# Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2020 QP

> Grade 11 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape November 2020, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2020/ad488968-98ae-45c9-b72c-ec327d9a517d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2020 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2020/ad488968-98ae-45c9-b72c-ec327d9a517d)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS HL P3 GR11 MEMO NOV 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-memo-nov-2020/fac0bbfb-2db1-4969-bc69-6b016e2f249f) — Memo · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 MEMO NOV 2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-memo-nov-2020-d/d11183d6-5fdd-4148-b1c0-cafef0a8db82) — Memo · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP MEMO NOV 2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-memo-nov-2020-d/3e6509ed-5ffa-4b06-b795-66a0aad91045) — Memo · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                     NOVEMBER 2020

                 AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     3 uur

                    Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 AFRIKAANS HUISTAAL V3                 (EC/NOVEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.

      AFDELING A: Opstel                                            (50 punte)
      AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste        (2 x 25)      (50 punte)

 2.   Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

 3.   Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

 4.   Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

 5.   Jy moet jou werk beplan (bv. ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/ kernwoorde,
      ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk
      gedoen word.

 6.   Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
      word.

 7.   Jy moet jou tyd soos volg bestee:

      AFDELING A: ongeveer 100 minute
      AFDELING B: ongeveer 80 (2 x 40) minute

 8.   Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

 9.   Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
      word NIE.

 10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   AFRIKAANS HUISTAAL V3                                  3

 AFDELING A: OPSTEL

 VRAAG 1

 Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 350 tot 400 woorde.
 Skryf die vraagnommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

 1.1   Toe wéét ek, hier kom ŉ ding!                                                     [50]

 1.2   Afspraak in die park                                                              [50]

 1.3   Net in Suid-Afrika ...                                                            [50]

 1.4 Die mens is die taal wat hy praat.                                                  [50]

 1.5 # genoeg is genoeg                                                                  [50]

 1.6 Bestudeer die prente hieronder en skryf ŉ OPSTEL oor EEN. Skep jou eie
     titel. Skryf die vraagnommer (1.6.1, 1.6.2 OF 1.6.3) en jou eie titel neer.

       1.6.1

                                                            [Bron:https://www.inc.com]   [50]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           AFRIKAANS HUISTAAL V3                       (EC/NOVEMBER 2020)

      1.6.2

                                                [Bron: http://4 bp blogspot.com]   [50]

      1.6.3

                                                       [Bron: VectorStock.com]     [50]

                                                    TOTAAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   AFRIKAANS HUISTAAL V3                                    5

 AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

 VRAAG 2

 Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180 tot 200 woorde oor elk.
 Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

 2.1 INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

       Ons is woedender as ooit tevore. Suid-Afrikaners ly trouens aan
       kollektiewe woede, sê Marlaine Pienaar-Vice, ŉ sielkundige van die
       Paarl.
                                              [Bron: Vrouekeur, 24 Januarie 2020]

       Jy was die afgelope tyd baie bekommerd oor ŉ familielid van jou wat gereeld
       woedend raak oor klein dingetjies.

       Skryf ŉ VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan hierdie familielid waarin jy jou
       bekommernis oor sy/haar optrede uitspreek en gee voorstelle en wenke hoe
       hierdie persoon moontlike probleemsituasies kan hanteer.                           [25]

 2.2 FORMELE BRIEF AAN DIE PERS

       Suid-Afrika is ŉ land met min water, maar mense mors water en herwinning
       van water is nie ŉ prioriteit nie.

       Skryf ŉ BRIEF AAN DIE PERS waarin jy jou mening lug oor die feit dat Suid-
       Afrikaners baie meer aandag sal moet gee aan die herwinning van water.              [25]

 2.3 HULDEBLYK

       Adam Small is ŉ baie bekende Suid-Afrikaanse skrywer en digter wat diep
       spore in Suid-Afrika se letterkunde getrap het. Hy het onder andere die
       matrieks se voorgeskrewe drama, Krismis van Map Jacobs, geskryf. Hy is
       op 21 Desember 1936 in Wellington, Wes-Kaap gebore en is dood op 25
       Junie 2016 in Kaapstad. Sy vrou, Rosalie Small, was vir hom ŉ inspirasie en
       steunpilaar. Hy het aan die universiteit van Kaapstad studeer.

       Skryf ŉ HULDEBLYK oor hierdie bekende skrywer. Dit gaan by julle skool
       se toneelaand gelees word voordat julle sy drama, Krismis van Map Jacobs,
       opvoer.                                                                             [25]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              AFRIKAANS HUISTAAL V3                      (EC/NOVEMBER 2020)

 2.4 TYDSKRIFARTIKEL

                                                                    [Netwerk24.com]

      Skryf ŉ TYDSKRIFARTIKEL vir ŉ tienertydskrif met die opskrif: Dit laat
      tieners uitrafel!                                                                [25]

 2.5 DIALOOG

      Jy staan in ŉ lang ry by ŉ winkelsentrum. Jy knoop ŉ gesprek met die
      persoon voor jou in die ry aan. Die gesprek neem ŉ onverwagse wending.

      Skryf die DIALOOG tussen jou en hierdie persoon.                                 [25]

 2.6 ONDERHOUD

      Jy het onlangs julle plaaslike hospitaal besoek as deel van ŉ skoolprojek. Jy
      was besonder beïndruk met een van die verpleegsters wat ten spyte van
      moeilike werksomstandighede, altyd positief en vrolik was.

      Voer ‘n ONDERHOUD met hierdie verpleegster sodat jy dit in julle
      skoolkoerant kan plaas.                                                          [25]

                                                          TOTAAL AFDELING B:            50
                                                              GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2020-d/279a85bd-fc36-442d-970d-462fe5b33332) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2019 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2019-d/621faa5a-85ea-491d-97c1-65c622ae079f) — Afrikaans HL · QP · 2019 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP GR11 NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr11-nov2018/00d22fc1-516f-4571-b23f-714743c44124) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP GR11 NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr11-nov2018-d/713f8d6d-e05a-4bfd-b484-c520c599bc44) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov2015/fe21b7b3-e60d-4392-92bc-69ee48201a7b) — Afrikaans HL · QP · 2015 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP-NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-nov2013/ed91b939-e7eb-42ec-a3e4-4bc7ec1baf40) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 11 Afrikaans HL

- [Gr11-Afr-HT-studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-ht-studiegids-lr/2b9b2077-8262-449a-b0c2-0a2c24f6c066) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7331d9c-fb08-4e50-a5fa-5194e10abedf) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/5169c337-6d70-4178-bd0f-5faa5fe965d4) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P3 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-3-afrikaans/d9c49a75-8852-4349-9c83-f93cd7d0edb8) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1-afrikaans/4b4f5755-8780-46c0-939e-18488a8db73e) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2-afrikaans/c1c25cf5-d38e-4cb8-93e6-6f12c024cc2c) — Memo · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
