# Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2018, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-may-june-2018-memo/ec966033-9c89-4162-a085-348fa5019f1d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-may-june-2018-memo/ec966033-9c89-4162-a085-348fa5019f1d)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC June Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans HL P1 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-may-june-2018/545e8fa8-1674-4879-89f2-de25424ab5f0) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            AFRIKAANS HUISTAAL V1

                                         2018

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 70

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V1                            2                                          DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

AFDELING A: LEESBEGRIP
Nasien van die leesbegrip:
•     Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie tensy
      dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal- en spelfoute moet wel aangetoon
      word.)
•     Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE
      SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
•     Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
      aanhalingstekens ontbreek nie.
•     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek mits
      die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
•     Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word
      slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
•     Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
      verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde
      woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die
      antwoord vereis word, word dit aanvaar.
•     Aanvaar dialektiese variasies.
VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.)
Vraag  Antwoord                                                                                     Punt
1.1    Townshipklank/Jazz √                                                                         1
1.2        Longkanker √                                                                             1
1.3        Ja
           Dit het hulle bekendgestel aan kunstenaars/musiek van buite die township./buite die
           landsgrense./
           Dit het hulle nuuskierigheid geprikkel oor musiek./betrek by kultuur./
           Sommige van hulle het kunstenaars geword./het rolmodelle in sulke kunstenaars
           gevind. √                                                                           1

1.4        Elvis Presley √
           Charles Jacobie √                                                                        2

1.5        'n Nuwe musiekster/Phiri het (begin) opgang maak./
           Phiri het SA townshipklanke/-jazz aan die buitewêreld bekendgestel. √                    1
1.6        Hy het aan die Graceland-projek (van Paul Simon) deelgeneem./saam met Simon
           getoer./was betrokke by Simon se album. √
           Hy het in New York/Madison Square Garden opgetree. √                                     2
1.7        Dit moet waarde toevoeg. √
           Emosie moet deurskyn. √
           ('n Gesonde mate van) respek is nodig. √                                                 3
           Die kandidaat bied DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan.
           “Heling” en/of “bepeinsing” kan nie aanvaar word nie.
1.8        Hy het self as townshipmens op die nasionale verhoog groot sukses behaal./het
           topverkopers gehad wat goud- en platinumstatus verwerf het./
           Hoewel hy 'n nasionale/internasionale ster was, het geld en roem nie sy eerste
           prioriteit geword nie./
           Hy het nederig gebly./Townshipkinders is deur die geestelike krag van sy musiek
           geïnspireer./Hy het gewys ’n mens kan jou drome volg/sukses bereik as jy wérk. √ 1
           Kern van die antwoord moet op “rolmodel”, nie “mentor” nie, val.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V1                            3                                         DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne
1.9       Hy het saam met jongmense musiek gemaak./
          Hy het saam met jonges na hulle musiek geluister./
          Hy het hulle/jonges soos bv. John Hassan aangemoedig./gehelp./
          Hy het jong talent bemagtig./van homself gegee. √√√                                       3
          Die kandidaat bied DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan.
1.10      John Hassan √ – Hy het by Phiri alles geleer hoe om 'n professionele musikant te
          wees. √
          Neo Muyanga √ – Hy het by Phiri baie geleer oor musiek/jazz. √                   4
1.11      Carstens het (ook) musiek gemaak met sy hart./emosie. √                                   1
          Ja (moet daar staan/Kandidaat mag die stelling of Ek stem saam-aanduiding gee)
          Carstens het dadelik begryp wat Phiri met "Father" wou bereik./het 'n volmaakte
          opname van "Father" sonder bladmusiek gemaak./
          Dit is musiek waarvan Phiri gehou het./wat met emosie gelaai is./waarvan Phiri self
          gesê het dat dit "volmaak" is./
          Carstens het so maklik die opdrag uitgevoer./die opdrag binne 45 minute "volmaak"
          uitgevoer. √                                                                        1

1.12      Phiri word erken as die beste./'n toonaangewer./'n leier./Dis 'n vorm van hulde. √        1
          Hy het nie roem/rykdom nagejaag nie./bly nederig./gee sonder om iets terug te
          verwag. √
          Hy het as mentor vir jong kunstenaars opgetree. √                             2
          Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan.

