# Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo

> Grade 12 Afrikaans SAL Paper 1 memorandum from the Supplementary Exams 2015, 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-feb-march-2015-memo-gauteng/d3774562-a57c-407f-bae9-d246ac8712e5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans SAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Supplementary Exams
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans SAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-sal) › [Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 Supplementary Exams 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-feb-march-2015-memo-gauteng/d3774562-a57c-407f-bae9-d246ac8712e5)

## About this document

Afrikaans Sal · Grade 12 · Supplementary Exams · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans SAL P1 Feb-March 2015 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-feb-march-2015-eastern-cape/87df6f73-d0a4-495a-b268-fff21c78a789) — QP · 2015 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            1                  DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

                                    GRAAD 12

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                         GRAAD 12

                 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1

                              FEBRUARIE/MAART 2015

                                     MEMORANDUM

                                         GAUTENG

PUNTE: 120

                      Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.

EXAMINATION

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            2                     DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

AFDELING A: LEESBEGRIP

NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP:

1.   Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip
     is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die
     woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.

2.   Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal wat geassesseer
     word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die
     vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die
     vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.

3.   In oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/ EK STEM SAAM/EK STEM NIE
     SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.

4.   Vir WAAR/ONWAAR/FEIT/MENING-vrae word geen punte toegeken nie. Net die
     rede/motivering/aanhaling word bepunt.

5.   Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit korrek
     mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.

6.   Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ hele reeks,
     word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.

7.   Aanvaar dialektiese variasies.

8.   Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by ŉ
     meerkeusevraag.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            3                     DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

VRAAG 1
TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL
VRAAG                                     ASSESSERINGSRIGLYNE                  PUNT         VLAK
1.1        (In) 2010                                                              1          1
1.2        Dit was die eerste keer dat ŉ Wêreldbekertoernooi in Afrika gehou
           is.                                                                    1          1
1.3        “tien”/10                                                              1          3
           (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)

1.4        •    Dit is in die vorm van ŉ Afrika-kalbas.
           •    Dit lyk soos ŉ Afrika-kalbas.
           •    ŉ Afrika-kalbas.
                (Enige EEN of soortgelyk)                                         1          3
                (Aanvaar nie net “kalbas” nie.)

1.5        “sokkermal”                                                            1          2
           (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)

1.6        •     C
           •     1966
           •     C 1966
                  (Enige EEN)                                                     1          3
1.7        •     “ZA” in Zakumi dui op Suid-Afrika (wat in 2010 die toernooi
                aangebied het).
           •    “kumi” in Zakumi beteken “tien” in verskeie Afrika-tale.         2          1

1.8        •    D
           •    Sintetiese leer
           •    D Sintetiese leer
                (Enige EEN)                                                       1          3
1.9        •    Suid-Afrika se 11 amptelike landstale. 
           •    Die 11 spelers in die sokkerspan.                                2          1

1.10       •    Die wenspan sou bly wees en hulle oorwinning vier.
           •    Almal was bly omdat die toernooi Suid-Afrikaners saamgebind
                het.
           •    Almal was bly oor die geleentheid om sokker te gaan kyk.
           •    Almal was bly om hulle sokkerhelde te sien speel.
           •    Almal was bly omdat die toernooi in Suid-Afrika gehou is.
                (Enige EEN of soortgelyk)                                         1          3

1.11       •    (Die sokkerstewels is gemaak) om sy voete teen beserings te
                beskerm.                                                          1          1

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            4                                                   DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

1.12       •    Kangaroeleer is lig/ligter (as beesleer).
           •    Kangaroeleer is sterk/sterker (as beesleer).
                (Enige EEN)                                                                                          1         1

1.13       •    Die Goue Stewel-prys
           •    ŉ Goue stewel
                (Enige EEN)                                                                                          1         1

1.14       •    Die spelers kan mekaar op die veld uitken.
           •    Die skeidsregter kan die spanne onderskei.
           •    Dit gee die span ŉ eie identiteit.
                (Enige EEN of soortgelyk)                                                                            1         4
1.15       Katoen                                                                                                    1         3
1.16       •    B
           •    ... deel van hul leefwyse.
           •    B ... deel van hul leefwyse.
                (Enige EEN)                                                                                          1         3

1.17       “kleurryke”                                                                                               1         2
           (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)

1.18       •    A
           •    Om mense bymekaar te roep.
           •    A Om mense bymekaar te roep.
                (Enige EEN)                                                                                          1         3

1.19       Onwaar (verdien nie ŉ punt nie)
           Die kandidaat kan geen punt vir die motivering verdien indien WAAR as antwoord gegee is nie.

