# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2012 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC June 2012, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-l2-sg-june-2012-memo/ea259051-4d56-4a26-ae53-92158e93fe1f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-l2-sg-june-2012-memo/ea259051-4d56-4a26-ae53-92158e93fe1f)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

AFRIKAANS TWEEDE TAAL V1
STANDAARDGRAAD

2012
MEMORANDUM

PUNTE: 80
GOEDGEKEURDE MEMORANDUM
Hoedanigheid Naam eteken Datum

Eksterne Moderator |[Prof.A.Coetser (lez. | 09-06-2012

Eksterne Moderator _| Mev. M. Venter dente | 09-06-2012

Interne Moderator Mev. W. Grobler Lotte r|_09-06-2072

aq
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com ;

Afrikaans Tweede Taal/SG/V1 2 DBE/2012

SSE - Memorandum

AFDELING A: LEESBEGRIP

ALGEMENE RIGLYNE

Geen penalisering vir spel- en taalfoute nie. Toets INSIG, nie TAAL nie.
Geen penalisering waar antwoorde nie in volsinne geskryf is nie.

Geen woord in’n ander taal word as antwoord aanvaar nie. Indien dié woord(e)
egter toegedruk word en dit beinvioed nie die betekenis nie, word die antwoord
as korrek aanvaar. Andersins sal 'n E/X/S boaan die woord die fout aandui en
dus ook die rede waarom die punt nie toegeken is nie.

Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die antwoord lei,
is dit korrek.

Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite in
volgorde nagesien. (Indien antwoorde met merkers aangedui word, word slegs die
eerste antwoord by elke merker nagesien.)

Spesifieke opdragte, bv. EEN WOORD/OPEENVOLGENDE WOORDE/EEN SIN/
*N SINSDEEL moet uitgevoer word.
- Die kandidaat mag een woord in 'n sin aanbied, byvoorbeeld:
Die een woord is ...
Die woord wat vir ons sé, is ...
(Die woord wat die kandidaat dus aanbied, moet “uitgelig” word.)
- Plaas die lidwoorde, ’n en die, tussen hakies indien dit in kombinasie met EEN
WOORD as ’n antwoord aangebied word en aanvaar dit as korrek.
- Geen penalisering indien aanhalingstekens ontbreek nie.
- Geen penalisering indien die antwoord 'n direkte aanhaling is en die kandidaat
het nie aangehaal nie.
- Waar'n sin gevra word, moet die betrokke sin volledig neergeskryf word.

Vrae wat 'n WAAR /ONWAAR as respons verwag:
- eerste deel korrek en motivering verkeerd/motivering ontbreek: (1)
- eerste deel verkeerd en motivering korrek: (0)
- eerste deel ontbreek en motivering korrek: (0)

Vrae wat n JA/NEE en ‘n motivering verwag, word onafhanklik van mekaar nagesien.
Indien JA/NEE ontbreek en die motivering is korrek, verdien die kandidaat steeds
een punt.

i

i

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/SG/V1 3 DBE/2012

SSE - Memorandum

VRAAG 1: TYDSKRIFARTIKEL

11

1.2
1.3.
1.4

1.5

1.6

1.7
134
4.8.2
1.9

1.13
1.14.1
1.14.2

Kopiereg voorbehou

onderwysers
40 (jaar oud)/veertig Gaar oud) a

skoonmaker (omskrywing is ook aanvaarbaar)

°
¢ 'n BA-graad 2 5
* ‘ngraad SzIS
Seat
(Enige EEN) ws

AT

Sy ma is dood (toe hy sestien jaar oud was).
Sy ma se dood was ‘’n (groot) skok.

Hy het die verkeerde vriende gemaak.

Daar was baie bendes.

(Enige TWEE)

PRIVA

PUBLIC EXAN

e@oee

eB
¢ Peter het baie opofferings gemaak om te kom waar hy wou wees.
* B Peter het baie opofferings gemaak om te kom waar hy wou wees.

