# Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2022 QP

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022, 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2022/635d4025-2ec6-4a06-a793-dc0f35254a58
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2022/635d4025-2ec6-4a06-a793-dc0f35254a58)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2022/3eab821d-3328-4649-9b69-df2f8a598b74) — Memo · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2022

                   AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     3 uur

                      Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 AFRIKAANS HUISTAAL V3               (EC/SEPTEMBER 2022)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

      AFDELING A: Opstel                                     (50)
      AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25)      (50)

 2.   Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

 3.   Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

 4.   Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

 5.   Jy moet jou werk beplan (bv. deur ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/
      kernwoorde te gebruik), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet
      VOOR die finale produk gedoen word.

 6.   Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
      word.

 7.   Jy moet jou tyd soos volg bestee:

      AFDELING A: ongeveer 100 minute
      AFDELING B: ongeveer 80 (2 x 40) minute

 8.   Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

 9.   Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
      word NIE.

 10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)            AFRIKAANS HUISTAAL V3                                        3

 AFDELING A: OPSTEL

 VRAAG 1

 Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 400 tot 450 woorde.
 Skryf die vraagnommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

 1.1    As ek toe geweet het wat ek nou weet, sou ek ...                              [50]

 1.2    Almal verdien om met respek behandel te word.                                 [50]

 1.3    ŉ Gebrek aan kennis lei tot ŉ donker toekoms.                                 [50]

 1.4    Die liefde vergaan nooit nie.                                                 [50]

 1.5    Op daardie oomblik was hy/sy die held.                                        [50]

 1.6    Bestudeer die prente hieronder en skryf ŉ OPSTEL oor EEN. Skryf die
        vraagnommer (1.6.1, 1.6.2 OF 1.6.3) en jou eie titel neer.

        1.6.1

                                                       [Uit: www.suiderkruis.co.za]   [50]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           AFRIKAANS HUISTAAL V3                 (EC/SEPTEMBER 2022)

        1.6.2

                                                       [Uit: www.dnaindia.com]   [50]

        1.6.3

                                                          [Uit: www.unwto.org]   [50]

                                                    TOTAAL AFDELING A:             50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)           AFRIKAANS HUISTAAL V3                                          5

 AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

 VRAAG 2

 Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
 Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

 2.1     INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

         Jou ouma/oupa, wat nie naby jou woon nie, verjaar binnekort. Jy besluit
         om ŉ geskenkpakkie vir haar/hom te stuur.

         Skryf ŉ VRIENDSKAPLIKE BRIEF wat jy saam met die pakkie aan
         hierdie familielid gaan stuur waarin jy haar/hom gelukwens met haar/sy
         verjaardag. Vertel ook vir haar/hom wat jy beplan om gedurende die
         September-vakansie te doen.                                                  [25]

 2.2     FORMELE BRIEF AAN DIE PERS

         Suid-Afrikaners het gemengde gevoelens oor die inenting teen die
         Covid-19 virus. Baie mense ondersteun die inenting en ander is daarteen
         gekant.

         Skryf ŉ BRIEF AAN DIE PERS waarin jy jou mening hieroor lug.                [25]

 2.3     HULDEBLYK

         Een van jou klasmaats is die afgelope naweek in ŉ motorongeluk oorlede.

         Skryf ŉ HULDEBLYK oor hierdie klasmaat. Dit gaan by julle skool se
         saalopening gelees word.                                                    [25]

 2.4     TYDSKRIFARTIKEL

         Volgens die Handves van Menseregte het jy die reg om in ŉ beskermde,
         gesonde omgewing te woon.

         Skryf ŉ TYDSKRIFARTIKEL vir ŉ tienertydskrif met die opskrif: Tieners
         voel nie meer veilig nie.                                                   [25]

 2.5     TOESPRAAK

         Vir tieners het sosiale media ŉ kritiese manier geword om na hulself te
         kyk en hul liggame met ander syne te vergelyk. Jy word uitgenooi om
         tydens ŉ jeugsaamtrek ŉ toespraak oor liggaamsaanvaarding te lewer.

         Skryf jou TOESPRAAK met die titel: Aanvaar jou liggaam.                     [25]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               AFRIKAANS HUISTAAL V3                   (EC/SEPTEMBER 2022)

 2.6     ONDERHOUD

         Een van jou rolmodelle het jou skool besoek. Jy kry die geleentheid om ŉ
         ONDERHOUD met hierdie persoon te voer en hom/haar oor sy/haar
         suksesresep uit te vra sodat jy dit in julle skoolkoerant kan plaas.

         Skryf jou onderhoud met hierdie persoon.                                    [25]

                                                        TOTAAL AFDELING B:            50
                                                            GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [Afrikaans HL P3 May June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2022/c6956443-8f83-4967-aec5-c587b7e618da) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2023-eastern-cape-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/1a878435-bdd2-45da-8e0c-99f96c0bae42) — Afrikaans HL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2021/ff108b78-d3ed-481e-bcc0-ecd7d096a8be) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2018/32d2c07a-21b1-4b79-b92f-17522a2bfc63) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP GR12 SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr12-sept2013/e3904837-182b-48a9-a4cd-c079b3ff377d) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 MEMO GR12 SEPT 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-memo-gr12-sept-2022/3073e906-8969-412a-869e-48eff08f4ccc) — Afrikaans HL · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