           “Deesdae word vuvuzelas van plastiek en selfs seebamboes
           gemaak.”                                                                                                  1         3
           (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)
           (Kandidaat hoef nie die hele sin aan te haal nie.)

1.20       •    (Hulle sê) die geraas pla die spelers. 
           •    (Hulle sê) die geraas maak mense se ore seer.                                                       2         1

1.21       JA:
           • Vuvuzelas is deel van Suid-Afrika se sokkerkultuur.
           • Sonder vuvuzelas sal sokkerwedstryde nie dieselfde wees nie.
           • Sokkerondersteuners blaas op die vuvuzelas om hulle
               geesdrif/entoesiasme/blydskap uit te druk.
           • Die geraas van die vuvuzelas skep atmosfeer by
               sokkerwedstryde.
               (Of soortgelyk)

           NEE:
           • Nie alle ondersteuners hou van die geraas van die vuvuzelas nie.
           • Party mense voel dat die geraas te erg is.
             (Of soortgelyk)                                                  1                                                4
                                                                 SUBTOTAAL: 24

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            5                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

TEKS B: VISUELE TEKS

VRAAG                           ASSESSERINGSRIGLYNE                                PUNT          VLAK
1.22       (Die Universiteit van) Venda                                              1             3
1.23       •   (Die Universiteit van) Johannesburg
           •   UJ
               (Enige EEN)                                                            1           3
1.24       Wes-Kaap                                                                   1           3
1.25       Kap: Dit is die kap wat jy dra wanneer jy ŉ graad kry/kwalifiseer.         1           4
           Sertifikaat: Jou graad sertifikaat (graad/diploma/kwalifikasie) word
           so opgerol wanneer jy dit kry.                                             1           4
           (Of soortgelyk)
1.26       •   Dit is makliker om grafieke te lees.
           •   Dit vat nie lank om grafieke te lees nie.
           •   ŉ Mens sukkel nie met die betekenis van woorde nie.
               (Enige EEN of soortgelyk)                                              1           5

                                                                   SUBTOTAAL: 6
                                                            TOTAAL AFDELING A: 30

Barrett se Taksonomie                          Punte             %
Vlak 5            Waardering
                                                 5               17%                20%
Vlak 4            Evaluering
Vlak 3            Afleiding                      12              40%                40%
Vlak 2            Letterlik
                  Herorganisasie                 13              43%                40%
Vlak 1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            6                      DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

AFDELING B: OPSOMMING

NASIEN VAN DIE OPSOMMING

Die opsomming word soos volg nagesien:

•      Puntetoekenning:

       o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
       o 3 punte vir taal
       o Puntetotaal: 10
•     Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie:

      o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe
      o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
      o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe
•    Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het.

      o 6-7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie
      o 1-5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe

LET WEL:
•     Tel van woorde:

      o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel.
      o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of
        as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
      o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 65 woorde en
        ignoreer die res van die opsomming.
      o Korter opsommings wat die vereiste feite bevat, mag nie gepenaliseer word nie.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            7                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

VRAAG 2: ROBBENEILAND
[Verwerk uit: Sien Suid-Afrika Visuele Feite]

                                      TEKS                       VERWAGTE ANTWOORDE

 1.       ŉ Eiland is ŉ stuk land wat aan alle kante deur Robbeneiland is (ŉ klein eilandjie) naby
          water omring word. Naby Kaapstad is ŉ klein Kaapstad.
          eilandjie, Robbeneiland.

 2.       Deur die jare het mense verskillende name vir Die eiland is Robbeneiland genoem
          die eiland gegee. Die naam, Robbeneiland, is omdat daar baie robbe op die eiland is.
          vir die eiland gegee omdat daar baie robbe
          op die eiland is.

 3.       Daar is nie net robbe op die eiland nie. Daar is Daar is baie soorte diere, voëls en
          verskillende soorte voëls, soogdiere en reptiele op Robbeneiland.
          reptiele op die eiland.