1.13      Ja
          In die visuele voorstelling kom baie musieknote (musiektekens)/-instrumente/'n man
          met die musiekinstrument/(musikant) voor.
                                                 OF
          Nee
          Die gordyne impliseer 'n verhoog wat iemand kan laat dink die RSG-fees bied ook
          dramas/tonele aan.
          Die maskers in die middel van die sirkel is misleidend./herinner aan drama./tonele. 2
          √√
          Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan.
1.14      Ja
          Dit hef die idee van kuns by die kunstefees uit./
          Die lettertipe lyk na kuns./kan met kuns assosieer word./is nie formeel nie. √
                                                    OF
          Nee
          Die lettertipe kan vir sommige mense onleesbaar/moeilik leesbaar lyk./nie kunstig
          voorkom nie. √                                                                            1
          Die kandidaat bied enige soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.
1.15      Phiri (saam met sy orkes/Stimela) het by die fees opgetree./Sy musiek is by die fees
          gespeel./Die orkes (Stimela) waarvan hy die leier/lid was, het by die fees
          opgetree./Sy orkes het opgetree. √                                                   1
1.16      Daar is emosie (sonder grense)./respek./waardetoevoeging. √                               1
          Ja, dit is 'n trekklavierweergawe./musiek wat emosioneel gelaai is./daar word musiek
          tydens die Kunstefees uitgesaai. √                                                   1
                                                                        TOTAAL AFDELING A:          30

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V1                            4                                      DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 2

Tydens die nasien van die opsomming is die insluiting van geldige feite en die uitsluiting van
irrelevante feite belangrik.

Nasien van die opsomming

•      Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van 'n opskrif/titel te
       voorsien nie.
•      Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.
•      Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
•      Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die
       eerste opsomming nagesien.
•      Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.

•      Punte word soos volg toegeken:
      o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
      o 3 punte vir taal
      o Puntetotaal: 10

•     Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie:
      o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe.
      o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe.
      o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe.

•      Verspreiding van punte vir taal wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het.
       o 6–7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie.
       o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe.

LET WEL:
•    Tel van woorde:
     o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.
     o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het of as die
         getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is nie.
     o As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry
         word en ignoreer die res van die opsomming.
     o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
    Afrikaans Huistaal/V1                           5                                            DBE/2018
                                            SSE – Nasienriglyne

    MOONTLIKE PARAGRAAFANTWOORD
    Jy moet jou gewoontes ontleed ter wille van 'n beter begrip daarvan. Stel daarna vir jou 'n
    prioriteitslys saam om die gewoonte wat jy wil verander, te kies. Kies slegs een gewoonte per
    maand wat jy wil verander. Skryf 'n duidelike doelwit neer vir dié gewoonte wat jy wil verander.
    Jy moet vir jou ondersteuning verseker deur jou huismense in te lig oor jou doelwit; dink ook
    altyd positief oor jou nuwe gewoonte. Verder is dit belangrik om nie dae oor te slaan as jy
    ernstig oor verandering is nie.
                                                                               Getal woorde: 90

                                                    OF

              AANHALING UIT TEKS                             MOONTLIKE BEWOORDING
1       Die sleutel tot sukses is, volgens die       A    Jy moet jou gewoontes ontleed ter wille
        skrywers, om jou gewoontes te                     van 'n beter begrip daarvan.
        ontleed sodat jy 'n beter begrip van die
        invloed van jou gewoontes op jou
        lewenswyse, gesondheid en finansies
        kan kry.
2       Stel daarna 'n prioriteitslys saam wat       B    Stel 'n prioriteitslys saam sodat jy weet
        dit makliker maak om die gewoonte wat             in watter volgorde jy jou gewoontes wil
        jy wil verander, te kies.                         verander.
3       Verander slegs een gewoonte per              C    Kies slegs een gewoonte per maand wat
        maand – en ná 'n jaar sal jy twaalf               jy wil verander, om jou kanse op sukses
        gewoontes hê om tot jou suksessyfer by            te verhoog.
        te dra.
4       Skryf vir jou 'n duidelike doelwit neer      D    Skryf 'n duidelike doelwit neer.
        om as motivering te dien ...
5       … om jou huismense te vertel waarmee E            Jy moet vir jou ondersteuning verseker
        jy besig is sodat hulle jou kan                   deur jou huismense oor jou doelwit in
        ondersteun …                                      te lig.
6       Dis verder baie belangrik dat jy jou ook F        Jy moet altyd positief oor elke nuwe
        daartoe verbind om positief oor jou               gewoonte dink.
        nuwe gewoonte te dink.
7       … is dit belangrik om nie dae oor te G            Dit is belangrik om nie dae oor te slaan
        slaan as jy ernstig oor jou verandering           as jy ernstig oor verandering is nie.
        is nie.

