# Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2017 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 memorandum from the November Exam 2017, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-nov2017/cf555b7a-c965-4ecc-ad4a-b424c70f4bf0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-nov2017/cf555b7a-c965-4ecc-ad4a-b424c70f4bf0)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     INTERMEDIÊRE FASE

                             GRAAD 6

                       NOVEMBER 2017

                AFRIKAANS HUISTAAL V3
                    NASIENRIGLYNE

PUNTE:   30

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            AFRIKAANS HUISTAAL V3                         (EC/NOVEMBER 2017)

 Algemene Assesseringsriglyne
 AFDELING A: OPSTEL – KREATIEWE TEKS
 Afdeling A word volgens die rubriek uit 20 geassesseer. Die leerder mag slegs
 oor EEN onderwerp skryf.
 VERHALENDE OPSTEL – Hou die volgende in gedagte:
  Hierdie opstel gaan oor iets wat gebeur en vertel word.
  Dit het ŉ sterk storielyn.
  Die opstel is boeiend, interessant, dit ontwikkel logies en dit is samehangend.
  Die verhaal kan fiktief of uit eie ervaring wees.
  Inleiding is treffend en boei die leser.
  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag
   geniet.
 BESKRYWENDE OPSTEL: Hou die volgende in gedagte:
  Waarnemings en ŉ goeie woordeskat.
  Eie gevoelens oor die beskrywing kan gegee word.
  Plekke en karakters word akkuraat en duidelik beskryf.
  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag
   geniet.
    Kriteria            1                  2                    3                      4
                                                       Inhoud toepaslik
                                    Inhoud nie altyd
                Inhoud nie van                         geskik. Voldoende       Inhoud baie
                                    duidelik.
                toepassing. Geen                       samehangend.            oorspronklik.
 Toepaslike                         Samehang
                samehang. Idees                        Oorspronklik en         Verbeeldingryk.
   Inhoud                           ontbreek.
                vervelig. Swak                         relevant.               Interessant en
                                    Herhaling van
                aanbieding.                            Bevredigende            samehangend.
                                    sinne.
                                                       opstel.
                Swak taalgebruik.   Taalbewustheid
                                                       Gemiddelde
                Storie vol foute.   beperk. Taal                               Goeie
                                                       taalgebruik.
Taalgebruik     Woordkeuse          beperk en                                  taalgebruik.
                                                       Woordkeuse
  en styl       beperk.             eenvoudig.                                 Kreatiewe idees.
                                                       voldoende. Foute
                Inspanning om te    Heelwat in                                 Storie min foute.
                                                       nie oorheersend nie.
                lees.               storie.
                                    Spelfoute nie
                                                                               Korrekte gebruik
                                    meer so
                Baie spelfoute en                      Leestekens op regte     van spel en
Spelling en                         oorheersend
                swak gebruik van                       plekke in sinne.        leestekens.
punktuasie                          nie. Redelike
                leestekens.                            Spelfoute minimaal.     Enkele foute in
                                    gebruik van
                                                                               storie.
                                    leestekens.
                                    Swak sinne
                                                                               Puik sinne.
                Geen paragrawe.     poging om          Redelike sinne en
Sinsbou en                                                                     Uitstaande en
                Onderwerp nie       paragrawe te       paragrawe. Logiese
paragrawe                                                                      briljant
                aangeraak nie.      gebruik is         en duidelike sinne.
                                                                               saamgestel.
                                    minimaal.
                                                                               Lengte en woorde
                Te kort. Min        Te min                                     korrek in
Lengte van                                             5–7 paragrawe.
                sinne.              paragrawe.                                 ooreenstemming
  sinne                                                Lengte korrek.
                1–2 paragrawe.      3–4 paragrawe                              met vereiste van
                                                                               onderwerp.

                                                            TOTAAL AFDELING A:              [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)           AFRIKAANS HUISTAAL V3                                            3

 AFDELING B: KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE

 Word volgens die rubriek uit 10 en volgens die onderstaande rubrieke
 geassesseer.

 VRAAG 2.1: DAGBOEKINSKRYWING – hou die volgende ingedagte.

  Een inskrywing per dag moet geskryf word.
  Die inskrywing moet gedateer wees. Daar is ŉ dag en datum vir elke
   inskrywing wat gemaak is.
  Die inskrywing word in ŉ eerstepersoon-verteller geskryf.
  Toon, styl en register moet gepas wees.
  Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik, paragrafering moet aandag
   geniet.
  Persoonlike gevoelens oor hoe jy voel nadat jou maat jou beskuldig het.
  Die skrywer skryf vir hom- of haarself.

 VRAAG 2.2: INSTRUKSIETEKS – hou die volgende in gedagte.

