# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the Gauteng June Exam 2025, 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

3

              JUNIE-EKSAMEN
                GRAAD 12

                     2025

              NASIENRIGLYNE

                   AFRIKAANS
             EERSTE ADDISIONELE TAAL

                  (VRAESTEL 1)

13 bladsye

### Page 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                         NASIENRIGLYNE
                                                (VRAESTEL 1)             GR12 0625

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
  Penalisering geskied slegs as dit die woordbetekenis verander.
• By oop vrae word GEEN punt toegeken vir JA/NEE; EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
  NIE; WAAR/ONWAAR en FEIT/MENING nie.
• Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE; EK STEM
  SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
• Antwoorde wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die
  aanhalingstekens ontbreek NIE.
• Waar eenwoord-antwoorde/twee opeenvolgende woorde gevra word en die kandidaat ŉ
  volsin gee, is dit korrek MITS die korrekte woord/woorde onderstreep is of op een of ander
  wyse uitgelig is. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met: Die woord/woorde is ...
• By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ŉ hele reeks,
  sien SLEGS die eerste een of twee (afhangend van die vereiste getal feit(e)/ punt(e) gevra)
  na. Indien die feit(e)/punt(e) met kolpunte aangedui is, word die eerste antwoord(e) per
  kolpunt nagesien.
• Indien ŉ antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne direk lei tot die
  antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
• Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
  verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder daardie
  vreemde woorde sinvolle Afrikaans is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE.
  Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.

                                            2

### Page 3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                       NASIENRIGLYNE
                                               (VRAESTEL 1)             GR12 0625

AFDELING A: LEESBEGRIP

VRAAG 1

TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL

VRAAG                                ANTWOORD                               PUNT   DV
1.1       Santa Shoebox Project ✓                                            (1)    1

1.2       Debbie/ Debbie Zelezniak ✓                                         (1)   1

1.3       "landswyd" ✓
          (Aanhalingstekens is nie verpligtend nie.)                         (1)   1

1.4     • Dit beteken dat iets nie baie duur is nie.
        • Dit beteken dit is goedkoop.
         (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                            (1)   3

1.5       •   Hulle kyk na die nood. ✓
          •   Hulle kyk na die kinders wat min of niks het a.g.v. hulle
              omstandighede. ✓                                               (2)   1

1.6       1.6.1      tydperk                                                 (1)   3

          1.6.2      Tydens die eerste ses maande beplan hulle die projek
                     vir die Santa Shoebox. ✓

                     Die ander ses maande lei die groep
                     wonderwerkonderwysers op, bou skole en rig
                     leeshoekies op. ✓                                       (2)   3

1.7       •   Santa shoebox project/projek/ Skoenboks projek/skoendoos
              projek ✓                                                       (1)   2

1.8       •   Dit saai vreugde. ✓/                                           (1)
          •   Dit bou gemeenskappe op. ✓                                           1

1.9       1.9.1      konnotatief ✓                                           (1)   4

          1.9.2      Die konneksie word gemaak met die vreugde en geluk
                     soos wat hulle die bokse oopmaak./
                     Vreugde is nie ŉ saad wat gesaai kan word nie.
                     (Interakfhanklike vraag: 1.9.1 MOET korrek wees om ŉ
                     punt te verdien vir 1.9.2.) ✓                           (1)   4

                                           3

### Page 4

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                          NASIENRIGLYNE
                                                  (VRAESTEL 1)             GR12 0625

1.10    18 jaar/agtien jaar ✓
        (Enige EEN)
                                                                           (1)    1

1.11    •     Dit bestaan uit die SSP Legacy, ✓
        •     en die skoenboksprojek. ✓                                    (2)    3

1.12    Tienduisende kinders ✓                                             (1)    1

1.13    • D
        • daaraan gewoond om tweedehandse goed te kry
        2(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                          (1)    3

1.14    • seep
        • tandeborsel
        • ŉ waslap
        • tandepasta
        • opvoedkundige items
        • ŉ kledingstuk
        • lekkers
        • ŉ speelding
        • Enige iets ekstra wat in ŉ skoenboks kan inpas.
        (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                           (1)    3

1.15.   "minderbevoorregte kind"                                           (1)    3

1.16    Ja
        Sy help mense/kinders wat sukkel in die lewe.

        OF

        Nee
        Sy help net kinders en nie grootmense nie.
        (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                           (1)    5

