# Afrikaans HL Grade 11 Paper 1 Exemplar November 2022 Memo

> Grade 11 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Exemplar November Exam 2022, 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr11-memo-nov2022/1e04650c-e834-47e3-9aee-a606654beb99
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 11 Paper 1 Exemplar November 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr11-memo-nov2022/1e04650c-e834-47e3-9aee-a606654beb99)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 11 · Exemplar November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS HL P1 GR11 QP NOV2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr11-qp-nov2022/5e051ad5-1be1-4608-ba05-076b372ab1d9) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                        NOVEMBER 2022

                 AFRIKAANS HUISTAAL V1
                     NASIENRIGLYN
                     (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   70

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                               AFRIKAANS HUISTAAL V1                     (EC/NOVEMBER 2022)
 AFDELING A: LEESBEGRIP
 VRAAG 1
 Nasien van die leesbegrip:
 •     Spel in eenwoord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.
 •     Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie, omdat die
       fokus op begrip is.
 •     Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM
       NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
 •     Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
       aanhalingstekens ontbreek nie.
 •     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit
       korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
       uitgelig word.
 •     Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ hele
       reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
 •     Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
       vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
       sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
       Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
 •     Aanvaar dialektiese variasies.

VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.)

Vraag Antwoord                                                                             Punt
1.1   “see van emoji”                                                                        1

 1.2      Feit (kandidate kry nie ’n punt vir feit/mening nie)
          Unicode Consortium moet emoji goedkeur en standaardiseer √                          1
          Unicode Consortium is ŉ organisasie sonder winsbejag/winsoormerk wat
          alle nuwe emoji goedkeur en standaardiseer. √                                       1

 1.3      Die Wall Street Journal het reeds ŉ koerantartikel daarin geskryf. √
          Klassieke werke soos Peter Pan en Alice in Wonderland is reeds daarin
          vertaal. √                                                                          2

 1.4      Hiërogliewe is nie so eenvoudig of karikatuuragtig soos emoji nie. √
          Hiërogliewe was ook meer tydrowend as emoji. √                                      2

 1.5      Ford het ŉ veldtog geloods om ŉ bakkie-emoji goed te keur./
          Taco emoji is reeds suksesvol op ons toestelle. √                                   1

          Kandidaat kan ŉ soortgelyke antwoord bied.

 1.6      Dit help ons om tussen die lyne te lees en so word ons kommunikasie verryk.         1

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                    AFRIKAANS HUISTAAL V1                              3

1.7       Dis die vinnigste groeiende taal in die geskiedenis /
          Dit word reeds deur 92% van aanlyn-gebruikers gebruik /
          Emojipedia word 33 miljoen keer per maand besoek /
          Oxford Dictionaries het in 2015 die gesig met vreugdetrane as “woord van
          die jaar” aangewys. √

          Kandidaat bied enige DRIE soortgelyke antwoorde aan.                           3

1.8       Ons lewe in ŉ multi-kulturele samelewing en die interpretasie kan van mens
          tot mens / kultuur tot kultuur verskil. √

          “Duim op” beteken in Westerse kulture goedkeuring, maar is obseen in
          Griekeland en die Midde-Ooste /
          Emoji is nie universeel nie. √                                                 2

1.9       Emoji kan:
          Rassisties √
          Beledigend √
          Kultureel onsensitief √
          Homofobies √
          wees.                                                                          4

1.10      Dit kan as dreigement beskou word /
          Dit kan ŉ kontrak wat jy nie formeel onderteken het nie, bindend maak /
          Dit kan interpreteer word as getuienis /
          Dit kan lei tot hofsake √

          Die kandidaat bied enige DRIE gevare as antwoord aan.                          3

1.11      As jy meer verdraagsaam (tegemoetkomend) is, is jy geneig om sosiale
          en emosionele seine in die regte lewe te gebruik. √
          As jy nie omgee wat mense van jou dink nie, is jy gemakliker om al jou
          emosies te wys, ongeag wat ander van jou dink of sê. √

          Kandidaat bied enige soortgelyke antwoord aan vir EEN punt elk.                2

1.12      Emoji het sonder bemarking, √
          aktivisme, √
          of wetgewing √
          ons lewens ingesluip.                                                          3

1.13      Die foto van die man wat opgewonde is terwyl hy sy selfoon gebruik met
          die prentjies van die emoji wat daarby draai /
          Die man wat by die meisie staan met die knipoog-emoji in sy hand. √            1

1.14      Nee.
          Dit kan as stereotiperend / seksisties ervaar word. √                          1

          Die kandidaat bied enige soortgelyke antwoord aan waarin daar na die
          negatiewe en onvanpaste / neerhalende wyse / boodskap (konnotasie)
          van so ŉ uitlating verwys word.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                             AFRIKAANS HUISTAAL V1                   (EC/NOVEMBER 2022)