 4.       Baie lank terug was Robbeneiland ŉ plek Robbeneiland is lank terug as ŉ plek vir
          waarheen melaatse mense gestuur is.        melaatses gebruik.
          Melaatse mense kon nie tussen ander mense
          woon nie omdat die siekte aansteeklik was.

 5.       Tot nie te lank terug nie, was Robbeneiland       Robbeneiland was ook ŉ tronk vir
          ŉ tronk vir politieke gevangenes. Wyle            politieke gevangenes.
          Nelson Mandela was 27 jaar lank ŉ gevangene       OF
          in hierdie tronk. Die laaste politieke            Nelson Mandela was in die tronk op
          gevangenes het die eiland in Mei 1994 verlaat.    Robbeneiland.

 6.       Baie mense wat ons land besoek, wil graag         Toeriste besoek graag Robbeneiland.
          Robbeneiland toe gaan. Daar is twee bote          OF
          wat toeriste van Kaapstad na die eiland           Die Robbeneilandmuseum is op 1
          vervoer. Toeriste kan dan die hele eiland         Januarie 1997 geopen.
          besigtig; ook die Robbeneilandmuseum wat
          op 1 Januarie 1997 geopen is.

 7.       In   1999    is   Robbeneiland        tot   ŉ Robbeneiland is (in 1999)               tot   ŉ
          wêrelderfenisgebied verklaar. Almal moet wêrelderfenisgebied verklaar.
          saamwerk om hierdie eiland vir die nageslag te
          bewaar.

          GETAL WOORDE = 190 woorde                         GETAL WOORDE = 60 woorde
          (± 200 woorde – Disjunktief)                      (50–60/65 maksimum)

                                                                 TOTAAL AFDELING B: 10

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            8                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

Barrett se Taksonomie                          Punte             %
Vlak 5           Waardering
                                                 2               20%              20%
Vlak 4           Evaluering
Vlak 3           Afleiding                       4               40%              40%
Vlak 2           Letterlik                                       40%
                 Herorganisasie                  4                                40%
Vlak 1

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

1.     Spelling:

       •   Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.

       •   By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
           taalstruktuur is wat getoets word.

       •   Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.

2.     Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens
       die instruksies.

3.     Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is, by ŉ
       meerkeusevraag.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            9                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

VRAAG 3: ADVERTENSIE

VRAAG                         ASSESSERINGSRIGLYNE                             PUNT       VLAK
3.1        •   B
           •   Deelteken
           •   B Deelteken
               (Enige EEN)                                                       1          3

3.2        Het jy enige navrae oor die aflewering van jou koerant ?              1          2
3.3        nuusblad                                                              1          3
3.4        sleu–tel–woord                                                        1          3
3.5        •   Dis die naam van die koerant.
           •   Dis ŉ eienaam.                                                    1          3
               (Enige EEN of soortgelyk)
3.6        •   Sodat elke leser moet voel die advertensie is vir hom/haar
               bedoel.
           •   Om elke leser by die advertensie te betrek.
           •   Om elke leser spesiaal te laat voel.
           •   Om elke leser te oorreed om Beeld te koop.
               (Enige EEN of soortgelyk)                                         1          3

3.7        •   (Die naam van die adverteerder) is groter gedruk.
           •   (Die naam van die adverteerder) is dikker/vetter gedruk/in
               vetdruk.
           •   (Die naam van die adverteerder) is boaan gedruk.                  1          3
                (Enige EEN)
3.8        weekliks                                                              1          1
3.9        •   Mense assosieer ŉ bril met lees.
           •   Jy gebruik ŉ bril om (die koerant) te lees.
           •   Die koerant is soms klein gedruk; daarom het jy ŉ bril
               nodig om dit te lees.
               (Enige EEN of soortgelyk)                                         1          4

3.10       •   Beeld verskyn ses dae ŉ week.
           •   Jy kry ses (goeie) koerante.
           •   Beeld is die beste koerant en jy kry ses daarvan.
               (Enige EEN of soortgelyk)                                         1          5

                                                                 SUBTOTAAL: 10

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            10                     DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

