# Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2022 Memo

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022, 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-memo-gr12-sept-2022/3073e906-8969-412a-869e-48eff08f4ccc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-memo-gr12-sept-2022/3073e906-8969-412a-869e-48eff08f4ccc)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2022

                AFRIKAANS HUISTAAL V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   70

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                AFRIKAANS HUISTAAL V1                     (EC/SEPTEMBER 2022)

  AFDELING A: LEESBEGRIP
  VRAAG 1
  Nasien van die leesbegrip:
  •     Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien
        nie, tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal- en spelfoute
        moet wel aangetoon word.)
  •     Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM
        NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
  •     Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
        aanhalingstekens ontbreek nie.
  •     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit
        korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
        uitgelig word.
  •     Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ hele reeks,
        word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
  •     Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
        vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
        sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
        Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
  •     Aanvaar dialektiese variasies.

 VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.)
  Vraag Antwoord                                                               Punt
  1.1    Dinosourusse en mammoete √                                              1

  1.2        Dit was ongeveer dieselfde tyd toe die piramide van Giza gebou is /
             In terme van die bestaan van die aarde is 4 000 jaar min. √                          1

  1.3        As selle van ŉ mammoet gekweek word, verwag ŉ mens dat dit uit ŉ
             groot dier sou kom, maar ŉ muis is ŉ klein dier. √                                   1

             Die kandidaat moet BEIDE kante van die ironie aanbied vir EEN punt.

  1.4        Die sin skep die indruk dat dit ŉ realiteit kan wees om mammoete te sien,
             terwyl prof. Shapiro glo dis vergesog / sy dink dis onwaarskynlik. √                 1

  1.5.1      Hulle sal nie hul pogings om mammoete te laat herlewe, kan deurvoer
             nie. √                                                                               1

  1.5.2      Sy is ŉ professor (in ewolusionêre biologie) / is ŉ kenner /
             het reeds ŉ boek oor dié onderwerp geskryf. √                                        1

             Die kandidaat bied enige EEN van bogenoemde antwoorde vir EEN punt
             aan.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                    AFRIKAANS HUISTAAL V1                                    3

 1.6.1     Sy wil nie ŉ presiese mening lug nie / sy twyfel oor die vraag: of ons
           mammoete moet laat herlewe. √                                                            1

           Die kandidaat bied enige soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

 1.6.2     Dit betrek die leser /
           Dit laat die leser nadink oor die vraag /
           Dit dui op die spreker se skeptisisme. √√                                                2

           Die kandidaat bied enige TWEE van bogenoemde antwoorde vir EEN punt
           elk aan.

 1.7       Die eindproduk lyk soos ŉ mammoet, maar is nie werklik ŉ mammoet nie /
           Die mammoet sal eerder soos ŉ olifant optree. √                                          1

           Die kandidaat bied enige soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

 1.8       Om hulle moontlik te sien √
           om hulle te bestudeer √
           om met hulle te boer √
           om geld uit hulle te maak. √                                                             4

 1.9       Ja, dis ŉ goeie idee.
           Mense raak so lief vir diere dat hulle hul troeteldier kan ‘vervang’.

                                                 OF
           Nee, dis ŉ slegte idee
           Die koste is te hoog / Daar is te veel etiese kwessies rondom kloning. √                 1

           Die kandidaat bied enige soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

 1.10      Ja
           Daar word bewys dat die bison vandag soveel kleiner is.

                                              OF
           Nee
           Die manipulasie met die bison was onwillekeurig / dus nie opsetlik
           beplan soos vandag se mammoete nie. √                                                    1

 1.11      Mening – Daar word genoem dat hulle ‘waarskynlik’ aurogs gevang het. √                   1

 1.12.1    Die Amerikaanse regulatoriese owerhede het addisionele genetiese
           materiaal gevind /
           Daar was ander (ongenoemde) tegniese bekommernisse /
           Daar was negatiewe sensasie. √√                                                          2

           Die kandidaat bied enige TWEE van bogenoemde antwoorde vir EEN punt
           elk aan.

