# Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2022 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2022, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2022/ac4f49c0-1988-4cc8-b0e7-89dd7b8b3559
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2022/ac4f49c0-1988-4cc8-b0e7-89dd7b8b3559)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC November Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           AFRIKAANS HUISTAAL V3

                                 NOVEMBER 2022

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                          2                       DBE/November 2022
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A: Opstel                                          (50)
          AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste         (2 x 25)   (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. deur 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kern-
          woorde te gebruik), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet VOOR die
          finale produk gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en daarna netjies deurgehaal word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 100 minute
          AFDELING B: ongeveer 80 (2 x 40) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                   3                            DBE/November 2022
                                       NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe/prente en skryf 'n opstel van 400 tot 450
woorde. Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1       Met bewende hande skeur ek die koevert oop ...                                    [50]

1.2       Skool – waardevol of waardeloos?                                                  [50]

1.3       Kniediep in die moeilikheid!                                                      [50]

1.4       Is teëspoed net 'n komma?                                                         [50]

1.5
                        "Net ŉ klein bietjie hoop maak jou hart
                                    se hekke oop."                                          [50]

Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skryf die vraagnommer
(1.6, 1.7 OF 1.8) en jou eie titel neer.

1.6

                                                   [Bron: https://m.facebook.com]           [50]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3             4                           DBE/November 2022
                                 NSS

1.7

                                         [Bron: Google images: Start2Move.nl]         [50]

1.8

                                       [Verwerk uit Taalgenoot, WINTER 2021]          [50]

                                                    TOTAAL AFDELING A:                50

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                        5                           DBE/November 2022
                                            NSS

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

2.1    E-POS

       Jou neef/niggie het jou met raad en daad tydens 'n onlangse familiekrisis
       bygestaan.

        Van
        Aan
        Datum
        Onderwerp
        Boodskap:

      Gebruik die bostaande formaat en stuur aan jou neef/niggie 'n E-POS waarin jy
      jou waardering teenoor hom/haar uitspreek en maak ook melding van wat dit vir
      julle familie beteken het.                                                                [25]

2.2    FORMELE BRIEF

       Daar het onlangs 'n restaurant – spesifiek vir jongmense – in jou omgewing
       geopen.

       Rig 'n KLAGTEBRIEF aan die bestuurder waarin jy jou ontevredenheid uitspreek
       nadat jy onlangs tydens 'n besoek aan dié restaurant teleurgestel is.                    [25]

2.3    RESENSIE

       Jou skool het 'n leeskompetisie vir gewilde Afrikaanse boeke geloods.
       Die wenboek het 'n blywende indruk op jou gelaat.

       Skryf 'n RESENSIE vir die skoolkoerant oor hierdie boek.                                 [25]

2.4    KOERANTBERIG

       'n Sekuriteitswag by jou skool is gister vir sy/haar buitengewone optrede beloon.

       Skryf 'n KOERANTBERIG daaroor vir die dorp se gemeenskapskoerant.                        [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3                       6                          DBE/November 2022
                                           NSS

2.5     DIALOOG

        Jy is moeg daarvoor dat jou vriend/vriendin altyd verskonings aanvoer wanneer
        jy iets opwindends voorstel en jy besluit om die saak met hom/haar te bespreek.

        Skryf die DIALOOG.                                                                 [25]

2.6     INFORMELE TOESPRAAK

        Jou skool se entrepreneursklub wil tieners toerus om ekonomies vry, maar
        verantwoordelik, op te tree. Jy word gevra om die ouers van jou skool oor die
        volgende onderwerp toe te spreek:

        Tieners moet hulle eie geldsake hanteer.
        Skryf die TOESPRAAK.                                                               [25]

                                                               TOTAAL AFDELING B:          50
                                                                   GROOTTOTAAL:            100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P1 Nov 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2022/7d3a1fac-f27c-4882-a682-cfe752eb8aeb) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P2 Nov 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-nov-2022/5354dd07-46df-4f34-b294-d451ae648a12) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2022/635d4025-2ec6-4a06-a793-dc0f35254a58) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2022/c6956443-8f83-4967-aec5-c587b7e618da) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2021/54f8cdfd-5b2e-4cb9-a51e-0ac6aa4c408b) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2018/31afda0e-922d-4d84-9a6e-0d9fb2cbbb1d) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
