# Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2015 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2015, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-june-july-2015/25608fb1-d555-4d04-ad67-71ffc04c6b0f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-june-july-2015/25608fb1-d555-4d04-ad67-71ffc04c6b0f)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC June Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans HL P3 June July 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-june-july-2015-memo/bf8c35d0-d11d-4de1-b157-00c447f077fb) — Memo · 2015 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                           AFRIKAANS HUISTAAL V3

                                        2015

                                                                  PUNTE: 100

                                                                  TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          2                                DBE/2015
                                              SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A: Opstel
                                                                     50 punte
          AFDELING B:     Langer Transaksionele Tekste    (2 x 25)   50 punte

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. ’n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde,
          ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk
          gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
          word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 80 minute
          AFDELING B: ongeveer 70 (35 x 2) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                      3                                   DBE/2015
                                          SSE

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ’n OPSTEL van 400–450 woorde.

1.1
          “Ek? Nooit weer nie!”                                                               [50]

1.2
          Dít maak my knieë lam!                                                              [50]

1.3       Skryf ’n opstel waarin jy die paragraaf hieronder as INLEIDING gebruik. Jy
          moet dié inleidingsparagraaf in jou ANTWOORDEBOEK oorskryf.

          Die gehamer aan die deur ruk my wakker. Dis
          nog nie eens lig nie. Wie sal so vroeg kom klop?
          Dit is vanoggend ekstra koud ...                                                    [50]

1.4
          Sien die probleme raak en maak
          ’n verskil.                                                                         [50]

1.5       Moenie gaan waar paaie jou heen lei
          nie; loop eerder waar daar geen pad is
          nie en laat ’n spoor vir iemand wat nie
          weet waarheen nie.
                                                            ~ Waldo Ralph Emerson ~           [50]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                    4                                    DBE/2015
                                        SSE

1.6       Bestudeer die prikkels hieronder en skryf ’n OPSTEL oor EEN. Skep jou
          eie titel.

          1.6.1

                                                      [Uit: www.photostock]                  [50]

          1.6.2

                                                      [Uit: www.photostock]                  [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3             5                             DBE/2015
                                 SSE

          1.6.3

                                        [Uit: www.photostock]                  [50]

                                            TOTAAL AFDELING A:                 50

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                        6                                   DBE/2015
                                            SSE

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180–200 woorde oor elk.

2.1       VERSOEKBRIEF

          Die woonbuurt waarin jy woon, is besig om vinnig agteruit te gaan:
          Rondloperhonde is aan die toeneem, rommel word nie meer gereeld
          verwyder nie en straatligte wat saans nie meer brand nie, skep ʼn onveilige
          omgewing.

          Skryf ʼn FORMELE BRIEF aan die wyksraadslid in jou munisipaliteit oor die
          probleme wat jy ervaar. Versoek jou raadslid om iets aan die agteruitgang van
          die wyk te doen.                                                                      [25]

2.2       HULDEBLYK

          Jou neef/niggie aan wie jy baie geheg was, het onlangs tragies in ’n
          motorongeluk omgekom. Jy moet die huldeblyk oor hom/haar by die
          begrafnisdiens lewer.

          Skryf die HULDEBLYK.                                                                  [25]

2.3       KOERANTBERIG

          Tydens ʼn onlangse besoek van die sirkus aan julle dorp/stad het chaos
          uitgebreek toe een van die wilde diere tydens ʼn vertoning uit die
          veiligheidshok gebreek het.

          Skryf die KOERANTBERIG wat die volgende oggend in die plaaslike koerant
          verskyn het.                                                                          [25]

2.4       RESENSIE

          Die afgelope jaar het ’n rits interessante Afrikaanse televisieprogramme op
          die skerm verskyn.

          Skryf ’n RESENSIE vir ’n koerant oor enige een van hierdie programme wat jy
          baie geniet het.                                                                      [25]

2.5       TOESPRAAK

          Bord-/Kaartspeletjies verskaf heerlike gesinsvermaak. Jy moes onlangs ʼn
          toespraak oor hierdie onderwerp lewer.

          Skryf die TOESPRAAK wat jy gelewer het.                                               [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                        7                                   DBE/2015
                                            SSE

2.6       DIALOOG

          “Call me ...” flits die sms-boodskap weer deur die kuberruim na jou selfoon op
          die restauranttafel. Hierdie keer gaan jy daarop reageer.

          Skryf die GESPREK neer wat tussen jou en die persoon wat die sms gestuur
          het, plaasvind.                                                                   [25]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           50
                                                                   GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P1 June July 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-june-july-2015/37fb3790-ac90-40b8-8e30-19a5b23e458e) — Afrikaans HL · QP · 2015 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2022/c6956443-8f83-4967-aec5-c587b7e618da) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2021/42e929f2-d518-448d-9474-d880ba2834f8) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2018/a2880343-bd5f-4f3a-ae57-86ba082a8a22) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2017/7f504e9a-f69d-45ee-b1f6-ef529a4fd2da) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2016/e6142ea4-cb8a-4b71-9341-44f4847a8b2d) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
