# Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2012 Memo

> Grade 12 Afrikaans FAL Paper 2 memorandum from the NSC June 2012, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-l2-sg-june-2012-memo/f547f99b-9297-4b6d-bca4-7156085f20fa
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p2-l2-sg-june-2012-memo/f547f99b-9297-4b6d-bca4-7156085f20fa)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC June · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

sy
~~
} Department: Education

Te (72) REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

GAUTENG PROVINCE

SENIORSERTIFIKAAT-
EKSAMEN

GRAAD 12

AFRIKAANS TWEEDE TAAL SG (102-2/2)
V2

MEI/JUNIE 2012

MEMORANDUM

Cop msoned A HN

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

10222/12B
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
AFRIKAANS TWEEDE TAAL SG
(Tweede Vraestel: Letterkunde)
MEMORANDUM
AFDELING A
POESIE
VRAAG 1
Ek is oek important — P. Snyders
1.1 Die ryk mense/die mense wat geld het. (1)
1.2 “gespendit”
(EEN WOORD) (1)
1.3 (Hulle) bananaskille/piesangskille. (1)
1.4 Gooi dit orals/ So baie kaartjies word weggegooi dat dit soos konfetti lyk. (1)
1.5 In die gangetjie. (1)
1.6 D — Hulle verstaan sy gevoel en hy verstaan hulle nie. (1)
1.7 Dit was vrot. (1)
1.8 1.8.1 piesangskille (1)
1.8.2 belangrik (1)
1.9 “weer”
(EEN WOORD) (1)
(10)

EN

### Page 3

a)

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2

Hansie en Grietjie — E. Castelyn

2.1 C — ooreenstem met Hansie en Grietjie in die kinderverhaal
2.2 woud
(EEN WOORD)
2.3 Met 'n flou olielamp
2.4 Hulle word afgelaai by die heks se huisie.
2.5 — “huil”
(EEN WOORD)
2.6 Daar word gepraat van stiefmammies en -pappies.
2.7 C - sorg vir hulle kinders se emosionele geluk.
2.8 — “hok”
(EEN WOORD)
2.9 Hulle het weggeloop.
2.10 Hulle het fyn en flenters geval op die paadjies sement/emosioneel seergekry.
EN
VRAAG 3

Eksamen - A. de Vos

3.1

3.2

3.3

3.4

Aardrykskunde/Geografie
Biologie
Geskiedenis

Onwaar.
Die student leer deur die nag.

'n Student/graad 12-leerder/matrikulant/matriekleerling.

“kakofonie”
(EEN WOORD)

10222/12B

(1)

(10)

(3)

(2)
(1)

(1)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

10222/12B

3.5 'n hoofpyn het

die inligting/werk geken het

(Enige EEN) (1)
3.6 B — inligting gebére word (1)
3.7 “klop”

“hamerslae”

(TWEE APARTE WOORDE) (2)
3.8 suiker (1)

(12)
EN

VRAAG 4
Sprokie vir ’n stadskind — K. Du Plessis
4.1 “stof’’roet’/"rook”

(ENIGE EEN WOORD) (1)
4.2 In die aand./nag. (1)
4.3 Die neonboog se punt. (1)
4.4 Die kettings wat om die skatkis gebind is. (1)
4.5 D — Die verteller sal vir hom 'n sprokie vertel. (1)

46 Onwaar.
Die digter sé “hier moet jy jou nimmer laat bind”/’as jy geluk en vreugde wil vind
soek die neonboog se punt”. (2)

4.7 “dalk’/’as’
(EEN WOORD) (1)
(8)

TOTAAL VIR AFDELING A: 40
OF

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B

KORTVERHALE: Kinders van die aarde — Charles Fryer

VRAAG 5

Die ooreenkoms — Dalene Matthee

5.1
5.2

5.3

5.4

5.5

5.6

B — al lank vriende.

Onwaar.
Dit was halfses.

Onwaar.

Jakob het nog sy motor gehad./Willem het mildelik tot die petrol bygedra.

