# Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024, 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-sept-2024/bf2717ca-c614-4303-b525-8ff0faa05507) — QP · 2024 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2024

                 AFRIKAANS HUISTAAL V1
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   70

                    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

                   Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                               AFRIKAANS HUISTAAL V1                         (EC/SEPTEMBER 2024)

 AFDELING A: LEESBEGRIP

 VRAAG 1

 Nasien van die leesbegrip:

 •     Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie
       tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal- en spelfoute moet wel
       aangetoon word.)
 •     Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
       verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die
       vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die
       vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
 •     Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE
       SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
 •     Geen punte word vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Die
       rede/bewys/motivering word oorweeg by die puntetoekenning.
 •     Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
       aanhalingstekens ontbreek nie.
 •     Waar eenwoordantwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit korrek
       mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
 •     Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ hele reeks, word
       slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
 •     Aanvaar dialektiese variasies.
 •     Aanvaar by meervoudigekeusevrae BEIDE die ooreenstemmende letter met die
       korrekte antwoord EN/OF die volledige, uitgeskryfde antwoord.

     VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde nie/taalgebruik nie.)
         Vraag                               Antwoord                            Punte
     1.1    1.1.1   ŉ Vraag word gevra. √                                           1

            1.1.2    Dit beklemtoon die vraag of die eksaminering en/of kwalifikasie
                     werklik van waarde is. / Dit kan dui dat die spreker skepties is
                     of ŉ matrieksertifikaat waarde het. √

                     Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.           1

            1.1.3    “Derduisende matrikulante” √                                          1

     1.2    Dit verskaf geleenthede,
            dit bied lewenskanse,
            dit gee geleentheid tot verdere studie,
            dit bied werksgeleenthede,
            dit bied geleentheid om aspirasies na te jaag. √√√√

            Die kandidaat bied enige VIER antwoorde vir EEN punt elk aan.                  4

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBR 2024)                        AFRIKAANS HUISTAAL V1                                3

 1.3      Indien die graad 12-kandidaat onsuksesvol is, kan die genoemde
          geleenthede nie realiseer nie. / Slegs indien die graad 12-kandidaat
          slaag, kan die genoemde geleenthede nagejaag word. /Die kandidaat is
          onseker of hy/sy sy/haar planne ná graad 12 kan najaag. √

          Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                    1

 1.4      Sekere kandidate het dalk ŉ graad herhaal / sekere kandidate het reeds
          opleiding vóór graad 1 gekry, bv. graad R. √

          Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                    1

 1.5      Die skool speel ŉ rol, die ouerhuis speel ŉ rol. √√                            2

 1.6      Hy/Sy kan dankbaar wees dat daar ondersteuning is. /
          Hy/Sy kan waardering hê teenoor persone wat hom/haar ondersteun
          het./
          Hy/Sy kan mislukkings (bv. om te druip) met ondersteuning beter
          hanteer. Hy/Sy behoort gemotiveerd te wees om te presteer, aangesien
          sy/haar ondersteuners dit verwag. √

          Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                    1

 1.7      Die onderwyser bied nie gehalte-onderrig aan nie. / Die onderwyser
          bied nie lesse volgens voorskrif aan nie. √√

          Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan.            2

 1.8      Dit vergelyk goed met soortgelyke kurrikulums van ander lande oor ŉ
          tydperk van 12 jaar. √                                                         1

 1.9      Nee, die SAOU lei jaarliks onderwysers op.

                                             OF

          Ja, nie alle onderwysers is lede van unies wat opleiding gee nie. √

          Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                    1

 1.10     gehalte-onderrig, inhoud en peil van die leerplan,
          opleidingsvlak en kwalifikasies van die onderwysers √√√

          Die kandidaat bied DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan.                        3

 1.11     Hulle sê die proses is deursigtig, maar inligting oor aanpassings word
          nie bekend gemaak nie. √

          Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                    1

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                              AFRIKAANS HUISTAAL V1                        (EC/SEPTEMBER 2024)

  1.12.1 Die hele proses moet streng vertroulik geskied./ Foute met punte– invoer
         moet uitgeskakel word. √

           Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                         1

  1.12.2 Nee.
         Slegs indien daar goeie redes daarvoor bestaan, word punte aangepas. √                1

  1.13.1 Die skrywer is verbonde aan die SAOU se professionele dienste – afdeling /
         is ŉ kenner. √

           Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                         1

  1.13.2 Ja, die proses van eksaminering en die kwalifikasie is geloofwaardig. √

                                               OF
           Nee, baie mense sit met ŉ graad 12-kwalifikasie, maar is steeds werkloos. √
           Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                         1

