# Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2021 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2021, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2021/54f8cdfd-5b2e-4cb9-a51e-0ac6aa4c408b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2021/54f8cdfd-5b2e-4cb9-a51e-0ac6aa4c408b)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC November Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           AFRIKAANS HUISTAAL V3

                                 NOVEMBER 2021

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          2                       DBE/November 2021
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A: Opstel                                        (50)
          AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste         (2 x 25) (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. deur 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kern-
          woorde te gebruik), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet VOOR die
          finale produk gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en daarna netjies deurgehaal word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 100 minute
          AFDELING B: ongeveer 80 (2 x 40) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                             3                                 DBE/November 2021
                                                 NSS

AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende onderwerpe/prente en skryf 'n opstel van 400 tot 450
woorde. Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1       Die selfoon lui skielik ...                                                                      [50]

1.2       Medisyne vir die siel                                                                            [50]

1.3       Wie wil, kán wen!                                                                                [50]

1.4       Luister net na wat ek sê, asseblief.                                                             [50]

1.5
                                          Soms,
                          in die middel van 'n doodgewone dag,
                                 gee die lewe jou 'n kans
                                  op jou eie feëverhaal.
                                                           Anoniem                                         [50]

1.6       Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skryf die
          vraagnommer (1.6.1, 1.6.2 OF 1.6.3) en jou eie titel neer.
          1.6.1

                        [Uit: https://www.teachstarter.com/gb/widget/visual/writing prompts-gb]            [50]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3              4                              DBE/November 2021
                                  NSS

       1.6.2

                                [Uit: https://www.rec2020.com/media/catalogue/product]    [50]

      1.6.3

                                                 [Uit: https://www.webstockreview.net]    [50]

                                                        TOTAAL AFDELING A:                50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                         5                            DBE/November 2021
                                             NSS

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

2.1       INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

         Jy het verneem dat 'n vriend/vriendin se ouers volgende maand hulle vyf-en-
         twintigste huweliksherdenking vier en hy/sy beplan 'n partytjie vir hulle.

         Aangesien jy al self 'n soortgelyke partytjie gereël het, wil jy idees aan die
         hand doen om hierdie geleentheid vir sy/haar ouers onvergeetlik te maak.

         Skryf hierdie brief.                                                                      [25]

2.2       FORMELE BRIEF: KLAGTE

          As klasleier van jou graad 12-groep moes jy T-hemde, wat julle op Vrydae
          skool toe kan dra, bestel.

          Die gehalte van die T-hemde is egter uiters swak.

          Skryf 'n klagtebrief aan die bestuurder van BB-Vervaardigers waarin jy jou
          klagtes volledig uiteensit en 'n voorstel maak oor hoe hierdie saak reggestel
          kan word.                                                                                [25]

2.3       HULDEBLYK

          Een van jou klasmaats is in 'n ongeluk oorlede.

          Jy is gevra om namens jul klas 'n huldeblyk by die roudiens te lewer.

          Skryf die huldeblyk.                                                                     [25]

2.4       KOERANTBERIG

          Skryf 'n koerantberig vir jul plaaslike koerant met die volgende as opskrif:

            Skelms veroorsaak chaos by prysuitdeling                                               [25]

2.5       DIALOOG

          Jy het uitgevind dat jou maat sosiale media gebruik om vals berigte te
          versprei.

          Jy voel dis jou plig om hom/haar teen die gevare hiervan te waarsku.

          Skryf die dialoog.                                                                       [25]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                         6                            DBE/November 2021
                                             NSS

2.6       TYDSKRIFARTIKEL

          Jy het besliste idees oor Valentynsdag.

          Skryf 'n tydskrifartikel waarin jy die voor- en nadele van hierdie dag bespreek.     [25]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:          50
                                                                       GROOTTOTAAL:            100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P1 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2021/7bdd34ac-0ea8-45ae-9033-ffd66428cf13) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2021/ff108b78-d3ed-481e-bcc0-ecd7d096a8be) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2021/42e929f2-d518-448d-9474-d880ba2834f8) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2018/31afda0e-922d-4d84-9a6e-0d9fb2cbbb1d) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2017/4577c737-2595-4437-bfdb-6520a8a9afe6) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2016/a2cdc682-5344-4fe5-ba51-f1d2b0dfdb02) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