(Enige EEN)
(van die) Kongo (af)
twéé (twee) weke (lank)/2 weke/veertien/14 dae
(n) perdekar

« Nee.
© (Hy het) sy CV na verskillende plekke (in die Kaap) gestuur.

(Indien NEE ontbreek en motivering is korrek, slegs 1 punt)

© Dit is waarom hy na werk onder ’n boom in die parkeerterrein vir kinders
Wiskundelesse begin gee het.

® Vandag leef die Kongolees met ‘n BSc-graad in Wiskunde en Fisika weer
sy liefde by die Hoérskoo!l Sunward Park in Boksburg uit.

(Enige EEN SIN)

© Hy het ingewikkelde/moeilike formules op ’n (skryf)bord begin neerskryf.
e Hy het Wiskunde/formules/somme op’n (skryf)bord geskryf.

© (Met) sy (Franse) aksent.
* Hulle het gesukkel om hom te verstaan.

Fisika/Wetenskap
Waar

Hy staan netjies aangetrek in 'n grys pak klere.
(EEN SIN)

Blaai om asseblief

(1)
(4)
(1)

(1)

(2)

(1)
(1)
(1)
(1)

(1)
(1)

(1)

(1)

(1)
(1)
(1)

(1)
[18]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/SG/V1 4 DBE/2012
SSE - Memorandum

VRAAG 2: RESEP
2.14 dy kan die yskaskoek vinnig maak.
Dis vinnig om die resep te maak.

Dit neem nie lank om te maak nie./Jy kan dit gou maak.
Vinnige yskaskoek.

eeee

(1)
(Enige EEN of soortgelyk)

2.2 B
© Ses
B Ses

(Enige EEN) (1)

2.3.1. Onwaar (1)

2.3.2 © oor lae hitte
© verwyder van stoofplaat
¢ plaas in yskas

(Enige EEN) (1)
24 12/twaalf mense (1)

2.5 Dit moet in ‘n yskas geplaas/gehou word (nadat al die bestanddele gemeng
is). (1)

2.6 (20) (heel) (rooi) (glans)kersies (1)
2.7 3/drie uur (lank) (1)

2.8 ec
© nagereg
* C nagereg

(1)
(Enige EEN)

2.9 Raslouw Akademie Resepte (1)
[10]

DECARTMENT OF BASIC
EDUCATION

2012 -06- 11

PRIVATE BAG X 110
PRETORIA D004

PUBLIC EXAMINATIONS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/SG/V1 5 DBE/2012

SSE - Memorandum

VRAAG 3: ADVERTENSIE

3.1
3.2

3.3

3.4

3.5.1
3.5.2

(in die) Vrystaat

Cc

e vier en sestig kilogram
© Cvier en sestig kilogram

(Enige EEN)

om te verslank

® om gewig te verloor

maer(der)/slank(er) te word
(Hanteer foutiewe spelling van “maer” as ’n spelfout.)

(Enige EEN)

e Jy moet die regte kos eet.

Jy moet ’n gesonde oefenprogram voig.

Onwaar

Herbex is tablette/in tabletvorm.
Herbex is pille/in pilvorm.

Ons lees: Sukses met tablette.
Daar is tablette/pille op die prentjie.

(Enige EEN)

TOTAAL AFDELING A:

DEPARTMENT OF BASIC
EDUCATION

2012 ~08- 14

PRIVATE BAG X 110
PRETORIA 0004

PUBLIC EXAMINATIONS
co

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(1)
(1)

(1)

(1)
[7]

35

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/SG/V1 6 DBE/2012
SSE - Memorandum

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 4: WENKE OM VEILIGER IN DIE REENWEER TE BESTUUR

RIGLYNE VIR NASIEN VAN OPSOMMING

Die kandidaat se opsomming word TWEE KEER gelees.
u vir feite en taalfoute.
= vir direkte aanhalings en onvolledige sinne.