  1.14.1 Wat tevore ŉ druipsyfer was, is nou ŉ slaagsyfer./ Dis deesdae makliker
         om te slaag./ Standaarde verlaag. √

           Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                         1

  1.15.1 Hy glimlag; sy hande is in sy sakke. √√                                               2

  1.15.2 Hy is tevrede, want dit is (vir hom ook) makliker om te slaag./ Hy voel
         tevrede oor sy eie grappie oor onderskeidings. √

           Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                         1

  1.16     Teks A verwys na die standaard van vraestelle en Teks B verwys na die
           slaagstandaard. √                                                                   1

                                               EN
           Indien slaagvereistes so maklik verlaag word, laat dit ŉ mens wonder of ŉ
           matrieksertifikaat soveel waarde het / word geïnsinueer dat ŉ matriek-
           sertifikaat minder waarde het. √

           Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                         1

                                                              TOTAAL AFDELING A:               30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBR 2024)                        AFRIKAANS HUISTAAL V1                                 5

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 2

Nasien van die opsomming
•   Die nasien van die opsomming word baseer op die insluiting van die relevante
    feite in die teks wat met die vraag ooreenstem.
•   Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ŉ
    opskrif/titel te voorsien nie.
•   Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.
•   Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
•   Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie,
    word die eerste opsomming nagesien.
•   Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
•   Punte word soos volg toegeken:
    • 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
    • 3 punte vir taal
    • Totale punte: 10

•   Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks
    aangehaal het nie:
    o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe
    o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
    o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe

•   Verspreiding van punte vir taal wanneer kandidaat woordeliks aangehaal
    het:
    o 6–7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie
    o 4–5 direkte aanhalings: ken ŉ maksimum van 1 taalpunt toe
    o 2–3 direkte aanhalings: ken ŉ maksimum van 2 taalpunte toe

INTERPRETASIE VAN HIERDIE NASIENRIGLYN:
Indien ŉ kandidaat woordelikse aanhalings as feite aanbied, word hy/sy soos volg
vir taal bepunt:
• Met 6 of 7 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien
     hy/sy 6/7 aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien vir 4/5
     aanhalings; 2 taalpunte verdien vir 2/3 aanhalings; 3 taalpunte verdien in die
     geval van slegs 1 aanhaling.
• Met 4 of 5 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien
     hy/sy 4/5 aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien vir 2/3
     aanhalings; 2 taalpunte verdien in die geval van slegs 1 aanhaling.
• Met 2 of 3 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien
     hy/sy 2/3 aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien in die geval
     van slegs 1 aanhaling.
• Met 1 korrekte feit kan die kandidaat geen taalpunt verdien indien die enkele
     feit ŉ aanhaling is nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                               AFRIKAANS HUISTAAL V1                          (EC/SEPTEMBER 2024)

 LET WEL:
 o   Tel van woorde:
 o   Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.
 o   Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het
     nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
 o   As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal
     woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming.
 o   Korter opsommings wat die vereiste aspekte bevat, mag nie gepenaliseer
     word nie.

 NASIENSIMBOLE

 ^          Onvolledige sin
 F          Feitefout
 A          Aanhaling
 S          Stelling

 MOONTLIKE PARAGRAAF

 Doen waarvan jy hou/besoek plekke waarvan jy hou. Kies die mense saam met wie
 jy vakansie hou versigtig. Bly binne jul begroting. Maak seker dat jy doeltreffend
 vooruit beplan. Neem foto’s/vat jou kamera saam/dalk ŉ dagboek om na die tyd na
 die herinneringe te kyk. Dit is aanvaarbaar om jouself so ŉ bietjie te bederf. Kies die
 uitstappies en aktiwiteite van jou vakansie rondom ŉ tema. Werk ŉ vakansierooster
 uit sodat almal kan help/sodat jy nie alles self hoef te doen nie.
                                                                    [Getal woorde: 86]

                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBR 2024)                      AFRIKAANS HUISTAAL V1                                7

