# Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2025 QP

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2025, 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2025-2-watermark/eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2025 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2025-2-watermark/eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2025

                  AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:    100

TYD:      3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                  AFRIKAANS HUISTAAL V3             (EC/SEPTEMBER 2025)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

      AFDELING A: Opstel                                      (50)
      AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25)       (50)

2.    Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.    Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.    Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.    Jy moet jou werk beplan (bv. deur ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/
      kernwoorde te gebruik), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet
      VOOR die finale produk gedoen word.

6.    Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
      word.

7.    Jy moet jou tyd soos volg bestee:

      AFDELING A: ongeveer 100 minute
      AFDELING B: ongeveer 80 (2 x 40) minute

8.    Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

9.    Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
      word NIE.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2025)         AFRIKAANS HUISTAAL V3                                                3

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe/prente en skryf ŉ OPSTEL van 400 tot 450
woorde. Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1     Ek wou dit nie doen nie, maar ek moes ...                                           [50]

1.2     ... en toe word my grootste vrees ŉ werklikheid!                                    [50]

1.3     Het ŉ matriekvakansie waarde?                                                       [50]

1.4     “As die skemer kom en hy vang my by jou
        en hy stuur jou terug na jou huis toe
        Wie sou verstaan hoe ek sou voel, wie sou verstaan?
        Oral om, om my heen is dit blou, want ek wil by jou wees.”
                                               - Laurika Rauch                              [50]

1.5     Partykeer is stilbly ook ŉ antwoord.                                                [50]

Bestudeer die prente hieronder en skryf ŉ OPSTEL oor EEN. Skryf die
vraagnommer (1.6, 1.7 OF 1.8) en jou eie titel neer.

1.6

                                                                                            [50]
                                    [Bron: https://theteenagertoday.com/lonely-vs-alone/]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                      AFRIKAANS HUISTAAL V3                   (EC/SEPTEMBER 2025)

1.7

                                                                               [50]
                                          [Bron: https://booherresearch.com]

1.8

                                                                               [50]
                                  [Bron: https://www.gardeningknowhow.com]

                                               TOTAAL AFDELING A:               50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2025)            AFRIKAANS HUISTAAL V3                                         5

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

2.1    E-POS

       Jy het ŉ vakansie vir twee gewen.

       Van
       Aan
       Datum
       Onderwerp

       Gebruik die formaat hierbo en stuur ŉ E-POS aan ŉ vriend/vriendin waarin jy
       vir hom/haar vertel hoe jy die vakansie gewen het, wat die prys alles behels
       en wie jy beplan om saam te neem.                                               [25]

2.2    FORMELE VERSLAG

       Jy was die ooggetuie van ŉ tref-en-trap ongeluk toe ŉ motoris ŉ fietsryer
       raakgery het. Die motor het weggery en die beseerde fietsryer daar gelos.

       Skryf die OOGGETUIEVERSLAG wat jy vir die polisie gee.                          [25]

2.3    TYDSKRIFARTIKEL

       Skryf ŉ TYDSKRIFARTIKEL met die opskrif hieronder.

       Raad vir 2026 se graad 8’s.                                                     [25]

2.4    DIALOOG

       Jou ouma/oupa wil hê dat jy na matriek onderwys moet gaan studeer.

       Skryf die DIALOOG tussen jou en jou ouma/oupa waarin jy jou standpunt
       oor onderwys as loopbaan na matriek lug.                                        [25]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                               AFRIKAANS HUISTAAL V3                   (EC/SEPTEMBER 2025)

2.5   FORMELE TOESPRAAK

      Jou skool is vanjaar tagtig jaar oud. Dit word met ŉ groot fees gevier.

      Jy moet namens die leerders tydens die opening van die fees ŉ
      TOESPRAAK ter viering van die skool lewer.                                       [25]

2.6   DEKBRIEF

      Jy besluit om na aanleiding van die advertensie hieronder by die Eenstop-
      karwas om die geadverteerde pos aansoek te doen.

                                   Eenstop-karwas

                                     Is jy in matriek?
                            Soek jy sakgeld vir die vakansie?
                        Ons bied die perfekte geleentheid vir jou!

           •   Pligte: Voertuie was en stofsuig

           •   Vereistes: Rybewys of leerlinglisensie
                          Tans in graad 12
                          Betroubaar

           Datum van indiensneming: 10 Desember 2025—10 Januarie 2026

               Stuur jou CV en dekbrief voor 1 November 2025 aan:

               Die Bestuurder
               Eenstop-karwas
               Posbus 1234
               Patensie
               6335

      Jy het reeds jou CV opgestel. Skryf nou slegs die DEKBRIEF wat saam
      met jou CV as aansoek gestuur moet word.                                         [25]

                                                           TOTAAL AFDELING B:           50
                                                               GROOTTOTAAL:            100

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2023-eastern-cape-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/1a878435-bdd2-45da-8e0c-99f96c0bae42) — Afrikaans HL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2022/635d4025-2ec6-4a06-a793-dc0f35254a58) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2021/ff108b78-d3ed-481e-bcc0-ecd7d096a8be) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2018/32d2c07a-21b1-4b79-b92f-17522a2bfc63) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP GR12 SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr12-sept2013/e3904837-182b-48a9-a4cd-c079b3ff377d) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Afrikaans HL · Memo · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0d3edb3f-1c44-4a82-a9fa-7832a4161288) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HT GR. 12 V 2 JUNIE 2023 FINAAL](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-ht-gr-12-v-2-junie-2023-finaal/4cfda32a-8937-4c06-b165-cdfa2820cd2d) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
