# Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2015 QP

> Grade 11 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape November 2015, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov2015/fe21b7b3-e60d-4392-92bc-69ee48201a7b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2015 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov2015/fe21b7b3-e60d-4392-92bc-69ee48201a7b)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS HL P3 GR11 MEMO NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-memo-nov2015/7d4b1b21-740d-4404-bb09-ff5da688e020) — Memo · 2015 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                        NOVEMBER 2015

                  AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                            *IAFRHL3*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                          AFRIKAANS HUISTAAL V3                             (EC/NOVEMBER 2015)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:

       AFDELING A: Opstel                                              (50 punte)
       AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste            (2 x 25)    (50 punte)

2.     Beantwoord EEN vraag uit AFDELING A.

3.     Beantwoord TWEE vrae uit AFDELING B.

4.     Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.     Jy moet jou werk beplan (bv. ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/
       sleutelwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die
       finale produk gedoen word.

6.     Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ŉ streep deur die
       beplanning as jy jou finale weergawe oorgeskryf het.

7.     Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

8.     Voorsien elke teks van ŉ gepaste titel/opskrif.

       LET WEL: Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem as die woorde
                getel word NIE.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)           AFRIKAANS HUISTAAL V3                                3

 AFDELING A: OPSTEL

 VRAAG 1

 Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 400–450 woorde.

 1.1    Toe val my hele afspraak plat!                                        [50]

                                       OF

 1.2    Daar’s oomblikke in ons lewe wat uitstaan en ons lank bybly.
        Beskryf hierdie oomblikke en hoe jy daaroor gevoel het.               [50]

                                       OF

 1.3    As die lewe druk, weet ek waarheen om my
        toevlug te neem ...                                                   [50]

                                       OF

 1.4    Werkloosheid is die kernprobleem in Suid-Afrika
        en baie ander probleme spruit daaruit.
                                                                              [50]

                                       OF

 1.5
        Ek wil van rigting verander en
        saam met die kitaarman loop tot
        doer waar ek nie kan sien nie ...
                                                            [Lisa de Waal]    [50]

                                       OF

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        AFRIKAANS HUISTAAL V3                          (EC/NOVEMBER 2015)

 1.6   1.6.1

                                                                                    [50]
                                                  [Bron: www.crystalgraphics.com]

                                        OF

       1.6.2

                                                           [Bron: www.clipar.com]   [50]

                                             OF

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)          AFRIKAANS HUISTAAL V3                                      5

        1.6.3

                                                      [Bron: www.clipart.com]   [50]

                                                    TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           AFRIKAANS HUISTAAL V3                             (EC/NOVEMBER 2015)

 AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

 VRAAG 2

 Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf skryfstukke van 180-200 woorde
 elk.

 2.1    FORMELE BRIEF

        Elektrisiteit: maandelikse bedrag al hoe hoër!
        Skryf ŉ FORMELE BRIEF aan die munisipaliteit in jou dorp waarin jy jou
        ontevredenheid uitspreek en wenke aan die hand doen om buitensporige
        hoë rekeninge hok te slaan.                                                       [25]

                                             OF

 2.2    INFORMELE TOESPRAAK

                                            Hup
                                     vir jou selfbeeld!
                        Hou op tob oor wat ander mense dink of sê.
                       Leer om kritiek te ontleed, behou die goeie ...
                                  en wees jou eie mens.

        Skryf ŉ INFORMELE TOESPRAAK vir ŉ groep tieners oor hoe hulle hul
        selfbeeld kan verbeter.                                                           [25]

                                             OF

 2.3    ONDERHOUD

        Jy is ŉ sportjoernalis vir jou skoolkoerant wat ŉ onderhoud met ŉ atleet voer
        nadat hy/sy vir die nasionale skolespan gekies is.

        Skryf die ONDERHOUD neer wat tussen jou en die atleet plaasgevind het.            [25]

                                             OF

 2.4    RESENSIE

        In Sarie van Julie 2013 skryf die fliekkenner, Leon van Nierop, ŉ resensie
        onder die volgende opskrif:

                       Die lekkerste fliek oor vriendskap

        Skryf nou ŉ RESENSIE oor enige rolprent of DVD wat by die opskrif pas.            [25]

                                             OF
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)              AFRIKAANS HUISTAAL V3                                      7

  2.5 DEKBRIEF EN CV

        Jy stel belang in EEN van die volgende deeltydse betrekkings by die
        volgende instansies:

          Tiengelieng Dagsorg vir kleuters
          Swannie se insleepdiens
          Paganini’s Restaurant

        Skryf nou ŉ dekbrief en ŉ CV vir die pos.                                   [25]

                                           OF

  2.6 INFORMELE BRIEF AAN DIE PERS

        In ŉ bekende Afrikaanse koerant het die volgende opskrif verskyn:

                                  Pasop vir slaan!

        Dis al vir jare onwettig om kinders by die skool pak te gee
        en as die regering sy sin kry en die Kinderwet verander,
        sal jy nie meer jou kind by die huis kan tug nie.

        Skryf ŉ INFORMELE BRIEF aan die pers waarin jy op hierdie opskrif
        reageer.                                                                    [25]

                                                TOTAAL AFDELING B (2 x 25):           50
                                                          GROOTTOTAAL:               100

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2020-d/279a85bd-fc36-442d-970d-462fe5b33332) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2020/ad488968-98ae-45c9-b72c-ec327d9a517d) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2019 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2019-d/621faa5a-85ea-491d-97c1-65c622ae079f) — Afrikaans HL · QP · 2019 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP GR11 NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr11-nov2018/00d22fc1-516f-4571-b23f-714743c44124) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP GR11 NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr11-nov2018-d/713f8d6d-e05a-4bfd-b484-c520c599bc44) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP-NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-nov2013/ed91b939-e7eb-42ec-a3e4-4bc7ec1baf40) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 11 Afrikaans HL

- [Gr11-Afr-HT-studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-ht-studiegids-lr/2b9b2077-8262-449a-b0c2-0a2c24f6c066) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7331d9c-fb08-4e50-a5fa-5194e10abedf) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/5169c337-6d70-4178-bd0f-5faa5fe965d4) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P3 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-3-afrikaans/d9c49a75-8852-4349-9c83-f93cd7d0edb8) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1-afrikaans/4b4f5755-8780-46c0-939e-18488a8db73e) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2-afrikaans/c1c25cf5-d38e-4cb8-93e6-6f12c024cc2c) — Memo · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