       AANHALINGS UIT DIE TEKS                      MOONTLIKE BEWOORDING
 •   Moenie ŉ bestemming kies wat nie       Doen waarvan jy hou./ Besoek plekke
     by jou voorkeure aansluit nie ...      waarvan jy hou.
 •   Moenie saam met mense vakansie         Kies die mense saam met wie jy vakansie
     hou wat jou irriteer nie ...           hou versigtig.
 •   Moenie meer geld spandeer as           Bly binne jul begroting.
     waarvoor julle begroot het nie.
 •   Dit is ook belangrik om deeglik        Maak seker dat julle doeltreffend vooruit
     vooruit te beplan.                     beplan.
 •   Dit is heerlik om agterna ... na jou   Neem foto’s/Vat jou kamera saam/dalk ŉ
     herinnering te kyk en te onthou hoe    videokamera en ŉ dagboek om na die tyd na
     lekker dit was.                        die herinneringe te kyk.
 •   Bederf jouself so ŉ bietjie.           Dit is aanvaarbaar om jouself so ŉ bietjie te
                                            bederf.
 •   Kry ŉ tema vir jou vakansie ...        Kies die uitstappies en aktiwiteite rondom ŉ
                                            tema.
 •   Moenie alles self doen nie ...         Werk ŉ vakansierooster uit sodat almal kan
     probeer om meer te delegeer en         help/sodat jy nie alles self hoef te doen nie.
     minder self te doen.
 (Die kandidaat kan enige 7 feite                                       Getal woorde: 86
 neerskryf.)

                                                           TOTAAL AFDELING B:                10

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                             AFRIKAANS HUISTAAL V1                         (EC/SEPTEMBER 2024)

                               NASIEN VAN OPSOMMINGS INDIEN DIREKTE AANHALINGS GEBRUIK WORD

    Gewone           AANTAL DIREKTE AANHALINGS UIT DIE TEKS
    opsomming        7            6            5              4            3          2                  1
    met eie          AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS         AANHALINGS   AANHALINGS AANHALINGS         AANHALING   TOTAAL
    woorde
    7 feite +3
                     +0           +0           +1             +1           +2         +2                 +3          7
    pte
    6 feite + 3
                                  +0           +1             +1           +2         +2                 +3          6
    pte
    5 feite + 2
                                               +0             +0           +1         +1                 +2          5
    pte
    4 feite + 2
                                                              +0           +1         +1                 +2          4
    pte
    3 feite + 1 pt                                                         +0         +0                 +1          3
    2 feite + 1 pt                                                                    +0                 +1          2
    1 feite + 1 pt                                                                                       +0          1

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

                                                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                                AFRIKAANS HUISTAAL V1                  9

 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

 Nasien van hierdie afdeling:

 •     Spelling:
       o Eenwoordantwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek
          nie tensy die spelling die betekenis van die woord beïnvloed en/of spelling
          die aspek is wat geassesseer word.
       o Waar ŉ afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.
 •      Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
        soos in die instruksie aangedui.
 •      By meervoudigekeusevrae word die letter van die korrekte antwoord en/of die
        antwoord wat uitgeskryf is, as korrek aanvaar.

 VRAAG 3: ADVERTENSIE

 Vraag                                    Antwoord                                      Punte
 3.1        Deur die gebruik van die (voornaamwoord) jou / Die leser word direk
            aangespreek. √

            Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                  1

 3.2        Dit moedig die leser aan om die produk te koop, want dit beloof
            daaglikse √ beskerming √

            Die kandidaat se antwoord moet fokus op die keuse van die
            woorde/omskrywings van die woorde daaglikse en beskerming.

            Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir TWEE punte aan.                2

 3.3        Dit impliseer dat jou vel ekstra sorg/meer beskerming teen die son in
            die somermaande benodig. √

            Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                  1

 3.4        Daar word verwys na jou vel wat gelukkig gehou moet word en die
            vrouens in die advertensie lyk gelukkig/hulle glimlag. √

            Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                  1

 3.5        ge-lu-(k)kig √                                                               1

 3.6        Ja
            Dit wys vir die leser die verskillende produkte wat die reeks aanbied
            wat adverteer word. √
            OF
            Nee
            Die skrif op die produkte is nie duidelik genoeg nie. √

            Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                  1
Kopiereg voorbehou
                                   Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                           AFRIKAANS HUISTAAL V1                     (EC/SEPTEMBER 2024)

  3.7       Mense wat na doelftreffende velsorgprodukte soek. √
            Mense wat na bekostigbare velsorgprodukte soek. √
            Mense met ŉ voorkeur vir produkte wat geskik is vir veganiste. √
            Mense met ŉ voorkeur vir produkte wat deur Skoonheid Sonder
            Wreedheid goedgekeur is. √

            Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan.                      2

  3.8       Die deelteken dui ŉ nuwe lettergreep/die begin van ŉ nuwe lettergreep
            aan./lettergreepskeiding. √
                                                                                         1
            Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
11                           AFRKAANS HUISTAAL V1                           (EC/SEPTEMBER 2024)

 VRAAG 4: STROKIESPRENT

 Vraag                                    Antwoord                                         Punt
 4.1   A/Onderwerp √                                                                        1

 4.2      Is jy nog nie klaar met jou LO-taak nie? √                                          1

 4.3      Studente dink LO-take is (so) maklik (soos kinderspeletjies). √

          Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                         1

 4.4      Zits dink sy LO-taak is van goeie gehalte./
          Zits dink sy LO-taak is goed genoeg sodat sy ma gaan sukkel om kritiek
          te lewer. √                                                                         1

                                             EN

          Sy ma sê niks in RAAMPIE 2 nie wat spanning skep oor sy LO-taak se
          inhoud omdat sy bloot deur die taak “scroll”/blaai. / Sy fokus op wat sy
          lees. √

          Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan.
                                                                                              1

 4.5      Ja.
          Zits probeer sy ma in RAAMPIE 3 manipuleer om ŉ eerlike opinie te gee
          oor sy LO-taak, maar in RAAMPIE 1 het hy haar aanvanklik probeer
          oortuig dat dit ŉ maklike taak (kinderspeletjies) was. √ /Zits wil sy ma
          manipuleer om te sȇ dat die taak van goeie gehalte is.

          Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                         1

 4.6      Dit verhoog die spanning, Zits wag steeds op sy ma se antwoord van sy
          LO-taak./Sy ma dink nog/besluit nog oor haar antwoord. √

          Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                         1
 4.7      Ja, (hy is geskok oor haar antwoord) – sy oë is groot oop √, sy mond
          hang (groot) oop. √

          Die kandidaat kan nie ŉ NEE-antwoord aanbied nie.                                   2

 4.8      Zits het verwag dat sy ma vir hom ŉ antwoord oor sy LO-taak gaan gee,
          maar sy het vir hom ŉ antwoord oor sy voorkoms/netheid gegee./
          Hy is wel klaar met sy LO-taak, maar sy eie netheid/kamer laat veel te
          wense oor. √

          Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                        1
                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                            AFRIKAANS HUISTAAL V1                       (EC/SEPTEMBER 2024)

 VRAAG 5: ARTIKEL

  Vraag                                     Antwoord                                     Punt
  5.1        ei/feite √                                                                    1

  5.2        Dit bevat meer as een stam en ŉ agtervoegsel. √

             Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                    1

  5.3        dateer √                                                                       1

  5.4        5.4.1 Dit is nie ŉ regte/letterlike baadjie wat aangetrek word nie.
                   Dit verwys na die tyd toe SA ŉ unie geword het. √

                     Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.            1

             5.4.2 Ek trek ŉ baadjie aan wanneer ek koud kry. √

                     Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.            1

  5.5        Kapenaars/Kapenare √

             Die kandidaat moet die persoonsnaam korrek spel.                               1

  5.6        Dit is ŉ lang e / besondere klank in ŉ oop lettergreep. √

             Die kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.                    1

  5.7        B/Anglisisme √                                                                 1

  5.8        in √                                                                           1

  5.9        nè √                                                                           1
                                                                                           [10]

                                                             TOTAAL AFDELING C:             30
                                                                 GROOTTOTAAL:               70

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2024/f60ec554-9a7a-462d-8f43-9a0eea4cee77) — Afrikaans HL · QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — Afrikaans HL · QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — Afrikaans HL · QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 May June 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-may-june-2018-memo/ec966033-9c89-4162-a085-348fa5019f1d) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [FINAL Afrikaans HL P1 Nov 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/final-afrikaans-hl-p1-nov-2018-memo/b68b459e-9b13-478b-be0d-a2f55fdaa625) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Feb March 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-feb-march-2018-memo/774b795c-7467-46ef-bbf8-49299197af1c) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 SEPT 2025 Vraestel Finaal watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-sept-2025-vraestel-finaal-watermark/894b9037-3aa7-4a0d-84d9-5f59ea1ba827) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2025-watermark/f8b3d39f-6d21-4f75-8938-43658dade404) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2025 (2) watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2025-2-watermark/eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e) — QP · 2025 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/0c5bd041-fb26-4e5b-9191-459543e9448b) — QP · 2025 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0d3edb3f-1c44-4a82-a9fa-7832a4161288) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
