# Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2017 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2017, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2017/4577c737-2595-4437-bfdb-6520a8a9afe6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2017/4577c737-2595-4437-bfdb-6520a8a9afe6)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC November Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans HL P3 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2017-memo/fe0661a7-8373-4100-ac07-707ad6445899) — Memo · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           AFRIKAANS HUISTAAL V3

                                 NOVEMBER 2017

PUNTE: 100

TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          2                      DBE/November 2017
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A: Opstel                                       (50)
          AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste        (2 x 25) (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde,
          ens.), redigeer en proeflees. Die beplanning moet VOOR die finale produk
          gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
          word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 80 minute
          AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                   3                               DBE/November 2017
                                       NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 'n OPSTEL van 400–450 woorde.

1.1       Dit was sterk skemer ...                                                              [50]

1.2       Die anker(s) in my lewe                                                               [50]

1.3       Weg met byname ... of nie?                                                            [50]

1.4       Wanneer stiltes praat                                                                 [50]

1.5       Mars, my (ons) nuwe woning(?)                                                         [50]

1.6       Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skep jou
          eie titel. Skryf die nommer en jou eie titel neer.

          1.6.1

                                      [Bron: http://i1.wp.com/maroelamedia.co.za]               [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                 4                                 DBE/November 2017
                                     NSS

         1.6.2

                               [Bron: https://za.pinterest.com/explore/street-art]               [50]

          1.6.3

                                     [Bron: http://www.freepik.com/free-vector/]                 [50]

                                                             TOTAAL AFDELING A:                  50
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                        5                           DBE/November 2017
                                            NSS

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180–200 woorde oor elk. Skryf die
nommers neer.

2.1       INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

          Daar heers onmin in jou huis: jou ouers weier volstrek dat jy gedurende die
          Desembervakansie saam met jou vriende wegbreek.

          Skryf 'n VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan jou ouers waarin jy probeer om hulle
          te oortuig om jou toe te laat om saam met jou vriende weg te breek.                    [25]

2.2       FORMELE BRIEF: VERSOEK

          Die plaaslike skool het 'n tekort aan boeke vir die biblioteek/mediasentrum.

          Rig 'n VERSOEK aan die voorsitter van die Gemeenskapsforum in jou
          omgewing waarin jy hom/haar vra om boeke vir die biblioteek/mediasentrum
          te skenk en so 'n verskil in die leerders se lewens te maak.                           [25]

2.3       HULDEBLYK

          Aan die einde van jou skoolloopbaan wil jy graag by 'n geleentheid hulde
          bring aan 'n weldoener in die gemeenskap wat jou ondersteun het.

          Skryf die HULDEBLYK.                                                                   [25]

2.4       FORMELE VERSLAG

          Jy moet aan die skoolhoof verslag lewer oor die geslaagdheid van 'n
          musiekkonsert wat by julle skool aangebied is.

          Skryf die FORMELE VERSLAG.                                                             [25]

2.5       KOERANTARTIKEL

          Skryf 'n KOERANTARTIKEL met die opskrif:

                        Besin eer jy begin: "stuur" maak die lewe suur!

          Die doel met die artikel is om leerders van die gevare van sosiale media
          bewus te maak.                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                      6                         DBE/November 2017
                                          NSS

2.6       ONDERHOUD

          Jy het die geleentheid om 'n onderhoud met die Minister van Basiese
          Onderwys te voer oor die uitdagings wat 'n matriekjaar vir die matrikulant
          inhou.

          Skryf die ONDERHOUD na afloop van die gesprek neer.                            [25]

                                                            TOTAAL AFDELING B:           50
                                                                GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2017/7f504e9a-f69d-45ee-b1f6-ef529a4fd2da) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Feb March 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-feb-march-2017/60537e99-e401-4b8c-87b0-63dfb08ba5b2) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2021/54f8cdfd-5b2e-4cb9-a51e-0ac6aa4c408b) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2018/31afda0e-922d-4d84-9a6e-0d9fb2cbbb1d) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2016/a2cdc682-5344-4fe5-ba51-f1d2b0dfdb02) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2014](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2014/bb478918-bb0e-45af-8ce7-568c36662132) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
