# Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC November 2023 Memo

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2023, 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-oct-nov-2023-memo/d58a35ae-f5ec-400d-a5bf-57d658683090
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC November 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-oct-nov-2023-memo/d58a35ae-f5ec-400d-a5bf-57d658683090)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

SSS SSS CSRS SST SS SAS RS SSSSSSRRSSSS SSS ASSES EASES HS,
“ AFRIKAANS HUISTAAL V1 7
"

" NOVEMBER 2023

" NASIENRIGLYNE

PUNTE: 70 | exvare DAS KOSS, PRETORIA CUNT |
i

i
| .
APOROVED MARKING GUIFELINS |

ee

Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Goedgekeur deur:

Prof. A. Coetzer
11/10/2023

Mev. E. Gotze

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Huistaal/V1 2
DBE/November 2023

NSS — Nasienriglyne

AFDELING A: LEESBEGRIP

Nasien van die leesbegrip:

Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie tensy
dit die begrip/verstaan van die teks beinvioed. (Taal- en spelfoute moet wel aangetoon
word.)

Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
word die vreemde woorde geignoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde
sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord
vereis word, word dit aanvaar.

Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.

Geen punte word vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Die
rede/bewys/motivering word oorweeg by die puntetoekenning.

Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
aanhalingstekens ontbreek nie.

Waar eenwoordantwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek mits die
korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.

Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs
die eerste twee of drie feite/punte nagesien.

Aanvaar dialektiese variasies.

Aanvaar by meervoudigekeusevrae BEIDE die ooreenstemmende letter met die korrekte
antwoord EN/OF die volledige, uitgeskryfde antwoord.

VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.

Vraag | Antwoord Punt

4.1

Die gebruik van 'n (retoriese) vraag/
Die gebruik van die voornaamwoord ("jy") 4

Die kandidaat bied ‘n antwoord vir EEN punt aan.

1.2.1 | Ja

Indien "dalk" weggelaat is, sal dit beteken dat sommige mense weet dat die
mens mikroplastiek inneem./die feit algemeen bekend is./dit 'n gegewe feit
is./

Die weglating van "dalk" verander die sin van 'n mening na 'n feit. 1

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.
Die kandidaat kan nie 'n NEE-antwoord aanbied nie.

EN
Die beklemtoonde "maar" versterk die gedagte/teenstelling/feitkern dat
mikroplastiek nie deur die liggaam uitgeskei word nie/dat dit 'n minder
bekende feit is dat mikroplastiek nie deur die liggaam uitgeskei word nie. ¥ 1

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Huistaal/V1 3 DBE/November 2023
NSS — Nasienriglyne

4.2.2 | Dit skep vir die leser agtergrond dat die teks oor plastiekinname handel./
Paragraaf 1 begin met die onmiddellike verklaring van die titel, naamlik dat
die mens (onwetend) plastiek inneem./sluit by die titel aan, aangesien beide
'n retoriese vraag bevat./

Onder die dekmantel dat dit bekende inligting is, word die leser geskok/
vasgevang (dat hy/sy/ons weekliks plastiek inneem/dat die klein stukkies |

plastiek nie deur die liggaam uitgeskei word nie). ¥ 1 |

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

1.3 ‘n Mens sou verwag dat dit gesond is om water in te neem, maar in
werklikheid neem jy gifstowwe/mikroplastiek saam met die water in wat nie
gesond is nie./

‘n Mens sou verwag dat gebottelde water gesonder as kraanwater sou wees,
maar in werklikheid is die plastiekbesmetting deur gebottelde water meer as
(dubbeld) die besmetting deur kraanwater./90 000 plastiekdeeltjies per jaar
teenoor die 40 000 plastiekdeeltjies in kraanwater. v 1

Die kandidaat bied beide kante van die ironie vir EEN punt aan.

1.4 (Dit is kommerwekkend/verontrustend dat) plastiekdeeltjies in die longe van

(lewende) pasiénte gekry is. ”
Nanopartikels is in die bloed van (17 uit 22) mense gevind/Mense se bloed

is ook met mikroplastiek besmet.
Die plastiekdeeltjies aan die buitewand van rooibloedselle belemmer die selle |

se vermoé om suurstof te vervoer./Daar is plastiekdeeltjies aan die buitewand

van rooibloedselle gevind.

