# Afrikaans HL Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo

> Grade 12 Afrikaans HL memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-ht-v1-memo/19b5312b-77b9-4b25-b9b1-34b934b92b83
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-ht-v1-memo/19b5312b-77b9-4b25-b9b1-34b934b92b83)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2018

                AFRIKAANS HUISTAAL V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   70

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                   AFRIKAANS HUISTAAL V1                (EC/SEPTEMBER 2018)

     AFDELING A: LEESBEGRIP

     VRAAG 1

     Nasien van die leesbegrip:

        Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie
         nagesien nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beϊnvloed. (Taal-
         en spelfoute moet wel aangetoon word.)
        Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK
         STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
        Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
         die aanhalingstekens ontbreek nie. Vir vrae wat aanhalings uit die
         leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens
         ontbreek nie.
        Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit
         korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
         uitgelig word.
        Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ
         hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
        Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die
         vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
         antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
         gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
         word dit aanvaar.
        Aanvaar dialektiese variasies.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    AFRIKAANS HUISTAAL V1                               3

Vraag                                      Antwoord                                      Punt

1.1        ŉ Boelie by die werkplek is slim/slu/skelm/listig om eie voordeel te
           behaal – “uitgeslape” √
           “vyand”– kollegas is daar om na mekaar se belange om te sien √                       (2)

1.2        Dit kom eintlik voor by kinders en tieners se gedrag. √                              (1)

1.3        Konsultante beskik oor legio (baie) stories oor kliënte √
           EN wat ook op verskillende wyses by die werk geboelie word. √                        (2)

1.4        Die hoofoorsaak is die perverse behoefte aan en die verkryging van
           mag. √                                                                               (1)

1.5        Die boelie se aksies is meestal subtiel en onderduims. √
           Boelies veins verbasing en onskuld wanneer hy/sy gekonfronteer
           word. √
           Boelies se treitering is moeilik om te bewys/vaag. √
           Die gevolg vir die slagoffer is ŉ magtelose, verlammende gevoel omdat
           hulle nie geglo word nie. √                                                          (4)

1.6        Die slagoffer word as onbekwaam beskryf. √
           Die slagoffer word verneder voor kollegas of kliënte. √
           Die slagoffer voel skaam selfs al het hy/sy niks verkeerd gedoen nie. √
           Senior bestuurders ignoreer die klagtes van viktimisering. √
           Medewerkers kan hul aan die kant van die boelie skaar en kan selfs die
           slagoffer verder straf. √                                                            (3)
           Enige DRIE van bogenoemde of soortgelyke antwoorde.

1.7        Die slagoffer weerhou inisiatief en kreatiwiteit. √
           EN vermy selfs spanningsvolle situasies deur siek te wees. √                         (2)

1.8        Dis ŉ feit aangesien:
           Navorsing het bewys dat slagoffers 26% meer siekteverlof neem as
           werknemers wat nie aan treitering blootgestel word nie. √                            (1)

1.9        Magsugtige leierskap/Gebrekkige of afwesige leierskap √                              (1)

1.10       Buitefaktore speel ook ŉ rol in boeliepraktyke (in toksiese organisasies)
           aangesien Suid-Afrika oor ŉ toenemende ekonomiese magteloosheid
           binne ŉ groter ekonomies-politieke stelsel ervaar wat selfbelang,
           selfverryking en uitbuiting aanmoedig. √                                             (1)

1.11       Die oplossing begin by die magstruktuur van die organisasie en
           rolspelers met meer mag as die boelie.
           Die redes vir die swak sukses van slagoffers is omdat individuele
           gesprek met die boelie, √
           mediasie (onderhandeling) ook nie sukses waarborg nie. √
           Die slagoffer kan dikwels getraumatiseer word, √
           En daar is ook min sukses wanneer daar by seniors gekla word / seniors
           is dikwels onbetrokke en tree nie daadwerklik op nie. √                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                    AFRIKAANS HUISTAAL V1                 (EC/SEPTEMBER 2018)

  1.12      Die slagoffer moet deeglik voorberei voordat daar gesprekke met die
            boelie se bestuurder kan plaasvind. √
            Die slagoffer moet bewyse en getuienis versamel en opskryf deur √
            Aanmerkings √
            Soorte opdragte en take moet ook aangeteken word. √                                (3)

  1.13      Die leerder staan met ŉ valhelm, √
            Skouerbeskerming √
            ŉ “kussing” voor sy lyf vasgebind √
            asook stewels en lyk eerder asof hy/sy ŉ soldaat is gereed vir geveg. √
            Die plakkaat/inskrywing links agter dui ook die geweld by skole aan. √

            Enige TWEE van bogenoemde of ŉ soortgelyke antwoord.                               (2)