1.17    • Adverteer die projek meer, min mense weet van die projek.
        • Kry meer borge by die projek betrokke.
        • Gebruik sosiale media om die projek te bemark.
        (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
        *Enige antwoord wat die projek sal verbeter                        (1)    5

1.18    Ja
        • Beide die skenkerkinders en die minderbevoorregte kinders trek
            voordeel uit die projek.
        (Slegs die motivering verdien die punt)                            (1)    4

1.19    Nee                                                                (1)    3

                                             4

### Page 5

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                          NASIENRIGLYNE
                                                     (VRAESTEL 1)             GR12 0625

           •    Kinders is minderbevoorreg en sal meer gereeld items soos
                skoene of tandepasta nodig hê.
           •    Die items in die boks gaan nie die hele jaar lank hou nie.
           •    Die skoenboks se inhoud gaan net ŉ klein rukkie hou.

       (Enige EEN of soortgelyk. Slegs die motivering verdien die punt.)

TEKS B: SPOTPRENT

1.20   •   Die spotprent gaan oor kultuur en erfenis, ✓ braai word gesien as
           deel van ŉ kultuur. ✓/
       • Braai is deel van die erfenis ✓ wat oorgedra word aan die
           volgende generasie. ✓
       (Of soortgelyk)                                                              (2)        3

1.21   • Braai/
       • Bier drink/
       • Rugby ondersteun/kyk
       (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                                     (1)        2

1.22   1.22.      •   Sout en Peper/ Sout/peper✓                                    (1)        2

       1.23       •   Om te beklemtoon hoe baie die man van sy kultuur en
                      erfenis hou.
                  • Dit beklemtoon hoe belangrik kultuur en erfenis vir hom
                      is.
                  (Of soortgelyk)                                                   (1)        3

       1.24       •   Hy is bereid om elke dag braaivleis te eet.
                  •   Hy hou so baie daarvan dat hy elke dag wil braai.
                  •   Hy glimlag / lyk gelukkig.
                  •   Sy maag is groot.
                  •   Erfenisdag is ook Nasionale braaidag
                  •   Hy braai op ‘n groot braaier

                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                          (1)        4

                                                         TOTAAL AFDELING A:               30

OPSOMMING: KOGNITIEWE VLAKKE/DENKVLAKKE: VRAAG 1

                               VLAK 1       VLAK 2       VLAK 3    VLAK 4       VLAK 5
               VRAESTEL            9             3         12          4            2
                                       12/30 ✓            12/30              6/30
                                        40%               40%                20%

                                                 5

### Page 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                           NASIENRIGLYNE
                                                        (VRAESTEL 1)             GR12 0625

AFDELING B: OPSOMMING

ASSESSERINGSRIGLYNE

ALGEMEEN

Nasien van die opsomming

Die punteverspreiding word soos volg gedoen:

•   Puntetoekenning:

    o   7 punte vir 7 feite (1 punt vir per feit)
    o   3 punte vir taal
    o   Totaalpunt: 10

•   Die verspreiding van punte (TAAL) indien die kandidaat nie net aangehaal het nie.
    (Eie sinne is gebruik.):

    o   1 – 3 korrekte feite: 1 punt
    o   4 – 5 korrekte feite: 2 punte
    o   6 – 7 korrekte feite: 3 punte

•   Punteverspreiding vir taal indien kandidate direk uit die teks aangehaal het:

    o   6 – 7 korrekte aanhalings: geen punte
    o   4 – 5 korrekte aanhalings: 1 punt
    o   2 – 3 korrekte aanhalings: 2 taalpunte

     Voorbeeld van puntetoekenning (sonder aanhaling)           Met aanhaling:
            Feite: 3                                            Feite: 3    (3 aanhalings)
            Taal: 1                                             Taal: 2

LET WEL:
•   Nasieners moet die aantal woorde tel om dit te verifieer.
•   Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nie die aantal woorde aangedui het, of
    verkeerd aangedui het nie.
•   Indien die aantal woorde oorskry word, sien die nasiener net na tot by 75 woorde en die
    res word deurgetrek/geïgnoreer.

