# Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2017 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL Paper 2 memorandum from the November Exam 2017, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-memo-november-2017/7871f2a1-b789-457c-bee9-08c9365615ab
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 Paper 2 November 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-memo-november-2017/7871f2a1-b789-457c-bee9-08c9365615ab)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  INTERMEDIÊRE FASE

                           GRAAD 6

                      NOVEMBER 2017

                AFRIKAANS HUISTAAL V2
                    NASIENRIGLYNE

PUNTE:   40

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            AFRIKAANS HUISTAAL V2                     (EC/NOVEMBER 2017)

 AFDELING A: LEESBEGRIP

 Nasien van leesbegrip:

     Spelfoute waar eenwoord-antwoorde vereis word, moet gepenaliseer word.
     Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
      fokus op begrip is.
     Vir oop vrae word geen punte toegeken vir slegs JA/NEE of WAAR/VALS nie.
      Die rede/motivering moet verskaf word om ŉ punt te verdien.
     Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ŉ volsin, is dit
      korrek mits die korrekte antwoord onderstreep is of op een of ŉ ander wyse
      uitgelig word.
     Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter OF die korrekte antwoord
      wat onderstreep is, aanvaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
          (EC/NOVEMBER 2017)           AFRIKAANS HUISTAAL V2                                       3

          AFDELING A

          VRAAG 1: ŉ KORTVERHAAL
aagNR.    Nr.    Antwoord                                                                       Punt
          1.1    B√                                                                              (1)

          1.2    B√                                                                              (1)

          1.3    A√                                                                              (1)

          1.4    Die boer se verlore kalf/verlore kalf
                 (Enige soortgelyke antwoord wat fokus op die kalf.) √                           (1)

          1.5    Die kranse herhaal sy stem./Sy stem weerklink terug as hy roep.
                 Indien herhaal/herhaling in die sin is, word 1 punt toegeken aan die
                 leerder. √                                                                      (1)

          1.6    Die arend het na drie dae leer vlieg.
                 Hy het die derde dag leer vlieg, is ook aanvaarbaar.                            (1)

          1.7    Op daardie oomblik verskyn die son se eerste strale.
                 (Sin moet direk uit leesstuk aangehaal word.) √                                 (1)

          1.8    ... nog steeds gedink het dat hy ŉ hoender is.
                 ... nog steeds gedink het dat hy nie kon vlieg nie.
                 ... nog steeds gedink het dat hy vir altyd tussen die hoenders gebly het. √√

                 OPE-ANTWOORD VRAAG
                 Enige antwoord, solank dit betrekking op die leesstuk het.
                 LW. Leerder moet klein letters na sou gebruik en die sin wat volg, moet
                      in die toekomende tyd geskryf word.                                        (2)

          1.9    As ŉ mens meer van jouself dink, dan kan jy hoër hoogtes bereik. √
                 (Relevante antwoorde is ook aanvaarbaar.)                                       (1)
                                                                                                [10]

          VRAAG 2: ADVERTENSIE
raagNR.   Nr.    Antwoord                                                                       Punt
          2.1    ATKV √                                                                          (1)

          2.2    www.atkv.org.za √                                                               (1)

          2.3    C√                                                                              (1)

          2.4    dans √                                                                          (1)

          Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
         4                            AFRIKAANS HUISTAAL V2                       (EC/NOVEMBER 2017)

         2.5   Dit belowe dat jy beter Afrikaans sal praat./Dat Afrikaans baie lekker sal
               word vir jou./Jy baie lief sal word vir die taal.
               OPE-ANTWOORD VRAAG
               Leerder word nie beperk tot spesifieke woordeskat nie, maar dit moet
               betrekking op die advertensie hê. √                                             (1)
                                                                                               [5]

         VRAAG 3: GEDIG

aagNR.   Nr.   Antwoord                                                                       Punt
         3.1   B√                                                                              (1)

         3.2   A√                                                                              (1)

         3.3   Die gedig handel oor ŉ hartseer tortel.
               OPE-ANTWOORD VRAAG
               Solank leerder se antwoord betrekking het op tortelduif se hartseer             (1)

         3.4   ŉ tortel √                                                                      (1)

         3.5   A√                                                                              (1)

         3.6   C√                                                                              (1)

         3.7   dowwe verekleed.                                                                (1)