VRAAG 4: SPOTPRENT

VRAAG                                ASSESSERINGSRIGLYNE                     PUNT       VLAK

4.1        Die haarkapper werk elke dag hard in die haarsalon.
           (Die hele sin moet korrek wees vir die punt.)                        1          3
4.2        seuns                                                                1          2
4.3        baadjiesak                                                           1          2
4.4        skêrtjie                                                             1          1
4.5        Simon sê dat die skêr baie groot en skerp is.
           (Die hele sin moet korrek wees vir die punt.)                        1          3
4.6        figuurlike (betekenis)                                               1          3
4.7        •   D
           •   Simon is ŉ dapper seun.
           •   D Simon is ŉ dapper seun.
               (Enige EEN of soortgelyk)                                        1          4

4.8        Waarmee sny die haarkapper Simon se hare?                            1          2
4.9        Simon se hare word (deur die haarkapper) gesny.
           (Die hele sin moet korrek wees vir die punt.)                        1          3
4.10       •    Die strepies wat om die skêr geteken is, lyk asof dit
                gevaarlik kan wees.
           •    Die skêr wat skerp punte het.
           •    Die haarkapper wat lyk asof hy nie konsentreer op wat hy
                doen nie.                                                       1          5
                (Enige EEN of soortgelyk)

                                                                 SUBTOTAAL: 10

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            11                                                DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

VRAAG 5.1: LEESSTUK

VRAAG                                ASSESSERINGSRIGLYNE                                                  PUNT       VLAK
5.1.1      diep                                                                                             1          1
5.1.2      mnr.
           (Die punt moet daar wees.)                                                                        1          2
           (Moet kleinletter wees.)

5.1.3      goeie                                                                                             1          1
5.1.4      Ek pak my klere in ŉ groot sak.
           My hemp se sak is geskeur.
           (Enige sin waar die ander betekenis van die woord duidelik is, bv. ŉ houer of deel van jou        1          4
           klere.)

5.1.5      Hiëna vra vir Aap om hom huis toe te dra.                                                         1          4
5.1.6      op                                                                                                1          2
5.1.7      doodbang                                                                                          1          4
5.1.8      Die diere het nie baklei nie.                                                                     1          3
5.1.9      Haas het gevra wat aangaan; daarom het Aap vertel wat
           gebeur het.                                                                                       1          2
           (Ignoreer leesteken, toets woordorde.)

5.1.10     stories                                                                                           1          3
5.1.11     Haas het vir Aap gesê om Hiëna terug te dra na die gat toe.
           (Aanvaar ook “om Hiëna terug te dra na die gat toe”.)                                             1          3
5.1.12     huisie                                                                                            1          2
5.1.13     snags                                                                                             1          3
5.1.14     huil                                                                                              1          3
                                                                                   SUBTOTAAL: 14

Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            12                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

VRAAG 5.2: PRENT

VRAAG                         ASSESSERINGSRIGLYNE                              PUNT        VLAK
5.2.1      skottelgoed                                                           1           2
5.2.2      Sies                                                                   1          1
5.2.3      hy                                                                     1          1
5.2.4      op                                                                     1          3
5.2.5      hoër                                                                   1          3
5.2.6      •    A
           •    manipulerende taal.
           •    A manipulerende taal.
                (Enige EEN)                                                       1          4

                                                                     SUBTOTAAL: 6
                                                        TOTAAL AFDELING C: 40

Bloom se Taksonomie                            Punte             %
Vlak 6          Sintese
                                                 8               20%              20%
Vlak 5          Evaluering
Vlak 4          Analise
                                                 17              43%              40%
Vlak 3          Afleiding
Vlak 2          Begrip
                Kennis                           15              38%              40%
Vlak 1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            13                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