  1.14      Ja, dis ironies, want ŉ mens verwag dat leerders/kinders by skole ook
            ingelig word van boelies en boeliegedrag en duidelik blyk dit in die
            spotprent dat hierdie leerder eerder na ŉ gevegsone op pad is en nie na
            ŉ vreedsame skool sodat onderrig kan plaasvind nie. √                              (1)

  1.15      Die leerder in die spotprent is aangetrek vir oorlog voer en dit sluit aan
            by paragraaf 1 se verduideliking van wat boeliegedrag is (bewustelike,
            opsetlike, vyandige, herhaalde gedrag wat plaasvind. √
            Daar is ook nie ŉ kans dat die leerder sukses gehad het met
            gesprekvoering nie.√                                                               (2)

  1.16      Navorsing toon dat boeliegedrag reeds gewelddadig is en nie net
            verbaal nie. √                                                                     (1)

                                                               TOTAAL AFDELING A:                 30

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                     AFRIKAANS HUISTAAL V1                            5

 AFDELING B: OPSOMMING

 VRAAG 2

 Nasien van die opsomming:

    Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ŉ
     opskrif/titel te voorsien nie.
    Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.
    Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
    Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is
     nie, word die eerste opsomming nagesien.
    Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
    Punte word soos volg toegeken vir HT:
     o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
     o 3 punte vir taal
     o Puntetotaal:10

    Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks
     aangehaal het nie:
     o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe.
     o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe.
     o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe.

  Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat woordeliks aangehaal
   het:
   o 6–7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie
   o    1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe

 LET WEL:

  Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.
  Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het
   nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
  Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
   Die res van die opsomming word geïgnoreer.
  Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word
   die kandidaat nie gepenaliseer nie.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                   AFRIKAANS HUISTAAL V1                  (EC/SEPTEMBER 2018)

     MOONTLIKE PARAGRAAF:

     Tieners en ouers dink anders oor dinge omdat beide ŉ nuwe fase betree. Ouers
     en tieners hanteer konflik anders. Die verhouding tussen die ouer en die tiener
     verander soos wat hul groter word. Tieners en ouers gaan deur oorgangsfases dus
     verander individue ook. Tieners vorm ŉ unieke identiteit en die ouers sukkel om
     die verandering te hanteer. Ouers wil hul kinders beskerm. Tieners se fisiese
     veranderinge maak dit vir hulle moeilik om daarby aan te pas.

     Getal woorde: 79

     Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word.

         AANHALINGS UIT TEKS:                          MOONTLIKE BEWOORDING

        Ouers en tieners begin anders dink        Tieners en ouers dink anders oor
         oor dinge.                                dinge omdat beide ŉ nuwe fase
                                                   betree.

        Nie ouers of tieners hanteer konflik op   Ouers en tieners hanteer konflik
         ŉ manier wat die ander party tevrede      anders.
         sal stel nie.

        Verhoudings tussen ouers en tieners       Die verhouding tussen die ouer en
         verander soos wat die kind groter         die tiener verander soos wat hul
         word.                                     groter word.

        Individue verander ook.                   Tieners en ouers gaan deur
                                                   oorgangsfases dus verander
                                                   individue ook.

        Die ouers sukkel om die verandering       Tieners vorm ŉ unieke identiteit en
         in die tiener se lewe te hanteer.         die ouers sukkel om die verandering
                                                   te hanteer.

        Tot aan die einde van hulle lewe het      Ouers wil hul kinders te alle tye
         ouers steeds die behoefte om te           beskerm.
         beskerm en seker te maak dat dit goed
         gaan met hul kind.

        Tieners se fisiese veranderinge maak      Tieners se fisiese veranderinge
         dat dit dikwels moeilik is vir hulle om   maak dit vir hulle moeilik om daarby
         by die veranderinge by te bly en aan te   aan te pas.
         pas.

                                                                             (79 woorde)

                                                                TOTAAL AFDELING B:            10

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      AFRIKAANS HUISTAAL V1                                7

  AFDELING C: TAAL

  VRAAG 3

  Nasien van hierdie afdeling:

       Spelling:
        o Eenwoord-antwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie
           korrek nie tensy die spelling die betekenis van die woord beϊnvloed
           en/of die spelling die aspek is wat geassesseer word.
        o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien
           die fout in die taalstruktuur getoets word.
        o Waar ŉ afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te
           wees.
        Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied
         word soos in die instruksie aangedui.

