# Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2012 QP

> Grade 11 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape November 2012, 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr11-2012/3f2c341e-1ca2-4671-9a83-0768cb3f5b78
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2012 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr11-2012/3f2c341e-1ca2-4671-9a83-0768cb3f5b78)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2012 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS HL P3 MEMO GR11 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-gr11-2012/5ef594c9-873f-4f0b-bed5-7afddb3c06db) — Memo · 2012 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   Province of the
                   EASTERN CAPE
                   EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                        NOVEMBER 2012

                  AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                               *AFRHL3*

                     Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        AFRIKAANS HUISTAAL V3                           (NOVEMBER 2012)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE AFDELINGS:

      AFDELING A:         Opstel                                (50)
      AFDELING B:         Langer Transaksionele Tekste          (30)
      AFDELING C:         Korter Tekste: Transaksionele,
                          Naslaan- en Informatiewe Tekste       (20)

2.    Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

3.    Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.    Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.    Jy moet jou werk beplan (bv. ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde,
      ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk
      gedoen word.

6.    Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
      word.

7.    Jy behoort ongeveer 80 minute aan AFDELING A, 40 minute aan
      AFDELING B en 30 minute aan AFDELING C te bestee.

8.    Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

9.    Voorsien elke teks van ŉ gepaste titel/opskrif. LET WEL: Die titel/opskrif
      word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                   AFRIKAANS HUISTAAL V3                                 3

 AFDELING A: KREATIEWE TEKSTE (OPSTEL)

 VRAAG 1

      Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 400 tot 450
       woorde.
      Jy moet jou skryfwerk beplan en bewyse van beplanning/redigering gee.
      Dui die vraagnommer en die onderwerp duidelik by die finale skryfstuk/teks
       aan.
      Dui die lengte van jou skryfwerk aan. Tel die woorde en dui dit tussen hakies
       aan die einde van die skryfstuk aan.
      LET WEL: Trek ŉ streep deur die beplanning NADAT jy jou finale poging
                   oorgeskryf het.

 1.1

          Dit gebeur so vinnig. Daar’s ŉ
          harde ontploffing in my kop …
                                                                                       [50]

                                              OF

 1.2

                                    AGTER GLAS
                                                                                       [50]

                                              OF

 1.3      Die kuberruim gons 24/7 soos mense gesels en
          inligting deel, maar dit vernietig die mens se
          sosiale lewe!                                                                [50]

                                              OF

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                 AFRIKAANS HUISTAAL V3                   (NOVEMBER 2012)

1.4   “Neem my saam in die holte van jou hart
       Bêre my naam in jou hemp se laaste vou”
                                           [Nataniël – uit Saam]    [50]

                                 OF

1.5
                Hompie word weer heel                               [50]

                                 OF

1.6   1.6.1

                                                   (Internet)       [50]

                                      OF

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)          AFRIKAANS HUISTAAL V3      5

     1.6.2

                                                 [50]

                                 OF

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6               AFRIKAANS HUISTAAL V3                             (NOVEMBER 2012)

    1.6.3

                                        [Internet Ben Goossens]             [50]

                                                TOTAAL AFDELING A:            50

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                   AFRIKAANS HUISTAAL V3                                    7

 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE

 VRAAG 2

    Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ skryfstuk van 180 tot 200
     woorde.
    Jy moet jou skryfwerk beplan en bewyse van beplanning/redigering gee.
    Dui die vraagnommer en die onderwerp duidelik by die finale skryfstuk/teks
     aan.
    Dui die lengte van jou skryfwerk aan. Tel die woorde en dui dit tussen hakies
     aan die einde van die skryfstuk aan.
    LET WEL: Trek ŉ streep deur die beplanning NADAT jy jou finale poging
                oorgeskryf het.

 2.1 BEDANKINGSBRIEF

       Skryf ŉ BEDANKINGSBRIEF na aanleiding van EEN van die onderstaande
       pluimpies. Verskaf besonderhede oor die diens/optrede/voorval waarin jy
       ook aandui wat die diens of optrede so besonders maak.

       Dankie vir puik diens.

