# Afrikaans HL Grade 9 ANA 2012 Memo

> Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2012, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-memo-2012/25c2a147-c775-4465-a84c-16690ca0ea43
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 ANA 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-memo-2012/25c2a147-c775-4465-a84c-16690ca0ea43)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
                             GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS
                                     MEMORANDUM

PUNTE: 60

                   Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

VRAAG                       VERWAGTE ANTWOORDE                            PUNT(E)   TOTAAL

1.        B/Die feesmaal.                                                     1         1

2.1       C/Hy is 'n baie vrygewige man.                                      1         1

2.2       B/Hulle het maklik aanstoot geneem.                                 1         1

3.        C/Die feesmaal is in die voorkamer gehou.                           1         1

4.1       D/Die belangrikheid van gewoontes en tradisies                      1         1

4.2       A/Die liefde tussen Ma-Lesane en haar man.                          1         1

5.1       A/Die gaste s'n.                                                    1         1

5.2       B/Om kinders te hê.                                                 1         1

           Enige aanduiding van die korrekte antwoord kan aanvaar word.

6.        Hulle wou nie die bure aanstoot gee nie – hulle sou                 2         2
          sleg/beledig/seergemaak voel indien hulle nie persoonlik
          genooi sou word nie.

7.        Diketso se vader sou verplig wees om die vleis te voorsien.         2         2
          Kos was die belangrikste item vir die gaste (paragraaf 1 '...
          die belangrikste deel van die troue – die ete'/ 'Wat is 'n
          troue sonder kos?')

                                     OF

          Die familie sou in die verleentheid kom, want die
          gemeenskap sou 'n maaltyd verwag. (Sien bostaande
          motivering).

Grade 9 Afrikaans HT Memo                    1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

                                       OF

          Die gemeenskap sou baie krities teenoor die familie wees
          oor hulle onvermoë/versuim om 'n maaltyd te voorsien. Die
          gemeenskap neem baie maklik aanstoot (sien paragraaf 3:
          die grootmense sou kla indien hulle nie persoonlik genooi is
          nie.)

                                       OF

          Daar sou nie genoeg vleis vir al die gaste wees nie. Baie
          mense woon 'n troue ongenooid by (sien paragraaf 1 '... dat
          mense nie wag om na 'n troue genooi te word nie. Hulle
          woon dit net by.')

                                         OF

          Daar sou nie ‘n ete gewees het nie. (paragraaf 1 '... die
          belangrikste deel van die troue – die ete'/ 'Wat is 'n troue
          sonder kos?')

                                         OF

          Die gaste sou nie die troue geniet het nie. (paragraaf 1 '...
          die belangrikste deel van die troue – die ete'/ 'Wat is 'n
          troue sonder kos?')

                                         OF

          Die troue sou nie ‘n sukses wees nie. (paragraaf 1 '... die
          belangrikste deel van die troue – die ete'/ 'Wat is 'n troue
          sonder kos?')

                                         OF

          Die mense sou die ryk oom kwalik geneem het. (paragraaf
          1 '... die belangrikste deel van die troue – die ete'/ 'Wat is 'n
          troue sonder kos?')

8.1       Vergelyking.                                                        2   3

          Die nuus van die troue word vergelyk met ŉ elektriese
          stroom/stroom krag/stroom elektrisiteit.

          (1 punt vir identifisering van beeldspraak + 1 punt vir
          die twee dinge wat vergelyk word)

Grade 9 Afrikaans HT Memo                     2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

8.2       Dit beklemtoon hoe vinnig nuus versprei het.                   1

                                      OF

          Die nuus het vinnig en wyd versprei.

                                      OF

          Almal het die nuus binne 'n kort tydjie geweet.

                                       OF

          Die mense was geskok/opgewonde/woedend/jaloers.

          (Aanvaar enige redelike antwoord wat aandui dat die
          nuus baie vinnig versprei het en belangstelling gewek
          het.)

