# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2012 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC June 2012, 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-l2-hg-june-2012-memo/b2932b82-2084-496c-b770-4ea0e8c35b02
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-l2-hg-june-2012-memo/b2932b82-2084-496c-b770-4ea0e8c35b02)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

AFRIKAANS TWEEDE TAAL V1
HOER GRAAD

2012
_<--- MEMORANDUM

SL ied

PUNTE: 80
aid -06- 11

BAG X 140
P RUA 6004 I
GOEDGEKEURDE MEMORANDUM

Hoedanigheid Naam _aeteken Datum
Eksterne Moderator | Prof. A. Coetser haf. 09-06-2012
Eksterne Moderator | Mev. M. Venter sn renags” | 09-06-2012
Interne Moderator Mev. W. Grobler Ul Hechler: 09-06-2012

Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 ; 2 DBE/2012

SSE — Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP

ALGEMENE RIGLYNE

Geen penalisering vir spel- en taalfoute nie. Toets INSIG, nie TAAL nie.
Geen penalisering waar antwoorde nie in volsinne geskryf is nie.

Geen woord in 'n ander taal word as antwoord aanvaar nie. Indien dié woord(e)
egter toegedruk word en dit beinvioed nie die betekenis nie, word die antwoord
as korrek aanvaar. Andersins sal 'n E/X/S boaan die woord die fout aandui en
dus ook die rede waarom die punt nie toegeken is nie.

Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die antwoord lei,
is dit korrek.

Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite in
voigorde nagesien. (Indien antwoorde met merkers aangedui word, word slegs die
eerste antwoord by elke merker nagesien.)

Spesifieke opdragte, bv. EEN WOORD/OPEENVOLGENDE WOORDE/EEN SIN/
*N SINSDEEL moet uitgevoer word.
- Die kandidaat mag een woord in'n sin aanbied, byvoorbeeld:
Die een woord is ...
Die woord wat vir ons sé, is ...
(Die woord wat die kandidaat dus aanbied, moet “uitgelig” word.
- Plaas die lidwoorde, ’n en die, tussen hakies indien dit in kombinasie met EEN
WOORD as fn antwoord aangebied word en aanvaar dit as korrek.
- Geen penalisering indien aanhalingstekens ontbreek nie.
- Geen penalisering indien die antwoord 'n direkte aanhaling is en die kandidaat
het nie aangehaal nie.
- Waar’n sin gevra word, moet die betrokke sin volledig neergeskryf word.

Vrae wat in WAAR /ONWAAR as respons verwag:
- eerste deel korrek en motivering verkeerd/motivering ontbreek: (1)
- eerste deel verkeerd en motivering korrek: (0)
- eerste deel ontbreek en motivering korrek: (0)

Vrae wat 'n JA/NEE enn motivering verwag, word onafhanklik van mekaar nagesien.
Indien JA/NEE ontbreek en die motivering is korrek, verdien die kandidaat steeds
een punt.

EDUCATION i

2012 -06- 11
PRIW
PRI
Kopiereg voorbehou PUBLIC EXAMINATIONS Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 3 DBE/2012
SSE — Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP
VRAAG 1: MY MADIBA — MY SPESIALE MAN

Uc “saamgebind’/saamgebind (EEN WOORD) : (1)
1.2 (In) 1990 (1)
Us) © Madiba

¢ (haar) sielsgenoot/geliefde

* (haar) spesiale/geliefde man/eggenoot

© haar man/eggenoot

(Enige EEN) (Fokus op “Wie?”) (1)

1.4 Haar stem word sag. (1)
1.6 * om Madiba elke dag te sien ouer word

* om te sien daar is sekere dinge wat hy nie meer vir homself kan doen nie
¢ as hy nie wil kommunikeer nie/stilbly (Nie blote aanhaling van paragraaf 4

e ae voel of) daar’n afstand tussen hulle kom
(Enige EEN) (1)
1.6 netjies aangetrek was (1)
1.7 Redi Direko/’n joernalis (1)
1.8.1 Waar (1)

1.8.2 © Eenvan die mooiste dinge in hulle verhouding is kommunikasie.
* Ons gesels graag met mekaar.

