# Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2025 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2025, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2025/504a2532-06c7-4935-9e3c-0a3dd4444790
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2025/504a2532-06c7-4935-9e3c-0a3dd4444790)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                         AFRIKAANS HUISTAAL V3

                               MEI/JUNIE 2025

                                                                 PUNTE: 100

                                                                   TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Afrikaans Huistaal/V3                                2                        DBE/Mei/Junie 2025
                                              SS/NSS Vertroulik

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A: Opstel                                               (50)
          AFDELING B: Transaksionele Tekste                       (2 x 25) (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. deur 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/
          kernwoorde te gebruik), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet VOOR
          die finale produk gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
          word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 100 minute
          AFDELING B: ongeveer 80 (2 x 40) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.   2025

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Afrikaans Huistaal/V3                              3                                 DBE/Mei/Junie 2025
                                            SS/NSS Vertroulik

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 'n opstel van 400 tot 450 woorde.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1       Ek moes nooit omgekyk het nie!                                                                    [50]

1.2       Suid-Afrikaners se humor is goud werd.                                                            [50]

1.3       Ek proe die verskil tussen gister en vandag.                                                      [50]

1.4       Moet óns aanpas om ons wêreld te verander?                                                        [50]

1.5       "Ek en jy is gemaak
           om spore te los." (Spore, Elvis Blue)                                                            [50]

Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skryf die vraagnommer
(1.6, 1.7 OF 1.8) en jou eie titel neer.

1.6

              [Bron: https://freedesignfile.com/361303-people-who-take-all-kinds-of-cameras-hd-picture]     [50]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Afrikaans Huistaal/V3                  4                                DBE/Mei/Junie 2025
                                SS/NSS Vertroulik

1.7

                        [Bron: https://wallpapercave.com/black-and-white-nature-wallpaper]     [50]

1.8

                                                    [Bron: Ongepubliseerd]                     [50]

                                                             TOTAAL AFDELING A:                50   4

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Afrikaans Huistaal/V3                         5                          DBE/Mei/Junie 2025
                                       SS/NSS Vertroulik

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

2.1       INFORMELE BRIEF

          'n Vriend(-in) se drome het nie waar geword nie en hy/sy is baie hartseer.

          Skryf 'n INFORMELE BRIEF aan hom/haar waarin jy hom/haar motiveer om
          nie moed te verloor nie.                                                              [25]

2.2       FORMELE BRIEF: BRIEF AAN DIE PERS

          Jy het die geleentheid gekry om direk ná skool vir 'n jaar oorsee te gaan werk.
          Gedurende die jaar het jy besef alles oorsee is nie altyd maanskyn en rose
          nie.

          Skryf 'n BRIEF AAN DIE PERS waarin jy Suid-Afrikaners aanraai om eerder
          in Suid-Afrika te bly.                                                                [25]

2.3       OOGGETUIEVERSLAG

          Jy was ooggetuie toe iemand 'n brand in jou omgewing gestig het.

          Skryf 'n VERSLAG vir die polisie oor dié voorval.                                     [25]

2.4       INFORMELE TOESPRAAK

          Jy wil graag hê jou dorp moet as die Dorp van die Jaar aangewys word.
          Jy kry die geleentheid om 'n INFORMELE TOESPRAAK by 'n
          gemeenskapsvergadering te lewer.

          Skryf 'n INFORMELE TOESPRAAK waarin jy die mense van jou dorp
          aanmoedig om by projekte betrokke te raak, sodat die dorp se kans om
          hierdie toekenning te verwerf, kan verbeter.                                          [25]

2.5       ONDERHOUD

          Iemand in jou dorp is onlangs vir sy/haar deursettingsvermoë ten spyte van
          sy/haar uitdagings vereer. Jy het die geleentheid om 'n onderhoud met
          hom/haar oor hierdie prestasie te voer.

          Skryf die ONDERHOUD in vraag-antwoord-formaat.                                        [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Afrikaans Huistaal/V3                             6                              DBE/Mei/Junie 2025
                                           SS/NSS Vertroulik

2.6       DIALOOG

          Lees die strokie hieronder.

                                                            Wat bedoel jy
              Jeremy, het jy die vuil                                             Dit is 'n sagter
                                                           "Uhm … nee"?
          skottelgoed in jou kamer gekry                                          vorm van "Ma
                soos ek gevra het?                                                maak seker 'n
                                           Uhm …                                       grap!"
                                            nee.

                                                                   [Bron: https://comicskingdom.com]

          Skryf die DIALOOG tussen Jeremy en sy ma wat op hierdie woorde volg.                         [25]

                                                                      TOTAAL AFDELING B:               50
                                                                          GROOTTOTAAL:                 100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P3 May June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2022/c6956443-8f83-4967-aec5-c587b7e618da) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2021/42e929f2-d518-448d-9474-d880ba2834f8) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2018/a2880343-bd5f-4f3a-ae57-86ba082a8a22) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2017/7f504e9a-f69d-45ee-b1f6-ef529a4fd2da) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2016/e6142ea4-cb8a-4b71-9341-44f4847a8b2d) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2017-memo/8d004299-0884-48ae-94a7-fa262185f416) — Afrikaans HL · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