                                                                                  Getal woorde: 88

                                                                         TOTAAL AFDELING B:                  10

    Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
    Afrikaans Huistaal/V1                                6                                    DBE/2018
                                                 SSE – Nasienriglyne

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
Nasien van hierdie afdeling:
•     Spelling:
      o Eenwoord-antwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek nie, tensy
           die spelling die betekenis van die woord beïnvloed en/of spelling die aspek is wat
           geassesseer word.
      o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die
           taalstruktuur getoets word.
      o Waar afkortings getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.
•     Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die
      instruksie aangedui.
VRAAG 3: ADVERTENSIE
Vraag       Antwoord                                                                                 Punt
3.1         (Aanwysende) voornaamwoord √                                                             1
3.2         laat √                                                                                   1
3.3         Ja
            Die woord beklemtoon die omvang/grootte van die afslag./wek nuuskierigheid/
            gretigheid (om van die uitverkopingsitems te bekom.)/Dit beklemtoon die omvang van
            die uitverkoping./
            Omdat die leser bang kan wees dat hy/sy iets sal ontbeer as hy/sy nie die uitverkoping
            bywoon nie, sal hy/sy dit gaan bywoon./
            Enige mens sal die helfte van die oorspronklike prys wil betaal./
            50% is 'n buitengewone afslag (en almal wil geld spaar) wat 'n mens by die
            uitverkoping kan kry.
                                                     OF
            Nee
            50% sal my eerder oorreed, nie 'n woord nie./
            Die hoeveelheid in "massiewe" sal my negatief maak omdat dit te veel is./dit gewoonlik
            ook 'n massa mense trek./Ek hou nie van mensesamedrommings nie. √                      1

3.4         Dit wys hoeveel is 50%-afslag, want net die helfte van die vrou is sigbaar./
            Die foto/vrou se oop mond ondersteun die gebruik van "sprakeloos" in die
            advertensie./
            Die vrou se mond/oog is oop/oopgesper/is geskok wat suggereer/aandui dat sy 1
            verbaas/ verstom is wat by die advertensie-inhoud aansluit. √
            Die kandidaat moet uitkom by die verband tussen die foto en die “geslaagdheid”.
3.5         Dit verwys die leser na die sin dat bepalings en voorwaardes aan hierdie aanbod
            gekoppel is./na die sin in reël 8. √                                            1
3.6         afslag/minder/korting/laer/goedkoper/besparing/rabat/prysvermindering/prysverlaging √    1

3.7         ... gou, terwyl .../... gou – terwyl ... √                                               1
3.8         voo-raad/voo/raad/voo-(r)raad/voo/(r)raad √                                              1
3.9         Mrt. √                                                                                   1
            Die kandidaat bied die antwoord met 'n hoofletter en 'n punt vir EEN punt aan.
3.10        onvoorwaardelik √                                                                        1
            Spelling moet korrek wees.
                                                                                                     [10]

    Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Huistaal/V1                           7                                           DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

VRAAG 4: SPOTPRENT

Vraag    Antwoord                                                                                    Punt
4.1      Dit is 'n naam./voornaam./eienaam./Eiename word met hoofletters geskryf. √                  1

4.2      Onsekerheid/Twyfel/Ongeërgdheid/Traak-my-nie-agtigheid/Belangeloosheid √                    1

         Die kandidaat mag die gevoel vir EEN punt in 'n sin omskryf, bv. “Hy is nie lus om te
         praat nie.”

4.3      "groen vingers" √                                                                           1

         Die kandidaat moet TWEE opeenvolgende woorde aanbied; spelling moet korrek
         wees.

4.4      ... as ek/jy/ons/hulle/Koos/’n mens lank (genoeg) na die plakpapier staar. √                1

         Die kandidaat bied die antwoord in die teenwoordige tyd aan.

4.5      Gesegdesin √                                                                                1

4.6      wonder/ander √                                                                              1

         Die kandidaat kan ook die woord aanbied soos wat dit deur assimilasie beïnvloed is.