FEITE

a Sien eerste sewe sinne inhoudelik na. (Ook as dit verkeerdelik in paragraafvorm
aangebied is.)

a Regmerkie bokant elke hoofgedagte.

m Slegs een hoofgedagte per sin word nagesien.

u Indien geen hoofgedagte inhoudelik reg is nie, kry die kandidaat nul vir sowel
getal woorde as vir taal.
a_Leées tot by 110 woorde indien die kandidaat meer as 100 woorde skryf.

FEITE (F) [7] EN TOEKENNING VAN TAALPUNTE

ia FEITE KORREK MAKSIMUM TAALPUNT(E) i]
Geen feite korrek nie 0

Een tot drie feite korrek 1

Vier en meer feite korrek 2

a Leesteken- en spelfoute word nie gepenaliseer nie. Moet dus nie aandui nie.
« Taalfoute word net in korrekte feite gepenaliseer.
a KANDIDATE WORD NET EEN KEER VIR ELKE SOORT FOUT GEPENALISEER.

TAAL (T) [2]

| TAALFOUTE PENALISEER VAN TOTAAL |
Een tot drie taalfoute “1
Meer as drie taalfoute -2

TIPIESE TAALFOUTE

Woordorde in enkelvoudige sin (bv. Onderwerp + werkwoord + voorwerp)
Tyd, wyse, plek

Dubbelnegatief

Omgekeerde woordorde

Lydende vorm

Direkte vertaling (moedertaalinvioed)

Voornaamwoorde

Woordorde in saamgestelde sinne (Voegwoord 1, 2 en 3)

Infinitief

DIREKTE AANHALING (A)

[Direkte aanhalings/nie eie sinne nie Penaliseer van totaal |
Twee tot drie direkte aanhalings HERTS PREM RE Bree
Vier en meer direkte aanhalings ae)
2bi2 -06- 11

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

: BAG X 110
PRETORIA 6001

IC EXAMINATIONS |

a]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/SG/V1 U DBE/2012

SSE - Memorandum

WANNEER IS DIT NIE MEER ’N AANHALING NIE?

a As een woord verskil/uitgelaat/bygevoeg word.

au As-die woordorde omgeruil word.

m_ As twee aanhalings in 'n nuwe sin gekombineer word.
m_As slegs 'n gedeelte van n sin aangehaal word.

NIE VOLSINNE NIE (V)

[Nie volsinne nie Penaliseer van totaal _|
Twee tot drie hoofgedagtes nie in sinne nie -2
Vier en meer hoofgedagtes nie in sinne nie 3

WANNEER [S DIT NIE ’N VOLSIN NIE?

m= Moet ’n werkwoord hé.
a_As ander deel/dele om die hoofgedagte mee te voltooi, ontbreek.

NEERSKRYF VAN PUNTE KODE _ PUNT MAKS
Getal feite korrek F 7 7
Taal T 2 2
Woorde aangedui WwW. 1 1
SUBTOTAAL 10
Direkte aanhalings A 3 -3
Nie volsinne nie Vv. -3 -3
SUBTOTAAL (A en/of V) 10-6 4
VOORBEELD
1. Maak sekker dat jou bande inn goeie toestand is. (10) |¥_| Sp
2. Jy moet jou motor self regmaak. (6) | X
3. Jy moet byhou 'n groter volgafstand. (6) |¥ [T
4. Moet die stuurwiel nie pluk. ®i[¥ [Tt
5. Probeer om dus nie deur diep water op die padterynie. (13) [V_ [A
6._In reénweer moet niemand te vinnig ry nie. (8) |\¥ JA
7. Beplan tyd. 21% |v
Getal' woorpe: [50]
wv
Ss KODE PUNT
fad Getal feite korrek a 6
iS] [Taal i +i
iS | Woorde aangedui Ww |
is SUBTOTAAL 8
iad | Direkte aanhalings A -2
2 Nie volsinne nie Vv -0
B SUBTOTAAL (A en/of V) -2
z GROOTTOTAAL 6

Die fricontlike verwerkings moet so geformuleer word dat dit opsom wat jy moet
doen as jy in reénweer moet bestuur.

