# Afrikaans HL Grade 12 P3 Supplementary November 2017 QP

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Supplementary November 2017, 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-feb-march-2017/60537e99-e401-4b8c-87b0-63dfb08ba5b2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Supplementary November
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 Supplementary November 2017 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-feb-march-2017/60537e99-e401-4b8c-87b0-63dfb08ba5b2)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Supplementary November · 2017 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans HL P3 Feb March 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-feb-march-2017-memo/a439c31f-a9ef-42b4-920a-c5ad42bfbb59) — Memo · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           AFRIKAANS HUISTAAL V3

                            FEBRUARIE/MAART 2017

PUNTE: 100

TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          2                       DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A: Opstel                                        (50)
          AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste         (2 x 25) (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. deur ’n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kern-
          woorde te gebruik) en jou werk taalversorg en proeflees. Die beplanning moet
          VOOR die finale produk gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
          word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 80 minute
          AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                         3                                DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                             NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf ’n opstel van 400–450 woorde.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1       Die lewe is een groot avontuur.                                                               [50]

1.2       Sy wys na die woorde op die bladsy voor haar. Dit kan nie
          waar wees nie ...                                                                             [50]

1.3       Ouers verwag te veel van vandag se tieners.                                                   [50]

1.4       Toe eindig dit in die hof.                                                                    [50]

1.5                      die aardryk is vandag puur blou
                           dis bosduifblou en erdeblou
                         en rand-om kleinkat-oog se blou
                                               [Uit: Klipwerk , NP van Wyk Louw]                        [50]

1.6       Kies EEN van die volgende visuele prikkels en skryf ’n opstel daaroor. Skryf
          die nommer en jou eie titel/opskrif neer.

          1.6.1

                             [Uit: www.huffingtonpost.com/mequilibrium/managing-expectations]           [50]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          4                                   DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                              NSS

          1.6.2

                         [Uit: http://www.gettyimages.co.uk/detail/photo/close-up-of-red-gift]            [50]

          1.6.3

                                                  [Uit: http://etc.usf.edu/clipart/62600/62607/]          [50]
                                                                       TOTAAL AFDELING A:                  50

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          5                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                              NSS

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180–200 woorde oor elkeen. Skryf
die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

2.1       FORMELE BRIEF: KLAGTE

          Mnr. Gawie du Toit is die eienaar van jou dorp/stad se plaaslike
          privaatpretpark, Wonderland.

          Jy het verlede week daar besoek afgelê. Die toerusting was onveilig en die
          netheid van die terrein het veel te wense oorgelaat.

          Skryf ’n brief aan die eienaar waarin jy jou klagtes uiteensit.                         [25]

2.2       INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

          Jou skoolloopbaan staan einde se kant toe en jy het al baie lesse oor
          skoolgaan geleer.

          Skryf ’n informele brief aan ’n leerder in graad 11 waarin jy raad gee oor hoe
          die graad 12-jaar ten volle geniet kan word.                                            [25]

2.3       HULDEBLYK

          Jou gunstelingtannie word 60.

          Skryf ’n huldeblyk wat jy sal lewer tydens dié tannie se spesiale
          verjaardagviering.                                                                      [25]

2.4       FORMELE VERSLAG

          Boeliegedrag is ’n probleem wat toenemend by julle skool voorkom. Die
          omvang van sulke boeliegedrag neem gewoonlik skrikwekkende afmetings
          aan.

          Die hoof het jou as hoofleier gevra om die saak te ondersoek en ’n verslag vir
          die dagbestuur van die skool voor te berei.

          Skryf jou verslag.                                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                        6                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                            NSS

2.5       KOERANTBERIG

          Skryf ’n koerantberig vir Rapport met die volgende as opskrif:

                              Dié storm gee koue rillings                                       [25]

2.6       FORMELE TOESPRAAK

          Toe julle dié Maandag by die snoepie/kafeteria kom, was julle verstom. In
          plaas van jul gewone eetgoed was daar net gesonde kos en boonop was dit
          peperduur. Die leerders is ontevrede en vaardig jou af om by die oueraand
          hul besware aan die ouers en die beheerliggaam oor te dra.

          Skryf die toespraak waarin jy die vergadering oorreed om dié saak reg te stel.        [25]

                                                                TOTAAL AFDELING B:              50
                                                                    GROOTTOTAAL:                100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P1 Feb March 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-feb-march-2017/4b510bf1-897d-48b4-97b1-3bb8f71ded49) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P2 Feb March 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-feb-march-2017/773c90b1-cfa7-4a66-b158-b5ebce5dc8d1) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2017/7f504e9a-f69d-45ee-b1f6-ef529a4fd2da) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2017/4577c737-2595-4437-bfdb-6520a8a9afe6) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Feb March 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-feb-march-2016/2f38ced4-0c76-42df-86de-e5c14d4b9568) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Feb March 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-feb-march-2017-memo/12b9d119-2e97-47a3-ad9f-b1556ca44258) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
