# Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2022 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2022, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2022/c6956443-8f83-4967-aec5-c587b7e618da
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2022/c6956443-8f83-4967-aec5-c587b7e618da)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC June Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            AFRIKAANS HUISTAAL V3

                                         2022

                                                                     PUNTE: 100

                                                                       TYD: 3 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                         2                                       DBE/2022
                                           SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A: Opstel                                       (50)
          AFDELING B: Transaksionele Tekste               (2 x 25) (50) (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. deur ’n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kern-
          woorde te gebruik) en daarna taalversorg en proeflees. Die beplanning moet
          VOOR die finale produk gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en daarna netjies deurgehaal word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 90 minute
          AFDELING B: ongeveer 90 minute (2 x 45) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                            3                                         DBE/2022
                                              SS/NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe/prente en skryf 'n opstel van 400 tot
450 woorde. Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1       Ek het in my kinderjare vas geglo ...                                                          [50]

1.2       Die maer seuntjie met die verbleikte hempie staan op sy tone en
          loer versigtig na buite.

          Gebruik bogenoemde as 'n sin in jou skryfstuk. Kies jou eie titel.                             [50]

1.3       Die samelewing             oorbeklemtoon              die      waarde         van     'n
          matrieksertifikaat.                                                                            [50]

1.4                            Eenvoud is die vreugde van die lewe.
                               Dis gee en neem net wat daar is.
                               Dis dankbaar eet van elke skewe
                               snytjie brood waar liefde is.
                                                  – Jannie du Toit: Palet                                [50]

1.5       Wat maak ons met ons drome?                                                                    [50]

Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skryf die vraagnommer
(1.6, 1.7 OF 1.8) en jou eie titel neer.

1.6

                             [Bron: https://pixabay.com/nl/vectors/aarde-oog-planeet]                    [50]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                    4                                            DBE/2022
                                      SS/NSS

1.7

                            [Bron: https://za.pinterest.com/mathildesterken]                        [50]

1.8

                                               [Bron: https://www.golegal.co.za]                    [50]

                                                               TOTAAL AFDELING A:                   50

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                         5                                  DBE/2022
                                           SS/NSS

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

2.1       INFORMELE BRIEF

          Jy was onlangs baie bekommerd oor jou beste vriend(-in), maar besef nou dit
          was heeltemal onnodig.

          Skryf 'n brief waarin jy hom/haar van jou kommer vertel.                             [25]

2.2       E-POS

          Jy is van mening dat baie van die reëls en regulasies tydens die grendeltyd
          baie onregverdig was.

          Skryf 'n e-pos aan die staatspresident waarin jy jou mening respekvol hieroor
          lug.

          Trek die onderstaande formaat in jou antwoordeboek oor en skryf jou e-pos.

          FORMAAT

               Aan:       president@uniegebou.org.za
               Onderwerp:
               Boodskap:

                                                                                               [25]

2.3       RESENSIE

          'n Restaurant in jou omgewing is onlangs opgegradeer en die bestuurder het
          jou, as jong joernalis van die plaaslike koerant, genooi om die restaurant te
          besoek met die oog op 'n resensie.

          Skryf die resensie.                                                                  [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                        6                                DBE/2022
                                          SS/NSS

2.4       TOESPRAAK

          Jy moet op Jeugdag 'n groep ouers oor die volgende onderwerp toespreek:

          Julle bekommer julle onnodig oor ons jeug.

          Skryf die toespraak.                                                           [25]

2.5       ONDERHOUD

          Iemand in jou gemeenskap het, ten spyte van 'n gestremdheid, 'n
          buitengewone prestasie behaal en jy voer 'n onderhoud met hom/haar.

          Skryf die onderhoud in dialoogvorm.                                            [25]

2.6       VERSLAG

          Jy het gesien hoe iemand een van julle onderwysers se motor beskadig.

          Skryf 'n ooggetuieverslag daaroor.                                             [25]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          50
                                                                 GROOTTOTAAL:            100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P2 May June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-may-june-2022/b6902408-ac2a-4a7c-a4f3-5057a283114e) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2022/635d4025-2ec6-4a06-a793-dc0f35254a58) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2021/42e929f2-d518-448d-9474-d880ba2834f8) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2018/a2880343-bd5f-4f3a-ae57-86ba082a8a22) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2017/7f504e9a-f69d-45ee-b1f6-ef529a4fd2da) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2016/e6142ea4-cb8a-4b71-9341-44f4847a8b2d) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