5.4.1. Jakob
5.4.2 Willem
5.4.3 Sarah
5.4.4 Andries
Willem

A-—teken

EN

Rooikoos Willemse is soek — Abraham H. de Vries

7

5.8

5.9
5.10
5.11

5.12

5.7.1. B-’ngroot en sterk man
5.7.2 C-—hotelbaas

Onwaar.
Hulle het sy hare swart gekleur./Hulle het sy baard afgeskeer.

Barrydale
Nommer elf
B — Rooikoos se dorpshotel

C — baie kwaad geword

10222/12B

(1)

(2)

(2)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)

(1)
(11)

(1)
(1)

(2)
(1)
(1)
(1)
(1)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com -

10222/12B
5.13 5.13.1 Swartberge (1)
5.13.2 nuuskierigheid (1)
5.13.3 om te veel te drink (1)
5.13.4 oorlede vrou se plotjie (1)
5.13.5 die almanak met die meisie op (1)
(13)
EN
VRAAG 6
Die wedloop — P. Bekker en Storm op die berg — W.A. de Klerk
6.1 6.1.1. Salmon Steenkamp/Salmon (1)
6.1.2 By Noordburg/Vis se skool (1)
6.1.3 Blinkklip (1)
6.1.4 Die aflosspan was gediskwalifiseer. (1)
6.2 6.2.1. Salmon Steenkamp/Salmon (1)
6.2.2 Oom Drieman/Oom Drieman van der Walt (1)
6.3 Onwaar.
Dit het gebeur toe hy oor die heining gespring het. (2)
6.4 Jaco (1)
6.5 In die Hexrivier-gebied (1)
6.6 Worcester (1)
6.7 Om oorsee te gaan om te gaan bergklim
Om by Stellenbosch te gaan studeer (2)
6.8 Onwaar.
Die tou het gebreek en hy het geval. (2)
6.9 Hulle het hande vasgehou. (1)
(16)
TOTAAL VIR AFDELING B: 40
OF
5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

10222/12B

AFDELING C

VRAAG 7

ROMAN: Kringe in ’n bos — Dalene Matthee

7.1

7.2
7.3
7.4
7.5
7.6
7.7
7.8
7.9
7.10
7.11
7.12
7.13
7.14

7.15

7.16

7.17
7.18

7.19

Oom Martiens het vir Arend saam met Saul gestuur en het verstaan dat dit in
ongeluk was./Oom Martiens het besef dat dit MacDonald se skuld was.

Toe Saul vir die eerste keer weer by die Bothas aangekom het.
Hy het in ’n verroeste perdeskoen getrap/sy voet was geswel.
Emma/Die kookvrou

Omdat Saul nie meer by MacDonald wou werk nie.

Om vir Patterson na MacDonald toe te vat.

Die digte mis/die mis.

Hy het gesé dat Saul ’n verraaier is.

Hy het besluit om terug te gaan Bos toe.

Dat Saul reg is, die bloubokkie se gal sit nie in sy kop nie.
Van Arend se dood.

A — Saul het kos nodig. Hy was op die spoor van Oupoot.

Hy het ’n bloubokkie laat vang en sy kop oopgekap.

Dat Saul versigtig moet wees, Oupoot is in die Bos.

Engeland toe.
Met die Pictor.

Omdat Saul nie wil hé hulle moet hom daarvan beskuldig dat hy kos in die Bos
kom bedel het nie.

Om in die Bos te bly
By 'n tent met skoolkinders.

Crompton

(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)

(1)
(1)
(1)

(1)

(2)

(1)
(1)
(1)
(1)

### Page 8

7.20

7.21

7.22
7.23
7.24
7.25
7.26
7.27
7.28

7.29
7.30
7.31
7.32

7.33

Downloaded from hlayiso.com

10222/12B

7.20.1 Cairncross (1)
7.20.2 Maska (1)
7.20.3 Mary (1)
7.20.4 Mary McDonald (1)
7.21.1 Saul (Barnard) (1)
7.21.2 Sara (Barnard) (1)
7.21.3 Joram (Barnard) (1)
Handsome Dutchman (1)
Om te lees (1)
Dat die Bos deur die delwers oorgeneem/vertrap/vernietig sou word. (1)
Dit het hom skatryk gemaak. (1)
A — Die goud behoort aan die houtkappers. (1)
Die goud. (1)
Onwaar.

