
1.4       D    Botswana                                                           
1.5       B    werkloosheid                                                       
1.6       A    Hulle wil selfonderhoudende gemeenskappe bevorder.                 
1.7       A    Die gemeenskap word afhanklik.                                     
1.8       C    Hulle rol is om die beginsel van ‘Garden of Life’ te vestig.       
1.9       A    idiomatiese uitdrukking                                            
1.10      B    Hulle prioriteit is nie om geld te maak nie.                       
1.11      D    om aan te hou                                                      
1.12      B    ‘Garden of Life’ se mikpunt is om hul projek verder uit te brei.   
1.13      A    Die een produseer en die een verbruik.                             
1.14      C    om iemand iets te leer                                             
1.15      C    magteloos, moedeloos, desperaat                                    
1.16      D    Om gemeenskappe eers op te lei en dan te bemagtig om               
               selfonderhoudend te wees.
1.17      B     ŉ geregistreerde organisasie.                                     
1.18      C    oproerigheid                                                       

1.19      B    ŉ gevoel van optimisme                                             

Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn                1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Nr.                                  Moontlike antwoorde
1.20    A    vir alle Suid-Afrikaners wat ŉ verskil wil maak                

1.21    C    Die leser voel simpatie.                                       
1.22    D    ‘elke landsburger kan egter ŉ verskil maak’                    
1.23    B    Dit kan mense selfonderhoudend maak.                           
1.24    A    om belangstelling in die teks te kweek                         

1.25    A    Elke landsburger kan ŉ verskil aan hulle omstandighede maak.   

Vraag 2.1

 Nr.                                    Moontlike antwoorde
2.1.1    C   Bravecto produkte                                                  

2.1.2    A   troeteldier-eienaars                                               
2.1.3    D   om die leser se aandag te trek                                     
2.1.4    B   om iets te koop wat nie van goeie gehalte is nie                   
2.1.5    A   beskerming.                                                        

Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

       Moenie leerders meer as een keer vir die dieselfde fout penaliseer nie.
       Geen halwe punte word toegeken nie.

Vraag 2.2

 Nr.                 Moontlike antwoorde                  Verduideliking                  Punt
2.2.1    klaskamer √                                                                      1
         OF
         skool √
         OF
         skoolsaal√
                                                         Ken ŉ punt toe vir die gepaste
         OF
                                                         antwoord.
         skoolgebou√
         OF
         klas√

2.2.2    onnie√                                                                           1
         OF                                              Aanvaar enige gepaste
         meneer√                                         relevante antwoord.
         OF
         leerkrag√
         OF
         onderwyser√
         OF
         pedagoog√
         OF
         Meester√
         OF
         hoof van die skool√
2.2.3    Neelsie het al drie keer die week nie sy        Aanvaar enige relevante           1
         huiswerk gedoen nie. √                          antwoord.
         OF
         Neelsie doen nie sy huiswerk nie. √
         OF
         Die onderwyser is moeg gepraat. √
         OF
         Dit help nie om met Neelsie te praat nie. √
         OF.
         Neelsie is in sy eie wêreld. √
         OF
         Neelsie stel nie belang nie. √

Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn              3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

 Nr.                 Moontlike antwoorde                   Verduideliking                     Punt
2.2.4    Neelsie het besluit om homself 3 keer af te      Identifiseer √ en verduidelik die    2
         skakel √ net soos fase 3-beurtkrag ons land      humor. √
         se krag afskakel.√
                                                          Twee kante moet uitgewys
                                                          word om die humor aan te dui
                                                          vir twee punte.

                                                          Die humor lê daarin dat hy sy
                                                          eie beurtkrag ingestel het.
2.2.5    Die verband is tussen 3 keer nie huiswerk                                             2
                                                          2 punte vir die korrekte
         gedoen nie √ omdat hy self sy eie fase 3
                                                          aanduiding van die verband
         beurtkrag ingestel het/hy maak ŉ grap
                                                          tussen raam 2 en raam 3.
         daarvan.√
2.2.6    Traak-my-nie-agtig. √                            Ken een punt toe indien die          1
         OF                                               korrekte gevoel/emosie
         Stel nie belang nie. √                           weergegee word.
         OF
         Gee nie om nie. √                                Aanvaar enige relevante
         OF                                               antwoord.
         Is nie geïnteresseerd nie. √
         OF
         Hy voel niks. √
         OF
         Hy is nie bekommerd nie. √
         OF
         Hy is verveeld/moeg. √
2.2.7    Niemand kan jou dwing as jy nie die                                                   1
         selfmotivering/dryfveer het nie. √
         OF
         As jy nie iets wil doen nie, sal jy enige
         verskoning uitdink/gebruik/gee om dit nie te
                                                          Aanvaar enige relevante
         doen nie. √
                                                          antwoord.
         OF
         ŉ Mens kan enige iets/verskoning
         gebruik/uitdink/vind as jy nie iets regtig wil
         doen nie. √
         OF
         Niemand kan jou dwing om huiswerk te doen
         nie. √
         OF
         Onderwysers raak ook moeg en gee soms
         op. √
         OF
         Leerders/kinders het nie die krag of lus vir
         huiswerk nie. √
         OF
         Leerders/kinders raak moeg/uitgeput van te
         veel huiswerk. √

Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

    Nr.                 Moontlike antwoorde                   Verduideliking                     Punt
2.2.8       Nee, want hy sit met sy hande in sy              Geen punte indien geen rede          1
            broeksakke/hy lyk verveeld/traak-my-nie-         verskaf is nie.
            agtige houding. √
            OF                                               1 punt vir die korrekte rede.
            Neelsie toon geen belangstelling. √
            OF                                               Aanvaar enige relevante
            Neelsie het ŉ ongeërgde houding. √               antwoord vir die ja of nee
            OF                                               antwoord.
            Neelsie dink meester is vervelig. √
            OF
            Neelsie is dadelik reg met ŉ antwoord. √
            OF
            Neelsie lyk verveeld. √
            OF
            Neelsie steur hom nie aan Meester nie. √
            OF
            Neelsie het dadelik ŉ verskoning/antwoord
            gereed. √
            OF
            Sy antwoord wys hy gee nie om nie. √

Vraag 3: Opsomming
MOONTLIKE ANTWOORDE: Enige 7 relevante feite sal aanvaar word.

1         Die vermoë wat Suid-Afrikaners het om           INHOUD:
          geleenthede te skep gee ons hoop. √             1 punt per relevante/sinvolle feit =
2         Ubuntu/verskillende kulture/ ons klimaat        7 punte
          maak ons land uniek. √
3         Ons natuurskoon/inheemse fauna en flora         Moenie penaliseer vir taal en
          gaan jy nêrens kry nie. √                       spelfoute wat nie die betekenis
4         Ons sportmense/sport inspireer ons/snoer        verander nie.
          ons saam. √                                                                            10
5         Ons universiteite is van die beste/verskyn op   TAAL:
          die wêreld se ranglyste. √                      Om te voorkom dat leerders nie
6         Ten spyte van beurtkrag/stukkende paaie vat     gepenaliseer word vir spelfoute
          ons hande/maak ŉ plan. √
7         Suid-Afrikaners word deur die grondwet          nie, dui taalpunte soos volg
          beskerm. √                                      aan.
                                            75 woorde
                                                          1-3 feite korrek = +1 punt

Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn                    5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

                                                      4-5 feite korrek = +2 punte
                                                      6-7 feite korrek = +3 punte

                                                      Moenie leerders penaliseer vir
                                                      die verkeerde formaat, direkte
                                                      aanhalings of verkeerde/
                                                      ontbrekende getal woorde nie.

                                                      Indien die leerder die getal
                                                      woorde oorskry, moet die
                                                      nasiener tot by die laaste
                                                      volsin na die maksimum
                                                      woorde nasien en die res van
                                                      die opsomming ignoreer.

                                                      Moenie penaliseer indien daar
                                                      nie bewys van beplanning is
                                                      nie.
                                                      Merk die beplanning indien die
                                                      finale poging ontbreek of nie
                                                      voltooi is nie.

Vraag 4: Taalstrukture- en Konvensies

Nr.                                     Moontlike antwoorde
4.1     C    Abstrak                                                                
4.2     A    stelsin                                                                
4.3     A    Vorige                                                                 
4.4     B    Ontmoedig                                                              
4.5     C    ŉ neweskikkende sin.                                                   
4.6     A    Tensy                                                                  
4.7     A    byvoeglike naamwoord.                                                  
4.8     C    bywoord van plek.                                                      
4.9     D    Baie tyd is deur haar gespandeer om haar digbundel te skryf.           
4.10    B    gevul met iets betekenisvol                                            
4.11    B    aangetrokke/aanvaar                                                    
4.12    A    Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging.                                 
4.13    C    om die titel van ŉ gedig aan te dui                                    
4.14    A    Betreklike                                                             
4.15    C    Komitee                                                                
4.16    A    Die ekspo sal ŉ geleentheid vir jong Suid-Afrikaanse digters bied      
             om gehoor te word.

Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Nr.                                   Moontlike antwoorde
4.17    B    Die FAK-ekspo het vir Amory gesȇ om daardie gedigte onmiddellik     
             vir die uitgewer te stuur.
4.18    A    Skoolkinders het geen belangstelling om gedigte te skryf nie.       
4.19    D    Amory wil mense nou en in die toekoms met haar gedigte inspireer.   
4.20    D    Student se werke kry wȇreldwye erkenning.                           

Graad 9 Afrikaans HL Nasienriglyn           7

## Related documents

- [Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-test/5b589ff6-d200-4ffb-a54f-99c66ebc6b95) — Afrikaans HL · QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-test/269c40e7-6e0c-45f3-b89d-36b552d77cae) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR9 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr9-memo-nov2018/3bfcedf7-9180-41f2-b7db-079829fa0e89) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [2014 ANA Grade 9 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-9-afrikaans-hl-memo/27526d19-d260-49a9-894a-ab854e975929) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans Home Language Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-home-language-memo/40c24979-394c-4c89-a968-6737f4776178) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+9+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-9-afrikaans-hl-2013-memo/7b55a8af-41cc-4ecf-8e4c-61482681987a) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/57f32853-152b-4ab1-ad5b-9bc8b118c11f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/9504f0ad-d64b-4bf2-b62f-50bb73174e75) — QP · 2026 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-qp-nov2019-final-d/2b55fa78-6667-4cc7-b837-ddd46df19eeb) — QP · 2019 · Afr
- [AFR HL P3 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr9-qp-nov2019-final-d/3e531e69-1328-435c-8850-8f5adc0a04cb) — QP · 2019 · Afr
- [Afr HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-qp/27c7a315-b8ea-4616-be77-964cb8a0c2fe) — QP · 2018 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