Die klem val hier op die donkergedrukte hoofgedagtes en NIE op die moontlike
verwerking van die teks NIE.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/SG/V1 8

SSE - Memorandum

DBE/2012

(Die skuinsgedrukte sin/sinne kan as moontlike direkte

DIREKTE AANHALINGS UIT TEKS

aanhalings aanvaar word.)

WENKE

1.

Die eerste ding waaraan jy aandag moet gee
as jy in reénweer veilig wil bestuur, is jou
motorbande. Op in nat pad moet jou bande in
n goeie Kondisie wees. As jou bande glad is,
gaan jou motor gly.

e Skenk aandag aan jou
motorbande.

e Jou (motor) bande moet
in 'n goeie kondisie wees.

(Enige EEN)

2. Motoriste gaan nie hulle ruitveérs goed naom | e Koop/Kry nuwe ruitveérs.
te verseker dat die ruitveérs reg werk nie. As e Vervang die stukkende
die ruitveérs die voorruit nie skoonvee nie, is ruitveérs.
dit tyd vir ’n nuwe stel. Vervang die stukkende
ruitveérs self of laat dit doen wanneer jy jou
motor laat diens. (Enige EEN)

3. ‘n Motor se stuurwiel speel 'n belangrike rol in e Moenie aan jou motor se
veilige bestuur. Moenie op 'n nat pad stuurwiel ruk nie.
aan die stuurwiel ruk nie! Dit kan veroorsaak
dat jou motor oor die pad begin gly. Jy verloor
dan heeltemal beheer oor jou motor.

4. In reénweer is dit belangriker om 'n groter e Moenie te naby aan die
afstand tussen jou en die voorste motor te hé voorste motor ry nie.
as in sonskynweer. Al het jou motor goeie © Daar moet’n veilige
remme, kan jy nie ‘n ongeluk keer as jy te naby (volg)afstand tussen jou en
aan 'n ander motor ry nie. Hou by 'n veilige die motor voor jou wees.
volgafstand.

(Enige EEN)

5. Voordat jy met jou motor deur die water ry, e Moenie deur diep water
weet jy nie hoe diep dit is nie. In diep water ry nie.
word die enjin nat en dan werk die elektriese
stelsel nie goed nie. Probeer om nie deur
diep water op die pad te ry nie.

6. Die waarheid is: as jy te vinnig ry, gaan jy e Jy moenie vinnig ry nie.
beslis ‘n probleem ervaar. In reénweer moet @ Ry stadig in reénweer.
niemand te vinnig ry nie. Almal behoort te
verstaan dat die verkeer in reénweer stadiger
moet beweeg. (Enige EEN)

i As jy weet dit reén of dit gaan reén, moet jy e Beplan jou (ry)tyd.

ook jou tyd goed beplan. Jy kan liewer te
vroeg op n plek aankom as om laat te wees.
Dit is wanneer ’n mens wil jaag om érens te
wees, dat jy dom dinge doen.

Kopiereg voorbehou

DEPART SF ASIC}

TOTAAL AFDELING B:

2012 ~06- 11

E BAG X 110
PRETORIA 0004

1 PUBLIC EXAMINATIONS

ecard naoNtaotonmart

na RSA seaseH aman

i
Blaai om asseblief
i
j
a |

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/SG/V1 9 DBE/2012
SSE - Memorandum