 1.12.2    uitdagings / bekommernisse / stopgesit √                                                 1

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                               AFRIKAANS HUISTAAL V1                     (EC/SEPTEMBER 2022)

  1.13.1    Boere wat met beeste boer, sal benadeel word wanneer beesvelle nie               1
            meer nodig vir leer is nie. √
  1.13.2    Vegetariese burgers proe al soos die “gewone”. √
            Leer word vervaardig sonder om ŉ bees te slag. √                                 2

  1.14      Dit is moontlik, want genetiese manipulasie is ŉ realiteit.

                                                 OF

            Dis nie moontlik nie, want volgens prof. Shapiro is pogings om
            mammoete te laat herlewe, vergesog / tans nog onmoontlik. √                      1

  1.15      Nee, sy oë is toe / hy toon geen reaksie / die hond slaap. √                     1

            Die kandidaat bied enige EEN van bogenoemde antwoorde vir EEN punt
            aan.

  1.16      Die vraagteken bokant haar kop /
            haar wenkbroue /
            haar oë wat groot is /
            Sy hou op vee. √√                                                                2

            Die kandidaat bied enige TWEE van bogenoemde antwoorde vir EEN
            punt elk aan.

  1.17      Dié man moet tog nie gekloon word nie /
            Hy hou glad nie van die persoon nie.    √                                        1

  1.18      Indien iemand gekloon word van wie die boer nie hou nie, voel hy nie dat
            die wêreld ŉ beter plek gemaak word nie. √                                       1

  1.19      In TEKS A word slegs verwys na die manipulering van die menslike
            genoom (en sekere eienskappe van die mens);
            in TEKS B word na die volledige kloning van mense / soogdiere verwys. √          1

            Die kandidaat moet beide kante aanbied vir EEN punt.

                                                                TOTAAL AFDELING A:           30

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                  AFRIKAANS HUISTAAL V1                             5

 AFDELING B:

 VRAAG 2

 Nasien van die opsomming:

 • Die nasien van die opsomming word baseer op die insluiting van die relevante
   feite in die teks wat met die vraag ooreenstem.
 • Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ŉ
    opskrif/titel te voorsien nie.
 • Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.
 • Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
 • Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie,
    word die eerste opsomming nagesien.
 • Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
 • Punte word soos volg toegeken:
    o 7 punte vir 7 wenke (1 punt vir elke wenk)
    o 3 punte vir taal
    o Totaal: 10

 •   Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks
     aangehaal het nie:
     o 1–3 wenke korrek: ken 1 punt toe
     o 4–5 wenke korrek: ken 2 punte toe
     o 6–7 wenke korrek: ken 3 punte toe

 •   Verspreiding van punte vir taal wanneer kandidaat woordeliks aangehaal
     het:
     o 6–7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie
     o 4–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe
     o 2–3 direkte aanhalings: ken 2 punte vir taal toe

 LET WEL:
 • Tel van woorde:
   o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.
   o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui
       het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
   o As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal
       woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming.

 Moontlike antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM
 aangebied word.

 Praat met ŉ sielkundige oor jou probleme. Luister na musiek. Volg ŉ Mediter-
 reense dieet. Vermy alkohol en dwelms. Kry genoeg slaap in. Sorg dat jy nie ŉ
 vinnige lewenstempo handhaaf nie. Hou jou besig met positiewe denke.
                                                               [Getal woorde: 37]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                            AFRIKAANS HUISTAAL V1                   (EC/SEPTEMBER 2022)

          AANHALINGS UIT DIE TEKS                 MOONTLIKE BEWOORDING
  •   “…om met ŉ kenner soos ŉ                 Praat met ŉ sielkundige oor jou
      sielkundige oor angs en depressie te     probleme.
      praat.”
  •   “Dit is ook aan te beveel om na          Luister na musiek.
      musiek te luister, …”
  •   “Dit is goed om ŉ Mediterreense dieet    Volg ŉ Mediterreense dieet.
      … te volg …”
  •   “… en alkohol en dwelms te vermy.”       Vermy alkohol en dwelms.

