# Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2018 QP

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018, 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2018-d/e8f7c06d-98c5-42b1-ae50-50e23641c426
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2018-d/e8f7c06d-98c5-42b1-ae50-50e23641c426)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2018

                  AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                                 *AFRHL3*

                     Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 AFRIKAANS HUISTAAL V3                   (EC/SEPTEMBER 2018)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.

          AFDELING A: Opstel                                (50 punte)
          AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50 punte)

    2.    Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

    3.    Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

    4.    Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

    5.    Jy moet jou werk beplan (bv. ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/
          kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR
          die finale produk gedoen word.

    6.    Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies
          deurgehaal word.

    7.    Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 80 minute
          AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute

    8.    Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in
          hierdie vraestel gebruik is.

    9.    Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde
          getel word NIE.

    10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)          AFRIKAANS HUISTAAL V3                                         3

  AFDELING A: OPSTEL

  VRAAG 1

  Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 400–450
  woorde.

  1.1    Die ongewone besoeker op Stilbaai.                                        [50]

  1.2    Woorde wat seergemaak het.                                                [50]

  1.3    Totsiens, skoolterrein!                                                   [50]

  1.4    Werkende ma’s beïnvloed die huishouding en opvoeding van hulle
         kinders.                                                                  [50]

  1.5    Die geheim.                                                               [50]

  1.6    Bestudeer die prente hieronder en skryf ŉ OPSTEL oor EEN. Skep jou
         eie titel. Skryf die nommer en jou eie titel neer.

         1.6.1

                                                           [Bron: Google Images]   [50]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           AFRIKAANS HUISTAAL V3                     (EC/SEPTEMBER 2018)

         1.6.2

                                                     [Bron: htp://nieuws.fong.nl]   [50]

         1.6.3

                                                         [Bron: Google Images]      [50]

                                                    TOTAAL AFDELING A:               50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)             AFRIKAANS HUISTAAL V3                                           5

  AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

  VRAAG 2

  Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180–200 woorde oor elk.

  2.1    INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

         Jou oupa/ouma bekommer hom/haar vreeslik oor jou jonger broer/suster
         se taalgebruik.

         Skryf ŉ INFORMELE BRIEF aan hom/haar waarin jy hom/haar
         gerusstel.                                                                     [25]

  2.2    KOERANTARTIKEL

                              Pootuit na ŉ naweek!

         Skryf ŉ KOERANTARTIKEL met die bogenoemde opskrif oor wat
         tieners naweke doen dat hulle Maandae só moeg is.                             [25]

  2.3    HULDEBLYK

         Julle jarelange huishulp tree na 40 jaar af en jy bring by ŉ spesiale
         geleentheid hulde aan haar.

         Skryf die HULDEBLYK.                                                          [25]

  2.4    FORMELE BRIEF: VERSOEK

         Jy en jou maats het besluit om ŉ kinderhuis in julle omgewing te help.

         Rig ŉ versoek aan die bestuurder van ŉ bekende supermark in die
         omgewing waarin jy om ŉ donasie vra om hierdie kinders se lewens te
         verbeter.                                                                     [25]

  2.5    DIALOOG

         Jy wil aan die einde van jou matriekjaar Engels oorsee gaan onderrig,
         maar jy wil nie stoksielalleen gaan nie. Jy probeer jou beste
         vriend/vriendin oorreed om saam met jou te gaan.

         Skryf die gesprek tussen jou en jou vriend/vriendin neer.                     [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               AFRIKAANS HUISTAAL V3                 (EC/SEPTEMBER 2018)

    2.6   INFORMELE TOESPRAAK

          Jy het die graad 12 Junie-eksamen baie goed geslaag. Jy moet jou
          geheim vir sukses tydens die graad 11-oueraand met die ouers en
          leerders deel.

          Skryf die TOESPRAAK wat jy gaan lewer, neer.                            [25]

                                                         TOTAAL AFDELING B:        50
                                                             GROOTTOTAAL:         100

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2018/32d2c07a-21b1-4b79-b92f-17522a2bfc63) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2018/a2880343-bd5f-4f3a-ae57-86ba082a8a22) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2018/31afda0e-922d-4d84-9a6e-0d9fb2cbbb1d) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2023-eastern-cape-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/1a878435-bdd2-45da-8e0c-99f96c0bae42) — Afrikaans HL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2022/635d4025-2ec6-4a06-a793-dc0f35254a58) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2021/ff108b78-d3ed-481e-bcc0-ecd7d096a8be) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
