# Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2018 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2018, 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2018/a2880343-bd5f-4f3a-ae57-86ba082a8a22
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2018/a2880343-bd5f-4f3a-ae57-86ba082a8a22)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC June Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            AFRIKAANS HUISTAAL V3

                                         2018

                                                                    PUNTE: 100

                                                                    TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          2                                 DBE/2018
                                              SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A: Opstel                                       (50)
          AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste        (2 x 25) (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde,
          ens.), redigeer en proeflees. Die beplanning moet VOOR die finale produk
          gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en daarna netjies deurgehaal word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 80 minute
          AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                        3                                         DBE/2018
                                            SSE

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 'n opstel van 400–450 woorde.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1       Jy weet mos hoe mense is ...                                                               [50]

1.2       Met bene uitgestrek, koppie koffie in die hand, begin hy/sy vertel ...                     [50]

1.3       Orgaanskenking kan 'n ander se lewe red.                                                   [50]

1.4       Drup, drup, drup ... en daar val die reën!                                                 [50]

1.5       Dis die klein dingetjies wat saak maak.                                                    [50]

1.6       Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skep jou
          eie titel. Skryf die vraagnommer (1.6.1, 1.6.2 OF 1.6.3) en jou eie titel neer.

          1.6.1

                                                     [Bron: https://i.pinimg.com]                    [50]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3              4                                          DBE/2018
                                  SSE

         1.6.2

                                                         [Bron: www.istockphoto.com]       [50]

         1.6.3

                                [Bron: https://s-media-cache-ak0.pinimg.com/originals]     [50]

                                                         TOTAAL AFDELING A:                50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                       5                                   DBE/2018
                                           SSE

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180–200 woorde oor elk. Skryf elke
keer die nommer van die teks neer.

2.1     INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

        Jy het 'n troue bygewoon waar sake skeefgeloop het.

        Skryf 'n INFORMELE BRIEF aan jou ouers waarin jy hulle daarvan vertel.             [25]

2.2     FORMELE BRIEF: KLAGTE

        Jou bure hou plaasdiere op hulle erf in die dorp aan. Dié plaasdiere se geluide
        is baie steurend.

         Skryf 'n KLAGTEBRIEF aan jou dorp se stadsraad waarin jy oor dié situasie kla.    [25]

2.3     HULDEBLYK

        Een van jou kollegas aanvaar 'n ander betrekking.

        Skryf die HULDEBLYK wat jy tydens dié kollega se afskeidsfunksie gaan lewer.       [25]

2.4     FORMELE VERSLAG

        Die onderneming waar jy werk se personeel ervaar daagliks uitdagings met
        vervoer om by die werkplek uit te kom.

        Die bestuurder vra jou om 'n verslag oor hierdie uitdagings, wat by die
        volgende bestuursvergadering bespreek sal word, saam te stel.

        Skryf die FORMELE VERSLAG.                                                         [25]

2.5     DIALOOG

        Tydens 'n sakewerkswinkel wat die plaaslike sakegemeenskap aanbied, kry jy
        die geleentheid om met 'n wêreldbekende sakeleier 'n gesprek te voer oor
        wenke om jou eie besigheid te begin.

        Skryf die DIALOOG neer.                                                            [25]

2.6     FORMELE TOESPRAAK

        'n Hoërskool in jou omgewing vra jou om die matrikulante tydens die laaste
        saalbyeenkoms toe te spreek. Jou onderwerp is:

        Die lewe is net wat jy daarvan maak.

        Skryf jou TOESPRAAK.                                                               [25]

                                                              TOTAAL AFDELING B:           50
                                                                  GROOTTOTAAL:             100
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P1 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-may-june-2018/545e8fa8-1674-4879-89f2-de25424ab5f0) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P2 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-may-june-2018/d44727d2-705d-4fdd-a87d-4da1c4380318) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2018/32d2c07a-21b1-4b79-b92f-17522a2bfc63) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2018/31afda0e-922d-4d84-9a6e-0d9fb2cbbb1d) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2022/c6956443-8f83-4967-aec5-c587b7e618da) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2021/42e929f2-d518-448d-9474-d880ba2834f8) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