                                                    6

### Page 7

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                            NASIENRIGLYNE
                                                    (VRAESTEL 1)             GR12 0625

Spaar so agter die stuur (246 woorde)
                                                              MOONTLIKE EIE WOORDE
DIREKTE AANHALING
                                                              (70 woorde)
Ry egalig, voet liggies op die versnellerpedaal, en           1. Ry egalig, en moet nie
moenie onnodig hard rem nie, beklemtoon Layton. Hoe              onnodig hard rem en vinnig
vinniger jy versnel, hoe meer petrol gebruik jy. Trek dus        versnel nie./              (12)
stadig en geleidelik by verkeersligte en stopstrate              Trek geleidelik weg by
weg.                                                             verkeersligte en stopstrate.
                                                                                             (7)
Amerika se Union of Concerned Scientists sê as jy ŉ           2. ŉ Gemiddelde spoed van
spoed van so 100 km/h in plaas van 120 km/h                      100km/h laat petrolverbuik
handhaaf, kan jou petrolverbruik met tot 20% daal.               daal.                         (8)

Skakel oor na ŉ hoër rat sodra jou enjin dit toelaat,         3. Skakel oor na ŉ hoër rat,
want jy gebruik meer petrol in laer ratte. Jy kan ook            omdat jy meer brandstof in
ratte oorslaan. Gaan byvoorbeeld direk van eerste na             laer ratte gebruik.
derde rat.                                                                                 (14)

Om jou revolusies onnodig hoog te laat hardloop               4. Om jou enjintoere hoog te laat
vreet petrol. Motoriste trap dikwels die versneller tot          hardloop, gebruik baie
3 000 omwentelings per minuut of meer wanneer hulle na           brandstof.
ŉ hoër rat verwissel, terwyl 2 500 in ŉ petrol- en 2 000 in                                 (10)
ŉ dieselmotor voldoende is.

Beplan jou reis sodat jy die kortste roetes volg en dié       5. Beplan jou reis, sodat jy kort
met baie kruisings en voetgangers vermy.Vermy so ver             roetes volg./               (8)
as moontlik spitstye en swaar verkeer, benadruk                 Jy moet spitstye en
Layton. Jy kan verkeersverslae en Google Maps monitor           verkeersknope vermy.
om verkeersknope te probeer vermy.                                                            (6)

Momentum is jou vriend: Let op na die verkeer ŉ paar        6. Gebruik momentum tot jou
honderd meter voor jou en bestuur oordeelkundig sodat jy       voordeel.
aanhoudend beweeg in plaas daarvan om aanhoudend te                                     (5)
stop en weg te trek. Wanneer jy ŉ rooi verkeerslig nader,
kan jy stadiger ry sodat dit na groen oorslaan voor jy daar
kom.

Probeer soveel moontlik dinge in een rit afhandel, in         7. Beplan jou rit om soveel
plaas van kort-kort vir een of twee items winkel toe te          moontlik dinge in een rit af te
ry.                                                              handel.
                                                                                              (13)
                                                                    TOTAAL AFDELING B: 10

                                                7

### Page 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                          NASIENRIGLYNE
                                                  (VRAESTEL 1)             GR12 0625

AFDELING C: TAAL
ALGEMENE NASIENRIGLYNE
• Spelling:
   o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
   o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling slegs gepenaliseer indien die fout in die
      taalstruktuur is wat getoets word.
   o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
  instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
  uitgeskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.

VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE

VRAAG                         ASSESSERINGSRIGLYNE                              PUNT   DV
3.1   3.1.1        • “JOU”
                   • Lesers wat ipads/skootrekenaars/telefone
                      besit/toegang daartoe het/weet hoe om dit te gebruik.
                   • Lesers/Mense wat Afrikaans lees/daarvan hou om in
                      Afrikaans te lees.
                   • Lesers wat van lees hou.
                   (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                     (1)    2

          3.1.2    Mense wat uit die teikengroep gesluit mag wees, is
                   mense wat ...
                   • nie daarvan hou om in Afrikaans te lees nie.
                   • nie daarvan hou om tydskrifte digitaal te lees nie/ŉ
                      harde kopie verkies.
                   • nie geld het om tydskrifte te koop nie/te arm is om
                      tydskrifte te koop/dit as ŉ luukse sien.
                   • nie elektroniese toestelle besit nie/toegang tot die
                      internet het nie.
                   • nie genoeg tyd het om te lees nie.
                   • nie hou van lees nie.
                   • nie Afrikaanse mense is nie.
                   (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                     (1)    4

3.2       •   "Slegs" R99 per maand/R99 per maand is nie duur nie.
          •   15 (Vyftien) tydskrifte kan gekry word.
          •   "Gunsteling" tydskrifte.
          •   Die foto’s wys hoe die digitale tydskrifte lyk.
          •   Dit is maklik om dit op enige van die toestelle (foon/selfoon/
              rekenaar/skootrekenaar/iPad/Kindle) te lees.
          •   Registrasie is maklik en vinnig./Registreer maklik en vinnig.

