# Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2018 QP

> Grade 11 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape November 2018, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr11-nov2018/00d22fc1-516f-4571-b23f-714743c44124
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 11 P3 Eastern Cape November 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr11-nov2018/00d22fc1-516f-4571-b23f-714743c44124)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans HL P3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo/d90f92e2-e49d-4102-be74-0d886b0ac7f7) — Memo · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2018

               AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE: 100

TYD:   3 uur

                           *IAFRHL3*

                Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 AFRIKAANS HUISTAAL V3                   (EC/NOVEMBER 2018)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.

          AFDELING A:     Opstel                                     (50 punte)
          AFDELING B:     Langer transaksionele tekste (2 x 25)      (50 punte)

    2.    Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

    3.    Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

    4.    Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

    5.    Beplan (met bv. ŉ breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde, ens.),
          proeflees en redigeer jou werk. Die beplanning moet gedoen word
          VOOR die finale produk aangepak word.

    6.    Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies
          deurgehaal word.

    7.    Bestee jou tyd soos volg:

          AFDELING A: ongeveer 90 minute
          AFDELING B: ongeveer 90 (2 x 45) minute

    8.    Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in
          hierdie vraestel gebruik is.

    9.    Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde
          getel word NIE.

    10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)            AFRIKAANS HUISTAAL V3                                          3

 AFDELING A: OPSTEL

 VRAAG 1

 Kies EEN van die volgende onderwerpe/opdragte en skryf ŉ OPSTEL van
 350–400 woorde.

 1.1     Só het ons vriendskap skeefgeloop.                                           [50]

 1.2     2019!                                                                        [50]

 1.3     Hiersonder sou ek nie kon klaarkom nie.                                      [50]

 1.4     Skryf ŉ OPSTEL wat met die sin hieronder as SLOT eindig.
         Jy moet dié slotsin in jou ANTWOORDEBOEK oorskryf.

         Dít is hoekom Piet vandag nog nie met sy broer praat nie.                    [50]

 1.5     Sosiale media beheer ons lewens.                                             [50]

 1.6     Bestudeer die prikkels hieronder en skryf ŉ OPSTEL oor EEN van die
         volgende prente. Skep jou eie titel.

         1.6.1

                                                               [Uit: Google Images]   [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           AFRIKAANS HUISTAAL V3                  (EC/NOVEMBER 2018)

        1.6.2

                                                          [Uit: Getty Images]   [50]

        1.6.3

                                                         [Uit: Google Images]   [50]

                                                    TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)             AFRIKAANS HUISTAAL V3                                       5

  AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

  VRAAG 2

  Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180–200 woorde oor elk.

  2.1    INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF

         Jy wil die vriendskap tussen jou en ŉ vriend(-in) beëindig.

         Skryf ŉ VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan hom/haar en gee die redes
         waarom jy die vriendskap wil beëindig.                                        [25]

  2.2    INFORMELE VERSLAG

         As deel van ŉ liefdadigheidsprojek in Lewensoriëntering het jy en ŉ groep
         leerders die plaaslike ouetehuis in julle omgewing besoek.

         Skryf die INFORMELE VERSLAG                aan    die   Lewensoriëntering
         onderwyser(-es) oor julle besoek.                                            [25]

  2.3    HULDEBLYK

         Julle predikant tree na jarelange diens af. As jeugleier word jy gevra om
         tydens die afskeidsdiens ŉ huldeblyk aan hom/haar te lewer.

         Skryf die HULDEBLYK.                                                         [25]

  2.4    TYDSKRIFARTIKEL

                       EKSAMENKULLERY RAAK AL TEGNOLOGIES

         Skryf ŉ TYDSKRIFARTIKEL vir ŉ bekende tienertydskrif oor die
         bogenoemde onderwerp.                                                        [25]

  2.5    ONDERHOUD

         Jy het die geleentheid om ŉ onderhoud met die plaaslike wyksraadslid te
         voer oor die probleme wat jongmense in jou omgewing ondervind.

         Skryf die ONDERHOUD tussen jou en die wyksraadslid neer.                     [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                AFRIKAANS HUISTAAL V3                   (EC/NOVEMBER 2018)

    2.6   FORMELE BRIEF: VERSOEK

          Jou skool se prefektegroep beplan ŉ kamp om spangees te bou.
          Ongelukkig het die skool nie die nodige fondse om die kamp te borg nie.

          Skryf ŉ brief aan ŉ bekende winkelgroep waarin jy om donasies vra.        [25]

                                                         TOTAAL AFDELING B:          50
                                                             GROOTTOTAAL:           100

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 QP GR11 NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr11-nov2018-d/713f8d6d-e05a-4bfd-b484-c520c599bc44) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR11 NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr11-nov2018-d/4421cb1b-234e-4ec1-9fb3-dd18cd614ec3) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR11 NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr11-nov2018/ed790c5d-1cfd-4305-a799-6e65f0636659) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2020-d/279a85bd-fc36-442d-970d-462fe5b33332) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2020/ad488968-98ae-45c9-b72c-ec327d9a517d) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR11 QP NOV 2019 D](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr11-qp-nov-2019-d/621faa5a-85ea-491d-97c1-65c622ae079f) — Afrikaans HL · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Afrikaans HL

- [Gr11-Afr-HT-studiegids LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-afr-ht-studiegids-lr/2b9b2077-8262-449a-b0c2-0a2c24f6c066) — Guide · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7331d9c-fb08-4e50-a5fa-5194e10abedf) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/5169c337-6d70-4178-bd0f-5faa5fe965d4) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P3 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-3-afrikaans/d9c49a75-8852-4349-9c83-f93cd7d0edb8) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1-afrikaans/4b4f5755-8780-46c0-939e-18488a8db73e) — Memo · 2026 · Afr
- [Grade 11 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2-afrikaans/c1c25cf5-d38e-4cb8-93e6-6f12c024cc2c) — Memo · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