Die kandidaat bied DRIE antwoorde in DRIE afsonderlike sinne vir EEN punt

elk aan.
Die kandidaat word nie vir die aanloop na die antwoord gepenaliseer nie.

(1.5.1 | Die navorsing is deur kundiges/kenners (verbonde aan 'n universiteit en 'n

mediese skool) onderneem./
Die bevindings is deur navorsers bewys./gepubliseer. ¥ 1

1.5.2 | Die syfers is met die eerste oogopsiag nie kommerwekkend nie, omdat daar
'n klein persentasie mense getoets is./die steekproef baie klein is. ¥

=

Die syfers is ontstellend, omdat 'n baie groot persentasie (80 tot 85%) van
die steekproef positief vir mikroplastiek getoets is. ¥ 4

Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan.

1.6 Hy bedoel dat hulle wil uitvind wat werklik in die liggaam gebeur./

Hy wil uitvind hoe ingrypend die invloed van giftige chemikalieé op die
liggaam/ekosisteem is./

Hulle wil uitvind of die deeltjies na sekere organe vervoer word./

Hulle wil uitvind waar die (plastiek-)deeltjies in die liggaam agterbly./

Hulle wil vasstel of die vlakke (van mikroplastiekbesmetting) hoog genoeg is
om siektes soos kanker te veroorsaak. VV

Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan.

Kopiereg voorbehou ! ‘| Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Huistaal/V1 4 DBE/November 2023
NSS - Nasienriglyne

1.7 Die probleem van mikroplastiek is wéreldwyd./

Dit is nog onbekend hoe ernstig die gevolge gaan wees./

Dit hou 'n groter gevaar/probleem vir ons gesondheid in as waarvan ons tot
dusver bewus was./

Daar is mikroplastiek in menslike bloed gevind./

Daar is mikroplastiek in longe gevind. vv vv 4

Die kandidaat bied VIER antwoorde vir EEN punt elk aan.

1.8.1 | Daar word geimpliseer dat die impak van omgewingsbewuste mense nie |
groot genoeg is nie./mense nie genoeg op die omgewing ingestel is nie./

Omgewingsbewustes is nie deel van die plastiekbesoedeling nie./probeer juis

plastiekbesoedeling teenwerk. ¥ 1 |

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

1.8.2 | (As mense nie meer ekovriendelik is nie,) sal die aarde (onder die plastiek)

versmoor./
(As mense nie ander alternatiewe vir plastiek kry nie,) gaan dit die mens/ |
natuur nadelig beinvioed./

(Mense moet''n beter ingesteldheid teenoor die omgewing hé,) anders gaan
dit die aarde verwoes. “ 4

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

1.9 Munisipaliteite kan verseker dat daar beter afvalbestuur is./mense nie self
van huishoudelike afval ontslae moet raak nie./hulle verantwoordelikheid vir

afvalverwydering moet neem. 1
Munisipaliteite moet verseker dat daar toegang tot lopende water (vir huis-
houdings) is. ~ 1

Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan.
"Beter dienslewering” kan as oorkoepelende term net EEN punt ontvang.

EN

| Ja

Munisipaliteite is verantwoordelik vir die infrastruktuur./verbeterde lewensom-
standighede./wetstoepassing ten opsigte van__rivierbesoedeling./swak
bestuur./afwesigheid van dienslewering.

OF

Nee

Mense moet self verantwoordelikheid neem om nie riviere te besoedel nie./
om minder plastiekbesoedeling te veroorsaak./om ekovriendelike oplossings
vir die probleem te vind. “ 4

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

1.10 | (in paragraaf 10) word genoem dat die gebrek aan lopende water veroorsaak

dat vesels in riviere beland./dat klere in riviere gewas word. “ 1
(In paragraaf 11) word genoem dat meer as 70 miljoen ton/baie mikroplastiek
(sedert 1950) in die oseaan gestort is. Vv 1

Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan.

Kopiereg voorbehou eee Blaai om asseblief
1

es \ PRIVATE DAG M006, MISGTORIA ao04
a4
' 7 a i «

ww TG

POOROMED MAREING GUIDELI

ma

### Page 5

Afrikaans Huistaal/V1

Downloaded from hlayiso.com

NSS — Nasienriglyne

1.11

Die opskrif gee inligting dat die skets oor baie mikroplastiek handel./oor
mikroplastiek wat kleiner as 5 mm is, handel. ¥

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

1.12

(Die proses van) (omgewings-/mikroplastiek-)besoedeling. v

rel yir- FEN punteaan
Punt a

Dice kandidaat- bied_n-seertgelyke-anty
at Geryn

(Die mens se dade) veroorsaak die verspreiding van die mikroplastiek/dat

plastiekbesoedeling plaasvind. v
(Die mens word die slagoffer,) want sy/haar liggaam word negatief deur die

besoedeling beinvioed. ~ .

Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan.

Die skets toon hoe die mens mikroplastiek inneem./dat plastiekdeeltjies in
die kos, wat ons eet, is/die water, wat ons drink, is./in die oseaan is (soos

wat daarna in TEKS A verwys word)./
Die skets toon aan dat die oseaan met mikroplastiek besmet is (soos daar

wat in TEKS A genoem word)./
Die skets toon die moontlike bronne van mikroplastiek aan/hoe die plastiek

afgebreek word/dat plastiekdeeltjies in die mens se liggaam beland (soos wat
daarna in TEKS A verwys word). ¥“

Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan.

Kopiereg voorbehou

TOTAAL AFDELING A:

I Ss wn 8 bce

{
|_PPOROVER MARKING GUIDELINE |

5 DBE/November 2023

30

Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Huistaal/V1 6 DBE/November 2023

NSS — Nasienriglyne

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 2

Nasien van die opsomming

Die nasien van die opsomming word baseer op die insluiting van die relevante feite in die
teks wat met die vraag ooreenstem.

Opskrifftitel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van 'n opskrif/titel te
voorsien nie.

Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.

Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte.

Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die
eerste opsomming nagesien.

Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.

Punte word soos volg toegeken:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
o 3 punte vir taal
o Totale punte: 10
Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie:
o 1-3 feite korrek: ken 1 punt toe
o 4-5 feite korrek: ken 2 punte toe
© 6-7 feite korrek: ken 3 punte toe

Verspreiding van punte vir taal wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het:
o 6-7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie

© 4-5 direkte aanhalings: ken 'n maksimum van 1 taalpunt toe.

© 2-3 direkte aanhalings: ken 'n maksimum van 2 taalpunte toe.

INTERPRETASIE VAN HIERDIE NASIENRIGLYN:
Indien 'n kandidaat woordelikse aanhalings as feite aanbied, word hy/sy soos volg vir taal

bepunt:

Met 6 of 7 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 6/7
aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien vir 4/5 aanhalings; 2 taalpunte
verdien vir 2/3 aanhalings; 3 taalpunte verdien in die geval van slegs 1 aanhaling.

Met 4 of 5 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 4/5
aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien vir 2/3 aanhalings; 2 taalpunte
verdien in die geval van slegs 1 aanhaling.

Met 2 of 3 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 2/3
aanhaiings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien in die geval van slegs 1
aanhaling.

Met 1 korrekte feit kan die kandidaat geen taalpunt verdien indien die enkele feit 'n
aanhaling is nie.

LET WEL:

Tel van woorde:

o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.

o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of
as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.

co As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde
oorskry word en ignoreer die res van die opsomming.

oc Korter opsommings wat die vereiste aspekte bevat, mag nie gepenaliseer word nie.

Kopiereg voorbehou } Blaai om asseblief

°}

### Page 7

Afrikaans Huistaal/V1 7

Downloaded from hlayiso.com
DBE/November 2023
NSS — Nasienriglyne

NASIENSIMBOLE

a Onvolledige sin

F Feitefout

A Aanhaling

Ss Stelling
MOONTLIKE PARAGRAAF

Jy moet 'n student van die lewe bly. Volg jou

drome vir die toekoms passievol. Jy moet jou

omring met 'n gesonde ondersteuningsnetwerk/vriende wat jou altyd sal bystaan. Tree altyd met
integriteit op sodat jy jou skoene in die grootmenswéreld kan vol staan. Kommunikeer ook met
mense wat dieselfde beroep as jy (wil) beoefen om sekerheid oor jou loopbaan te kry. Dit is wys
om skaduwerk in jou beroepsveld te doen. Wees voorts bereid om eers te kruip, voordat jy wil
hardloop. Benut laastens jou nuutverworwe vryheid met verantwoordelikheid.

[Getal woorde: 89]

OF

AANHALING UIT TEKS

MOONTLIKE BEWOORDING

1 | ... dat jy altyd bereid moet wees om n
student van die lewe te bly.

