# Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2022 QP

> Grade 11 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape November Exam 2022, 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov2022/db69133f-90ec-41ee-b649-4f7f8d832779
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov2022/db69133f-90ec-41ee-b649-4f7f8d832779)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2022

                 AFRIKAANS HUISTAAL V3
                     (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   100

TYD:     3 uur

                    Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  AFRIKAANS HUISTAAL V3               (EC/NOVEMBER 2022)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.

      AFDELING A: Opstel                                      (50)
      AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25)       (50)

2.    Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.    Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.    Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.    Jy moet jou werk beplan (bv. ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/ kernwoorde,
      ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk
      gedoen word.

6.    Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
      word.

7.    Jy moet jou tyd soos volg bestee:

      AFDELING A: ongeveer 100 minute
      AFDELING B: ongeveer 80 (2 x 40) minute

8.    Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

9.    Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
      word NIE.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)            AFRIKAANS HUISTAAL V3                                         3

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 350 tot 400 woorde.
Skryf die vraagnommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1      Toe ek my oë oopmaak, sien ek dit ...                                       [50]

1.2      Alles om my was swart.                                                      [50]

1.3      Dit was tyd ...                                                             [50]

1.4      My taal, my trots?                                                          [50]

1.5      Covid-19                                                                    [50]

Bestudeer die prente hieronder en skryf ŉ OPSTEL oor EEN. Skep jou eie titel.
Skryf die vraagnommer (1.6, 1.7 OF 1.8) en jou eie titel neer.

1.6

                                                       [Bron: blog.sonicbirds.com]   [50]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                     AFRIKAANS HUISTAAL V3                     (EC/NOVEMBER 2022)

 1.7

                                                [Bron: www.indiatoday.in]    [50]

 1.8

                                              [Bron: https://unsplash.com]   [50]

                                              TOTAAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)             AFRIKAANS HUISTAAL V3                                              5

 AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

 VRAAG 2

 Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
 Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

 2.1     INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

         Die welsynsorganisasie Helpende Hand doen ŉ beroep op kerke,
         families, bure, tehuise en lede van die publiek om seker te maak dat
         bejaardes medies versorg word, genoeg kos het en nie vereensaam nie.

                                                    [Bron: Maroelamedia, 31 Maart 2020]

         Jy was die afgelope tyd baie bekommerd oor ŉ bejaarde familielid van jou
         wat alleen bly.

         Skryf ŉ VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan hierdie familielid waarin jy jou
         bekommernis oor hom/haar uitspreek en hom/haar die versekering gee
         dat julle mekaar binnekort weer gaan sien.                         [25]

 2.2     FORMELE BRIEF AAN DIE PERS

         Suid-Afrika is ŉ land wat onder die las van beurtkrag gebuk gaan.

         Skryf ŉ BRIEF AAN DIE PERS waarin jy jou mening lug oor die impak wat
         beurtkrag op ons lewens het.                                                     [25]

 2.3     HULDEBLYK

         Een van jou klasmaats het sy/haar stryd teen kanker verloor en is na ŉ
         lang siekbed oorlede. Skryf ŉ HULDEBLYK oor hierdie leerder. Dit gaan
         by julle skool se saalopening gelees word.                                       [25]

 2.4     TYDSKRIFARTIKEL

                               [Bron: https:www.amazon.in]

         Skryf ŉ TYDSKRIFARTIKEL vir ŉ tienertydskrif met die opskrif:
         Tieners moet grense hê.                                                          [25]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               AFRIKAANS HUISTAAL V3                    (EC/NOVEMBER 2022)

2.5    DIALOOG

       Jy het onlangs ŉ winkel in jou omgewing besoek. Toe jy by die huis kom
       en die produk uit die pakkie verwyder, besef jy dat dit reeds verval het en
       nie meer vars is nie. Jy besluit om dit terug te neem.

       Skryf die DIALOOG wat tussen jou en die winkelbestuurder plaasvind.            [25]

2.6    ONDERHOUD

       Een van die leerders in jou skool het aan ŉ kompetisie deelgeneem en ŉ
       groot prys losgeslaan.

       Jy besluit om ŉ onderhoud met hierdie leerder te voer sodat jy dit in julle
       skoolkoerant kan plaas. Skryf hierdie ONDERHOUD neer.                          [25]

                                                         TOTAAL AFDELING B:            50
                                                             GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P2 GR11 QP NOV 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-gr11-qp-nov-2022/6cfc7600-b8dc-4065-a528-082976d50971) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 MEMO NOV2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-memo-nov2022/5fbf119f-6607-4787-9b6a-4c83e47918a1) — Afrikaans HL · Memo · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR11 QP NOV2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr11-qp-nov2022/5e051ad5-1be1-4608-ba05-076b372ab1d9) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2020-d/279a85bd-fc36-442d-970d-462fe5b33332) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2020/ad488968-98ae-45c9-b72c-ec327d9a517d) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2019 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2019-d/621faa5a-85ea-491d-97c1-65c622ae079f) — Afrikaans HL · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Afrikaans HL

- [Gr11-Afr-HT-studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-ht-studiegids-lr/2b9b2077-8262-449a-b0c2-0a2c24f6c066) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7331d9c-fb08-4e50-a5fa-5194e10abedf) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/5169c337-6d70-4178-bd0f-5faa5fe965d4) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P3 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-3-afrikaans/d9c49a75-8852-4349-9c83-f93cd7d0edb8) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1-afrikaans/4b4f5755-8780-46c0-939e-18488a8db73e) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2-afrikaans/c1c25cf5-d38e-4cb8-93e6-6f12c024cc2c) — Memo · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
