# Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2021 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2021, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2021/42e929f2-d518-448d-9474-d880ba2834f8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2021/42e929f2-d518-448d-9474-d880ba2834f8)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC June Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            AFRIKAANS HUISTAAL V3

                                         2021

                                                                        PUNTE: 100

                                                                       TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                         2                                    DBE/2021
                                           SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A: Opstel                                         (50)
          AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste        (2 x 25)   (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. gebruik 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/
          kernwoorde), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet VOOR die finale
          produk gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en daarna netjies deurgehaal word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 80 minute
          AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                   3                                          DBE/2021
                                     SS/NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 'n opstel van 400 tot 450 woorde.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1       Hokaai, stop die lorrie!                                                               [50]

1.2       Positiewe denke oor die lewe is noodsaaklik.                                           [50]

1.3       Dit was die moeilikste besluit wat ek
          moes neem.                                                                             [50]

1.4       Toe begin die musiek speel ...                                                         [50]

1.5             Lig die anker, span die seile en laat die
                 wind jou lei terwyl jy wegvaar van jou
                              veilige hawe.
                                                                    (Anoniem)                    [50]

1.6       Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skryf die
          vraagnommer (1.6.1, 1.6.2 OF 1.6.3) en jou eie titel neer.

          1.6.1

                                        [Bron: https://www.clipartwiki.com/clipimg/detail.com]   [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                        4                                         DBE/2021
                                          SS/NSS

          1.6.2

                         [Bron: https://www.actionablebooks.com/en-ca/blog/whats-with-the-goose/]    [50]

          1.6.3

                                      [Bron: www.cardgames for all.com]                              [50]

                                                                    TOTAAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                         5                                   DBE/2021
                                           SS/NSS

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

2.1       INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

          Jy het die Dierebeskermingsvereniging se Hulpverlener-van-die-jaar-toekenning
          ontvang.

          Skryf 'n informele brief aan jou oupa/ouma waarin jy hom/haar van die werk wat
          jy gedoen het, vertel.                                                                [25]

2.2       FORMELE BRIEF: GELUKWENSING

          Die skool waar jy 'n leerling was, is as die beste hoërskool in die land
          aangewys.
                                                                                                [25]
          Skryf 'n formele brief aan die skoolhoof waarin jy jou gelukwense oordra.

2.3       HULDEBLYK

          'n Jeugleier in die gemeenskap is onverwags oorlede.

          Tydens 'n spesiale diens waar sy/haar lewe herdenk word, word jy gevra om die
          huldeblyk te lewer.

          Skryf hierdie huldeblyk.                                                              [25]

2.4       RESENSIE

          Lekkereet is 'n nuwe restaurant wat onlangs in jou omgewing oopgemaak het.
          Die eienaars verseker dat jongmense 'n besoek daar sal geniet.

          Skryf 'n resensie oor dié restaurant waarin jy fokus op die atmosfeer, bediening
          en gehalte van die kos.                                                               [25]

2.5       TOESPRAAK

          ŉ Skool in jou omgewing het met 'n program begin om 'n goeie waardesisteem
          onder die leerders aan te moedig deur maandeliks 'n waarde voor te hou.

          Jy word uitgenooi om tydens 'n saalbyeenkoms 'n toespraak oor respek te
          lewer.

          Skryf die toespraak.                                                                  [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                        6                                   DBE/2021
                                          SS/NSS

2.6       AGENDA EN NOTULE VAN 'N VERGADERING

          Die beplanningskomitee waarvan jy die sekretaris/sekretaresse is, beplan 'n
          viering aan die einde van die laaste eksamendag vir die graad 12-leerders in jou
          omgewing.

          Hieronder verskyn die agenda vir die beplanningsvergadering. Skryf slegs die
          opskrif van die notule en daardie deel van die notule wat oor nuwe sake
          (4.1 tot 4.6) handel.

          Agenda van die vergadering van die beplanningskomitee van
          Hoërskool Voorwaarts wat Maandag 12 Julie 2021 om 18:00 in die
          mediakamer gehou sal word.

                                             AGENDA

          1. Opening en verwelkoming
          2. Bywoning en verskonings
          3. Spesiale aankondigings
          4. Nuwe sake
             4.1 Beplande datum
             4.2 Moontlike aktiwiteite en tydsduur
             4.3 Graad 12-klasgroepe se verantwoordelikhede
             4.4 Borgskappe
             4.5 Vermaak en gaskunstenaars
             4.6 Skoonmaakreëlings
          5. Datum vir volgende vergadering
          6. Afsluiting                                                                      [25]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:          50
                                                                     GROOTTOTAAL:            100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P2 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-may-june-2021/bd0848ce-447c-46d0-8bdd-1169e8e62e6e) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2021/ff108b78-d3ed-481e-bcc0-ecd7d096a8be) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2021/54f8cdfd-5b2e-4cb9-a51e-0ac6aa4c408b) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2022/c6956443-8f83-4967-aec5-c587b7e618da) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2018/a2880343-bd5f-4f3a-ae57-86ba082a8a22) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2017/7f504e9a-f69d-45ee-b1f6-ef529a4fd2da) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