(Enige EEN) (1)

1.9 ¢ Die dokters is baie tevrede met sy gesondheid.
© Mandela sé self dat hy nie siek is nie (net oud).
e “Skat, ek is nie siek nie.”

(Enige EEN) (1)

41.10 * hardkoppig/(raak) bejaard/word oud
* “Die wéreld dink nie aan hom as bejaard nie, maar soos enige oumens kan
hy ook soms hardkoppig raak.”

(Enige EEN) (1)
1.11 Skat (EEN WOORD) (1)
1.12 Die wéreldbeker-sokkertoernooi wat in Suid-Afrika gehou is. (1)
1.13 Ons sien deesdae baie min van die oudpresident. qd)
1.14 °B

DEPARTMENT OF BASIS

* vreemdeling EDUCATION

e B vreemdeling
(Enige EEN)

a

(1)
2012 -08- 14 [15]

Kopiereg voorbehou Fy Blaai om asseblief

}
serra
|

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 4 DBE/2012
SSE- Memorandum

VRAAG 2: FLIEKPROGRAM

2.1.1 °*cE
© The Express
e E The Express
(Enige EEN) (1)
Paies OD)

© London River
¢ D_ London River

(Enige EEN) (1)
213 6¢ A
© Bakgat
e A Bakgat
(Enige EEN) DEPARTMENT OF GASIC  ; (1)
EDUCATION
214 ¢B

* The Green Hornet
¢ B The Green Hornet

(Enige EEN) (1)

(1)
2.3.1 Waar (1)

3

22 Emie Davis : PUGLIC EXAMINE

202 -B6- 11 |
i

2.3.2 © Die fliek is in 1980 gemaak en isn meesterstuk.
® Die fliek is in 1980 gemaak en het vyf/die meeste blokkies.
© Raging Bull is'n meesterstuk.

(1)
(Enige EEN)

2.4 om sy span in die finale wedstryd te probeer kry (1)
2.5 ec
e¢ M-Net
eC M-Net

(Enige EEN) (1)
2.6 Dis 'n (lewens)drama.
Die reis na die maan het skeefgeloop.

Die span sukkel om veilig terug te keer aarde toe.
Hulle is in die buiteruim.

eoee

(Enige EEN) (1)
[10]

Kopiereg voorbehou Blaai om assebliet

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 5

SSE -— Memorandum

VRAAG 3: ADVERTENSIE

3.4

3.2

3.3

3.4

3.5.1
3.5.2

3.6

® margarien
© Wooden Spoon

(Enige EEN)

« in een van die resepte
®@ in die kosartikel

(Enige EEN)
°B
® jou kombuis nuut en mooi kan maak.
e B jou kombuis nuut en mooi kan maak.
(Enige EEN)
¢ Wooden Spoon (1, 2, 3 en 4)
(Ten minste een nommer moet genoem word)
* die naam van die resep
¢ jou naam
¢ jou kontakbesonderhede
(Enige volgorde)
Onwaar

® Jy moet 'n sms stuur.
© Jy moet sms.

(Enige EEN)

by www. huisgenoot.com

DBE/2012

(1)

(1)

(1)
(1)
(1)

(1)
(1)

(1)

(1)

(1)
[10]

TOTAAL AFDELING A: 35

EDUCATION

DEPARTMENT GF BASIC

202 -06- 11

PRY are)
fe}

i

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 6 DBE/2012

SSE - Memorandum

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 4

DIE TEKENS IS DAAR — JOU KEREL STEL NIE REGTIG BELANG NIE

RIGLYNE VIR NASIEN VAN OPSOMMING

Die kandidaat se opsomming word TWEE KEER gelees.

FEITE
a Sien eerste sewe sinne inhoudelik na. (Ook as dit verkeerdelik in paragraafvorm

vir feite en taalfoute.
vir direkte aanhalings en onvolledige sinne.

aangebied is.)

Regmerkie bokant elke hoofgedagte.

Slegs een hoofgedagte per sin word nagesien.

Indien geen hoofgedagte inhoudelik reg is nie, kry die kandidaat nul vir sowel
getal woorde as vir taal.

