# Afrikaans HL Grade 12 P3 Supplementary November 2016 QP

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Supplementary November 2016, 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-feb-march-2016/2f38ced4-0c76-42df-86de-e5c14d4b9568
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Supplementary November
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 Supplementary November 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-feb-march-2016/2f38ced4-0c76-42df-86de-e5c14d4b9568)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Supplementary November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                           AFRIKAANS HUISTAAL V3

                            FEBRUARIE/MAART 2016

PUNTE: 100
TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          2                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A:     Opstel                                     (50)
          AFDELING B:     Langer Transaksionele Tekste (2 x 25)      (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. ’n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde),
          proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk
          gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
          word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 80 minute
          AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                      3                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ’n OPSTEL van 400–450 woorde.

1.1
          ’n Reis om te onthou                                                                 [50]

1.2       Die dag toe ek gewaag het ...                                                        [50]

1.3       KENNIS MAAK DIE VERSKIL.                                                             [50]

1.4
          “Vriendskap is altyd ’n heerlike
          verantwoordelikheid – dis nooit net
          vanselfsprekend nie.”                       ~ Kahlil Gibran ~                        [50]

1.5       Skryf ’n opstel wat met die onderstaande paragraaf afsluit.
          Jy moet dié slotparagraaf in die ANTWOORDEBOEK oorskryf.

          Ja, so gaan dit met ons dromers. Dis ’n lewe van hoogtes
          en dieptes, hoop en nóg ’n keer hoop. Maar ék wil nie
          anders wees nie. Sonder drome sterf ’n mens.                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                    4                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS

1.6       Kies EEN van die volgende visuele prikkels en skryf ’n opstel daaroor.
          Verskaf jou eie opskrif.

          1.6.1

                                                        [Uit: www.photostock.com]           [50]

          1.6.2

                                                        [Uit: www.photostock.com]           [50]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3             5                  DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                 NSS

          1.6.3

                                         [Uit: www.photostock.com]           [50]

                                           TOTAAL AFDELING A:                50

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          6                               DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                              NSS

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180–200 woorde elk.

2.1       VRIENDSKAPLIKE BRIEF

          Jou vriend/vriendin se ouerhuis is onlangs deur ’n natuurramp verwoes.

          Skryf ’n BRIEF aan hom/haar waarin jy hom/haar bemoedig.                                    [25]

2.2       BRIEF AAN DIE PERS

                        Die moderne jeug is lam in die knieë!
                         Suurstofdiewe en rusbankruspers gee die toon aan!
                        Waar kry ons manne en vroue met woema en wilskrag,
                          met murg in die pype vir die eise van die toekoms?

          Die bostaande boodskap word landwyd deur middel van sms’e versprei.

          Reageer op hierdie beskuldiging deur middel van ’n BRIEF AAN DIE PERS.                      [50]

2.3       HULDEBLYK

          Jou gunstelingonderwyser(-es) gaan binnekort aftree as gevolg van ernstige
          gesondheidsprobleme. Jy moet namens julle klasgroep by die afskeidsfunksie
          vir dié unieke mens ’n huldeblyk lewer.

          Skryf jou HULDEBLYK.                                                                        [25]

2.4       RESENSIE

          Die redakteur van die plaaslike biblioteek se maandblad het jou gevra om jou
          gunstelingboek vir dié maandblad te resenseer.

          Skryf die RESENSIE.                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          7                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                              NSS

2.5       GESKREWE ONDERHOUD

          Een van jou skool se leerders het nasionale kleure in ’n sportsoort verwerf en
          moes Suid-Afrika oorsee verteenwoordig.

          Ná sy/haar terugkeer uit die buiteland moet jy, as joernalis van die skool se
          koerant, met hom/haar ’n onderhoud voer.

          Skryf dié ONDERHOUD neer.                                                              [25]

2.6       KOERANTARTIKEL

          Jy is ’n joernalis van julle skoolkoerant. Die redakteur vra jou om ’n artikel oor
          die onderstaande onderwerp te skryf:

          Jy ís wat jy eet!
          Skryf dié KOERANTARTIKEL.                                                              [25]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:             50
                                                                      GROOTTOTAAL:               100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P1 Feb March 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-feb-march-2016/e869ab9c-69d1-47c4-b2b7-6c2c5fecf6f1) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2016/e6142ea4-cb8a-4b71-9341-44f4847a8b2d) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2016/a2cdc682-5344-4fe5-ba51-f1d2b0dfdb02) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Feb March 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-feb-march-2017/60537e99-e401-4b8c-87b0-63dfb08ba5b2) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Feb March 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-feb-march-2016-memo/ec5253b7-0b0a-4d47-8896-0899c013fb83) — Afrikaans HL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P2 Feb March 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-feb-march-2016-memo/5bb7960d-f331-44be-9676-13d3f2b334bd) — Afrikaans HL · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
