# Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2013 QP

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2013, 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr12-sept2013/e3904837-182b-48a9-a4cd-c079b3ff377d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2013 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp-gr12-sept2013/e3904837-182b-48a9-a4cd-c079b3ff377d)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AFRIKAANS HL P3 MEMO GR12 2013](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-gr12-2013/7ffde639-95e1-45e0-834e-5f09f0180807) — Memo · 2013 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   Province of the
                   EASTERN CAPE
                   EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2013

                  AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   100

TYD:     2½ uur

                               *AFRHL3*

                     Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       AFRIKAANS HUISTAAL V3                               (SEPTEMBER 2013)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit DRIE AFDELINGS:

     AFDELING A:          Opstel                                (50)
     AFDELING B:          Langer Transaksionele Teks            (30)
     AFDELING C:          Korter Teks: Transaksioneel/
                          Naslaan/Informatief                   (20)

     Jy word sterk aangeraai om 80 minute aan AFDELING A, 40 minute aan
     AFDELING B en 30 minute aan AFDELING C te bestee.

2.   Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.

3.   Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.   Begin ELKE afdeling op ŉ NUWE bladsy.

5.   Jy moet jou werk beplan (bv. ŉ breinkaart, diagram, vloeidiagram,
     sleutelwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die
     finale produk gedoen word.

6.   Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ’n streep deur die
     beplanning as jy jou finale weergawe oorgeskryf het.

7.   Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
     vraestel gebruik is.

8.   Voorsien elke skryfstuk van ŉ gepaste titel/opskrif.

     LET WEL: Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem as die woorde
              getel word NIE.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)             AFRIKAANS HUISTAAL V3                           3

 AFDELING A: KREATIEWE TEKSTE (OPSTEL)

 VRAAG 1

 Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ OPSTEL van 400–450 woorde.

 1.1
        Ek het dit uiteindelik reggekry.                                    [50]

                                        OF

        Bedel, bedel … Moet jy gee?
 1.2
                                                                            [50]

                                        OF

 1.3
        Woorde kan nie regmaak waar dit
        die mens versplinter het nie.                                       [50]

                                        OF

        Die ongenooide gas.
 1.4
                                                                            [50]

                                        OF

 1.5
        Daar is net een Rooikoos Arendse.                                   [50]

                                        OF

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                 AFRIKAANS HUISTAAL V3                          (SEPTEMBER 2013)

1.6   1.6.1

                                                        [Bron: Internet]   [50]

                                     OF

      1.6.2

                                          [Bron: Pultzer winning images]   [50]

                                     OF

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)          AFRIKAANS HUISTAAL V3                           5

       1.6.3

                                                  [Bron: www.clipartOF.com]   [50]

                                                     TOTAAL AFDELING A:        50

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                      AFRIKAANS HUISTAAL V3                             (SEPTEMBER 2013)

AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ SKRYFSTUK van 180–200
woorde.

2.1   ARTIKEL

      Jy het die voorreg gehad om Lady Gaga of enige ander bekende sanger/es
      of rolprentster te ontmoet tydens haar/sy toer in Suid-Afrika. Skryf ŉ
      ARTIKEL vir jul skoolkoerant oor haar/hom nadat jy ŉ onderhoud met
      haar/hom gevoer het.                                                        [30]

                                        OF

2.2   FORMELE BRIEF – AANSOEK

      Jy wil volgende jaar baie graag verder studeer. In Die Burger van
      3 September 2013 is daar ŉ advertensie geplaas om kandidate aan te
      moedig om vir ŉ beurs van hul keuse aansoek te doen.

      Skryf hierdie AANSOEKBRIEF.                                                 [30]

                                        OF

2.3   TOESPRAAK

      Jy word gevra om by ŉ oueraand ŉ toespraak te lewer oor die volgende
      onderwerp: Tieners het grense nodig.

      Skryf die TOESPRAAK neer.
                                                                                  [30]
                                        OF

2.4   INFORMELE VERSLAG

      Jy was deel van ŉ omgeegroep wat die plaaslike Dierebeskermings-
      vereniging besoek het. Dit gaan baie sleg daar.

      Skryf aan die plaaslike munisipaliteit ŉ INFORMELE VERSLAG om hulle in
      te lig oor wat daar aangaan.                                                [30]

                                                      TOTAAL AFDELING B:            30

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                AFRIKAANS HUISTAAL V3                                7

AFDELING C: KORTER TEKSTE: TRANSAKSIONELE-/NASLAAN-/
            INFORMATIEWE TEKSTE

VRAAG 3

Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ SKRYFSTUK van 100–120
woorde.

3.1    ADVERTENSIE

       Jy het onlangs ŉ nuwe tatoeëersalon begin.

       Ontwerp die ADVERTENSIE waarin jy jou dienste as ŉ tatoeëerkunstenaar
       aanbied.

       LET WEL:     Dit is ŉ informatiewe teks. Jy sal dus GEEN punte vir
                    versiering verdien nie.                                       [20]

                                          OF

3.2    INSTRUKSIES

       Jou troeteldier is baie siek en jy moet die naweek ŉ sportbyeenkoms op ŉ
       ander plek bywoon.

       Skryf die INSTRUKSIES aan die persoon wat na jou siek troeteldier
       omsien, neer.                                                              [20]

                                          OF

3.3    DAGBOEK

       Jy het aan ŉ plaaslike talentkompetisie deelgeneem. Maak ŉ dagboek-
       inskrywing oor die aand, voor en na afloop van die kompetisie.

       Skryf dié TWEE DAGBOEKINSKRYWINGS.                                         [20]

                                                         TOTAAL AFDELING C:        20
                                                             GROOTTOTAAL:         100

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2023-eastern-cape-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/1a878435-bdd2-45da-8e0c-99f96c0bae42) — Afrikaans HL · QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2022/635d4025-2ec6-4a06-a793-dc0f35254a58) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2021/ff108b78-d3ed-481e-bcc0-ecd7d096a8be) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2018/32d2c07a-21b1-4b79-b92f-17522a2bfc63) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2022/3eab821d-3328-4649-9b69-df2f8a598b74) — Afrikaans HL · Memo · 2022 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR 12 MEMO SEPT2020](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr-12-memo-sept2020/f9a99ac3-5b21-4159-aca7-7737a23ab5b0) — Afrikaans HL · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