AFDELING C: KOMMUNIKATIEWE TAALGEBRUIK

VRAAG 5: WOORDGEBRUIK EN WOORDSTRUKTURE

° Waar spelling mag varieer, mag die woord wat aangebied word, nie 'n ander
betekenis in Afrikaans hé nie.
. As die totaal 'n halfpunt insluit, rond HIER af tot die volgende heelgetal wanneer
die punt oorgedra word na die buiteblad.
. Indien die woorde wat aangebied word, met hoofletters begin, is dit korrek.
° Waar keuses aangebied word, word verwag dat die kandidaat die antwoord
korrek oorskryf.
VR. ANTWOORD SPELLING WOORDSTRUKTUUR
541 enigste spelling woordkeuse: spelling
5.2 teen spelling woordkeuse: voorsetsel
5.3 speel spelling woordkeuse: spelling
5.4 swakste spelling b.nw.: oortreffende trap
5.5 kompetisie spelling afleiding: ww. > s.nw.
5.6 wedstryde spelling s. Nw.: meervoud
5.7 want spelling woordkeuse: vgw.
5.8 klein foneties antoniem
5.9 hulle spelling woordkeuse: besitlike vnw.
5.10 eindwedstryd spelling s.nw.: samestelling
5.11 meeste spelling woordkeuse: b.nw. oortreffende trap
5.12 gehad spelling woordkeuse: homofoon/woordeskat
5.13 vyftig duisend spelling spelling van getal
vyftig-duisend
vyftigduisend
5.14 plekkie spelling verkleining
5.15 muis spelling idioom voltooi
5.16 vier spelling woordkeuse: vaste uitdrukkings
5.17 lang spelling woordkeuse: b.nw. attributief
5.18 waarvan spelling betreklike vnw.
5.19 leerlinge/skoliere/ foneties sinoniem
skoolkinders/studente
(moet meervoud wees)
5.20 TV (geen punte nie) spelling afkorting
(moet hoofletters wees)
5.21 gekomplimenteer spelling afleiding: ww.
5.22 die spelling woordkeuse: lidwoord
5.23 se spelling woordkeuse: besitlike vorm
5.24 wenner spelling s.nw.: persoonsnaam
| DEPARTMENT OF BASIC | @e+2) (2)
EDUCATION |
|
Kopiereg voorbehou 2012 -00- 11 Blaai om assebliet

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/SG/V1 10 DBE/2012
SSE - Memorandum

VRAAG 6: SINSTRUKTURE

e Spel- en punktuasiefoute word nie gepenaliseer nie.
° Alhoewel die donkergedrukte gedeeltes dui op die taalitem en wat geassesseer word,
moet die sin/sinsdeel volledig wees om die punt(e) te verdien.
e Nasieners moet dus die hele antwoord deurlees.
VR. ANTWOORD TAALASPEKTE PUNT

6.1.1 | Daimler het elke dag (aan 'n motorfiets) in bywoordelike bepaling van tyd en
sy motorhuis (aan 'n motorfiets) gewerk. (1) | plek in korrekte volgorde

OF
Elke dag het Daimler (aan 'n motorfiets) in
sy motorhuis (aan 'n motorfiets) gewerk. (1) (1)
6.1.2 | Daimler se seun het seergekry omdat hy saamgestelde sin: korrekte
van die motorfiets afgeval het. (1) woordorde (1)
6.2.1 | © 'n Enjin is (deur Daimler) ontwerp. (1) lydende vorm verlede tyd:
OF ontwerp > is ... ontwerp en deur
e NEnjin is ontwerp (deur Daimler). (1) Daimler is opsioneel (1)
6.2.2 | Gister het Daimler 'n houtraam en houtwiele | verlede tyd: bou > het ...gebou
(gebou) vir die enjin. (gebou). (1) met die hoofww. voor of na die
vs.frase (1)
6.2.3 | Daimler se ideaal was om wéreldberoemd te | infinitief met om ... te + ww.
word. (1) cap)
6.2.4 | Paul vra vir sy pa of hy (1) die motorfiets dir. > ind. rede: vnw. ek > hy enna
mag toets. (1) vgw. 3 (of) word ww. aan die einde
van die sin geskryf (2)

6.2.5 | Nee, die motorfiets het nie baie vinnig gery | dubbelnegatief: nie ... ni
nie. (1) (4)
6.2.6 | In 1886 het Daimler groter enjins gebou. (1) | omgekeerde woordorde: begin met