4.7      ... spraaksame Gordon, .../Gordon met die baie grappe/planne ... √                          1

         Die kandidaat bied 'n eie, gepaste byvoeglike bepaling vir EEN punt aan.

4.8      Nee
         Mike neem nie aan die gesprek deel nie./Daar is hoofsaaklik gedagteborrels in die
         strokie. √                                                                        1
         Mike dink aan ander goed, terwyl sy ma praat. √                                   1

         Die een antwoord handel oor “praat”/“nie praat nie”; die ander antwoord handel oor
         “ander goed dink”.

4.9      Die uitspraak van die -e word verleng./
         Dit gee 'n ander betekenis aan die woord./
         Dit verseker 'n klankverandering. √                                                         1

                                                                                                     [10]

 Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Afrikaans Huistaal/V1                            8                                     DBE/2018
                                          SSE – Nasienriglyne

VRAAG 5: ARTIKEL

Vraag    Antwoord                                                                             Punt
5.1      ou/jou √                                                                             1

5.2      Internasionale navorsers het nou/onlangs/verlede week/in die afgelope jaar 'n nuwe
         supervoedsel ontdek. √                                                             1

5.3      Die sanger/-es reik na die sterre.
         Na die onderhandelinge reik die twee partye mekaar die hand.
         Die bordjie val, want die vrou kan nie tot by die tafel reik nie./
         Die tou reik tot daar by jou. √                                                      1

         Die kandidaat bied 'n eie sin met "reik" vir EEN punt aan.
         Die betekenis van "reik" kan die volgende wees:
         om aan iets te raak/vat/dit vas te gryp
         die onmoontlike begeer
         iemand iets aanbied/gee
         mekaar bystaan (reik mekaar die hand), strek/rek

5.4      … sal die wetenskaplikes wat hierdie verskynsel (sal) navors, sê./

         Die kandidaat se sin moet die komma aanbied.

         ... sê die wetenskaplikes wat hierdie verskynsel sal navors./
         ... sal die wetenskaplikes sê wat hierdie verskynsel navors. √                       1

5.5      Pleonasme/Woordoortolligheid √                                                       1

5.6      het gedink √                                                                         1

5.7      Dit is 'n samestelling./
         Die woord bestaan uit twee stamme./basisse. (nié “woorde” nie) √                     1

5.8      as √                                                                                 1

5.9      Moenie bekommerd wees nie, aangesien jy nie in die afsienbare toekoms
         kakkerlakmelk langs beesmelk in jou supermark sal sien nie./
         Aangesien jy nie in die afsienbare toekoms kakkerlakmelk langs beesmelk in jou
         supermark sal sien nie, moet jy nie bekommerd wees nie. √                      1

         Die korrekte gebruik van die komma is essensieel vir die toekenning van EEN punt.

5.10     (Heelwat) Navorsing is (nog) nodig. √                                                1

                                                                                              [10]

                                                                          TOTAAL AFDELING C: 30
                                                                              GROOTTOTAAL: 70

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P2 May June 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-may-june-2018-memo/89172392-378e-4868-8b19-5f1762563210) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [FINAL Afrikaans HL P1 Nov 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/final-afrikaans-hl-p1-nov-2018-memo/b68b459e-9b13-478b-be0d-a2f55fdaa625) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Feb March 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-feb-march-2018-memo/774b795c-7467-46ef-bbf8-49299197af1c) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P1 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-may-june-2017-memo/a6422696-4ee3-497e-a363-2d437719558c) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P1 May June 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-may-june-2016-memo/f5c157e4-66bd-4457-8073-3afef745981a) — Afrikaans HL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P2 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-may-june-2018/d44727d2-705d-4fdd-a87d-4da1c4380318) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 SEPT 2025 Vraestel Finaal watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-sept-2025-vraestel-finaal-watermark/894b9037-3aa7-4a0d-84d9-5f59ea1ba827) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2025-watermark/f8b3d39f-6d21-4f75-8938-43658dade404) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2025 (2) watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2025-2-watermark/eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e) — QP · 2025 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/0c5bd041-fb26-4e5b-9191-459543e9448b) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-sept-2024/bf2717ca-c614-4303-b525-8ff0faa05507) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2024/f60ec554-9a7a-462d-8f43-9a0eea4cee77) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