 1.15      In paragraaf 6 word verduidelik dat jou subjektiewe opvatting jou
           interpretasie van emoji bepaal, terwyl TEKS B, RAAMPIE 4 aandui hoe die
           Westerse wêreld se interpretasie van die biddende hande verskil van die
           Japannese se interpretasie. √
           RAAMPIE 5 toon ook hoe dieselfde emoji verskillende betekenisse kan hê
           terwyl RAAMPIE 2 aantoon hoe die man die knipoog emoji vashou en dan
           dink dat vroue so kompleks is /
           Paragraaf 8 sê dat ons emoji gebruik volgens ons persoonlikheid en TEKS
           B, RAAMPIE 2 bevestig dit duidelik asook RAAMPIE 3 se woorde dat emoji
           nie altyd beteken dit wat jy dink dit beteken nie. √                        2

                                                          TOTAAL AFDELING A:          31

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                       AFRIKAANS HUISTAAL V1                           5

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 2

Nasien van die opsomming:

Tydens die nasien van die opsomming is die insluiting van geldige feite en die
uitsluiting van irrelevante feite belangrik.

•   Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ŉ
    opskrif/titel te voorsien nie.
•   Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.
•   Slegs ingesteldhede wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
•   Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie,
    word die eerste opsomming nagesien.
•   Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.

•   Punte word soos volg toegeken vir HT:
    o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
    o 3 punte vir taal
    o Puntetotaal: 10

•   Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal
    het nie:
    o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe
    o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
    o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe

•   Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het:
    o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie
    o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe

LET WEL:
❖ Tel van woorde:
  o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.
  o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui
      het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
  o As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal
      woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming.
  o Korter opsommings wat die vereiste ingesteldhede bevat, mag nie
      gepenaliseer word nie.

LET WEL:      Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar
              indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens
              die getal woorde wat dit voorstel.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                              AFRIKAANS HUISTAAL V1                      (EC/NOVEMBER 2022)

  Antwoord: Die volgende ingesteldhede MOET in PARAGRAAFVORM
            aangebied word.
  Deur jou gedrag te verander, sal jou uitkyk op die lewe ook verander wat sal toelaat
  dat jy jou kennis op ŉ nuwe manier kan toepas. Jy moet nuwe geleenthede raaksien.
  Mense moet besef dat entrepreneurskap ŉ volwaardige loopbaan is. Jou kind moet
  veerkragtigheid van jongs af aanleer. Kinders moet huistake doen, want dit bou hul
  selfvertroue en verantwoordelikheid. Jy moet ruimte skep vir probleemoplossing.
  Gaan werk gratis vir ŉ maatskappy om waardevolle ervaring te kry.                (76)

      Aanhalings uit die teks:                                Eie woorde:
  •   Verander jou gedrag, want dan             Verander jou gedrag, dan verander
      verander jou uitkyk op die lewe.          jou lewensuitkyk ook
  •   Sien geleenthede raak.                    Jy moet leer om geleenthede raak te
                                                sien
  • ... entrepreneurskap ŉ volwaardige          Entrepreneurskap is ŉ volwaardige
    loopbaan is ...                             loopbaan
  • Leer jou kind hierdie veerkragtigheid       ... leer veerkragtigheid van jongs af ...
    van jongs af.
  • Huistake ... bou hul selfvertroue en        Huistake bou kinders se selfvertroue
    verantwoordelikheid van jongs af            en verantwoordelikheid van jongs af
  • risikovrye omgewing om oplossings           Skep vir jou kinders ruimte vir
    te vind                                     probleemoplossing
  • ... geleentheid om werkservaring ...        Werk gratis om werkservaring te kry
    gratis te werk ...
                                                                           (76 woorde)

                                                              TOTAAL AFDELING B:             10

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                      AFRIKAANS HUISTAAL V1                                7

AFDELING C:

VRAAG 3

Nasien van hierdie afdeling:

•     Spelling:
      ➢ Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
         Indien die spelling van die bepaalde woord korrek moet wees, word die
         spelling verkeerd gemerk al word die antwoord in ŉ sin aangebied.
      ➢ In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout
         in die taalstruktuur getoets word.
      ➢ Waar ŉ afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.
•      Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
       soos in die instruksie aangedui.
•      By meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die
       korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar.

VRAAG 3

Vraag                                     Antwoord                                         Punt
3.1        Beurtkrag is nie goed / aangenaam / pret / snaaks nie. √                         1

3.2        Dit dra ŉ gevoel van afkeur oor .                                                 1

3.3        Ja.
           Die seun se geskokte gesigsuitdrukking sluit aan by die skok/afkeur
           /ontevredenheid oor beurtkrag (wat hul haarsny onderbreek).
                                               OF
           Nee.
           Die advertensie/foto laat nie reg geskied aan die koeldrank nie.                  1

           Kandidaat bied ŉ soortgelyke antwoord aan vir EEN punt.

