# Afrikaans FAL Grade 7 June 2018 Question Paper

> Grade 7 Afrikaans FAL question paper from the June Exam 2018, 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-kreatiewe-eksamen-june-2018-2-grade-7/8c342f49-3af1-447c-9a55-9bf9b501fd8a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 7
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 7 June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-kreatiewe-eksamen-june-2018-2-grade-7/8c342f49-3af1-447c-9a55-9bf9b501fd8a)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 7 · June Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                1

Vak:            Afrikaans             Eksaminatrise:                Mev. Pienaar
Datum:          1 June 2018           Moderasie:                    Mev. Fourie
Sessie:         Twee                  Tyd:                          1 uur
Graad:          7                     Totaal:                       30
Instruksies:    Mag NIE woordeboeke gebruik nie.
Hierdie Afrikaanse eksamen is aangevul met aantekeninge en inligting in die Tom Newby Skool
Afrikaanse boek. Die nasien, memorandum is dienooreenkomstig opgestel. Terwyl alternatiewe
antwoorde ontvang word, sal die amptelike memorandum as 'n prioriteitsdokument beskou
word om eenvormigheid van nasien te verseker.
    • Daar is twee vrae. Jy moet albei beantwoord.
    • Goeie spel en taal gebruik is belangrik. Informasie moet korrek en logies wees.
    • Volg al die instruksies deeglik .

Vraag 1 – Skryf ‘n storie                                                                (20)
Lees die begin van die volgende storie. Skryf die einde van die storie so dat daar
tussen 70 en 100 woorde. Skryf op die lyn papier. Doen eers jou beplanning en rof
werk in potlood, voor jy jou netjies se werk in pen doen. Gee die storie ‘n goeie titel.
So begin die storie……
Sipho kan nie sy oë van haar afhou nie. Die Boniwe is darem ‘n mooi
meisiekind! Sy staan so mooi en sy loop so mooi. En as sy lag, draai sy hart in
sy binneste. Haar lag is soos die klank van die voëls wat by die vlei saans sing.
By die skool kyk hy baie vir haar. Maar sy sien hom nie. Sy is altyd tussen haar
maats. Hulle gesels en hulle lag. Hulle lyk so gelukkig. Soms dink hy sy sien
hom raak, maar hy is nie seker nie. Sy praat soms met Simon, wat langs hom in
die klas sit, maar nooit met hom nie.

Eendag ….

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                            2

BEPLANNING   Beplanning lei    Beplanning lei tot     Beplanning lei tot ‘n      Beplanning lei tot ‘n
     EN      tot ’n baie       ’n redelike goeie      onvoldoende opstel.        swak opstel.
AANBIEDING   goeie opstel.     opstel.
  5 PUNTE
                    5                  4-3                       2                          1-0
 INHOUD      Inhoud            Inhoud gepas.          Inhoud middelmatig.        Inhoud nie altyd duidelik
 5 PUNTE     oorspronklik.     Idees interessant,     Redelik samehangend.       nie.
             Idees             meestal relevant,      ‘n Paar idees.             Idees vervelig, dikwels
             verbeeldingryk,   redelik oortuigend.    Leerder wyk soms af.       herhalend.
             interessant en    Leerder behou          Dwaal soms van die         Teks nie samehangend
             oortuigend.       fokus met geringe      onderwerp af, maar die     nie.
             Leerder behou     afwykings.             algemene gedagtegang       Leerder wyk af.
             deurgaans         Verskeie relevante     kan gevolg word.           Heeltemal van die
             fokus.            besonderhede.                                     onderwerp af.
             Logiese
             ontwikkeling
             van detail.
                    5                  4-3                       2                          1-0
TAAL, STYL   Goeie kritiese    n Mate van             Beperkte bewustheid        Baie beperkte kritiese
     &       bewustheid        bewustheid van         van die impak van taal.    taalbewustheid.
REDIGERING   van die impak     die impak van taal.    Taal, punktuasie           Gebrekkige taal en
 5 PUNTE     van taal.         Taal, punktuasie       beperk.                    punktuasie.
             Taal,             meestal korrek         Woordkeuse is basies       Woordkeuse is
             punktuasie        gebruik.               Styl, toon, register       beperk/elementêr.
             korrek gebruik.   Woordkeuse             redelik geskik vir         Styl, toon, register nie
             Woordkeuse        voldoende.             onderwerp.                 geskik vir onderwerp
             wissel/varieer    Styl, toon, register   Bevat verskeie foute       nie.
             en is kreatief.   is geskik                                         Besaai met foute en
             Styl, toon,       vir onderwerp.                                    deurmekaar.
             register baie     Foute raak
             geskik vir        beduidend.
             onderwerp.
             Enkele foute
             sigbaar.
                    5                  4-3                       2                          1-0
STRUKTUUR    Sinne,            Sinne, paragrawe       Sinne, paragrawe mag       Sinne, paragrawe op ‘n
  5 PUNTE    paragrawe         goed saamgestel.       foute bevat, maar opstel   elementêre vlak.
             logies,           Slot is voldoende      maak nog sin.              Lengte – onvoldoende.
             wissel/varieer.   Lengte is amper        Lengte te lank/kort.       Geen Inleiding/slot
             ‘n Goeie          korrek.                Slot is nie heeltemal
             inleiding/slot                           voldoende nie.
             Lengte korrek.
Totaal:    /20

