# Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2016 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2016, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2016/e6142ea4-cb8a-4b71-9341-44f4847a8b2d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2016/e6142ea4-cb8a-4b71-9341-44f4847a8b2d)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC June Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans HL P3 May June 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2016-memo/286a319c-256a-4fcd-b924-7c2fce54b61b) — Memo · 2016 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                           AFRIKAANS HUISTAAL V3

                                        2016

                                                                  PUNTE: 100

                                                                  TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          2                                DBE/2016
                                              SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A:     Opstel                                     50 punte
          AFDELING B:     Langer Transaksionele Tekste    (2 x 25)   50 punte

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. ’n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde,
          ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk
          gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
          word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 80 minute
          AFDELING B: ongeveer 70 (35 x 2) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                   3                                          DBE/2016
                                       SSE

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf ’n OPSTEL van 400–450 woorde.

1.1       Ek is na jare terug op die dorp ...                                                 [50]

1.2       Lillian is 16, beeldskoon en die Du Toits se enigste kind.                          [50]

1.3       Naskoolse opleiding: My reg of voorreg?                                             [50]

1.4

                                                                                              [50]

1.5       Lag is die beste medisyne.                                                          [50]

1.6       Bestudeer die prente hieronder en skryf ’n OPSTEL oor EEN. Skep jou
          eie titel.

          1.6.1

                                                      [Uit: http://news.mit.edu]              [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3             4                                       DBE/2016
                                 SSE

          1.6.2

                                       [Uit: www.thoughtfortheday.uk.za]              [50]

          1.6.3

                                                 [Uit: htp://nieus.fong.nl]           [50]

                                                  TOTAAL AFDELING A:                  50

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                                5                                          DBE/2016
                                                    SSE

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180–200 woorde oor elk.

2.1       INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

          Skryf ’n VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan jou beste vriend/vriendin en bedank
          hom/haar vir die ondersteuning tydens jou studies die afgelope paar jaar.                         [25]

2.2       FORMELE BRIEF: AANSOEK

                JOU PLAASLIKE RADIOSTASIE WAAR JONGMENSE EERSTE KOM!

                                              RADIO FM
                                 het ’n pos vir ’n dinamiese persoon as aanbieder
                              van ons splinternuwe musiekprogram vir jongmense!

          Rig aansoeke aan:                           Vereistes:
                                                      Ouderdom: 20 jaar of ouer
          Direkteur: Jeugprogramme                    Duidelike stem
          Radio FM                                    Tweetalig
          Posbus 235                                  Besondere kennis van moderne musiek
                                                      Ondervinding in die hantering van klank
          Kaapstad
                                                      Beskikbaar oor naweke en vakansies
          8000                                        Goeie menseverhoudinge

                                        Sluitingsdatum: 30 Junie 2016
                        Kandidate op die kortlys sal genooi word om ’n stemtoets af te lê.

          Jy voldoen aan die vereistes wat in dié advertensie gestel word.

          Skryf die AANSOEKBRIEF aan die Direkteur: Jeugprogramme waarin jy om
          die bogenoemde betrekking aansoek doen.                                                           [25]

2.3       RESENSIE

          Jy is gevra om ’n resensie van ’n baie gewilde TV-program vir die
          TV Plus-tydskrif te skryf.

          Skryf die RESENSIE.                                                                               [25]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                            6                                   DBE/2016
                                                SSE

2.4       NOTULE

            Agenda van Checkers se personeelvergadering wat op 15 Junie 2016 om 15:00
            in die raadsaal plaasvind.

            1.    Opening en verwelkoming
            2.    Verskonings
            3.    Notule van vorige vergadering
            4.    Sake voortspruitend uit die notule
            5.    Verslag oor fondsinsameling vir die jaareindfunksie
            6.    Reëlings vir jaareindfunksie
                  6.1 Plek waar jaareindfunksie gehou word
                  6.2 Spyseniering
                  6.3 Vermaak
            7.    Algemeen
            8.    Afsluiting

              H. Havenga
              Hendrik Havenga
              Sekretaris

          As sekretaris van Checkers se personeelkomitee moet jy na afloop van die
          vergadering die notule skryf.

          Skryf die NOTULE.                                                                     [25]

2.5       DIALOOG

          Jy en jou vriend/vriendin is baie ontsteld oor ’n bakleiery wat voor julle oë
          plaasgevind het. Julle voer ’n gesprek oor hierdie voorval.

          Skryf hierdie gesprek in DIALOOGVORM neer.                                            [25]

2.6       HULDEBLYK

          Jy het ’n besondere verhouding gehad met een van jou familielede wat
          onlangs oorlede is.

          Die familie versoek jou om ’n huldeblyk by sy/haar begrafnisdiens te lewer.

          Skryf die HULDEBLYK.                                                                  [25]

                                                                        TOTAAL AFDELING B:      50
                                                                            GROOTTOTAAL:        100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P3 Nov 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2016/a2cdc682-5344-4fe5-ba51-f1d2b0dfdb02) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Feb March 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-feb-march-2016/2f38ced4-0c76-42df-86de-e5c14d4b9568) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2022/c6956443-8f83-4967-aec5-c587b7e618da) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2021/42e929f2-d518-448d-9474-d880ba2834f8) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2018/a2880343-bd5f-4f3a-ae57-86ba082a8a22) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2017/7f504e9a-f69d-45ee-b1f6-ef529a4fd2da) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