    Skryfstuk kan puntsgewys wees of aandagkolle kan gebruik word.
    Duidelike, logiese en verstaanbare instruksies moet gegee word.
    Subhofies moet wees: Benodigdhede en Metode.
    Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalgebruik moet aandag geniet.
    Daar moet ŉ opskrif wees.
    Sinne word kort en kragtig geformuleer.
    Instruksies is kort en kragtig.

 VRAAG 2.3: DIALOOG – hou die volgende in gedagte.

    Dialoog vorm moet gebruik word.
    Alle name van die karakters moet langs die linkerkantlyn geskryf word.
    Dubbelpunte moet na die naam van die persoon wat praat, geskryf word.
    Geen aanhalingstekens word gebruik.
    Ander tersaaklike inligting word tussen hakies geskryf.
    Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalgebruik moet aandag geniet.
    ŉ Nuwe reël moet vir elke spreker gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  AFRIKAANS HUISTAAL V3                               (EC/NOVEMBER 2017)

RUBRIEK VIR DIALOOG
                                                                                   Punte          Maksimum
 Lengte van skryfstuk
                                                                                 toegeken           punt
  Kreatiwiteit: oorspronklike sinne: 8–10 sinne                                     3
  Paar oorspronklike sinne: 5–7 sinne                                               2                 [3]
  Min sinne: 1–4 sinne                                                              1
 Dialoogformaat
  Korrekte formaat van werk is netjies en duidelik aangebied.                          3
  Poging aangewend om in korrekte formaat te skryf, bv.
                                                                                                       [3]
    name van sprekers langs kantlyn ens.                                                2
  Nalatige werk, geen dialoogvorm, slegs sinne.                                        1
 Boodskap
  Kreatief en interessante sinne met spesifieke inligting.                             4
  Onderwerp goed hanteer.                                                              3
                                                                                                       [4]
  Bevredigende sinne.                                                                  2
  Geen skakel met onderwerp.                                                           1

 Assesseringsrubriek: KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE

 2.1     DAGBOEKINSKRYWING
 2.2     INSTRUKSIETEKS

                  Uitsonderlik           Knap            Gemiddeld            Elementêr           Onvoldoende
    KRITERIA
                         5                 4                    3                  2                    1
 Inhoud en       Uitstaande        Baie goeie         Reaksie               Reaksie              Reaksie toon
 formaat         reaksie, bo       reaksie; behou     voldoende: toon       basies;              geen kennis
 Reaksie op      verwagting.       fokus; gepaste     kennis van            geringe kennis       van kenmerke
 idees in teks, Skryfstuk          formaat; toon      kenmerke van die      van kenmerke         van teks.
 formaat van     behou fokus       goeie kennis       teks. Enkele          van teks. Baie       Betekenis is
 teks            en op die punt    van kenmerke       afwykings. Inhoud     min detail in        onduidelik.
                 af. Inhoud en     van teks. Inhoud   ens. Idees redelik.   teks. Onseker        Geen
                 idees             en idees           Formaat gepas,        van formaat.         samehang van
                 samehangend       samehangend,       maar enkele                                idees.
                 en akkurate       uitgebreid.        afwykings                                  Formaat nie
                 formaat.                             aanwesig.                                  toegepas.
 Taal en styl    Hoogs             Geskikte toon,     Geskikte toon,        Toon, register,      Toon, register,
 Toon, register, geskikte          register, styl     register, styl,       styl,                styl,
 styl en         toon, register,   woordeskat.        woordeskat.           woordeskat,          woordeskat
 woordeskat is styl en             Grammatika         Enkele                pas nie altyd        nie geskik vir
 geskik vir die woordeskat.        korrek; goeie      grammatikale          by doel,             doel. Besaai
 doel.           Geen              skryfstuk          foute, egter nie      gehoor en            met foute.
 Woordkeuse, grammatikale          foutloos.          belemmerend.          konteks nie.         Onduidelike
 punktuasie,     foute. Foutlose                                            Betekenis            betekenis.
 taalgebruik en skryfstuk.                                                  onduidelik.
 konvensies,                                                                Grammatika
 punktuasie                                                                 onakkuraat.
     Punte             5                  4                   3                    2                   1

                                                                      TOTAAL AFDELING B:                     10
                                                                          GROOTTOTAAL:                       30

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2014/9aff3240-aa1f-4f46-b894-2562e0ce7dac) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Gr6 AFRHL P3 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-qp/040b2769-a6b4-4c66-991b-b7a173f2c2cc) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2014/847f2eb1-7242-423a-a63d-5334002f4449) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-qp/bcff5e11-c51c-4168-95f5-47931999d11d) — QP · 2016
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-test/56a66d8e-e2d8-4354-ae12-dfbc9a51c55d) — QP · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