9.        Buite beheer geraak/ onhanteerbaar geraak /kan nie             1    1
          stopgesit word nie/ kan nie gekeer word nie/onbeheerbaar
          geraak/orals heen versprei.

10.       Sien RUBRIEK bl. 6.                                            12   12

11.1      A/Lees is 'n waardevolle en voordelige gewoonte.               1    1

11.2      A/Lees maak die wêreld vir jou oop.                            1    1

12.       Ja, sy pa het slegs drie jaar skoolgegaan, maar hy was         2    2
          wydbelese/goed ingelig/ŉ kundige.

                                       OF

          Nee, want sy pa het net drie jaar skoolgegaan, maar sy pa
          het baie koerante gelees en hy was wydbelese/goed
          ingelig/ŉ kundige.

          (Indien leerders 'Ja'/’Nee’ antwoord met geen
          verduideliking nie, moet geen punte toegeken word nie.
          As leerder 'Ja'/’Nee’ sê met 'n ontoepaslike
          verduideliking, moet geen punte toegeken word nie.)

13.       Hy is krities/keur dit af/hy het min respek vir sulke mense.   2    2
          Hy voel dat hulle ondankbaar is vir al hul voorregte.

                                     OF
          Diegene wat kan lees, word beskou as gelukkig/dit is 'n
          voorreg. Hy keur hulle minagting van hulle kanse op 'n
          goeie toekoms af.

Grade 9 Afrikaans HT Memo                   3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

                                     OF

          Hy het geen respek vir hulle nie aangesien hulle gelukkig is
          om te kan lees.

14.       Lees word vergelyk met ŉ sleutel wat deure kan oopsluit.       2   2

                                      EN

           Deure verteenwoordig openinge en geleenthede/beter
          toekoms.

                                     OF

          Lees kan toegang gee tot nuwe ervarings/geleenthede vir
          sukses/leer/ en 'n wêreld van werk en sukses.

          (1 punt vir die identifisering van die twee dinge wat
          vergelyk word + 1 punt om te verduidelik waarom die
          vergelyking gemaak word.)

15.       Ja. Die skrywer se eie lewe is bewys van die voordele van      2   2
          lees; hy word goed genoeg geag om vir 'n koerant te skryf/
          hy is 'n kundige in lees en skryf.

                                       OF

          Ja. Die skrywer se argument is duidelik en doeltreffend: hy
          motiveer alles wat hy sê deur voorbeelde te gee (sy pa) en
          ander ondersteunende bewyse om sy standpunt te staaf.

                                        OF

          Ja. Hy verduidelik hoe lees kinders kan help om meer
          suksesvolle volwassenes te word deur te verwys na die
          mense wat sukses in die lewe bereik het.

                                      OF

          Nee. Alle bewyse wat voorsien is, is stories en geen
          navorsingsbewyse is voorgehou nie. Die skrywer gee sy
          eie ervarings oor die voordele van lees eerder as
          wetenskaplike bewyse.

          (Aanvaar enige ander redelike antwoord, ondersteun
          deur bewyse uit die teks.)
          (Moenie punte vir slegs 'Ja' en 'Nee' (sonder motivering
          toeken nie.)

Grade 9 Afrikaans HT Memo                   4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

16.1      C/bv.                                                        1    1

16.2      B/TV                                                         1    1

17.1      suksesvol/le                                                 1    1

          Spelling moet korrek wees, want die antwoord word uit die
          artikel aangehaal

17.2      verander                                                     1    1

18.       Probeer die volgende: gee kinders sakgeld wanneer hulle      2    2
          boeke, koerante en tydskrifte lees.

          1 punt vir dubbelpunt (:) + 1 punt vir die komma (,). Geen
          negatiewe nasien nie.