AFDELING D: LETTERKUNDE

KINDERS VAN DIE AARDE – Charles Fryer

VRAAG 6

VERHAAL A: DIE OOREENKOMS – Dalene Matthee

VRAAG                            ASSESSERINGSRIGLYNE                                  PUNT          VLAK
6.1   (In) Rusoord                                                                      1             1
6.2       •      Hulle het televisie gekyk.
          •      Hulle het vingerbord gespeel.
          •      Hulle het radio geluister.
          •      Hulle het in Jakob se motor rondgery.
                 (Enige EEN)                                                             1           1
6.3       •      Jakob en Willem het skelmpies gedrink.
          •      Jakob en Willem het die kamerdeur gesluit wanneer hulle die
                 whisky gedrink het.
                 (Enige EEN of soortgelyk)                                               1           3
6.4       (Die) matrone                                                                  1           1
6.5        •     Die ander inwoners kon hom nie troos nie.
           •     Hy wou nie eet nie.
           •     Hy wou nie ŉ kamer met iemand anders deel nie.
                 (Enige EEN)                                                             1           1
6.6       ooreenkoms                                                                     1           3
6.7.1     •     D
          •     … het gesê ŉ ou vrou is ŉ lawwe ding.
          •     D … het gesê ŉ ou vrou is ŉ lawwe ding.
               (Enige EEN)                                                               1           3
6.7.2     •     A
          •     … het nooit getrou nie.
          •     A … het nooit getrou nie.
               (Enige EEN)                                                               1           3
6.7.3     •     B
          •     … het vir die mans koekies en beskuit aangedra.
          •     B … het vir die mans koekies en beskuit aangedra.
               (Enige EEN)                                                               1           3
6.7.4     •      E
          •      … kon dalk vir almal vertel Jakob was bang vir spoke.
          •      E … kon dalk vir almal vertel het Jakob was bang vir spoke.
               (Enige EEN)                                                               1           3

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            14                    DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

6.8       •    A
          •    dood is.
          •    A dood is.
              (Enige EEN)                                                        1           3
6.9       •    Hulle het gewoonlik om halfses hulle whisky gedrink.
               (Of soortgelyk)                                                   1           4
6.10      •    Om vyfuur het Jakob die deur gesluit.                             1           2
          •    Jakob het die bottel uit die wegsteekplek gehaal.                 1           2
          •    Jakob het gesukkel om die bottel oop te kry.                      1           2
          •    Om halfses het die bottel gewoonweg oopgedraai.                   1           2

6.11      •    C
               ŉ man van jou woord moet wees.
          •    C ŉ man van jou woord moet wees.
               (Enige EEN)                                                       1           3
6.12.1    Ek voel ...
          • jammer vir Jakob.
          OF
          • nie jammer vir Jakob nie.
             (Enige EEN of soortgelyk)                                           1           5

6.12.2    • Hy was baie hartseer oor die dood van sy vriend.
          • Hy het sy vriend baie gemis.
          • Na sy vriend se dood was hy alleen.
          OF
          • Daar was baie ander mense wat hom probeer troos het.
          • Hy kon weer iemand by hom in die kamer gekry het.
            (Enige EEN of soortgelyk)                                            1           5

               LET WEL: Die antwoorde in VRAAG 6.12.1 en 6.12.2 moet by
               mekaar aansluit.
6.13      Die hele verhaal gaan oor die ooreenkoms tussen Willem en Jakob.
          (Of soortgelyk)                                                        1           4

                                                                                [20]

VERHAAL B: MY BROER SE KRAAI – Chris Barnard

VRAAG                            ASSESSERINGSRIGLYNE                           PUNT         VLAK
6.14  •        Die verteller se broer
      •        “My broer”/die broer
               (Enige EEN)                                                       1           1
6.15      •    Sy een vlerk het seergekry.
          •    Hy was honger.
          •    Hy het koud gekry/was half verkluim.
               (Enige EEN)                                                       1           1

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            15                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

6.16      •   Hy het op en af (in die hok) gestap.
          •   Hy het die draad gepik.
          •   Hy het met sy vlerke teen die draad geklap.
          •   Hy het geluide gemaak.
          •   Hy het na mense gepik.
          •   Hy het geskop.
              (Enige EEN)                                                                 1          1
6.17      salf                                                                            1          3
6.18      •   Die verteller het sy broer probeer oortuig dat dit vir die kraai
              beter sou wees as hy losgelaat word.
          •   Die verteller het geglo wilde diere en voëls moet in hulle
              natuurlike omgewing wees.
          •   Die verteller het gesê hy dink as die kraai self kon besluit, sou
              hy homself losgelaat het.
              (Enige EEN of soortgelyk)                                                   1          3
6.19      •   Hy het tussen die bome in gevlieg.
          •   Hy het bos toe gevlieg.
              (Enige EEN)                                                                 1          1
6.20      •   Die kraai was ongelukkig in die hok.
          •   Die kraai wou nie in die hok bly nie.
          •   Die kraai het homself in die hok beseer.
          •   Die kraai het agteruitgegaan.
          •   Die kraai het nie meer so goed soos vroeër gelyk nie.
          •   Wilde voëls moet in hulle natuurlike omgewing wees.
              (Enige EEN of soortgelyk)                                                   1          4
6.21      •   Die verteller se broer het die kraai losgelaat.                             1          2
          •   Niemand het weer oor die kraai gepraat nie.                                 1          2
          •   Na drie dae het die kraai weer teruggekom.                                  1          2
          •   Die verteller het vir die kraai brood en vleis gegee om te eet.             1          2