       Julle het my soos ŉ koning laat voel!                                             [30]

                                             OF

 2.2 BRIEF VAN GELUKWENSING

       Skryf ŉ brief van GELUKWENSING namens die leerders van jou skool aan
       ŉ oudskolier wat presteer het.                                                    [30]

                                             OF

 2.3 DIALOOG

       Jou vriend/vriendin beleef ŉ groot krisis en bel jou. Skryf julle dialoog neer.   [30]

                                             OF

 2.4 TOESPRAAK

       Jy word gevra om die graad 11-leerders van jou skool toe te spreek. Skryf
       die TOESPRAAK waarin jy hulle onder andere wys op die “moets en
       moenies” wat op hulle tydens hul matriekjaar wag.                                 [30]

                                                              TOTAAL AFDELING B:          30

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         AFRIKAANS HUISTAAL V3                                (NOVEMBER 2012)

AFDELING C: KORTER TEKSTE: TRANSAKSIONELE/NASLAAN-/
            INFORMATIEWE TEKSTE

VRAAG 3

   Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ skryfstuk van 100 tot 120
    woorde.
   Jy moet jou skryfwerk beplan en bewyse van beplanning/redigering gee.
   Dui die vraagnommer en die onderwerp duidelik by die finale skryfstuk/teks
    aan.
   Dui die lengte van jou skryfwerk aan. Tel die woorde en dui dit tussen hakies
    aan die einde van die skryfstuk aan.
   Grafiese ontwerp mag gebruik word, maar dit tel nie punte nie.
   LET WEL: Trek ŉ streep deur die beplanning NADAT jy jou finale poging
               oorgeskryf het.

3.1 UITNODIGING

     Jy dien in die komitee wat die jaarlikse Sport en Kultuur Prestige-aand reël.
     NOOI die ouers, onderwysers en hooggeplaastes in die gemeenskap na die
     geleentheid uit.                                                                  [20]

                                          OF

3.2 INSTRUKSIES

     ŉ Vreemdeling wil julle skool kom besoek, maar benodig leiding. Skryf
     rigtingaanwysings vir hom/haar neer oor hoe om by die skool uit te kom.
     Jou rigtingaanwysings moet puntsgewys aangebied word.                             [20]

                                          OF

3.3 ADVERTENSIE

     Ontwerp ŉ ADVERTENSIE vir die Suid-Afrikaanse Bloeddiens na aanleiding
     van: NEEM ’N OOMBLIK EN GEE LEWE. Hierdie advertensie gaan gebruik
     word om bloedskenking by jou skool te adverteer.

     LET WEL: Dié is ŉ informatiewe teks. Jy sal dus GEEN punte vir versiering
              verdien nie.                                                             [20]

                                                          TOTAAL AFDELING C:            20
                                                              GROOTTOTAAL:             100

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2020-d/279a85bd-fc36-442d-970d-462fe5b33332) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2020/ad488968-98ae-45c9-b72c-ec327d9a517d) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2019 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2019-d/621faa5a-85ea-491d-97c1-65c622ae079f) — Afrikaans HL · QP · 2019 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP GR11 NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr11-nov2018/00d22fc1-516f-4571-b23f-714743c44124) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP GR11 NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr11-nov2018-d/713f8d6d-e05a-4bfd-b484-c520c599bc44) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov2015/fe21b7b3-e60d-4392-92bc-69ee48201a7b) — Afrikaans HL · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 11 Afrikaans HL

- [Gr11-Afr-HT-studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-ht-studiegids-lr/2b9b2077-8262-449a-b0c2-0a2c24f6c066) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7331d9c-fb08-4e50-a5fa-5194e10abedf) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/5169c337-6d70-4178-bd0f-5faa5fe965d4) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P3 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-3-afrikaans/d9c49a75-8852-4349-9c83-f93cd7d0edb8) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1-afrikaans/4b4f5755-8780-46c0-939e-18488a8db73e) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2-afrikaans/c1c25cf5-d38e-4cb8-93e6-6f12c024cc2c) — Memo · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