19.       Sien RUBRIEK bl. 6. Gebruik hierdie rubriek om uit 12 te     6    6
          merk en verwerk dit na 6.

20.       Sien RUBRIEK bl. 7.                                          10   10

Grade 9 Afrikaans HT Memo                  5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

         VRAAG 10: ASSESSERINGSRUBRIEK: INFORMELE BRIEF

                                      Assesseringskriteria
  PUNTE 12                4                    3                      2                    1
Oorspronk-        Gedagtes is         Verduideliking         Verduideliking       Duidelikheid
likheid van        duidelik en logies    redelik                nie voldoende         ontbreek.
idees              verwoord.             verstaanbaar,          nie.                 Geen
                  Baie                  hoewel nie            Min/vae idees.        aanmoe-
                   oorspronklike,        omvattend nie.         Beperkte              digende
                   kreatiewe idees     ŉ Aantal oor-           toepassings.          idees is
                   Realistiese           spronklike                                   gegee nie.
                   toespassings.         idees en                                    Geen
                                         toepassings.                                 realistiese
                                                                                      toepassings
                                                                                      nie.
   PUNTE                   4                     3                    2                    1
Gebruik van       Korrekte gebruik       Aanvaarbare         Register is nie      Informele
informele          van informele           gebruik van          oorweeg nie.          register.
register,          register, styl en       informele           Beperkte kennis      Geen kennis
toon van           formaat.                register.            van formaat.          van formaat
die skrywer       Taal, aanhef en        Voldoende           Taal is dikwels       nie.
(styl);            slot is duidelik        kennis van           onvanpas.            Onsame-
formaat            informeel.              formaat.                                   hangende
                                          Taal is gewoon                             sinne.
                                           informeel.
   PUNTE                  4                      3                    2                    1
Woorde-           Wye woorde-            Voldoende           Beperkte             Ernstig
skat,              skat, bewyse van        verskeiden-          woordeskat,           beperk ten
grammatika         figuurlike en/of        heid                 min bewyse            opsigte van
en                 idiomatiese             woordeskat;          van                   grammatikale
taalgebruik.       taalgebruik,            'n Paar             idiomatiese           gebruik,
                  Geringe foute in        bewyse van           gebruik van           sinskonstruk-
                   die spelling.           idiomatiese          taal.                 sie, spelling
                  Sinsbou en              taalgebruik.        'n Beduidende         en
                   grammatikale           Foute in             aantal foute in       woordeskat.
                   gebruik feitlik         spelling,            spelling,
                   foutloos.               sinsbou en           sinsbou en
                                           grammatikale         grammatikale
                                           gebruik raak         gebruik.
                                           beduidend.

      NOTA: Alhoewel hierdie 'n informele brief is, is tiener-groepstaal, sms-taal en/of
            slordige taalgebruik nie aanvaarbaar.
            Geen negatiewe nasien van formaat.

      Grade 9 Afrikaans HT Memo                   6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 19: ASSESSERINGSRUBRIEK: 'N PARAGRAAF

                                         Assesseringskriteria
     PUNTE                   4                    3                     2                  1

Beplanning,          ● Deeglike             ● Beplanning        ● Beplanning        ● Geen bewyse
samehang,            beplanning.            waarneembaar.       redelik             van beplanning;
inleidende           Treffende              Inleiding en slot   waarneembaar.       geen inleidende
sinne/slotsinne/     inleiding en           voldoende.          Inleiding en slot   sin of slot nie.
sinskonstruksie/     slot.                  ● Korrekte          swak.               ● Geen
verbindingsinne      ●Treffende en          sinskonstruksie.    ● Gebrekkige        samehang met
gepaste titel        korrekte               ● Logiese           samehang t.o.v      onderwerp;
                     sinskonstruksie.       verbinding van      onderwerp.          ernstige gebreke
                     ● Logiese en           idees.              ● Sinskonstruk-     in
                     treffende                                  sie foutief.        sinskonstruksie.
                     verbinding van                             ● Gebrekkige        ● Feitlik geen
                     idees.                                     verbinding van      verbinding van
                                                                idees.              idees.