6.22.1    • E
          • ... het gesê dat as die papegaai kon besluit, hy homself sou
            loslaat.
          • E … het gesê dat as die papegaai kon besluit, hy homself sou
            loslaat.
            (Enige EEN)                                                                   1          3
6.22.2    •   D
          •   … wou nie ŉ papegaai hê nie.
          •   D … wou nie ŉ papegaai hê nie.
              (Enige EEN)                                                                 1          3
6.22.3    •   B
          •   … het gesing op pad werk toe.
          •   B … het gesing op pad werk toe.
              (Enige EEN)                                                                 1          3

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            16                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum (Gauteng)

6.22.4    •   C
          •   … het brood by die huis kom vra.
          •   C … het brood by die huis kom vra.
              (Enige EEN)                                                           1          3
6.23      •   A
          •   personifikasie.
          •   A personifikasie.
              (Enige EEN)                                                           1          3
6.24      Ek sou die voël...
          • vir my gevat het.
          • veearts/dierekliniek toe geneem het as ek kon.
          • self gedokter het.
          • geëet het.
             (Enige EEN of soortgelyk)                                              1          4
6.25      •   Ek is lief vir my troeteldier.
          •   Ek sal alleen voel sonder my troeteldier.
          •   As hy weg is, sal ek nie weet of my dier versorg is nie.
          •   My troeteldier kan nie vir homself sorg nie.
              (Enige TWEE of soortgelyk)                                            2          5
6.26      •   C
          •   vryheid van keuse.
          •   C vryheid van keuse.
              (Enige EEN)                                                           1          3

                                                                                   [20]

Barrett se Taksonomie                      Punte                 %                   %
Vlak 5               Waardering
                                              4                  20%               20%
Vlak 4               Evaluering
Vlak 3               Afleiding                8                  40%               40%
Vlak 2               Herorganisasie
                                              8                  40%               40%
Vlak 1               Letterlik

                                                                   TOTAAL AFDELING D:         40
                                                                       GROOTTOTAAL:           120

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans SAL P1 Feb-March 2015 Memo Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-feb-march-2015-memo-eastern-cape/3a185278-368a-439e-9b41-2f0bf816fb8b) — Afrikaans SAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Feb-March 2015 Memo Free State](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-feb-march-2015-memo-free-state/1915e944-815c-42bf-90c7-752389b28822) — Afrikaans SAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Feb-March 2015 Memo Western Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-feb-march-2015-memo-western-cape/ef30187c-b9bc-4b36-af87-71a3c45448e0) — Afrikaans SAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Feb-March 2015 Memo KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-feb-march-2015-memo-kwazulu-natal/5a7aa492-f75a-44a3-910c-aa0356f3d521) — Afrikaans SAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Feb-March 2015 Memo Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-feb-march-2015-memo-northern-cape/f132bfd8-8eb6-4d92-8036-25eba62fc3d1) — Afrikaans SAL · Memo · 2015 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Feb-March 2015 Memo Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-feb-march-2015-memo-mpumalanga/96330a2a-b69d-49b2-b1e2-408206c8de89) — Afrikaans SAL · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans SAL

- [Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-sal-atp-2023-24/62a5661c-7dee-400e-8d08-3944f9c721f0) — ATP · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2024/aee8aad3-b29f-4223-89f5-1a1283e698a1) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-eastern-cape/6e87169e-a8f9-4e13-9e08-6316b28e8888) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-northern-cape/f43a1af8-8f51-4190-8085-1bc65cd7b58e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-north-west/8f77d9e8-f746-489b-ab83-fe9a87ccb01e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-kwazulu-natal/adef1d4c-b9bb-498b-878e-e136363c451d) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
