# Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2020 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2020, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2020/3768a88d-c9af-45e7-9e45-3eec8e660917
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2020 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2020/3768a88d-c9af-45e7-9e45-3eec8e660917)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans HL P3 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2020-memo/3616620c-736f-4168-94a2-f6f69f2a226d) — Memo · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            SENIOR SERTIFIKAAT/
                       NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                     AFRHL.3

                              AFRIKAANS HUISTAAL V3

                                   NOVEMBER 2020

PUNTE: 100

TYD: 2½ uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

                     OGGENDSESSIE

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                         2                       DBE/November 2020
                                           SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A:     Opstel                                      (50)
          AFDELING B:     Langer Transaksionele Tekste     (2 x 25)   (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. gebruik 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/
          kernwoorde), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet VOOR die finale
          produk gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en daarna netjies deurgehaal word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 80 minute
          AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                     3                          DBE/November 2020
                                       SS/NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 'n OPSTEL van 400 tot 450 woorde.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1       Robin stap stasie toe, soos elke dag die afgelope jaar. Maar vandag is
          sy/haar treë anders as die vorige kere s'n.                                        [50]

1.2       Moenie vir eendag wag nie; leef vandag.                                            [50]

1.3       Die dag toe ek my ore uitgeleen het                                                [50]

1.4       'n Tweede kans ...                                                                 [50]

1.5       Ek weet góéd wie agter hiérdie plan sit!                                           [50]

1.6       Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skryf die
          vraagnommer (1.6.1, 1.6.2 OF 1.6.3) en jou eie titel neer.

          1.6.1

                                                    [Bron: www.victory images.org]           [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3              4                            DBE/November 2020
                                SS/NSS

          1.6.2

                                            [Bron: https://wordpress.co.za]              [50]

          1.6.3

                                         [Bron: http://tranquility/nature.pics]          [50]

                                                        TOTAAL AFDELING A:               50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                      5                       DBE/November 2020
                                        SS/NSS

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

2.1       INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

          Jou oupa/ouma bekommer hom/haar vreeslik oor sy/haar trek na 'n
          aftreeoord.

          Skryf 'n INFORMELE BRIEF aan hom/haar waarin jy hom/haar gerusstel.              [25]

2.2       FORMELE BRIEF: BEDANKING

          Jy het gedurende die vakansie gemeenskapsdiens by jou plaaslike
          Dierebeskermingsvereniging (DBV) verrig.

          Skryf 'n FORMELE BRIEF aan die bestuurder waarin jy hom/haar bedank vir
          die manier waarop hy/sy jou behandel het. Verwys ook na die waardevolle
          lesse wat jy tydens jou gemeenskapsdiens daar geleer het.                        [25]

2.3       HULDEBLYK

          Jy kry die geleentheid om namens die matrikulante hulde aan die skool se
          onderwysers te bring.

          Skryf die HULDEBLYK wat jy op Internasionale Onderwysersdag tydens 'n
          saalbyeenkoms gaan lewer.                                                        [25]

2.4       INFORMELE VERSLAG

          Handboeke is volgens jou vriende onprakties. Jy het navorsing gedoen oor
          die gebruik van handboeke in vergelyking met tablette in skole.

          Skryf 'n INFORMELE VERSLAG oor jou bevindings wat jy aan die
          Onderwysdepartement wil voorlê.                                                  [25]

2.5       TYDSKRIFARTIKEL

          Jy hou van mooi klere en bly op die hoogte van die ontwikkeling van
          tienermodes.

          Skryf 'n TYDSKRIFARTIKEL vir 'n tienertydskrif waarin jy oor die nuutste
          modegiere onder tieners uitbrei.                                                 [25]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                        6                         DBE/November 2020
                                          SS/NSS

2.6       ONDERHOUD

          'n Seun/meisie het onlangs kitsroem verwerf nadat hy/sy 'n gevaarlike
          heldedaad verrig het.

          As joernalis van 'n bekende tydskrif moet jy met hierdie persoon 'n onderhoud
          voer. Skryf hierdie ONDERHOUD neer.                                              [25]

                                                              TOTAAL AFDELING B:           50
                                                                  GROOTTOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Afrikaans HL P1 Nov 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2020/1c2a3f09-82b0-4c05-9c11-abab034e3b99) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2021/54f8cdfd-5b2e-4cb9-a51e-0ac6aa4c408b) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2018/31afda0e-922d-4d84-9a6e-0d9fb2cbbb1d) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2017/4577c737-2595-4437-bfdb-6520a8a9afe6) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2016/a2cdc682-5344-4fe5-ba51-f1d2b0dfdb02) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2014](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2014/bb478918-bb0e-45af-8ce7-568c36662132) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