      PUNTE                  4                       3                  2                  1
Oorspronklikheid ● Oorspronklike ● Redelik                      ● Beperkte       ● Geen
t.o.v. onderwerp idees t.o.v.    oorspronklik                   oorspronklikheid oorspronklikheid.
                 onderwerp       t.o.v.                         t.o.v. onderwerp ● Deurmekaar
                                 onderwerp.                                      hantering van
                                                                                 onderwerp.
     PUNTE                   4                       3                   2               1
Oorspronklike en     ● Uitstekende          ● Goeie             ● Woordeskat        ● Beperkte
kreatiewe            woordeskat;            woordeskat;         voldoende; taal-    woordeskat; taal,
gebruik van          korrekte               min taal-           spelling- en        spelling en
woordeskat,          spelling en            spelling en         punktuasie          punktuasie
figuurlike           punktuasie;            punktuasie          foute raak          foutief.
taalgebruik.         taalgebruik            foute.              beduidend.
Spelling en          feitlik foutloos.      ● Gebruik
Punktuasie           ● Treffende            figuurlike taal.
                     figuurlike
                     taalgebruik.
                                                                                     12÷2=6

   NOTA: 1. Indien die inhoud van die paragraaf tot ŉ enkele stimulus binne die
            prentjie beperk is, moet dit aanvaar word.
         2. Maksimum punte = 6 (12 gedeel deur 2).

Grade 9 Afrikaans HT Memo                        7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 20: ASSESSERINGSRUBRIEK: ‘N KOERANTBERIG

                                  Assesseringskriteria
   PUNTE               5-4              3                 2                     1
Formaat en       Foutlose         Goeie         Formaat en           Duidelike
struktuur.        formaat en        formaat en      struktuur            beperkte kennis
Gepaste           struktuur.        struktuur.      gedeeltelik          van formaat en
opskrif.         Korrekte         Lengte          korrek.              struktuur.
Toepaslike        lengte.           naastenby  Onaanvaar-              Te lank of te kort.
lengte                              korrek.         barelengte: te
                                                    lank/te kort
  PUNTE                5-4              3                 2                     1
Register,        Toepaslike       Toepaslike  Gedeeltelik            Onvanpaste
spelling,         register.         register.       toepaslike           register.
punktuasie.      Duidelike en     Volledige       register.           Onsamehangende
Taalgebruik       maklik            sinne.        Onvolledige           sinne.
                  verstaanbare     Meestal         sinne.              Swak spelling,
                  taalgebruik.      korrekte      Grammatikale,         grammatika en
                 Onbeduidende      gebuik van      spelling en          punktuasie.
                  aantal foute.     gram-           punktuasie
                                    matika,         foute raak
                                    punktuasie      beduidend.
                                    en spelling.
                                                                           10 punte

                                                                           TOTAAL: 60

  Grade 9 Afrikaans HT Memo                8

## Related documents

- [Grade 9 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo-deaf/73157afc-a15f-448f-a552-9bd190923fad) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo-braille/39247810-81a4-45ca-b98c-bbeb8a829c62) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL Grade 9 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-grade-9-2012/c8adbac2-9eda-4506-873f-f6412f0ed4a9) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/cb3d36ef-ce96-443e-9a90-9c1c3356b8cf) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 9 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-9-afrikaans-hl-memo/27526d19-d260-49a9-894a-ab854e975929) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+9+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-9-afrikaans-hl-2013-memo/7b55a8af-41cc-4ecf-8e4c-61482681987a) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/57f32853-152b-4ab1-ad5b-9bc8b118c11f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/9504f0ad-d64b-4bf2-b62f-50bb73174e75) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-test/5b589ff6-d200-4ffb-a54f-99c66ebc6b95) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-test/269c40e7-6e0c-45f3-b89d-36b552d77cae) — QP · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-qp-nov2019-final-d/2b55fa78-6667-4cc7-b837-ddd46df19eeb) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