Lees tot by 110 woorde indien die kandidaat meer as 100 woorde skryf.

FEITE (F) [7] EN TOEKENNING VAN TAALPUNTE

FEITE KORREK MAKSIMUM TAALPUNT(E)
Geen feite korrek nie 0
Een tot drie feite korrek 1
Vier en meer feite korrek 2
u_ Leesteken- en spelfoute word nie gepenaliseer nie. Moet dus nie aandui nie.
m Taalfoute word net in korrekte feite gepenaliseer.
= KANDIDATE WORD NET EEN KEER VIR ELKE SOORT FOUT GEPENALISEER.
TAAL (7) [2]
TAALFOUTE PENALISEER VAN TOTAAL
| Een tot drie taalfoute 71
Meer as drie taalfoute -2

TIPIESE TAALFOUTE

Woordorde in enkelvoudige sin (bv. Onderwerp + werkwoord + voorwerp)
Tyd, wyse, plek

Dubbelnegatief

Omgekeerde woordorde

Lydende vorm

Direkte vertaling (moedertaalinvioed)

Voornaamwoorde 2022 -
Woordorde in saamgestelde sinne (Voegwoord 1, 2 en 3) PRIV.
Infinitief PRE

DIREKTE AANHALING (A)

PUBLIC E

Direkte aanhalings/nie eie sinne nie | Penaliseer van totaal
Twee tot drie direkte aanhalings_ ““Sgeussigrsmse eee
Vier en meer direkte aanhalings { ehucatiog
Kopiereg voorbehou i Blaai om asseblief
| 2012 -06- 11
i PRIVATE BAG X 110
Fer F RETORIA 0004
i PUBLIC EXAMINATIONS

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 Z

DBE/2012
SSE ~ Memorandum
WANNEER IS DIT NIE MEER ’N AANHALING NIE?
m As een woord verskil/uitgelaat/bygevoeg word.
w_ As die woordorde omgeruil word.
m As twee aanhalings in 'n nuwe sin gekombineer word.
a_Assilegs'n gedeelte van 'n sin aangehaal word.
NIE VOLSINNE NIE (V)
Nie volsinne nie Penaliseer van totaal
Twee tot drie hoofgedagtes nie in sinne nie -2
Vier en meer hoofgedagtes nie in sinne nie -3
WANNEER IS DIT NIE ‘N VOLSIN NIE?
m= Moet'n werkwoord hé.
m_As ander deel/dele om die hoofgedagte mee te voltooi, ontbreek.
NEERSKRYF VAN PUNTE KODE PUNT MAKS
Getal feite korrek F 7 7
Taal il 2 2
Woorde aangedui Ww. 1 1
SUBTOTAAL 10
Direkte aanhalings A -2 -3
Nie volsinne nie Vv -0 -3
SUBTOTAAL (A en/of V) 10-2 8
VOORBEELD
1. Hy bel jou nie. 4) | #%
2. Jy sien hom amper nooit nie. : ©) | ¥
3._Hy hou nie van belangrike geleenthede nie. (7) x
4. Hy vra nie hoe dit met 'n belangrike afspraak gegaan het
nie. (12) | ¥
5. Mishandel emosioneel. (2) | v Vv
6._Hy voorstel jou nie aan sy familie of vriende nie. (io) | T
7. Jy weet hy luister nie na jou nie as hy die onderwerp
verander na’n ander onderwerp wat vir hom interessanter
is. (22) | v A
Getal woorde: [63]
KODE PUNT
Getal feite korrek F 6
Taal T 1
Woorde aangedui W. 1
SUBTOTAAL 8
Direkte aanhalings A -0
Nie volsinne nie Vv -0
SUBTOTAAL (A en/of V) -0
GROOTTOTAAL 8
PU PEBARTHENT OF BASIC
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2012 -06- 11

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede TaaV/HG/V1

8 DBE/2012

SSE — Memorandum

DIE TEKS SOOS IN DIE VRAESTEL

DIE TEKENS IS DAAR — JOU KEREL STEL
NIE REGTIG BELANG NIE

1 Sit’n bietjie terug en vergelyk
hoeveel keer jy jou kérel bel of ’n
boodskap stuur met hoeveel keer hy
jou bel of ’n boodskap stuur. Indien
ly elke keer met hom kontak moet
maak, is dit beslis ’n teken dat hy
afkoel.

e Jy maak elke keer kontak (met hom)./Hy
kontak jou nie.

e Jy bel hom (elke keer)./Hy bel jou nie.

e Jy stuur (elke keer) vir hom ’n boodskap./
Hy stuur nie vir jou 'n boodskap nie.