          (EnigeTWEE of soortgelyk aan bogenoemde)                              (2)    2

                                              8

### Page 9

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                       NASIENRIGLYNE
                                             (VRAESTEL 1)             GR12 0625

3.3   selfone (sp)                                                         (1)    1

3.4   •  Die foto’s wys hoe die digitale tydskrifte lyk.
      •  Dit wys hoe maklik/gerieflik dit is om dit op enige van die
         toestelle (foon/selfoon/rekenaar /skootrekenaar/iPad/Kindle)
         te lees/of om op enige plek waar jy jouself bevind te kan lees.
      (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                             (1)    3

3.5   blitsvinnig (sp) ✓                                                   (1)    1

3.6   3.6.1         • Registreer maklik en vinnig
                    • Lekker leesgenot word gewaarborg
                (Vier opeenvolgende woorde) ✓                              (1)    3

      3.6.2     • Daar is geen feite/bewyse dat almal lekker gaan lees
                   nie.
                • Alle mense hou nie van lees nie.
                • Mense wil nie die digitale weergawe van ŉ tydskrif
                   lees nie.
                • Nie almal geniet dieselfde leesstof nie.
                • Mense wat sukkel met die gebruik van rekenaars.
                • Dit is nie op navorsing gebaseer nie.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                   (1)    2

3.7   •  Die advertensie gee kontakbesonderhede.
      •  Die advertensie noem dat hulle kliëntediens gekontak kan
         word (vir vrae/kommentare/om te kla).
      (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                              (1)   2
                                                                           [10]
          Blooms: Vlak 1 – 6                        Vraag 3
          Vlak          1      2      3      4      5   6   TOTAL
          Punt          2      5      2      1              10
                        2/10   5/10   2/10   1/10
          Persentasie

                                         9

### Page 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                        NASIENRIGLYNE
                                                (VRAESTEL 1)             GR12 0625

VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE                                                    PUNT   DV
4.1     4.1.1 • Neelsie en sy skoolmaat sit by lessenaars/banke/
                  skoolbanke.
              • Hulle dra skoolklere.
              (Enige EEN)                                                     (1)   2

         4.1.2 om ‘n plan te maak ✓                                           (1)   1

         4.1.3 Neelsie ...
               • druk met sy arm/hand/op die tafel (om op te staan).
               • lyk asof hy gereed is om op te staan.
               • lyk asof hy besig is om op te staan.
               • lyk asof hy nader aan sy skoolmaat leun.
               •    kyk na sy maat terwyl hy gesels..
               (Enige EEN)                                                    (1)   2

4.2      Dit skep afwagting/spanning/stres. ✓/Dit lei na die volgende
         raampie/Sy woorde is nie klaar gepraat nie/maak gereed om die
         onderwyser te gaan vra.                                              (1)   1

4.3      4.3.1 dronk. ✓                                                       (1)   1

         4.3.2 • A
               • woedend ✓
               • A woedend
               (Enige EEN)                                                    (1)   2

         4.3.3 •    Die spraakborrel se letters is groot en/of vetgedrukte
                    letters.
                • Daar is twee vraagtekens en ŉ uitroepteken.
                • Meester frons.
                • Meester se mond is groot oop/Hy skree.
                • Die leser kan Meester se tong sien want hy skree so
                    hard.
                • Meester se hare staan regop
                • Sy oë is kwaai
                (Enige TWEE of soortgelyk)                                    (2)   2

4.4      ŉ Leerder wil sy onderwyser se kar leen, maar...