  VRAAG 3

  Vraag                                 Antwoord                                          Punt
  3.1       Wye/groot verskeidenheid leesstof (vir vroue en mans)                           (1)

  3.2       Dit is die skakel met die onderskeie tydskrifinhoud/
            Om die allesomvattende verskeidenheid aan te dui                                (1)

  3.3       Alles is op een plek/
            Alles blyk op een plek (te wees)/
            Alles skyn op een plek (te wees)                                                (1)

  3.4       Moet jy nou jou gunsteling Afrikaanse tydskrifte en koerante aanlyn
            op netwerk24.com vir net R99 per maand kry?                                     (1)

  3.5       Om manipulasie aan te dui/
            om leser te manipuleer                                                          (1)

  3.6       Maandeliks                                                                      (1)

  3.7       Kuiergaste                                                                      (1)

  3.8       Finansiële
            (Spelling moet korrek wees.)                                                    (1)

  3.9       gastehuis/losieshuis/weeshuis/kinderhuis                                        (1)

  3.10      Koekie met die hart dui op liefde/lief vir die lees van Afrikaanse
            tydskrifte
            Dit dui partydigheid aan/
            Dat die Afrikaanse leser lief sal wees vir die lees van die tydskrifte.         (1)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                   AFRIKAANS HUISTAAL V1               (EC/SEPTEMBER 2018)

     VRAAG 4: STROKIES

     Vraag                                Antwoord                                   Punt
     4.1     Hondjie                                                                   (1)

     4.2     Genl./genl.                                                                 (1)

     4.3     Nee, niemand het dit vir my teruggebring nie.                               (1)

     4.4     Omdat hy jou nommer in my beursie gekry het, sal ek maatreëls moet
             tref!                                                                       (1)

     4.5     Die hoofbedekkings op hul koppe/die kamele                                  (1)

     4.6     Daar is meer as een gesegde dus is dit nie ŉ enkelvoudige sin nie.
             Daar is ŉ hoofsin sowel as ŉ bysin.                                         (1)

     4.7     Die vliegtuig is oud.                                                       (1)

     4.8     Oral                                                                        (1)

     4.9     Dames/Meisies                                                               (1)

     4.10    Ek is jammer.                                                              (1)
                                                                                       [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                     AFRIKAANS HUISTAAL V1                                  9

  VRAAG 5: ARTIKEL

  Vraag    Antwoord                                                                        Punt
  5.1      Suid-Afrika streef daarna om vinnige aanvallende rugby te speel.                  (1)

  5.2      Knie                                                                                (1)

  5.3      Onder                                                                               (1)

  5.4      Onfiks                                                                              (1)

  5.5      Die fiksheids-en kondisioneringsghoeroe wat verlede jaar nog in
           Brittanje gebly het, sê ons spelers is net so groot en sterk soos enige
           ander rugbyland s’n.                                                                (1)

  5.6      hindernis/uitdaging/kwessie                                                         (1)

  5.7      Jy het baie moed as jy in die leeus se hok wil klim, of is jy net
           domastrant?/Jy moet die moed van jou oortuiging hê.                                 (1)

  5.8      Waarskynlikheid/moontlikheid                                                        (1)

  5.9      Die kultuur onder baie van ons spelers sal egter “vrot” wees.
           (Die aanhalingstekens is opsioneel.)                                                (1)

  5.10     Ekstra inligting ten opsigte van die beroep word gegee./
           Die begrip “wat jou beroep behels” word uitgebrei./
           ŉ Voorbeeld van opoffering wat gemaak moet word, word gegee.                       (1)
                                                                                             [10]

                                                            TOTAAL AFDELING C:                 30
                                                                GROOTTOTAAL:                   70

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [Afrikaans HT V3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-ht-v3-memo/91761bc7-ee0d-4099-b450-ff316dcb4eea) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2018/32d2c07a-21b1-4b79-b92f-17522a2bfc63) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P1 May June 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-may-june-2018-memo/ec966033-9c89-4162-a085-348fa5019f1d) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P2 May June 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-may-june-2018-memo/89172392-378e-4868-8b19-5f1762563210) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [FINAL Afrikaans HL P1 Nov 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/final-afrikaans-hl-p1-nov-2018-memo/b68b459e-9b13-478b-be0d-a2f55fdaa625) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2018 Memo FINAL](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2018-memo-final/8030a9f3-454f-4188-95d0-c070eac72914) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 SEPT 2025 Vraestel Finaal watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-sept-2025-vraestel-finaal-watermark/894b9037-3aa7-4a0d-84d9-5f59ea1ba827) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2025-watermark/f8b3d39f-6d21-4f75-8938-43658dade404) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2025 (2) watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2025-2-watermark/eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e) — QP · 2025 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/0c5bd041-fb26-4e5b-9191-459543e9448b) — QP · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-sept-2024/bf2717ca-c614-4303-b525-8ff0faa05507) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp-gr12-sept-2024/f60ec554-9a7a-462d-8f43-9a0eea4cee77) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