         3.8   Ja, √ die tortel is droewig/hartseer en ervaar ook vrees. √
               1 punt vir Ja
               1 punt vir die noem van enige van die bogenoemde emosies                        (2)

         3.9   Leed – verekleed √                                                              (1)
                                                                                              [10]

                                                                  TOTAAL AFDELING A:           25

         Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
         (EC/NOVEMBER 2017)           AFRIKAANS HUISTAAL V2                                     5

         AFDELING B: TAAL IN KONTEKS

         Wenke by die merk van die TAAL
          As leerder se antwoord verkeerd gespel is, is antwoord ook verkeerd.
          By verkleining en meervoude moet die woorde reg gespel wees.
          Sinskonstruksie moet by sinne taalkundig korrek wees.
          Woordsoorte moet korrek gespel word.

         VRAAG 4: WOORDSTRUKTURE

aagNR.   Nr.    Antwoord                                                                     Punt
         4.1    foto’s √
                arende √                                                                      (2)

         4.2    27- sewe en twintig of sewe-en-twintig √                                      (1)

         4.3    Hulle is eenders/dieselfde ook aanvaarbaar √                                  (1)

         4.4.1 sangeres √
         4.4.2 aktrise √                                                                      (2)

         4.5    met behulp van – m.b.v. √                                                     (1)

         4.6.1 lug √
         4.6.2 pad √                                                                          (2)

         4.7    Hy plaas sy koppie op die rak. √ Leerder moet sin in die teenoorgestelde
                konteks gebruik as plaas waar die woord plaas as ŉ plek gebruik word.
                Plaas moet as ŉ werkwoord gebruik word. (as ŉ werkwoord)                      (1)
                                                                                             [10]

         VRAAG 5: VISUELE TEKS

aagNR.   Nr.    Antwoord                                                                     Punt
         5.1    goedkoop √                                                                    (1)

         5.2    va-kan-sie-oor-de √                                                           (1)

         5.3    bywoord van tyd (net tyd is ook aanvaarbaar)                                  (1)

         5.4.1 Vraagsin √                                                                     (1)

         5.4.2 uitroepsin √                                                                   (1)

         5.5    spotgoedkoop √                                                                (1)

         5.6    hoë √                                                                         (1)
                                                                                              [7]

         Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
         6                            AFRIKAANS HUISTAAL V2                      (EC/NOVEMBER 2017)

         VRAAG 6: STROKIESPRENT

aagNR.   Nr.   Antwoord                                                                     Punt
         6.1.1 trop √                                                                        (1)

         6.1.2 swerm √                                                                       (1)

         6.2    Hy kon nie die leeu afgeneem het nie omdat √ hy nie ŉ film gehad het
                nie. √
                1 punt vir omdat in die middel.
                1 punt vir tweede sin wat met ŉ klein letter begin en die woordorde moet
                taalkundig korrek wees.
                Slegs 1 punt as tweede sin met hoofletter begin.                             (2)

         6.3    per √                                                                        (1)

         6.4    Was jy nog nooit in die Krugerwildtuin nie? √
                Al ooit verander na nog nooit...nie.                                         (1)

         6.5    Hulle het ŉ groot motor gehad waarmee hulle gery het. √                      (1)

         6.6    Die oom skiet die leeus daar agter die berg. √                               (1)

         6.7    Die vrou sệ dat √ sy √ daardie dag nog ŉ draai moet gaan loop.
                1 punt vir die woord dat
                1 punt vir: ek verander na sy
                Leerder verdien 2 punte, al word vandag nie verander na daardie dag nie.     (2)

         6.8.1 selfstandige naamwoord √                                                      (1)

         6.8.2 werkwoord √                                                                   (1)

         6.9    D√                                                                            (1)
                                                                                             [13]

                                                            TOTAAL AFDELING B: 30÷2          15
                                                                    GROOTTOTAAL:             40

         Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2014/a9363d5e-5051-4ac1-82a2-d04ef04df28a) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-qp/bcff5e11-c51c-4168-95f5-47931999d11d) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2014/7adea8c2-6023-48a6-929e-eeb1f475e839) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [Gr6 AFRHL P3 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-qp/040b2769-a6b4-4c66-991b-b7a173f2c2cc) — QP · 2016
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-test/56a66d8e-e2d8-4354-ae12-dfbc9a51c55d) — QP · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