Hy het vir homself gewerk/Hy het sy eie ding gedoen.

(Of soortgelyk) (2)
Hy het gesien dit was Kate. (1)
Opgestopte voéltjies (1)
Thompson se hoekerf (1)
Sestig pond (1)

Dat hulle nog lief is vir mekaar/omgee vir mekaar.

TOTAAL VIR AFDELING C:

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

10222/12B

AFDELING D
VRAAG 8
ROMAN: Gooi hom in die sloot — Roelf van Rensburg
8.1 8.1.1 Bertrand/Bertrand Swart (1)

8.1.2 Casper/Casper Hefer (1)

8.1.3 Die prefek dink hy het ’n beursie/geld gesteel. (1)

8.1.4 Nadie skoolhoof toe/Na mnr. Uys toe. (1)
8.2 8.2.1 Selma (1)

8.2.2 ma (1)

8.2.3 Flori (1)
8.3 8.3.1 Bertrand het stories oor Casper vertel

8.3.2 In die kleedkamer (2)
8.4 Marius Schneider/die hoofseun (1)
8.5 Die Mari-klub/Daggaklub (1)
8.6 Dagga/Marijuana (1)
8.7 Joggie

Braam

Madeline

(Enige TWEE) (2)
8.8 C —'n mens die jongmense eerder moet help as in die sloot gooi (1)
8.9 8.9.1 Hy het die Wiskundetoets gedruip.

Hy het nie sy Engelse huiswerk gedoen nie. (2)
8.9.2 Hy betrap hom met’n handboek terwyl hulle toets geskryf het. (1)
8.9.3 Dat Braam voortaan alles reg sal doen./Braam sal die onderwysers nie
rede gee om te kla nie. (1)

8.10 Meneer Uys sal sy ouers bel en sy ma is siek en hy wil haar nie ontstel nie. (1)
8.11. In oom Sampie se werkskamertiie. (1)
8.12 Pakdonkie. (1)

### Page 10

8.13

8.14

8.15
8.16
8.17
8.18

8.19
8.20
8.21
8.22
8.23

8.24

8.25

Downloaded from hlayiso.com

Swartgrond

Smid
Boer

Veertien

Paul Gunther

Om twee Kersgeskenke te koop.

Bestellings aflewer

Mense bedien

Winkel oppas as Paul middagete het

(Enige TWEE)

Dat hy nie mag steel nie.

skoolhoof

Hy het self arm grootgeword.

Casper Hefer

Hy het 'n maagsweer

8.24.1 ‘n Oud-kollega van meneer Uys

8.24.2 Dat daar’n bevorderingspos vir kringinspekteur is.
8.24.3 Sy was baie onsteld/ongelukkig/woedend.

8.24.4 Mevrou Momsen

Dit was 'n skool waar mense omgee vir mekaar.

10222/12B

(1)

(2)
(1)
(1)
(1)

(2)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)

TOTAAL VIR AFDELING D: 40

GROOTTOTAAL: 80

## Related documents

- [Afrikaans FAL P2 Feb-March 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-feb-march-2012-memo/1c68a98a-aafe-423c-8236-da6e1cdcfa85) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 Nov 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-nov-2012/3f85c035-f152-4594-bcdc-51046b8337e8) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-may-june-2022/f9577f6c-1445-4aca-91cc-19411cb3d2f1) — Afrikaans FAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans 2nd Language SG P2 (Afrikaans) June 2014 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-2nd-language-sg-p2-afrikaans-june-2014-qp/0fe0dbfd-bd1b-4eee-84c2-af016de0b67a) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Nov 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-nov-2012-memo/2e465f59-92cb-4184-b97a-93e2e8571cbd) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 Feb-March 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-feb-march-2012-memo/7e6dde94-0bbf-4c25-9a47-06e2d5ee46b7) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2024/83184aba-b793-4289-94bf-4aa5eb852531) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-p2-fal-2024-question-paper/7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2024/18189e63-b80d-4773-b7b0-d85b065c5658) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0feff6b0-aa5f-4380-acf0-f06343bc22d3) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/09c32e3a-6e0c-4c06-aec3-b0b54a251f21) — QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-qp-sept2023/464e635d-666a-408f-b9ea-b7c91712c7de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