OF bywoord van tyd en daarna volg die

in 1886 is groter enjins (deur Daimler) werkwoord en voltooi die sin OF

gebou. (1) lydende vorm, verlede tyd (1)
6.2.7 | Daimler hoef nie dag en nag te werk (1) infinitief met hoef nie ... te + ww. +

nie. (1) nie (2)
6.2.8 | In die toekoms sal/gaan hierdie motorfietse | toekomende tyd met sal in die

die begin (wees) van die eerste motor tweede plek en is > wees aan die

(wees). (1) einde van die sin (1)
6.2.9 | Nee, vandag praat niemand van Daimler dubbelnegatief: niemand ... nie

nie. (1)
6.3.1 | Paul het die eerste motorfietsryer geword, vgw 1: geen verandering in

want hy het die eerste motorfiets getoets. | woordorde nie
(1) (1)
6.3.2 | Die motorfiets het baie stadig gery; daarom | vgw. 2 verbind die sinne: te ww. uit

het Daimler ’n beter enjin gebou. (1) sin 2 direk na die voegwoord en
voltooi die sin )
6.3.3 | Alhoewel Paul Daimler se seun was, (1) vgw. 3 verbind die sinne: skuif die
moes hy sy eie motorfiets (ge)koop (het). te ww. van sin 2 na die hoofww.,
(1) komma en 1e¢ ww. van sin 2 direk
na die komma (2)
6.4 | Wanneer/In watter jaar moes Daimler rset. stelsin > vraagsin en die
seun die motorfiets toets? (1)& WENT Civmaagteken is verpligtend (4)
ae 517 (27-3) | [18]
Kopiereg voorbehou on 12 “98 14 Blaai om asseblief
4 Xii0

ORIA 004

|
IC EXAMINATIONS |

eee

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Afrikaans Tweede Taal/SG/V1 YW DBE/2012

SSE - Memorandum
VRAAG 7: KOMMUNIKASIE

Tal °B
© Hartlik geluk! Jy het hard gewerk hiervoor.
eB Hartlik geluk! Jy het hard gewerk hiervoor,.

(Enige EEN)

7.2 c
Sal Ma my asseblief toelaat om per bus skool toe te ry?

C Sal Ma my asseblief toelaat om per bus skool toe te ry?

(Enige EEN)

7.3 ec
Ek is bly om jou te ontmoet.
Cc Ekis bly om jou te ontmoet.

(Enige EEN)

Kyk of kandidate se reaksie op die situasie die regte toon kommunikeer.
Aanspreekvorme moet korrek wees.

Ken een punt vir die taalfunksie toe.

Dui spel- en leestekenfoute aan, maar moenie penaliseer nie.

Trek maksimum een punt af na die tweede taalfout per vraag.

LW: Nie meer as 25 woorde nie.

TA Wat sé meneer Louw? Is hy beskikbaar vir die vergadering?
(Of soortgelyk binne konteks)

TOTAAL AFDELING C:

GROOTTOTAAL:
I" PEBARTMENT GF Basic}
i EDUCATION '

Kopiereg voorbehou

(1)

(1)

1)

(2)
[5]

35
80

## Related documents

- [Afrikaans P2 (L2) (SG) June 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-l2-sg-june-2012-memo/f547f99b-9297-4b6d-bca4-7156085f20fa) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2012-memo/2e465f59-92cb-4184-b97a-93e2e8571cbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012-memo/7e6dde94-0bbf-4c25-9a47-06e2d5ee46b7) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [NSC 2012 Afrikaans FAL P1 Nov 2012](https://www.hlayiso.com/library/nsc-2012-afrikaans-fal-p1-nov-2012/e8af00e3-e471-4554-a408-05270a9ae292) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012/a7470d38-1c5d-4d4a-afc4-58191568e736) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2022/8bcbc36a-8ff9-4ba3-9090-8c832b8fda5f) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