(Positiewe en negatiewe stellings)

2 Dit kan’n probleem wees as julle
amper nooit saam kuier nie, of dit
nou in die week of oor 'n naweek is.
Om net per selfoon te kommunikeer,
beteken nie dat julle ’n verhouding
het nie.

e Julle kuier (amper) nooit saam nie.

3 Hy gaan nooit saam met jou na in
geleentheid toe nie. Indien jy hom,
byvoorbeeld, nooi vir n familiebraai,
‘in vriend se partytjie of 'n familietroue
en hy het vir feitlik elke geleentheid
'n verskoning gereed, dink weer of hy
regtig ernstig oor julle verhouding is.

© Hy het vir (feitlik) elke geleentheid ’n
verskoning gereed./Hy gaan (feitlik) nooit
saam met jou na’'n geleentheid toe nie.

¢ Hy het vir (feitlik) elke familiebraai, 'n
vriend se partytjie of ‘n familietroue ’n
verskoning reg./Hy gaan nie saam met
jou na belangrike geleenthede toe nie.

(Positiewe en negatiewe stellings)

4 Hoe reageer jou kérel as jy vir hom
van 'n probleem wat vir jou belangrik
is, vertel? Maak hy, byvoorbeeld,
met jou kontak nadat jy by die dokter
was, of 'n belangrike eksamen
geskryf het? As hy nie eens bel om
te hoor hoe dit gegaan het nie, is
daar beslis fout.

¢ Hy bel nie om te hoor hoe dit
gegaan het met belangrike afspraak/iets
belangriks nie.

© Hy stel nie belang in jou persoonlike
lewe nie.

© Hy reageer nie as jy hom van 'n
probleem vertel nie.

5 As hy jou op enige manier
emosioneel of liggaamlik begin
mishandel, gee sommer dadelik pad.
Daar is te veel stories van mans wat
hulle vriendinne in die hospitaal laat
beland het. Jou lewe is nie veilig by
so 'n kérel nie.

e Hy mishandel jou (emosioneel of
liggaamlik).

6 Enige man wil graag sy meisie aan
sy familie en vriende voorstel. As
julle maande lank uitgaan en hy het
jou nog nie aan sy familie of vriende
voorgestel nie, is dit'n sekere teken
dat iets verkeerd is. Jy moet wonder
wat aangaan.

® Hy het jou (na maande) (nog) nie
aan sy familie of vriende voorgestel nie.
¢ Jy het (na maande) (nog) nie sy familie
of vriende ontmoet nie.

7 ‘n Kérel wat belangstel, sal graag wil
luister wat sy meisie vertel. As hy
altyd die onderwerp verander, weet
jy hy gee nie om nie.

© Hy verander jou/die onderwerp.
¢ Hy luister nie na wat jy sé nie.

BEPR

i
Kopiereg voorbehou |
i

TOTAAL AFDELING B: 10

Blaai om assebliet

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/HG/V1

9

DBE/2012

SSE - Memorandum

AFDELING C: KOMMUNIKATIEWE TAALGEBRUIK

VRAAG 5: WOORDGEBRUIK EN WOORDSTRUKTURE

e
e

Waar spelling mag varieer, mag die woord wat aangebied word, nie 'n ander

betekenis in Afrikaans hé nie.

As die totaal ’n halfpunt insluit, rond HIER af tot die volgende heelgetal wanneer
die punt oorgedra word na die buiteblad.

Indien die woorde wat aangebied word, met hoofletters begin, is dit korrek.

Waar keuses aangebied word, word verwag dat die kandidaat die antwoord korrek

oorskryf.