A | Wees bereid om 'n student van die lewe
te bly./lesse te leer.

2 | Wat is jou droom vir die toekoms? ... volg
| jou droom passievol.

B | Volg jou drome vir die toekoms
(passievol).

3 | Wanneer jy mislukkings beleef ... omring
jou (daarom) met 'n gesonde
ondersteuningsnetwerk.

C | Omring jou te alle tye met 'n (gesonde)
ondersteuningsnetwerk./vriende wat
altyd by jou sal staan./wat 'n hand sal
uitsteek wanneer jy struikel.

4 | ... alle tye met integriteit op te tree, sodat
jy as 'n geloofwaardige grootmens jou
skoene in die samelewing kan vol staan.

D | Tree altyd met integriteit op.

5 | As jy met mense wat dieselfde beroep as
jy beoefen of wil beoefen kommunikeer,
sal dit jou help om onsekerhede ... uit die
weg te ruim.

E | Kommunikeer met mense wat dieselfde
beroep as jy (wil) beoefen (om seker te
maak van jou beroepskeuse).

6 | Om kennis op te doen ... (oor) wat jou
beroep gaan verg, sal skaduwerk in
dieselfde beroepsveld waarin jy
belangstel, leersaam wees.

F | Gaan doen skaduwerk in dieselfde
beroepsveld waarin jy belangstel.

7 |... jyaltyd bereid moet wees om eers te
kruip voor jy wil hardloop, want jy moet
jouself eers bewys ...

G | Wees bereid om eers te kruip voordat jy
wil hardloop./Bewys jouself met
eenvoudige opdragte.

8 | Benutten slotte jou nuutverworwe
vryheid met verantwoordelikheid.

H | Benut jou nuutverworwe vryheid met
verantwoordelikheid.

Getal woorde: 68

&

Kopiereg voorbehou

an

TOTAAL AFDELING B:

~ 19

TOUT MATTING CLITA IS |

“fh

Blaai om asseblief

10

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

joliqesse wo reel

noyaqiooa Basaidoy

Gt :
i
CET MIN wate baa jd I
| t OF +95 1
yd]
z T+ O+ + 99193 7
yd T
€ I+ O+ O+ + any ¢
ajd Z
P w+ T+ I+ O+ Vere
aqd Z
Ss c+ T+ T+ O+ O+ +991 S
aid ¢
9 e+ T+ T+ T+ T+ O+ + ay193 9
ajyd
L €+ T+ t+ T+ I+ O+ o+ e+ aay 1
avvio1 | ONIVHNVV | SONIVHNVV | SONIIVHNVV | SONIIVHNVV | SONITVHNVV | SONITVHNVY | SONTIVHNVV aa
19 Jou
L é £ Ld Ed 9 2 Bumwosdo
SAL FIG LIN SONIIVHNVV SLMSNIC TW LNVV auomen
GYOM YINUESAD SONIIVHNVY SLYMSUIC NSIGNI SONININOSdO NVA N3ISVN aes
auf|BiuelseN — SSN 5) )
€70¢ Jequieon/agd 8 LAeelsiny sueeyiiy

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Huistaal/V1 9

DBE/November 2023
NSS — Nasienriglyne

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
Nasien van hierdie afdeling:

« Spelling:
co. Eenwoordantwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek nie

tensy die spelling die betekenis van die woord beinvloed en/of spelling die aspek

is wat geassesseer word.
o Waar 'n afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.
Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in

die instruksie aangedui.
* Vir meervoudigekeusevrae word die letter van die korrekte antwoord en/of die antwoord

wat uitgeskryf is, as korrek aanvaar.

VRAAG 3: ADVERTENSIE

Vraag | Antwoord

Punt

3.1 Kort kragtige woordgebruik/
Die gebruik van emotiewe woorde/
Herhaling van klanke/woorddele/alternatiewe spelling van "voertsssssek"/

Klanknabootsing/onomatopee/
Nuutskepping/neologisme/woordspeling: “voertsssssek” en "tsek" “¥

Die kandidaat bied TWEE antwoorde/omskrywings vir EEN punt elk aan.

3.2 'n Groter lettertipe/
Wit gekleurde teks op 'n donker agtergrond/verskillende agtergronde/

Die woord is in hoofletters gedruk./
Die woord is vetgedruk./

Herhaling van die produk se naam/
D-alliterasie (by C) ¥

Die kandidaat bied 'n antwoord vir EEN punt aan.