  •   “… die toestand vererger word indien     Kry genoeg slaap.
      ŉ mens nie genoeg slaap inkry
      nie, …”
  •   “ŉ Baie vinnige lewenstempo kan ook      Sorg dat jy nie ŉ vinnige lewens-
      net help om die situasie te vererger.”   tempo handhaaf nie.
  •   “Positiewe denke is ŉ wonderlike         Gebruik positiewe denke om Covid-
      teenmiddel om Covid-brein teen te        brein teen te werk.
      staan, …”
                                                               (Getal woorde: 37)

                                                           TOTAAL AFDELING B:              10

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                   AFRIKAANS HUISTAAL V1                                7

 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
 VRAAG 3
 Nasien van hierdie afdeling:
 • Spelling:
   o Eenwoord-antwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek
       nie, tensy die spelling die betekenis van die woord beïnvloed en/of spelling
       die aspek is wat geassesseer word.
   o Waar ŉ afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.
 • Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
    soos in die instruksie aangedui.
 • By meervoudige keusevrae word die letter van die korrekte antwoord en/of die
    antwoord wat uitgeskryf is, as korrek aanvaar.
 VRAAG 3
  Vraag                                    Antwoord                                        Punt
 3.1       Die drankie is ŉ vinnige, maklike en smaaklike drankie. √                        1

 3.2.1     Dit trek die leser se aandag /
           Dit laat die leser op die advertensie fokus /
           Dit laat die leser wonder waaroor die advertensie handel /
           Die leser sien die advertensie dadelik raak. √                                      1

 3.2.2     Ja.
           Dit ondersteun die drankie wat vinnig, maklik en smaaklik is om te
           geniet /
           Dit staan uit tussen die ander teks /
           Dit is ŉ ander lettertipe as die ander. √

                                             OF
           Nee.
           Die woorde staan teen ŉ ander agtergrond wat dit onnodig maak om nog
           ŉ keer uit te hef. √                                                                1

           Die kandidaat bied ŉ soortegelyke antwoord vir EEN punt aan.

 3.3       Deur die gebruik van die woord “ons” /
           Die woord “ons” dui op gemeensaamheid. √                                            1

 3.4       Dis om aan te sluit by die woorde “tussenin-oomblikke” /
           Dis om die leser te manipuleer / oorreed om wel die drankie te probeer
           in jou besige lewe se tussenin-oomblikke. /
           Dis om die leser te oortuig / oorreed. √                                            1

 3.5       Die meisie hou die drankie op die voorgrond – asof sy wil sê: “Hier, vat” /
           Die meisie hou die drankie op só ŉ manier dat die naam duidelik wys. √              1

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                AFRIKAANS HUISTAAL V1                       (EC/SEPTEMBER 2022)

     3.6     Dit beklemtoon dat ŉ mens slegs Super M benodig /
             Die adverteerder gebruik ŉ uitroepteken om te beklemtoon dat Super M al
             is wat jy benodig /
             Deur vetgedrukte woorde te gebruik. √                                                  1

     3.7.1   In die namiddag kan ŉ mens maklik ŉ tekort aan energie / lus vir verdere
             take hê en dit is dan wanneer Super M tot die redding kom. √                           1

     3.7.2   opkikker / opkikkering / hulp / bate / verbetering / voordeel / groei /
             bonus √                                                                                1

     3.8     nm. √                                                                                  1

                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                    AFRIKAANS HUISTAAL V1                              9

 Vraag     Antwoord                                                                       Punt
 4.1       Dit is die troetelnaam vir die ma /
           Dit dui op liefde vir die ma /
           Emotiewe taal dui liefde aan. √                                                    1

 4.2       In raampie 1 vind hy die sêgoed humoristies / gee ŉ normale / matige
           laggie;
           in raampie 3 oordryf hy / is sy lag hewiger / lag hy harder / gee hy sy
           afkeur / misnoeë (oor sy pa se voorstel) te kenne. √                               1

           Die kandidaat moet BEIDE kante aanbied vir EEN punt.