NR. ANTWOORD SPELLING WOORDSTRUKTUUR

5.1 oudste foneties antoniem

5.2 | kleindogter/kleinkind spelling een woord vir 'n groep woorde

5.3 | storie foneties sinoniem

5.4 | diereverhale spelling samestelling

5.5 | dolgelukkig/ spelling b.nw.: intensiewe vorm
doodgelukkig

5.6 | liefdevolie spelling b. nw.: attributief

5.7 Lp.v./i.p.v. spelling afkorting

5.8 | verpleegster spelling s.nw.: vroulike vorm

5.9 | speelgoed spelling s.nw.: meervoud

5.10 | bedorwe spelling ww. > sterk verlede deelwoord attributief

5.11 | nadat spelling woordkeuse: korrekte taalidioom

5.12 | wie spelling betr. vnw./korrekte taalidioom

5.13 | pragtigste spelling b.nw.: oortreffende trap.

6.14 | Siena-hulle spelling spelling: koppeltekenwoord

5.15 | weeskindjie spelling s. nw.: verkleining

5.16 | Sienase spelling woordkeuse: taalidioom

5.17 | onvriendelike spelling b. nw.: attributief

5.18 | eie spelling homoniem

5.19 | waarvoor spelling betreklike v.nw.

5.20 | met spelling korrekte voorsetsel

5.21 | meer spelling b.nw.: vergrotende trap

5.22 | beste spelling woordkeuse: b.nw.: oortreffende trap

5.23 | studeer spelling S.nW. > WW.

5.24 | behaal spelling woordvorming met voorvoegsel be-/vaste

uitdrukking

Kopiereg voorbehou

(2422) [12]

Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 10
SSE - Memorandum

VRAAG 6: SINSTRUKTURE

DBE/2012

Spel- en punktuasiefoute word nie gepenaliseer nie.

Alhoewel die donkergedrukte gedeeltes dui op die taalitem en wat geasses-
seer word, moet die sin/sinsdeel volledig wees om die punt(e) te verdien.
Nasieners moet dus die hele antwoord deurlees.

VR. ANTWOORD TAALASPEKTE PUNT
6.1 Dokter Duncan kom die volgende bywoordelike bepaling van tyd,
oggend bale versigtig by Jeremy se wyse en plek — in korrekte volgorde
slaapkamer in om te vra of Jeremy
kleingeld oor het. (1) (1)
6.2.1 | Volgende maand sal/gaan Jeremy en toekomende tyd met sal in die
Sara al twee jaar lank goeie vriende tweede plek en wees aan die einde
wees. (1) van die hoofsin (1)
6.2.2 | Gisteraand het Jeremy en Sara die fliek } verlede tyd met het in die tweede
en ete geniet. (1) plek en geniet aan die einde van
die sin )
6.2.3 | Dokter Duncan wil weet of daar enige direkte > indirekte rede: pers.
kleingeld vir hom (1) is.(1) vnw. my > hom en die ww. is skuif
OF na die einde van die sin na vgw. 3
Dokter Duncan wil weet of daar vir hom
(1) enige kleingeld is.(1) (2)
6.2.4 | Eintlik behoort dokter Duncan die infinitief met behoort ... te + ww.
antwoord op die vraag te ken. (1) voor of na die vs.frase
OF
Eintlik behoort dokter Duncan die
antwoord te ken (1) op die vraag. (1)
6.2.5 | Jeremy verduidelik: “Die aand het meer | indirekte > direkte rede: die ww.
as tweehonderd rand gekos.” (1) het skuif na die 2° piek in die sin 1)
6.2.6 | Die koffie en koek [is] (1) [deur Jeremy | lydende vorm in verlede tyd: het
en Sara] [geniet]. (1) .» geniet > is ... geniet voor of na
OF die vs.frase, deur Jeremy en Sara
Die koffie en koek is (1) geniet. (1)
(2)
6.2.7 | Die pakkie springmielies [word] deur lydende vorm in teenw. tyd: deel >
Sara en Jeremy [gedeel]. (1) gedeel word voor of na die vs.frase
OF met deur Sara en Jeremy as
Die pakkie springmielies [word gedeel]. | opsioneel
(1) (1)
6.2.8 | Jeremy hoef nie vir sy vriend, Hector, | infinitief met hoef nie ... te + ww. +
geld te leen nie. (1) nie (4)
6.2.9 | Nee, Sara was nie meer (1) honger na_ | ontkennende vorm: nog > nie
die koffie en koek nie. (1) meer ... nie (2)
6.3.1 | Aangesien Jeremy meer as twee- vgw. 3 verbind 2 sinne: skuif die 1°
honderd rand uitgegee het (1), wil hy ww. uit sin 1 na die einde van die
nog twintig rand hé. (1) sin na die hoofww., 'in komma en die
1° ww. uit sin 2 direk na die komma
initieyNebudr seta rary (2)