         •  onderwysers onderrig jou/leer jou oor ŉ spesifieke vak, hulle
            leen nie hulle kar vir jou nie.
         • dit is onvanpas om so iets vir jou onderwyser te vra.
         • ŉ leerder is veronderstel om vrae oor die inhoud van die werk
            te vra, nie vir ŉ kar nie.
         (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)                             (1)   5

                                           10

### Page 11

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                    NASIENRIGLYNE
                                             (VRAESTEL 1)             GR12 0625

4.5   Werk Neelsie se plan uit?
                                                                     (1)    1
                                                                    [10]
       Blooms: Vlak 1 – 6                           Vraag 4
       Vlak            1       2    3        4     5     6 TOTAAL
       Punt            4       5                   1         10
                     4/10    5/10                1/10
       Persentasie

                                        11

### Page 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                        NASIENRIGLYNE
                                                 (VRAESTEL 1)             GR12 0625

VRAAG 5
TEKS F: ARTIKEL
   VRAAG                       ASSESSERINGSRIGLYNE                        PUNT   DV
5.1  TEKS F: ARTIKEL

     5.1.1    mense (sp) ✓                                                 (1)   1

     5.1.2    geskikte (sp) ✓                                              (1)   1

     5.1.3    oor – ge – plant / oor + ge + plant / oor/ge/plant (sp) ✓    (1)   1

     5.1.4    Die doelwit is om bewustheid te skep. ✓                            3
              (Die hele sin moet korrek oorgeskryf word.)                  (1)

     5.1.5    Sy beklemtoon hoe belangrik bewusmaking is, want
              mense moet as skenkers registreer. ✓
                                                                                 1
              (As die komma nie daar is nie, is die antwoord
              verkeerd.)                                                   (1)

     5.1.6    Jy moet vir naasbestaandes sê dat hulle jou (✓) wense              3
              moet respekteer (✓).                                         (2)

     5.1.7    orgaanskenker ✓ (sp)                                         (1)   1

     5.1.8    by ✓                                                         (1)   1

     5.1.9    Bel/bel (sp) ✓                                               (1)   1

     5.1.10   meer (sp) ✓                                                  (1)   1

     5.1.11   Kaartjie (sp) ✓                                              (1)   1

     5.1.12   sewe (sp)                                                    (1)   1

     5.1.13   Ouderdom is nie ŉ faktor nie. ✓                              (1)   1

                                            12

### Page 13

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                    NASIENRIGLYNE
                                            (VRAESTEL 1)             GR12 0625

VRAAG ASSESSERINGSRIGLYNE                                           PUNT   DV
5.2   TEKS G: PRENT

      5.2.1   Fiksheidshorlosies word deur mense gedra. ✓            (1)   3

      5.2.2   Jy moet daagliks na oefening jou fiksheidshorlosie
              afhaal. ✓
              (Woordorde)                                            (1)   1

      5.2.3   Fiksheidshorlosies kon jou vel irriteer/
              Fiksheidshorlosies kon jou vel geïrriteer het. ✓       (1)   1

      5.2.4   aktiewe (sp) / flukse / besige (sp) ✓                  (1)   1

      5.2.5   Mense prys die held vir sy dapperheid./
              Die item het nie ŉ prys op nie, wat kos dit? ✓
              (Enige voorbeelde waar prys as HOMONIEM gebruik
              is.)                                                   (1)   3

      5.2.6   Drawwers/Atlete/Sportmanne/Sportvroue.
              Hardlopers✓                                            (1)   1
                                                                    [20]

               Blooms: Vlak 1 – 6              Vraag 5
               Vlak          1     2      3    4 5 6       TOTAL
               Punt          15           5                20
                             15/20        5/20
               Persentasie
                                            TOTAAL AFDELING C:       40

                                                          TOTAAL:    80

                                       13

## Related documents

- [Afrikaans FAL P1 Nov 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2020-memo/7eb45f1d-4b96-4a73-aa2c-4c7f1b6f3251) — Afrikaans FAL · Memo · 2020 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2019-memo/0fd2b5c9-a482-4923-a61e-cd4697f21cd1) — Afrikaans FAL · Memo · 2019 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2017-memo/1f189951-2b9b-4bdf-9d70-ac0d59452e6f) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2017-memo/8504caa7-7e09-421a-b18c-8a4797a23c7a) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2016-memo/18db0369-fafd-460c-869e-7cac7b26056a) — Afrikaans FAL · Memo · 2016 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2015-memo/ca24bb31-11e6-4414-ae1c-e2738b16f840) — Afrikaans FAL · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