 4.3       C – sarkasties √                                                                   1

 4.4       Hulle is lui om skottelgoed te was. √                                              1

 4.5       Die ander bestanddele word nie genoem nie omdat dit so baie is /
           Die kelnerin word onderbreek deur Jeremy wat antwoord.√                            1

 4.6       Sy is geskok / verbaas / oor Jeremy se eetvermoë / teleurgesteld in /
           skepties oor sy arrogansie om nog van haar kos ook te vra.√                        1

 4.7       ŉ Mens sou verwag dat iemand wat reeds so baie geëet het, nie nog wil
           hê nie /
           ŉ mens verwag dat iemand wat baie geëet het, nie sal bedel by iemand
           wat min geëet het nie. √

           Die kandidaat moet BEIDE kante van die ironie aanbied vir EEN punt.                1

 4.8       daarvan √                                                                          1

 4.9       oordrywing: Daar word oordryf met die grootte van die burger / hóé baie
                         Jeremy eet / hoe min die meisie eet. √
           stereotipering: Seuns eet baie. / Meisies eet min. √                               2

                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                              AFRIKAANS HUISTAAL V1                   (EC/SEPTEMBER 2022)

  Vraag     Antwoord                                                                        Punt
  5.1.1     Hy neem ŉ dreigende houding in. /
            Hy stap dreigend verby die persoon wat hom kwaad maak. √                           1

            Die kandidaat bied enige soortgelyke voorbeelde aan.

  5.1.2     byvoeglike naamwoord (dreigende houding) /
            bywoord (stap dreigend) √                                                          1

  5.2       lewensbelangrik √                                                                  1

  5.3       As ons hulle nie bewaar nie, kan hulle uitsterf. √
            Die komma skei twee gesegdes. √                                                    2

  5.4       Een dag – nie twee nie – is nodig om die werk te voltooi.√                         1

  5.5       Ja
            Die leser se aandag word gevestig op die klein hoeveelheid
            swartrenosters wat nog bestaan.

                                                OF

            Nee
            Die getal is reeds beklemtoon deur die grootte van die syfers. √                   1

  5.6       D – samestellende afleiding √                                                      1

  5.7       menslike √                                                                         1

  5.8       Voed(t) – sel – ke – ting √                                                        1

                                                                                             [10]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:            30
                                                                     GROOTTOTAAL:              70

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2022/635d4025-2ec6-4a06-a793-dc0f35254a58) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2022/7d3a1fac-f27c-4882-a682-cfe752eb8aeb) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 SEPT 2025 Vraestel Finaal watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-sept-2025-vraestel-finaal-watermark/894b9037-3aa7-4a0d-84d9-5f59ea1ba827) — Afrikaans HL · QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 QP GR12 SEPT 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-qp-gr12-sept-2021/3d8a0765-43fa-465c-8b97-0c72f3e99464) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 QP SEPT2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-qp-sept2020/54595e79-3d93-4ae2-b134-974b78fd2965) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2019 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2019-d/8cfb8d64-c90d-4948-8241-77d73f1d8009) — Afrikaans HL · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2025-watermark/f8b3d39f-6d21-4f75-8938-43658dade404) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2025 (2) watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2025-2-watermark/eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e) — QP · 2025 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/0c5bd041-fb26-4e5b-9191-459543e9448b) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-sept-2024/bf2717ca-c614-4303-b525-8ff0faa05507) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2024/f60ec554-9a7a-462d-8f43-9a0eea4cee77) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