3.3.1 Irritasie/frustrasie/woede/kwaad/ontsteltenis/ongeduid/ergernis/aggressie ¥

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.
Die kandidaat kan die emosie omskryf.

3.3.2 | Dit versterk die gedagte (van "GEEN VOERTSSSSSEK", omdat dit noem) dat die
gifstof/DOOM dadelik/dodelik/effektief is./Dit versterk die gedagte/oorreed die leser
dat 'n enkele spuitaksie/"NET TSEK" dadelik/dodelik/effektief is. ¥

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

3.4. | Knoopwerk/materiaal:
° Die net word gebruik om visse mee te vang./

¢ My ma gooi'n net oor die tafel./
Presies/juis:
e Ons was net betyds vir die vergadering./Ek was nou net hier./
e Die kos is net genoeg./
| Regtig:
® Syis net ‘n mooi nooi./Hy is net in sy skik./
Netjies:
« Hyis net op sy persoon./
Netwerk:
e In Onderwéreld is daar 'n net van pype onder die skool. “
Die kandidaat bied 'n soortgelyke sin (waarin "net" nie "slegs" beteken nie) vir EEN

punt aan.
Die kandidaat kan nie 'n samestelling met “net” in 'n sin aanbied nie.

Kopiereg voorbehou

: ie : | Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Huistaal/V1 10 DBE/November 2023

NSS — Nasienriglyne

3.5

Ja

Die min woorde plaas die fokus op die produk (se doeltreffendheid/dodelikheid)./
oorreed die leser reeds om die produk te koop./

Dit laat die visuele aspek sterker uitstaan.

OF
Nee
| Die advertensie gee te min inligting oor die produk./uitwerking van die produk./kon

| aandui waar die produk verkry kan word.

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

3.6.

Mense wat weet dat gifstowwe nadelig vir die planeet/ekosisteem/omgewing is./
ekovriendelik is./groen leef./entomoloé/
Mense wat 'n afkeer van woordgebruik soos "Voertsssssek" het. v

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

3.7

Baie/verskeie/veelsydig(e)/meer (as een)/verskillende/verskeidenheid

Die baie/verskeie/verskillende insekte op die spuitblik sluit by die "multi-" aan./
Die uitbeelding van die verskillende insekte op die spuitblik toon aan dat die produk
veelsydig is. ¥ :

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

[10]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 11

Afrikaans Huistaal/V1

Downloaded from hlayiso.com

NSS —Nasienriglyne

VRAAG 4: STROKIESPRENT

11 DBE/November 2023

Vraag

Antwoord

Punt

41

Hy hardloop vir haar weg./gee pad./
Hy trek sy gesig. Vv

Die bewegingstrepies by sy voete wys dat hy vinnig probeer wegkom./Sy voete is in
die lug./Sy bolyf neig agtertoe asof sy voete vinniger hardloop./

Sy arm langs sy sy is vorentoe gedraai wat kan aandui dat hy hardloop./

Sy mond is na onder geteken./Sy 06 is donker/groter geteken. ~

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

4.2

verkleinering/minagting/belediging/baasspelerigheid/neerhalend/meerderwaardig-
heid/geirriteerd
Die kandidaat mag 'n omskrywing vir EEN punt aanbied.

EN

"skoert'/"SKOERT" ¥

4.3

BiJy kan my nie net uitsmyt, omdat ek jou pla nie. ¥

44

Die seuntjie se woorde in (RAAMPIE 9 en 10) dui op sy (toename in) woede teenoor
sy sussie, daarom klap hy die deur toe/slaan hy teen die deur (in RAAMPIE 11). v

Die kandidaat moet na die woorde én optrede vir EEN punt verwys.
EN

Ja
Raampie 11 skep die indruk dat hy haar te lyf sal gaan,/op haar plek sal sit, terwyl die

woorde in raampie 14 aandui dat hy in sy magteloosheid aan geen ander dreigement
kan dink nie./dat hy haar op haar viak probeer terugkry.