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       3

Vraag 2 – Advertensie
Skryf ‘n advertensie vir een van die produkte op die eksamen. Jy gaan op die wit papier
werk. Jy moet die produk uit sny en dit in jou advertensie gebruik

Onthou die volgende:
• Elke advertensie moet ‘n opskrif hê.
• Verskaf sekere besonderhede van die produk.
• Beskryf die kenmerke en voordele van die produk. Jy kan selfs van rym, metafore,
   vergelykings en herhalings gebruik maak om dit treffend te maak.
• Verduidelik waar die produk verkry kan word: naam, adres en telefoonnommer moet
   verskaf word.
• Sorg dat jou advertensie aandag trek. Die advertensie moet nuut en oorspronklik wees,
   asook visueel aantreklik. Dit moet die verbruiker oorreed om die produk te koop
• Die advertensie moet duidelik wees. Die inligting moet maklik leesbaar wees.

                                              Geen – 0      Redelik – 1     Goed – 2

Opskrif

Besonderhede, Kenmerke en voordele

Duidelik met goeie Afrikaans

Adres van winkel

Trek aandag

                                                              Totaal           /10

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Ca, Vani, mm. 808 oh
wa, a oe Cree! chen
"Amel Swirl! Brownle® gor?

Chunks @ aspoon’

## Related documents

- [AFRIKAANS VRAESTEL 1 GRADE 7 JUNE 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-vraestel-1-grade-7-june-2018/f3cc4da6-a9f0-421d-b143-62c15432a7b3) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [Grade 7 Afrikaans Exam November 2018](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-afrikaans-exam-november-2018/5f5ace4c-ba51-4f2a-a6c1-fc331900ef8b) — Afrikaans FAL · QP · 2018 · Afr
- [gr 7 afrikaans June 2019](https://www.hlayiso.com/library/gr-7-afrikaans-june-2019/e5622c49-621f-46e9-9b91-6f0eac43b0b3) — Afrikaans FAL · QP · 2019 · Afr
- [Grade 7 Afrikaans Memo November 2018](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-afrikaans-memo-november-2018/91026fec-8788-4412-8f54-6f932d554d7b) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 7 Afrikaans Marking Guidelines FAL Mid Year Examination 2019](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-afrikaans-marking-guidelines-fal-mid-year-examination-2019/34f0acd1-7e16-4a99-86c4-3fd75782cdc3) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [Gr 7 AFR-V1--MEMO-2018 JUNE](https://www.hlayiso.com/library/gr-7-afr-v1-memo-2018-june/634717fe-403a-482f-ad9b-7f01a8dbb1ed) — Afrikaans FAL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 7 Afrikaans FAL

- [CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7-9 WEB](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-fal-afrikaans-gr-7-9-web/2be72a94-14cb-4632-b970-ea81d58ba7cb) — CAPS · Afr
- [Grade 7 Afrikaans FAL FE 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-afrikaans-fal-fe-2019-marking-guidelines/f9146598-63b6-440f-a59f-b4278eb4b9ec) — Memo · 2019 · Afr
- [Grade 7 Afrikaans FAL FE 2019](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-afrikaans-fal-fe-2019/3d3d27a7-c33f-4684-8013-cafe7ecf8ece) — QP · 2019 · Afr
- [gr 7 afrikaans nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/gr-7-afrikaans-nov-2019/ac7cad4f-b2d2-4468-b194-afdceaa731c6) — QP · 2019 · Afr
- [Afr-Vraestel 3-Gr7-Transaksionele teks-T4-2019](https://www.hlayiso.com/library/afr-vraestel-3-gr7-transaksionele-teks-t4-2019/efdf3861-fb21-47f5-a607-ad1b135f7b19) — QP · 2019 · Afr
- [Afr-Vraestel 3-Gr7-T4-2019](https://www.hlayiso.com/library/afr-vraestel-3-gr7-t4-2019/ed9ad651-1e63-463b-b8db-38bac9d4cdb0) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