3.4        Dit beklemtoon die gesindheidsverandering oor teleurstellings op jou
           pad. √                                                                            1
           Niks is koeler as Tropika nie. √                                                  1

3.5        Die woord “koel” /
           Die drie jongmanne op die foto loop met selfvertroue langs mekaar /
           Die drie jongmanne met hul sonbrille lyk asof hulle self ook dink hulle is
           koel. √√

           Kandidaat bied enige TWEE soortgelyke antwoorde aan vir TWEE punte.               2

3.6        Net jongmanne kan “koel” wees (met ŉ halwe haarsny na beurtkrag). √               1

3.7        Komkommerkoel                                                                     1

3.8        Niks is koeler nie                                                               1
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                AFRIKAANS HUISTAAL V1                     (EC/NOVEMBER 2022)

  VRAAG 4

  Vraag                                          Antwoord                                   Punt
  4.1       Die orkes was baie goed!                                                         1

  4.2       Zits se glimlag en wakker oë /
            Die meisie se hande wat opgewonde saampraat. √                                       1

  4.3       Ja.
            Die man lyk steeds moeg/ deur die blare/ aan die slaap/ ongeskeer en
            met sy japon aan na ŉ lang nagrus (soos hy self erken).√
            Die vrou se hare staan wild, sy het ook nog ŉ japon aan. √                           2

  4.4       BESTE /
            Béste                                                                                1

  4.5       Ek dink                                                                              1

  4.6       Zits se ma praat alleen /
            Zits se ma besluit wat ŉ gesellige aandjie behels /
            Zits se ma besluit dat hulle aan haar legkaart sal bou.√                             1

  4.7       Samestellings met ŉ opeenhoping van klinkers vereis ŉ koppelteken.                   1

  4.8       Zits se pa praat nie baie nie /
            Zits se pa doen net mee /
            Zits se pa het nie ŉ eie wil nie /                                                   1

  4.9       Ja, hy sê dat dit vir hom net ŉ plesier is om saam met hulle te kuier, maar
            dit is glad nie vir hom ŉ plesier om saam met sy ouers tyd deur te bring nie,
            hy is dan vasgebind aan ŉ stoel / dus doen hy dit nie vrywillig nie.              1
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                      AFRIKAANS HUISTAAL V1                               9

VRAAG 4

Vraag                                     Antwoord                                   Punt
5.1       tye                                                                         1

5.2       ...maak, raak                                                                1

5.3       Veranderinkies                                                               1

5.4       Suid-Afrika het nog nooit ŉ fantastiese sin vir humor gehad nie.             1

5.5       Goed                                                                         1

5.6       Dit beteken ŉ manier van spot met outoriteit en die ondermyning van
          politici of groot maatskappye se mag.                                        1

5.7       Empatie word deur humor gekweek.                                             1

5.8       5.8.1      Wederkerende voornaamwoord                                        1

          5.8.2      Ons moes self die boeke gaan haal het.                            1

5.9       Verbuig die byvoeglike naamwoord / b.nw.                                     1
                                                                                      [10]

                                                          TOTAAL AFDELING C:           30
                                                              GROOTTOTAAL:             70

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P2 GR11 MEMO NOV 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-gr11-memo-nov-2022/2a2b4d80-efc5-40e2-8a57-4a658d180039) — Afrikaans HL · Memo · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 MEMO NOV2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-memo-nov2022/5fbf119f-6607-4787-9b6a-4c83e47918a1) — Afrikaans HL · Memo · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-memo-nov-2019/cc69d4d1-16aa-4b0a-9f2f-f5f2b5556419) — Afrikaans HL · Memo · 2019 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 GR11 QP NOV 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-gr11-qp-nov-2022/6cfc7600-b8dc-4065-a528-082976d50971) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov2022/db69133f-90ec-41ee-b649-4f7f8d832779) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4cc70ac7-f749-4802-8e1b-8cec773c7368) — Afrikaans HL · QP · 2026 · Afr

## More from Grade 11 Afrikaans HL

- [Gr11-Afr-HT-studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-ht-studiegids-lr/2b9b2077-8262-449a-b0c2-0a2c24f6c066) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/a7e90129-8e5a-43be-963d-f02b31d0b7a4) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P3 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/df1906ad-6c91-4938-9533-c5ba7baa3444) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-1-afrikaans/9892ea43-cb95-460f-8521-db662ba8b5c9) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-2-afrikaans/58fc56f1-3f43-4541-9fa9-c8cf9faa560a) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P3 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-3-afrikaans/afe83d28-ab60-46c1-a705-8fab7a1b5ab5) — QP · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