OF

Nee
In plaas daarvan om sy sussie op haar plek te sit (raampie 11), verwens hy haar

net/toon hy sy magteloosheid deur haar te verwens./lei dit tot 'n antiklimaks (raampie
14.v

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

4.5

Dit skep afwagting by die leser oor wat hy vir haar gaan sé./aan haar gaan doen./
Dit toon aan dat hy magteloos/gefrustreerd is./sy sussie met sy kyk probeer

intimideer./
Dit dra by tot die humor, omdat hy nie weet hoe om op te tree nie./

Dit skep die idee dat die bravade in die vorige raampies net bluf was. v
Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

Kopiereg voorbehou

“S 4

- | Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Huistaal/V1 12 DBE/November 2023
NSS — Nasienriglyne

46 Ja
Sy lyk ongelukkig./geskok./verstom./verbaas oor sy woorde./
Haar 08 is groot./mond is ondertoe gedraai/Sy glimlag nie.

OF

Nee
Dit lyk nie asof dit haar raak nie./Sy is passief./kyk net voor haar uit./reageer nie/
Haar groot 06 dui aan dat sy verbaas is, omdat dit al dreigement is waaraan hy kan

dink./sy dreigement nutteloos is./hy in elk geval nie vir haar 'n Kersgeskenk sou koop F
nie. ¥

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

4.7 Mag jy Kersfees 'n sak spinnekoppe of klippe kry./Mag jy 'n sak spinnekoppe of
klippe (vir) Kersfees kry./

Ek hoop/wens jy kry 'n sak spinnekoppe of Klippe vir Kersfees./

Ek wens jy kan Kersfees 'n sak vol spinnekoppe of klippe kry./

Hopelik kry jy Kersfees 'n sak vol spinnekoppe of klippe./

As jy maar vir Kersfees 'n sak spinnekoppe of klippe kry. ” 1

Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.

[10]

Kopiereg voorbehou SERIOUS BLY Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Huistaal/V1 13
DBE/November 2023

NSS — Nasienriglyne

VRAAG 5: ARTIKEL

Vraag | Antwoord Punt
5.1 Herwonne ¥ 1
Die kandidaat moet die woord korrek spel.
5.2.1 Die kommas dui aan dat die gedeelte tussen die kommas 'n parentese/bystelling is
wat ekstra inligting gee (oor wie/wat lan Callum is). v 1
| 5.2.2 | bietjie ¥ 4
|
| 5.3 Die fokus word (deur voorplasing) op "wortelsap" geplaas./
Die lydende vorm sny die menslike betrokkenheid uit naamlik dat dit nie saak maak
wie die aksie uitvoer nie./
| Die toon van die leesstuk/teks is nie persoonlik nie./objektief./meer formeel. 1
Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan.
EN
Hulle/Ons/Die mense/'n Mens kan wortelsap invoeg om sake op te vrolik./
Om sake op te vrolik kan jy wortelsap as kleurmiddel invoeg. “ 1
5.4 Pleonasme/woordoortolligheid/
Analogie ¥ 1
5.5 i-de-a-le ¥ 1
idealisties ¥ 4
Die kandidaat moet die woord korrek spel.
5.6 dus/daarom/derhalwée/vandaar/vervolgens/sodoende
Ek is siek; dus/daarom/derhalwe/vandaar/vervolgens/sodoende bly ek tuis. ¥ 1
Die kandidaat bied 'n soortgelyke sin vir EEN punt aan.
5.7 A/Byvoeglike naamwoord ¥ 1
[10]
TOTAAL AFDELING C: 30
GROOTTOTAAL: 70

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [FINAL Afrikaans HL P1 Nov 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/final-afrikaans-hl-p1-nov-2018-memo/b68b459e-9b13-478b-be0d-a2f55fdaa625) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2017-memo/fa7f0ff6-59a4-4b73-a84a-aedb0efb3663) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2013-memo/50969d31-5a42-4ab8-9611-4619920f72b6) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2012-memo/6d718631-40f4-49ae-8e11-869f22258cfc) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL P2 Nov 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-nov-2023/570bfb5d-f864-4400-8cd2-30d4b1b647c7) — Afrikaans HL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/0c5bd041-fb26-4e5b-9191-459543e9448b) — Afrikaans HL · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 SEPT 2025 Vraestel Finaal watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-sept-2025-vraestel-finaal-watermark/894b9037-3aa7-4a0d-84d9-5f59ea1ba827) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2025-watermark/f8b3d39f-6d21-4f75-8938-43658dade404) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2025 (2) watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2025-2-watermark/eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-sept-2024/bf2717ca-c614-4303-b525-8ff0faa05507) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2024/f60ec554-9a7a-462d-8f43-9a0eea4cee77) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
