# Afrikaans HL Grade 9 ANA 2011 Memo

> Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2011, 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-huistaal-graad-9-vorm-b-memo/3af4e9e7-e65b-4c18-81d8-382f2c932a04
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2011
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 3

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 ANA 2011 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-huistaal-graad-9-vorm-b-memo/3af4e9e7-e65b-4c18-81d8-382f2c932a04)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · ANA · 2011 · Afrikaans. Memorandum, 3 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                        JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2010
                                            GRAAD 9 AFRIKAANS: HUISTAAL
                                               MEMORANDUM VIR VORM B

VRAAG        VERWAGTE ANTWOORDE               PUNT(E)       TOTAAL     VRAAG       VERWAGTE ANTWOORDE                      PUNT(E)    TOTAAL

1.      B)     die skoonheid van Berg     1                 /1        2.          Berg Kilimanjaro is die hoogste          1        /2
                Everest.                                                           bergpiek in Afrika.                    punt
                                                                                                                           vir
                                                                                  Berg Everest is die hoogste berg        elk
                                                                                   in die wêreld.
3.      D) Jy moet luister wanneer            1             /1        4.       A) Om inspirerend te wees                   1         /1
           Everest praat, want geen
           gevangenes word geneem as
           daar nie op die berg se
           waarskuwings ag geslaan
           word nie.

5.      D) met Sbu spog                       1             /1        6.                Meer as 200 klimmers is reeds      1         /1
                                                                                        deur Everest geëis.
                                                                               8.1 kloof
7.      7.1 hooghartig/ verwaand              1             /2        8.                                                   1         /2
        (oormaat trots)
                                                                               8.2 waterval
        7.2 eenders, dieselfde as,            1                                                                            1
        ooreenkomstig (gelyksoortig)
                                                                               Laduma
9.      D) Advertensies gee persoonlike       1             /1       10.                                                   1         /1
        gevoelens weer
        Vars, opwindende, eersteklas         1              /2       12.       Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde         1         /1
11.
        sportgek, skouspelagtige,          punt
        warm, aktuele                       vir
                                            elk
13.     Agtergrond te skakeer,                1             /1        14.      Dit is nie die einde van die storie nie/    1         /1
        vetletterwoorde en woorde met                                          storie is nie klaar nie/ storie gaan
        verskillende groottes, asook                                           aangelas word.
        prente te gebruik.
15      bywoord                               1             /1        16.      sportsoort                                  1         /1
                                                                               C) handeling in die ware gees van
17.     Hoogste posisie/ pos beklee           1             /1        18.                                                  1         /1
                                                                               sport.

19.     Ontleed                               1             /1        20.      20.1 D) Ons het gehoor van die              1         /2
                                                                                     seun se afsterf.
                                                                               20.2 ) afsterwe
                                                                                                                           1

21.     D) Minuut                             1             /1        22       Gebruik die onderstaande rubriek                      /10
23.     vergelyking                           1             /1        24.      Beeldspraak                                 1         /1
                                                        1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                                             JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2010
                                                 GRAAD 9 AFRIKAANS: HUISTAAL
                                                    MEMORANDUM VIR VORM B

  VRAAG           VERWAGTE ANTWOORDE                PUNT(E)       TOTAAL   VRAAG        VERWAGTE ANTWOORDE                       PUNT(E)    TOTAAL

 25.        C) Die wind huil om ons.               1              /1       26.     Alliterasie                                   1         /1
 27.        Ritme                                  1              /1       28.     Gebruik die onderstaande rubriek                        /18
 29.        Enige verwante antwoord wat            1              /1
            ooreenkom met “ja”/”nee”.
                                                  Totale Punte: 60

Rubriek vir gedig (10 punte)
NB! Die skakeerde dele is ‘n aanduiding dat daar geen 2 of 3 punte is nie.

22.

                                                                                          0 punt   1 punt    2 punte   3 punte
          Antwoordgids en vereistes

          Gedig het twee verse met 4 – 5 reëls.

          Gedig handel oor die gelukkigste dag beleef deur die leerder.

          ’n Digformaat is gebruik.

          Die gedig is oorspronklik en verbeelding ryk wat beelde optoor in
          die leser se kop.

          Die gedig bevat ten minste twee van die volgende:
                  vergelyking
                  metafoor
                  alliterasie
                  assonansie
          Gee 1 punt as een van bogenoemde voorkom en 2 punte as
          meer as twee vorms gebruik is.
                                                                                                                       10
                                                                                                            Punte

                                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

                                           JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2010
                                               GRAAD 9 AFRIKAANS: HUISTAAL
                                                  MEMORANDUM VIR VORM B

Rubriek vir kreatiewe skryfwerk ( uitreksel)
28.
                                                                        0 punt:

                                                                                        2 punte:
                                                                        Nievan
                                                                                                      3 punte:
                                                                        toepassing/
      Antwoordgids en vereistes
                                                                        geen antwoord

                                                                                        aanvaarbaar   Uitstekend
                                                                        1 punt:
                                                                        swak

      1. Die opskrif is interessant en som die artikel op.
      2. Die 1ste paragraaf moet die aandag van die leser vestig, en
      die mees belangrike feite weergee. Wie? Dan Shaw, Janet and
      Don Burleson Wat? ‘n Miniatuurperdjie en sy opleiding as
      gidsperdjie.

      3. Die 2de paragraaf gee meer spesieke en uitgebreide inligting
      weer.. Wanneer? Toe hy moeilik begin rondbeweeg. Waar?
      North Carolina/ Burleson’s farm
      4. Die laaste paragraaf som die storie op. ooggetuie in.
      Hoekom? Verswakkende sig van Dan, die perdjie se goeie
      geheuevermoë, nie afleibaar nie en uitstekende nagvisie. Hoe?
      Deur die besige strate te stuur, oor randstene te beweeg, deur
      handvatsels en hyserknoppies te vind en Shaw keer dat hy nie
      voor gevaar instap nie.

      5. Sinsverloop. Kyk hierna nadat jy die hele stuk gelees het.
      6. Spelling en leestekens. Kyk hierna nadat jy die hele stuk
      gelees het.

                                                                                        Punte         18

                                                     3

## Related documents

- [Afrikaans Huistaal Graad 9 Vorm A Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-huistaal-graad-9-vorm-a-memo/ee8d87fe-fa48-4324-afe0-5827f86d0e3d) — Afrikaans HL · Memo · 2011 · Afr
- [Afrikaans Huistaal Graad 9 Vorm B](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-huistaal-graad-9-vorm-b/18b9ce2e-bb4a-4b8d-a4f5-3b9f2cf8c223) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr
- [Afrikaans Huistaal Graad 9 Vorm A](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-huistaal-graad-9-vorm-a/20763ca8-be37-46e1-bdf7-6df9d014f3d4) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr
- [2014 ANA Grade 9 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-9-afrikaans-hl-memo/27526d19-d260-49a9-894a-ab854e975929) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+9+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-9-afrikaans-hl-2013-memo/7b55a8af-41cc-4ecf-8e4c-61482681987a) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo-deaf/73157afc-a15f-448f-a552-9bd190923fad) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/57f32853-152b-4ab1-ad5b-9bc8b118c11f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/9504f0ad-d64b-4bf2-b62f-50bb73174e75) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-test/5b589ff6-d200-4ffb-a54f-99c66ebc6b95) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-test/269c40e7-6e0c-45f3-b89d-36b552d77cae) — QP · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-qp-nov2019-final-d/2b55fa78-6667-4cc7-b837-ddd46df19eeb) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
