# Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2015 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2015, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2015/d803c642-03f6-4bb6-ae39-53a03ad3d978
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2015/d803c642-03f6-4bb6-ae39-53a03ad3d978)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC November Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans HL P3 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2015-memo/52b78479-1bf7-40f2-9439-b5b527824bc5) — Memo · 2015 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           AFRIKAANS HUISTAAL V3

                                 NOVEMBER 2015

PUNTE: 100

TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          2                       DBE/November 2015
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A:     Opstel                                     (50)
          AFDELING B:     Langer Transaksionele Tekste (2 x 25)      (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. ’n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde),
          proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk
          gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
          word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 80 minute
          AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                      3                          DBE/November 2015
                                          NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ’n OPSTEL van 400–450 woorde.

1.1
          Hiér kuier, speel, leef en lag ons.                                                 [50]

1.2       Hou hierdie oomblikke in ’n
          dagboek vas!                                                                        [50]

1.3       Lees sluit deure oop.                                                               [50]

1.4                              Geluk is soos ’n bril –
                              dikwels soek jy naarstiglik
                                  daarna terwyl dit
                                   vóór jou oë sit!
                                                      – Fliegende Blätter –                   [50]

1.5       Skryf ’n OPSTEL wat met die paragraaf hieronder as ’n INLEIDING begin.
          Jy moet dié inleidingsparagraaf in jou ANTWOORDEBOEK oorskryf.

          Ek dink terug aan daardie Oukersdag toe ek voor die
          winkelvenster gaan staan en ewe skielik iemand met my
          hoor praat het. Dít het my lewe verander ...                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                        4                            DBE/November 2015
                                            NSS

1.6       Kies EEN van die volgende visuele prikkels en skryf ’n opstel daaroor. Verskaf
          jou eie opskrif.

          1.6.1

                                              [Uit: www.photostock.com]                          [50]

          1.6.2

                                              [Uit: www.photostock.com]                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3             5                                  DBE/November 2015
                                 NSS

          1.6.3

                                       [Uit: www.spiralstairs.com]                          [50]

                                                         TOTAAL AFDELING A:                 50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                         6                           DBE/November 2015
                                             NSS

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180–200 woorde oor elkeen.

2.1       VRIENDSKAPLIKE BRIEF

          Jou skoolloopbaan is verby. Jou oupa en/of ouma is baie bekommerd oor die
          rigting wat jy wil inslaan.

          Skryf ’n BRIEF aan jou oupa en/of ouma en stel hom/haar/hulle gerus.                   [25]

2.2       HULDEBLYK

          Jou geliefde troeteldier is onlangs dood nadat hy/sy etlike jare deel van jou
          lewe was.

          Skryf ’n HULDEBLYK oor dié dier.                                                       [25]

2.3       TYDSKRIFARTIKEL

                                     Sosiale media
                             Dit gons, twiet en gesels saam!
                                 Kan dit goed wees vir ons?
                                Of beïnvloed dit ons negatief?

          Skryf ’n ARTIKEL vir ’n tienertydskrif waarin jy die voor- en nadele van sosiale
          media bespreek. Gebruik bogenoemde opskrif.                                            [25]

2.4       DIALOOG

          Jy het ’n vriend/vriendin wat deesdae al meer waarde aan uiterlike vertoon en
          materiële besittings heg: hoe groter en blinker, hoe beter!

          Jy voel baie sterk daaroor dat uiterlike vertoon en besittings nié bepalend is
          nie: die vere maak beslis nie die voël nie!

          Skryf die DIALOOG waarin julle mekaar van julle onderskeie standpunte
          probeer oortuig.                                                                       [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                       7                         DBE/November 2015
                                           NSS

2.5       AGENDA EN NOTULE

          Gedurende die 2016-Junievakansie bied organiseerders in Reitz, Mosselbaai,
          Christiana en Estcourt elk ’n kultuurfees of sportontwikkelingstoernooi aan.

          Die skoolkoor/’n Sportspan beplan om een van dié feeste of toernooie by te
          woon.

          As sekretaris van die skoolkoor/sportspan moet jy die reëlingsvergadering
          beplan en die notule daarvan neem.

          Stel die AGENDA vir hierdie reëlingsvergadering op en skryf dan die
          toepaslike NOTULE.                                                              [25]

2.6       FORMELE BRIEF

          Jou skoolhoof is onlangs deur ’n keuringspaneel van die Departement van
          Basiese Onderwys as die beste skoolhoof in die land aangewys.

          Skryf ’n GELUKWENSINGSBRIEF            waarin   jy   hom/haar   met   hierdie
          uitsonderlike prestasie gelukwens.                                              [25]

                                                               TOTAAL AFDELING B:         50
                                                                   GROOTTOTAAL:           100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P2 Nov 2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-nov-2015/cdab90d4-3d84-4b91-af49-f2c24059a99e) — Afrikaans HL · QP · 2015 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2021/54f8cdfd-5b2e-4cb9-a51e-0ac6aa4c408b) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2018/31afda0e-922d-4d84-9a6e-0d9fb2cbbb1d) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2017/4577c737-2595-4437-bfdb-6520a8a9afe6) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2016/a2cdc682-5344-4fe5-ba51-f1d2b0dfdb02) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2014](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2014/bb478918-bb0e-45af-8ce7-568c36662132) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
