# Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2019 QP

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2019, 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2019/08580829-651e-40bc-9256-bf919276744c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2019 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2019/08580829-651e-40bc-9256-bf919276744c)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2019 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2019-d/8cfb8d64-c90d-4948-8241-77d73f1d8009) — Memo · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2019

                  AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 AFRIKAANS HUISTAAL V3                  (EC/SEPTEMBER 2019)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.

          AFDELING A: Opstel                                (50 punte)
          AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50 punte)

    2.    Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

    3.    Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

    4.    Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

    5.    Jy moet jou werk beplan (bv. ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/
          kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR
          die finale produk gedoen word.

    6.    Alle beplanning moet duidelik aangedui en daarna netjies deurgehaal
          word.

    7.    Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 80 minute
          AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute

    8.    Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in
          hierdie vraestel gebruik is.

    9.    Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde
          getel word NIE.

    10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              AFRIKAANS HUISTAAL V3                                                       3

  AFDELING A: OPSTEL

  VRAAG 1

  Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 400–450
  woorde.
  Skryf die vraagnommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

  1.1    Groot mond ... groot moeilikheid!                                                            [50]

  1.2    Blink Stefaans                                                                               [50]

  1.3    Jý skryf die lied van jou lewe.                                                              [50]

  1.4    Ouers langs die sportveld – vreugde of fout?                                                 [50]

  1.5    “Die aand in Dorpstraat
         het jy vir my gesê
         daar is soveel meer wat jy uit die lewe wil hê
         en die aand by Koeëlbaai
         het jy vir my vertel
         die lewe hier is soms, soms erger as die hel ...”

                                              [Lirieke uit: Liefde uit Stellenbosch – P. Rademeyer]   [50]

  1.6    Bestudeer die prente hieronder en skryf ŉ OPSTEL oor EEN. Skep jou
         eie titel. Skryf die vraagnommer (1.6.1, 1.6.2 OF 1.6.3) en jou eie titel
         neer.

         1.6.1

                                                                       [Bron: blog.allstate.com]      [50]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           AFRIKAANS HUISTAAL V3                    (EC/SEPTEMBER 2019)

         1.6.2

                                                    [Bron: www.dreamstime.com]    [50]

         1.6.3

                                          [Bron: www.bbc.co.uk/learningenglish]   [50]

                                                    TOTAAL AFDELING A:             50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)            AFRIKAANS HUISTAAL V3                                          5

  AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

  VRAAG 2

  Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180–200 woorde oor elkeen.
  Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

  2.1    INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

         Jou vriend/vriendin is baie modebewus en het hierdie jaar besluit om ŉ
         baie ongewone uitrusting na die matriekafskeid te dra.

         Skryf ŉ INFORMELE BRIEF aan hom/haar waarin jy hom/haar oorreed
         om van hierdie besluit af te sien en wys hom/haar op die moontlike
         negatiewe gevolge van só ŉ besluit.                                          [25]

  2.2    KOERANTBERIG

              Jong vrou van Oos-Kaap blink uit ondanks
                              siekte
         Skryf ŉ KOERANTBERIG met die bogenoemde opskrif oor ŉ jong vrou
         van die Oos-Kaap wat ten spyte van haar siekte presteer het.                [25]

  2.3    HULDEBLYK

         ŉ Baie goeie vriend/vriendin van jou is onverwags oorlede in ŉ
         fratsongeluk.

         Die familie is bewus van die besondere verhouding wat jy en die
         oorledene gehad het en vra jou om tydens die roudiens ŉ huldeblyk te
         lewer.

         Skryf die HULDEBLYK.                                                        [25]

  2.4    FORMELE BRIEF: BRIEF AAN DIE PERS

         Na die 2018-feesseisoen is skokkende syfers bekendgemaak van
         hoeveel mense op Suid-Afrikaanse paaie gesterf het. Jy is baie
         bekommerd hieroor.

         Rig ŉ brief aan die redakteur van Die Burger waarin jy jou standpunt oor
         hierdie kwessie lug.                                                        [25]

  2.5    ONDERHOUD
         Jy kry die kans om ŉ onderhoud met ŉ bekende televisiepersoonlikheid
         te voer. Die persoon het ŉ besonderse indruk op jou gemaak en jy is baie
         opgewonde om met hom/haar te praat. Skryf die ONDERHOUD.                    [25]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                AFRIKAANS HUISTAAL V3                    (EC/SEPTEMBER 2019)

    2.6   RESENSIE

          Jy het onlangs na een van die nuutste plaaslike flieks gaan kyk. Jy was
          aangenaam deur die gehalte van hierdie fliek verras.

          Skryf ŉ RESENSIE oor hierdie fliek vir die skoolkoerant.                    [25]

                                                          TOTAAL AFDELING B:           50
                                                              GROOTTOTAAL:            100

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2023-eastern-cape-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/1a878435-bdd2-45da-8e0c-99f96c0bae42) — Afrikaans HL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2022/635d4025-2ec6-4a06-a793-dc0f35254a58) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2021/ff108b78-d3ed-481e-bcc0-ecd7d096a8be) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2018/32d2c07a-21b1-4b79-b92f-17522a2bfc63) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP GR12 SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr12-sept2013/e3904837-182b-48a9-a4cd-c079b3ff377d) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2022/3eab821d-3328-4649-9b69-df2f8a598b74) — Afrikaans HL · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