epcveltooi die sin

Kopiereg voorbehou |

i
i
bmn BUCATION

2812 ~06- "

ot

L_PUE

TCE EX,

Blaai om asseblief

### Page 11

Afrikaans Tweede Taal/HG/V1

Downloaded from hlayiso.com

1

DBE/2012

SSE -~ Memorandum

6.3.2

Jeremy spandeer altyd baie geld
wanneer hy Sara uitneem. (1)

vgw. 3 verbind die sinne: skuif die
1° ww., 'n deeltjieww., neem uit sin
2na die einde van die sin as een

woord met die deeltjieww., uit (1)

6.3.3

Jeremy gee ’n lang verduideliking, dus
bied sy pa nog geld aan. (1)

vgw. 2 verbind die sinne: skuif die
deeltjieww. uit sin 2 na die begin
van die sin 2 (1)

6.4

Hoeveel het dokter Duncan vir Jeremy
gegee? (1)

OF
Hoeveel geld het dokter Duncan vir
Jeremy gegee? (1)

Hoeveel rand het dokter Duncan vir
Jeremy gegee? (1)

stelsin na vraagsin sodat die
onderstreepte gedeelte die
antwoord is; die vraagteken is
verpligtend

(i)

_

Kopiereg voorbehou

“LIC EXAMINATIONS |

[18]

TOF BASIE 7

nasocetennoarn

Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 12 DBE/2012
SSE — Memorandum

VRAAG 7: KOMMUNIKASIE

Kyk of kandidate se reaksie op die situasie die regte toon kommunikeer.
Aanspreekvorme moet korrek wees.

Ken een punt vir die taalfunksie toe.

Dui spel- en leestekenfoute aan, maar moenie penaliseer nie.

Trek maksimum een punt af na die tweede taalfout per vraag.

LW: Nie meer as 25 woorde nie.

7A “Hoe kan jy van my verwag om so ’n oneerlike ding te doen?” (1)
Taal: (1)

(Of soortgelyk binne die konteks. Kandidate moet reageer op vriend/vriendin
se voorstel.) (2)

7.2 e “Ek is nie een van jou vriende se pa’s nie.”
e “Jy is onverantwoordelik.”
e “Wil jy hé ek of jy moet iets onwettigs doen?“
e “Jy gaan nie sonder’n bestuurderslisensie bestuur nie.” (1)

Taal: (1)

(Of soortgelyk binne die konteks, maar kandidate moet afkeur uitspreek
teenoor die seun se verwagting.) (2)

7.3 eB
e Dit sal lekker wees dankie. Ek waardeer dit.
® B Dit sal lekker wees dankie. Ek waardeer dit.

(Enige EEN) (1)
[5]

TOTAAL AFDELINGC: 35
GROOTTOTAAL: 80

7
i
£

-PUCATION

|
7
NS

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans P2 (L2) (SG) June 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-l2-sg-june-2012-memo/f547f99b-9297-4b6d-bca4-7156085f20fa) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2012-memo/2e465f59-92cb-4184-b97a-93e2e8571cbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012-memo/7e6dde94-0bbf-4c25-9a47-06e2d5ee46b7) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [NSC 2012 Afrikaans FAL P1 Nov 2012](https://www.hlayiso.com/library/nsc-2012-afrikaans-fal-p1-nov-2012/e8af00e3-e471-4554-a408-05270a9ae292) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012/a7470d38-1c5d-4d4a-afc4-58191568e736) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2022/8bcbc36a-8ff9-4ba3-9090-8c832b8fda5f) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
